# Life Sciences Grade 10 P1 National Exemplar 2012 Memo (Afr)

> Grade 10 Life Sciences Paper 1 memorandum from the National Exemplar Exam 2012 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr-10-exemplar-2012-memo-afr/12460a0d-dcf4-4f50-9bed-062e80f1a311
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: National Exemplar Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/life-sciences) › [Life Sciences Grade 10 P1 National Exemplar 2012 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr-10-exemplar-2012-memo-afr/12460a0d-dcf4-4f50-9bed-062e80f1a311)

## About this document

Life Sciences · Grade 10 · National Exemplar Exam · 2012. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 10

                          LEWENSWETENSKAPPE V1

                                  MODEL 2012

                                 MEMORANDUM

PUNTE: 150

                       Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                              3                                          DBE/2012
                                 NSS – Graad 10 Model – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2012

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks'
         punte in die regterkantse kantlyn aan.
2.       Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee.
         Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.
4.       Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6.       As geannoteerde diagramme aangebied in plaas van beskrywings wat vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.
7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.
8.       Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is
         nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer.
9.       Onherkenbare afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie
         die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit
         korrek is.
10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11.      Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.
12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.
14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
         Geen krediet.
15.      As eenhede van mate nie aangedui word
         Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in vraag gegee
         is.
16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere
         aangebied kan word
17.      Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van `n
         opskrif voorsien word, behalwe waar dit in vraag gegee is.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           4                                 DBE/2012
                              NSS – Graad 10 Model – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       A
         1.1.2       A
         1.1.3       B 
         1.1.4       C
         1.1.5       B
         1.1.6       C
         1.1.7       C
         1.1.8       D
         1.1.9       D                                                    (9 x 2)       (18)

1.2      1.2.1       Chlorofil
         1.2.2       Diffusie
         1.2.3       Kanker
         1.2.4       Parenchiem
         1.2.5       Substraat
         1.2.6       12
         1.2.7       Stomata
         1.2.8       Neuron                                                              (8)

1.3      1.3.1       Slegs A /A
         1.3.2       Slegs A /A
         1.3.3       Slegs B /B
         1.3.4       Beide A en B/A en B/Beide
         1.3.5       Slegs A 
         1.3.6       Slegs B /B
         1.3.7       Slegs B /B
         1.3.8       Geen
         1.3.9       Slegs B /B                                          (9 x 2)        (18)

1.4      1.4.1       Sekresie
         1.4.2       Dier
         1.4.3       Mitochondrium
         1.4.4       Beide
         1.4.5       Fotosintese
         1.4.6       Plant                                                               (6)

                                                             TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             5                                    DBE/2012
                                NSS – Graad 10 Model – Memorandum

AFDELING B
VRAAG 2
2.1      2.1.1       B                                                                        (1)

         2.1.2       Groot vakuool
                     Het chloroplaste
                     Teenwoordigheid van selwand
                     (Merk slegs eerste TWEE)                                                  (2)

         2.1.3       A – mitochondrium
                     B – endoplasmiese retikulum                                               (2)

         2.1.4       Berg water, organiese en anorganiese stowwe
                     Verseker turgordruk om jong plantselle te ondersteun
                     Die hoë konsentrasie stowwe in die vakuool verhoog die opname
                     van water deur osmose                                                    (3)
                     (Merk slegs eerste DRIE)

         2.1.5         Sellulose                                                              (1)
                                                                                               (9)
2.2      2.2.1       A – Sentromeer
                     B – Chromatied
                     D – Nukleolus
                     E – Sentriool                                                            (4)
         2.2.2       4    1       5   2   3                                               (5)
         2.2.3       4                                                                        (1)

         2.2.4       In dierselle trek die sitoplasmiese membraan saam/skei in die
                     middel
                     In plantselle word nuwe sitomembrane of selplate en 'n
                     dwarswand neergelê.                                                      (2)

         2.2.3       Groei
                     Herstel van verweerde of beskadigde weefsel
                     Voortplanting
                     (Merk slegs eerste TWEE)                                                  (2)
                                                                                               (14)
2.3      2.3.1       'n Membraan laat sekere stowwe deur beweeg en ander nie                 (2)

         2.3.2       Die sel krimp
                     Omdat water uitbeweeg/eksosmose
                     Die waterpotensiaal in die sel is hoër as die waterpotensiaal
                     buite die sel                                                            (4)

         2.3.3       (Eks-) osmose/plasmolise                                                 (1)
                                                                                               (7)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            6                                    DBE/2012
                               NSS – Graad 10 Model – Memorandum

2.4      2.4.1       - cholesterol pak saam in bloedvate
                     - verstop dit /veroorsaak hartdefekte 
                     (Merk slegs eerste EEN)                                                    (2)

         2.4.2       100 x 5 500 
                        2 000
                     = 275 g / 0,275 kg                                                     (2)

         2.4.3             Verhouding van voedingstowwe in ontbytgraan

                          koolhidrate   vesel   vette   proteïene

                     Korrekte tipe grafiek                                                      1
                     Korrekte verhouding % vir elke benoemde skyf                               4
                     Opskrif                                                                    1
                                                                                                (6)
                                                                                                (10)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                               7                                         DBE/2012
                                  NSS – Graad 10 Model – Memorandum

