# Life Sciences Grade 12 P1 NSC Supplementary 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-feb-march-2017-memo-afr/9bd4b29a-da11-4b18-8cb4-b5918b2ba40c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC Supplementary 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-feb-march-2017-memo-afr/9bd4b29a-da11-4b18-8cb4-b5918b2ba40c)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                           LEWENSWETENSKAPPE V1

                             FEBRUARIE/MAART 2017

                                    NASIENGIDS

PUNTE:: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewens wetenskappe/V1                       2                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                    NSS – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
         is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
         is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
         verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

13.      Indien gewone name in terminologie gegee word
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewens wetenskappe/V1                        3                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS – Memorandum

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
         opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Memorandums mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
         moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
         beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewens wetenskappe/V1                          4                      DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1        C
         1.1.2        C
         1.1.3        C
         1.1.4        B
         1.1.5        B
         1.1.6        C
         1.1.7        C
         1.1.8        A
         1.1.9        D
         1.1.10       D                                                  (10 x 2)         (20)

1.2      1.2.1        Sigoot
         1.2.2        Amnionvloeistof
         1.2.3        Veelvuldige sklerose
         1.2.4        Prolaktien
         1.2.5        Voedselsekerheid
         1.2.6        Naelstringaar/aar
         1.2.7        Dendriet
         1.2.8        Diabetes                                             (8 x 1)         (8)

1.3      1.3.1        Geen                                                                (2)

         1.3.2        Beide A en B                                                        (2)

         1.3.3        Slegs B                                                             (2)
                                                                             (3 x 2)        (6)
1.4      1.4.1        (a) Sentriool
                      (b) Chromosoom (moenie homoloë chromosoom of
                                       chromatied aanvaar nie)
                      (c) Sentromeer                                                       (3)

         1.4.2        Anafase I                                                            (1)
         1.4.3        Telofase I                                                           (1)
         1.4.4        4                                                                    (1)
         1.4.5        Oögenese                                                             (1)
                                                                                            (7)

1.5      1.5.1        (a) Sklera                                                           (1)
                      (b) Kornea                                                           (1)
                      (c) Pupil                                                            (1)

         1.5.2        (a) D – Iris                                                        (2)
                      (b) G – Choroïed                                                    (2)
                      (c) E – Retina                                                      (2)
                                                                                            (9)
                                                          TOTAAL AFDELING A:                50

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewens wetenskappe/V1                           5                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1        Vagina/ vaginale kanaal (geboortekanaal kan nie aanvaar word
                                                nie omdat dit nie altyd ‘n
                                                geboortekanaal is nie)                            (1)

         2.1.2        - Beskerm die ontwikkelende fetus
                      - Trek saam en druk die baba tydens geboorte uit
                      - Laat implanting van die embrio toe
                      - Trek saam om bloed/voering tydens menstruasie uit te laat
                      (SIEN SLEGS EERSTE EEN NA)                                Enige             (1)

         2.1.3        Estrogeen                                                                  (1)

         2.1.4        Dit veroorsaak die aanvanklike verdikking van die endometrium/
                      endometrium word meer bloedvatryk en klierryk                               (1)

         2.1.5        -   Sperm
                      -   kan nie die ovum bereik nie
                      -   gevolglik vind geen bevrugting plaas nie
                                                       OF
                      -   Ovum kan nie tot in A beweeg nie/die Fallopius-buis/ovidukt
                      -   die sperm kan dit nie bereik nie
                      -   gevolglik vind geen bevrugting plaas nie                               (3)
                                                                                                  (7)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewens wetenskappe/V1                                      6                              DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                                   NSS – Memorandum

2.2       2.2.1

                                            Die persentasie van babas met 'n lae
                                          geboortegewig gebore vir moeders wat in
                                            2009 tydens swangerskap gerook het
                                      8
                                                                                    7.1
                                      7

                                      6

                     Geboortes (% )
                                      5

                                      4

                                      3
                                                                     2.2
                                      2

