# Life Sciences Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-feb-march-2018-memo-afr/8c21a7b5-82b0-404c-bd90-25fad6de9fce
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-feb-march-2018-memo-afr/8c21a7b5-82b0-404c-bd90-25fad6de9fce)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE SENIOR
                                  SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V1

                              FEBRUARIE/MAART 2018

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         2                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
         is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
         verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

13.      Indien gewone name in terminologie gegee word
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         3                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
         opskrif hê.

18.      Meng van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Memorandums mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
         moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
         beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             4                     DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        C
         1.1.2        A
         1.1.3        D
         1.1.4        B
         1.1.5        D
         1.1.6        B
         1.1.7        C
         1.1.8        C
         1.1.9        D
         1.1.10       C                                                    (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        Monokultuur
         1.2.2        Biologiese beheer
         1.2.3        Blastosis/blastula
         1.2.4        ADH
         1.2.5        Stropery
         1.2.6        Akrosoom
         1.2.7        Prolaktien
         1.2.8        Periferesenuweestelsel                                  (8 x 1)       (8)

1.3      1.3.1        Beide A en B                                                         (2)
         1.3.2        Geeneen                                                              (2)
         1.3.3        Beide A en B                                                         (2)
                                                                               (3 x 2)       (6)

1.4      1.4.1        B - Serebrum                                                         (2)

         1.4.2        D - Serebellum                                                       (2)

         1.4.3        A - Pituïtêre klier/Hipofise                                         (2)

         1.4.4        C - Corpus callosum                                                  (2)

         1.4.5        E - Rugmurg                                                          (2)
                                                                                             (10)

1.5      1.5.1        (a) Diagram 1                                                         (1)

                      (b) Diagram 2 en Diagram 3                                           (2)

                      (c) Diagram 1 en Diagram 2                                           (2)

         1.5.2        Amniotiese eier                                                       (1)
                                                                                             (6)
                                                               TOTAAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             5                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

AFDELING B
VRAAG 2
2.1      2.1.1        (a) FSH/Follikelstimulerende hormoon                                        (1)

                      (b) Ovulasie                                                                (1)

         2.1.2        -     Dit veroorsaak dat die endometrium
                      -     verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word                            (2)

         2.1.3        (a)
                         - Die vlakke van progesteroon daal
                         - gevolglik word die sekresie van FSH nie langer geïnhibeer/
                           sekresie van FSH word hervat
                         - en 'n nuwe follikel begin ontwikkel                                    (3)

                      (b)
                         - Die vlakke van progesteroon daal
                         - gevolglik word die endometrium nie langer in stand gehou nie
                         - en vind menstruasie plaas
                                                                                                   (3)
                                                                                                   (10)

2.2      2.2.1        Oögenese                                                                    (1)

         2.2.2        - Aan die einde van die proses in DIAGRAM I/oögenese, vorm
                        een gameet/ovum/drie selle degenereer
                      - Aan die einde van die proses in Diagram II/spermatogenese
                        vorm vier gamete/sperms/geen sel degenereer                               (2)

         2.2.3        Testis/saad-/semenbuisies/seminale buisies                                  (1)

         2.2.4              (a) 23                                                                (1)

                            (b) 23                                                                (1)

         2.2.5        - Oorkruising
                      - Ewekansige/lukrake rangskikking van chromosome                            (2)
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)

         2.2.6        -     Dit sal veelvuldigegeboortes tot gevolg hê/die kanse op
                            bevrugting sal verhoog
                      -     wat tot 'n toename in die menslike bevolkingsal lei                   (2)
                                                                                                   (10)

2.3      2.3.1        (a)  A - Breking van lig
                             - Fokus ligstrale op die retina                    (Enige 1)         (1)
                      (SIEN SLEGS EERSTE NA)

                      (b)  C - Skakel ligprikkels om na impulse
                             - Vorm beelde                                      (Enige 1)         (1)
                      (SIEN SLEGS EERSTE NA)
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            6                              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

         2.3.2        (a) - Die pupil/deel B kan meer verwyd
                          - sodat meer lig die oog kan binnedring                                   (2)

                      (b) - Die retina/deel C het meer stafies
                          - wat hulle in staat stel om in dowwe lig te sien                         (2)