                                                       0.9
                                      1    0.7

                                      0
                                          <1000     1000-1499 1500-1999 2000-2499
                                                  Gewig by geboorte (gram)

Puntetoekenning van die grafiek
                     Kriteria                                           Puntetoekenning
      Histogram getrek (stawe moet raak)                                       1
      Opskrif van die grafiek (het beide
                                                                                1
      veranderlikes)
      Korrekte byskrif en eenheid vir X-as
                                                                                1
      en Y-as
      Korrekte skaal vir X-as en Y-as en
                                                                                1
      wydte van die stawe
      Trek van die grafiek                                   1:   1 tot 3 stawe korrek getrek
                                                             2:   Al 4 stawe korrek getrek

NOTA:
As die verkeerde grafiek getrek is: Punte sal verloor word vir 'korrekte tipe grafiek'
As die asse omgeruil is: Punte sal verloor word vir die korrekte byskrifte van X-as en Y-as
Indien leerders beide grafieke op dieselfde as trek:
• Sal leerders die punt vir opskrif verloor
• Indien 8 stawe getrek is, merk slegs die eerste 4 stawe
Indien leerders twee grafieke getrek het, merk slegs die eerste grafiek
                                                                                                                (6)

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewens wetenskappe/V1                           7                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

         2.2.2        Babas wat 2 500 g of meer geweeg het word beskou as
                      normale/gesonde geboorte gewig                                                 (1)
         2.2.3        Die totale persentasie van babas wat met 'n lae geboortegewig
                      gebore word, was hoër vir moeders wat rook as dié wat gebore
                      word vir moeders wat nie rook nie
                                                     OF
                      Die totale persentasie van babas wat met 'n lae geboortegewig
                      gebore word vir moeders wat nie rook nie, was laer as dié wat
                      gebore word vir moeders wat rook                                              (2)
         2.2.4        -   Chemikalieë los in die moeder se bloed op
                      -   en kan deur die plasenta/en deur die naelstring tot
                          in die baba se bloed beweeg
                      -   deur diffusie                                               Enige          (2)
                                                                                                      (11)

2.3      2.3.1        Oviparie                                                                       (1)
         2.3.2        Eiers word gelê in 'n nes                                                      (1)
         2.3.3        (a) Die grafiek sal stadiger afneemaan die begin /nie so vinnig
                          afneem as aan die begin nie /meer konveks                                   (1)
                      (b) Die nageslag word deur die ouers vir 'n langer tyd beskerm
                          Daarom sal meer van hulle oorleef en volwasse word                         (2)
                                                                                                      (5)

2.4      2.4.1        (a) Halfsirkelvormige kanale                                                   (1)
                      (b) Eustachius-buis                                                            (1)
                      (c) Ovale venster/fenestra ovalis                                              (1)
         2.4.2        -   A/die trommelvlies is groter/groter oppervlak/area
                      -   as D/die ovale venster/kleiner oppervlak/area
                      -   Daarom word die inkomende klankgolwe op 'n kleiner
                          oppervlak/areagekonsentreer
                          Wat dus die klank versterk                                                  (3)
         2.4.3        Veroorsaak dat die gehoorbeentjies/timpanum vrylik
                      beweeg/vibreer                                                                 (1)
                                                                                                      (7)

2.5      2.5.1        -  Verlies aan hoër denkprosesse/geheue/oordeel/
                         probleemoplossing/enige voorbeeld
                      - Verlies van een of meer sintuie/verlies van reuk/gehoor/
                         enige voorbeeld
                      - Verlies van willekeurige reaksies/verlamming kan intree
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)                                 Enige               (2)

         2.5.2        -  Die skedel/kranium
                      -  Die meningisse/noem AL drie nl. pia mater,
                         arachnoïed en dura mater
                      - Die serebrospinale vloeistof
                      (SIEN SLEGS EERSTE EEN NA)                                       Enige          (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewens wetenskappe/V1                           8                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