         2.3.3        -   Die radiale spiere van die iris ontspan
                      -   Die kringspiere van die iris trek saam
                      -   Die pupil verklein
                      -   En minder lig dring die oog binne                                         (4)
                                                                                                     (10)
  2.4    -   Die kristas
         -   word gestimuleer
         -   Die prikkel word omgeskakel in 'n impuls
         -   wat via die gehoorsenuwee vervoer word
         -   na die serebellum
         -   Impulse word na die spiere toe gestuur om balans te herstel          (Enige 5)         (5)

2.5      2.5.1        -  Bedek die vaste afval wat elke dag ingebring word met grond
                      -  Die stortingterrein moet uitgevoer word met
                         klei/plastiek/rubber
                      - Geen gevaarlike afval moet by die stortingsterrein afgelaai word
                         nie
                      - Die loogvloeistof moet verwyder en ontgiftig word
                      - Verwyder metaangas van die stortingsterrein
                      - Gebruik plante om kontaminasie uit die grond te verwyder
                                                                               (Enige 2)             (2)
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)

         2.5.2        -   Minder bome moet afgekap word om papier te maak
                      -   gevolglik sal meer CO2 deur hierdie bome geabsorbeer word
                          tydens fotosintese
                      -   wat die hoeveelheid CO2 in die atmosfeer verminder
                      -   Dit verminder die verhoogde kweekhuis-effek wat
                          aardverwarming veroorsaak                            (Enige 3)
                                                        OF
                      -   Minder papier moet geproduseer word
                      -   Minder fossielbrandstowwe sal gebruik word om die papier te
                          produseer
                      -   Gevolglik word minder kweekhuisgasse vrygestel
                      -   Dit verminder die verhoogde kweekhuis-effek wat
                          aardverwarming veroorsaak                            (Enige 3)
                                                        OF
                      -   Die hoeveelheid papier in vaste afval word verminder
                      -   Gevolglik vind minder ontbinding plaas
                      -   Gevolglik word minder kweekhuisgasse vrygestel
                      -   Dit verminder die verhoogde kweekhuis-effek wat
                          aardverwarming veroorsaak                            (Enige 3)             (3)
                                                                                                     (5)
                                                                                                     [40]
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                                                                  7                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                                                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1      3.1.1                                               Hulle is brandstowwe wat uitgeput kan word/miljoene jare
                                                             benodig om te vervang                                                     (1)

         3.1.2                                               -   CO2 word vrygestel wanneer steenkool verbrand word om
                                                                 elektrisiteit op te wek/Geen CO2 word vrygestel wanneer
                                                                 hernubare energie of kernkrag opgewek word nie                        (1)

         3.1.3                                                Metaan/ CH4            Koolstofmonoksied/CO
                                                              Swaeldioksied / SO2    Waterdamp/H2O(g)
                                                              Stikstofoksied / N2O   Osoon/O3
                                                             (SIEN SLEGS EERSTE EEN NA)                   (Enige 1)                    (1)

         3.1.4                                               -   'n Styging in CO2 lei tot aardverwarming
                                                             -   wat klimaatsveranderinge veroorsaak/veranderinge in
                                                                 reënvalpatrone
                                                             -   wat lei tot meer droogtes/vloede in sekere gebiede
                                                             -   veroorsaak oes verliese
                                                             -   en die dood van lewende hawe
                                                             -   Gevolglik word minder voedsel geproduseer          (Enige 4)         (4)

         3.1.5

                                                                  CO2 vrystelling van verskillende energiebronne 

                                                      0.35

           Koolstofdioksied vrystelling (kg CO2/kW)
                                                                    0.3                                                      T
                                                       0.3
                                                                               0.24          0.25
                                                      0.25
                                                                                                         0.2
                                                       0.2
                                                                                                                      P
                                                      0.15

                                                       0.1

                                                      0.05
                                                                                                                         0
                                                        0
                                                      S         Steenkool    Petrol        Diesel   Paraffien Sonlig, wind,
                                                                                                                Hidro-krag
                                                                                       Energiebronne     L

Kopiereg voorbehou                                                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           8                              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