         2.5.3        -   CTE beïnvloed hoofsaaklik die serebrum
                      -   Daarom is die medulla oblongata wat
                          asemhaling en hartklop beheer
                      -   normaalweg nie beskadig nie                                               (2)
                                                                                                     (5)

2.6      2.6.1        Bloed                                                                         (1)

         2.6.2        -  Die pituïtêre klier/hipofise funksioneer nie normaal nieen
                         sekreteer groot hoeveelhede TSH
                      - Die tiroïedklier sekreteer minder tirosien
                         en dit sal nie 'n negatiewe terugkoppelingseffek op
                         die pituïtêre klier hê om minder TSH te sekreteer
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)                                   (2 x 2)          (4)
                                                                                                     (5)
                                                                                                     [40]

VRAAG 3

3.1      3.1.1        -   Om tyd toe te laat vir ouksien op die groeipunt
                      -   in die agarjellie in te diffundeer                                        (2)

         3.1.2        -   Ouksiene van die agarjellie
                      -   diffundeer in die jong loot/koleoptiel aan een kant/slegs aan
                          die linkerkant
                      -   Die selle aan hierdie kant is gestimuleer om te groei/verleng
                      -   Die selle aan die anderkant /regterkant het nie ouksiene
                          ontvang nie
                      -   en groei stadiger
                      -   Hierdie oneweredige groei veroorsaak dat die stingel na regs
                          buig                                                       Enige           (4)

         3.1.3        -   Verwyder al die agar-jellie/gebruik agar-jellie/stof wat nie
                          ouksiene bevat nie
                      -   en plaas 'n swart boks rondom die punt van die koleoptiel                 (2)
                                                                                                     (8)

3.2      3.2.1        6/12/6:12                                                                     (1)

         3.2.2        -   Mense kan nie die patroon/volgorde/groottes leer nie
                          en gevolglik met die toets verneuk nie                                    (2)

         3.2.3        -   Die siliêre spiere trek saam
                      -   en die spanning/trekkrag op die draagligamente/suspensoriese
                          ligamente verminder
                      -   Die lens word meer konveks/bult
                      -   en die brekingskrag/refraksie neem toe
                      -   sodat 'n duidelike beeld op die retina gevorm word    Enige               (4)
                                                                                                     (7)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewens wetenskappe/V1                          9                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

3.3      3.3.1        - Die vervoer van voedsel oor lang afstande
                      - Die verpakking en prosessering van voedsel
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)                                                (2)
         3.3.2        - Verlaag pryse
                      - Verkoop produkte plaaslik
                      - Skenk voedsel wat nie verkoop is nie vir liefdadigheid
                      - Koop slegs hoeveelhede wat jy kan verkoop
                      - Gebruik groot koelkaste/ bergplekke
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)                                 Enige          (2)
         3.3.3        8/60 x 100 = 13,313,33/13 %                                              (2)
         3.3.4        -   Misoeste/boere kan nie gewasse plant nie en minder voedsel
                          word geproduseer
                      - Afname in voorsiening van kos/meer voedsel sal ingevoer
                          moet word en hierdie voedsel sal duurder wees om aan te
                          koop
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)                              (2 x 2)           (4)
                                                                                                 (10)
3.4       3.4.1       1650                                                                      (1)
          3.4.2       -   Daar was 'n toename in die menslike bevolking
                          en 'n afname in die papegaaibevolking                                 (2)
          3.4.3       -  Mense kap bome af wat die habitat van papegaaie is
                      -  Mense maak waarskynlik die papegaaie dood vir kos/as
                         plae
                      - Mense stel hulle aan siektes bloot wat die papegaaie
                         doodmaak
                      - Mense bring ander spesies in wat bronne gebruik wat
                         papegaaie normaalweg sou gebruik
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)                        Enige (2 x 2)           (4)
          3.4.4       -   Die organismes wat op papegaaie voed sal waarskynlik
                          migreer/doodgaan
                          omdat hulle nie langer voedsel sal hê nie
                      -   Hulle sal alternatiewe voedselbronne moet kry
                          wat ander voedselkettings sal beïnvloed       Enige (1 x 2)           (2)
                                                                                                 (9)
3.5       -   Die kunsmis vloei na die watermassas toe wanneer dit reën/oormatige
              besproeing
          -   en veroorsaak eutrofikasie
          -   Die oortollige voedingstowwe in kunsmis
          -   veroorsaak verhoogde groei van alge/algebloei
          -   Die alge blokkeer die sonlig
          -   en die waterplante kan nie fotosinteer nie
          -   Minder suurstof word in die water vrygestel
          -   plante vrek en bakterieë veroorsaak ontbinding
          -   Dit verwyder meer suurstof vanuit die water
          -   ander organismes vrek dan ook
          -   as gevolg van die verlaagde waterkwaliteit                     Enige              (6)
                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewens wetenskappe/V1                                10                                   DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                              NSS – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 4
Regulering van water