Puntetoekenning van die grafiek
      Kriteria                                                            Punte
      Staafgrafiek geteken (T)                                              1
      Opskrif van grafiek (sluit beide veranderlikes in)                    1
      Korrekte skaal vir X-as (dieselfde breedte en                         1
      spasies van stawe) en Y-as (S)
      Korrekte byskrif en eenheid vir X-as en Y-as (L)                      1
      Trek van stawe (P)                                     0: Geen stawe korrek getrek
                                                             1: 1 tot 4 stawe korrek getrek
                                                             2: Al 5 stawe korrek getrek
        LET WEL:
        Indien 'n lyngrafiek getrek is – punte sal slegs verloor word vir die 'tipe grafiek'
                                         en trek van stawe
        Indien 'n histogram getrek is – punte sal verloor word vir die 'tipe grafiek' en
                                         die 'korrekte skaal'
                                                                                                    (6)
                                                                                                    (13)
3.2      3.2.1        (a) Ouksienkonsentrasie                                                      (1)
                      (b) Groei van pluimpie                                                       (1)
         3.2.2        Om die groei van die pluimpie te meet                                        (1)
         3.2.3        -   Om dieselfde toestande na te boots waaronder ontkieming
                          van die saailinge vir normale groei plaasvind
                      -   Om die saailinge aan eenvormige lig bloot te stel
                          sodat geen ander veranderlike bykom/geldigheid te verseker/
                          om die opwaartse groei van die pluimpie vir maklike meting
                          toe te laat
                          (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)                       (Enige 1 x 2)           (2)

         3.2.4        -  Hulle het sewe saailinge in elke groep gebruik/35 sade in
                         totaal/'n groot monster
                      - Hulle het die gemiddelde bereken van die toename in die
                         lengte van die pluimpie
                      (SIEN SLEGS EERSTE EEN NA)                              (Enige 1)             (1)

         3.2.5        -  Boontjies moet van dieselfde spesie wees
                      -  Die saailinge moet ewe oud wees
                      -  Die saailinge moet dieselfde grootte wees
                      -  Dieselfde temperatuur
                      -  Dieselfde persoon
                      -  Dieselfde apparaat
                         (bekers/petribakkies/grapfiekpapier/ruit/volume
                         van die oplossing) moet identies wees                   (Enige 3)         (3)
                      (SIEN SLEGS EERSTE DRIE NA)
         3.2.6        'n Styging in die ouksienkonsentrasie tot by optimum stimuleer die
                      groeitempo van die pluimpie/stingel. Met 'n verdere styging in die
                      ouksienkonsentrasie is daar 'n inhibering van die
                      pluimpie/stingelgroei                                                       (2)
                                                                                                    (11)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         9                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne
3.3

                                                           Selmembraan
                                                           Spoeldraad

                                                           Sitoplasma

                                                           Chromatied

                                                           Sentriole

                            ANAFASE II

                                           OF

ENIGE VAN DIE VOLGENDE RANGSKIKKINGS MET DIE KORREKTE BYSKRIFTE

         PUNTETOEKENNING VIR DIAGRAM

          Korrekte fase geteken/chromatiedes skei (P)                    1
          Korrekte skadu/kleur van chromatiedes (S)                      1
          Korrekte getal en grootte van individuele chromatiedes         1
          (2 lank en 2 kort) (N)
          Enige TWEE korrekte byskrifte                                  2
          TOTAAL                                                         5

                                                                                               (5)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          10                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

3.4      3.4.1        -  Dit tree as 'n mikrofilter op/dit voorkom dat skadelike stowwe
                         die fetus bereik
                      - Dit sekreteer progesteroon/estrogeen tydens swangerskap
                      - Immuniteit word vanaf die moeder na die fetus oorgedra
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)                                (Enige 2)         (2)

         3.4.2

                                BLOEDVAT C                    BLOEDVAT D
                      Hoë konsentrasie              Lae konsentrasie
                      voedingstowwe/voorbeeld van voedingstowwe/voorbeeld van
                      'n voedingstof                'n voedingstof
                      Lae konsentrasie              Hoë konsentrasie
                      afvalstowwe/voorbeeld van 'n afvalstowwe/voorbeeld van 'n
                      afvalstof                     afvalstof
                      Hoë suurstofkonsentrasie     Lae suurstofkonsentrasie
                      Lae koolstofdioksied-         Hoë koolstofdioksied-
                      konsentrasie                 konsentrasie
                     (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)
                                                          Tabel: (1) en (Enige 2 x 2)              (5)

         3.4.3        -  Afvalprodukte/stikstofbevattende afval/CO2 sal ophoopin die
                         fetus se liggaam
                         wat die fetus se dood veroorsaak                                         (2)
                      (SIEN SLEGS EERSTE EEN NA)

         3.4.4        -   Skadelike stowwe/bakterieë
                      -   kan van die moeder se bloed na die fetus se bloed beweeg
                                                     OF
                      -   Die bloedgroepe/ander proteïene van die moeder en die baba
                      -   kan dalk nie verenigbaar wees nie                                       (2)
                                                                                                   (11)
                                                                                                   [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         11                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING C

VRAAG 4

Toename in die metabolisme tempo

-   Om die metabolismetempo te verhoog moet die vlak van tiroksien styg
-   Die pituïtêre klier word gestimuleer
-   om meer TSH af te skei
-   wat die tiroïedklier stimuleer
-   om meer tiroksien af te skei                                           (Enige 4)         (4)

Styging in die vlak van glukose

-   As gevolg van die daling van die glukosevlak word die pankreas gestimuleer
-   om glukagon af te skei
-   wat die omskakeling van gebergde glikogeen na glukose te stimuleer
-   in die lewer/spiere
-   Die glukose word dan in die bloedstroom vrygestel
-   Die glukosevlak in die bloed stygen keer na normaal terug              (Enige 5)         (5)

Daling in die vlak van CO2

-   Hoë CO2 vlakke prikkel die reseptorselle in die karotis-arterie
-   Die prikkel word omgeskakel na 'n impuls
-   en na die medulla oblongatagestuur
-   wat die hart stimuleer
-   om vinniger te klop
-   wat die bloed met CO2 vinnig na die longe bring
-   Dit prikkel ook die asemhalingspiere
-   om die diepte en tempo van asemhaling te verhoog
-   CO2 word vinnig vanuit die longe uitgeasem
-   Die CO2 vlak in die bloed daalen keer na normaal terug                 (Enige 8)         (8)
                                                                              Inhoud:         (17)
                                                                              Sintese:        (3)
                                                                                              (20)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           12                                DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

              Relevansie                  Logiese volgorde                     Volledigheid
Alle inligting wat gegee is, is      Idees is in 'n logiese/oorsaak-   Beantwoord alle aspekte
relevant vir die vraag               gevolg-volgorde gegee             vereis deur die opstel in
                                                                       genoegsame besonderhede
Alle inligting wat gegee is, is      Al die inligting oor die:         Die volgende punte moet
relevant vir die:                    - Meganisme om die                ten minste ingesluit wees:
- Meganisme om die                       metabolisme tempo te          - Meganisme om die
    metabolisme- tempo te                verhoog                           metabolisme tempo te
    verhoog                          - Meganisme om die                    verhoog (3/4)
- Meganisme om die                       glukosevlak te laat styg      - Meganisme om die
    glukosevlak te laat styg         - Meganisme om die CO2                glukosevlak te laat styg
- Meganisme om die CO2 vlak te           vlak te laat daal                 (3/5)
    laat daal                        is op 'n logiese manier gegee.    - Meganisme om die CO2
                                                                           vlak te laat daal (5/8)
Daar is geen irrelevante inligting
nie.
               1 punt                            1 punt                           1 punt

                                                                         TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                             GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2018-memo-afr/3446f3c9-dda0-4d73-8f83-759be6e74d1d) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P1 Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-preparatory-2018-possible-answer/ef5b118c-f250-4bd1-b98a-e6b935b9c562) — Life Sciences · Memo · 2018
- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2018-memo-eng/7028d3e4-e3bb-4329-9cb4-8e3f45808a77) — Life Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2018-afr/12a337df-bd94-4623-80e8-1f7baba2ce86) — Life Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2018-eng/f78a2850-007f-41f2-9e3b-939d8311bf0d) — Life Sciences · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