-   Die watervlakke in haar liggaam is laag/sy is gedehidreer
-   Osmoreseptore
-   in die hipotalamus word gestimuleer deur die lae watervlakke en stuur impulse
-   na die pituïtêre klier/hipofise
-   wat dan gestimuleer word om meer ADHte sekreteer
-   ADH verhoog die deurlaatbaarheid
-   van die buisies/versamelbuise en distale kronkelbuise
-   in die niere
-   Meer water word geherabsorbeer
-   en aan die omringende bloedvate afgegee
-   Minder urien word geproduseer
-   en die urien is meer gekonsentreerd
-   om water te bewaar
-   Aldosteroon word deur die byniere gesekreteer
-   Om te verseker dat meer Na+ ione geherabsorbeer word by die distale
    kronkelbuise
-   Die toename in Na+ ione in die bloed
-   veroorsaak dat meer water geherabsorbeer wordna die kapillêre bloedvate
                                                                             Maks 12
Balans word op die volgende manier gehandhaaf:
-   Die makula
-   in die utrikulus en die sakkulus en
-   die kristas
-   in die halfsirkelvormige kanale word gestimuleer
-   Hulle wek impulse op
-   wat na die gehoorsenuwee oorgedra word
-   na die serebellumwaar hulle geïnterpreteer word
-   Impulse word via die motoriese neurone vervoer
-   na die skeletspiere                                                                         Maks 5
                                                                                                  Inhoud:        (17)
                                                                                                 Sintese:        (3)
                                                                                                                 (20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

               Relevansie                          Logiese volgorde                         Begrip
Alle inligting wat gegee is, het          Idees is in 'n logiese volgorde       Beantwoord alle aspekte vereis
betrekking op die vraag.                  gegee.                                deur die opstel.
Al die inligting wat gegee is, is         Al die inligting van die regulering   Ten minste die volgende punte
relevant aan die regulering van water     van water en soute en balans en       moet behaal word:
en soute en balans en ewewig.             ewewig is op 'n logiese wyse          -Regulering van water (8/12)
                                          gerangskik.                           -Balans en ewewig (3/5)
Daar is geen irrelevante inligting nie.
                1 punt                                   1 punt                             1 punt

                                                                                  TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                                      GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2017-memo-eng/859c3d51-42fc-4a5f-acda-48de5f985ffe) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2017-memo-afr/6ce6aa26-87f0-4faa-a5ac-3e80605e1582) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Life Sciences P2 Feb March 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2017-eng/7e62377f-2abd-4a09-be12-9a33dc3af21b) — Life Sciences · QP · 2017 · Eng
- [Life Sciences P1 Feb March 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-feb-march-2016-eng/1289bece-5f76-4cc1-912c-95fa7f8270ac) — Life Sciences · QP · 2016 · Eng
- [Grade 12 NSC Life Science P2 Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p2-preparatory-2017-possible-answers/7cdfe52c-6c5b-4229-879b-4720a39713a9) — Life Sciences · Memo · 2017

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