VRAAG 3

3.1      Tesame met die spiere speel dit 'n belangrike rol in voortbeweging
         Beskerm die delikate of sensitiewe dele van die liggaam
         Stoor minerale soute 
         Gee die liggaam sterkte en vorm/ondersteuning
         Drie klein beentjies in die middeloor vir gehoor
         (Merk slegs eerste VIER)                                            Enige 4                  (4)
3.2      3.2.1         B – Ligament
                       C – Radius
                       D – Ulna                                                                      (3)

         3.2.2         Skarnier gewrig                                                               (1)
         3.2.3         (a)   - Binneste voering sekreteer sinoviale vloeistof
                             - Voorkom dat sinoviale vloeistof uitlek
                             - Voorkom binnedringing van kiem
                             (Merk slegs eerste TWEE)                                Enige 2          (2)

                       (b)   Die ligament hou die twee bene bymekaar
                             (Merk slegs eerste EEN)                                  Enige 1         (1)
         3.2.4         Tendons of bisepspiere                                                        (1)

         3.2.5
                                 epifise/kop      diafise/              epifise/
                                                  skag                  kop

                 kraakbeen
                                                                                   murg
                                                                                   holte
                     sponsbeen

                                    endosteum    digte        periosteum
                                                 been

                                                   Humerus

                     Puntetoekenning
                     Opskrif
                     Epifise en diafise getoon en benoem
                     Verhouding van epifise en diafise
                     Enige DRIE ander byskrifte                                                    (6)
                                                                                                      (14)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            8                                      DBE/2012
                               NSS – Graad 10 Model – Memorandum

3.3      3.3.1 Hoe hoër/laer die ligintensiteit hoe hoër/laer  die waterverlies

                                            OF

                 Geen verwantskap tussen ligintensiteit  en die tempo van
                 waterverlies                                                                  (3)

         3.3.2 Waterverlies                                                                     (1)

         3.3.3 Na hierdie waarde is daar geen verder waterverlies
                                             OF
               grootste waterverlies by die ligintensiteit                                    (2)

         3.3.4 Voorkom waterverdamping van die oppervlakte                                     (1)

         3.3.5 Laat tyd toe vir die plant om aan te pas aan die nuwe ligintensiteit            (2)

         3.3.6 Stadiger waterverliestempo                                                      (1)

         3.3.7 Afname in verdampingstempo                                                     (2)

         3.3.8 Herhaal die ondersoek verskeie kere by elke ligintensiteit
               Gebruik die gemiddeld                                                           (2)
                                                                                                (14)

3.4      3.4.1       W - Jodiumoplossing                                                       (1)
                     X - Fehlings A & B/Benedict-oplossing                                     (1)
                     Y - Millon se reagens                                                     (1)

         3.4.2       1 - Stysel                                                                (1)
                     2 - Glukose                                                               (1)
                     3 - Proteïene                                                             (1)

         3.4.3       (a) Bruinkleur                                                            (1)
                     (b) Blou kleur                                                            (1)
                                                                                                (8)
                                                                                                [40]

                                                               TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            2                                 DBE/2012
                               NSS – Graad 10 Model – Memorandum

AFDELING C

VRAAG 4

Opname van water en laterale beweging na die xileem

-     Waterpotensiaal van die grond is hoër
-     As die van die selsap van die wortelhaar
-     Water beweeg uit die grond deur die proses van osmose
-     Deur 'n deurlaatbare selwand,
-     differensieel deurlaatbare selmembraan en sitoplasma
-     deur die tonoplast in die vakuool van die wortelhaar
-     Die waterpotensiaal van die wortelhaar verhoog is hoër
-     As die van die aanliggende selle
-     Water diffundeer saam met die waterpotensiaalgradiënt
-     Deur intersellulêre lugruimtes en selwande of selmembranevan die aanliggende
      selle of
-     Deur die plasmodesmata van sel na sel
-     Deur die korteks
-     Deur die Kaspariese bande van die endodermisna die xileem            enige 11   (11)

Strukturele aanpassings van xileem
Xileemvesels

-     is verlengvir vinnige beweging van water
-     is nielewend vir vinnige beweging van water
-     groot lumens vir ongehinderde vloei van water
-     dwarswande afwesig/geperforeer met gaatjies vir opwaartse vervoer
-     Die wande van die xileemvesels is verdik/besit lignien
-     Om kohesie en adhesie spanning te weerstaan wat die water laat opstyg/
      voorkom ineenstorting                                             enige 3 x 2     (6)

                                                                              Inhoud    (17)

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

    Punte                                     Beskrywings
      3   Goed gestruktureerd – demonstreer insig en begrip ten opsigte van die vraag
      2   Geringe gapings in die logika en vloei van die antwoord
      1   Wend poging aan, maar met beduidende gapings in die logika en die vloei van die
          antwoord
      0   Geen poging aangewend/niks geskryf behalwe die vraagnommer

                                                                             Sintese    (3)

                                                              TOTAAL AFDELING C:        20
                                                                  GROOTTOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P1 GR 10 Exemplar Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr-10-exemplar-memo-eng/22d99d73-1fb4-4501-ac69-530d8a501b7f) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [Life Sciences P1 GR 10 Exemplar Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr-10-exemplar-eng/114fda25-3612-4a7c-bf6c-73e6ba22f18c) — Life Sciences · QP · 2012 · Eng
- [Life Sciences P1 GR 10 Exemplar Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr-10-exemplar-afr/7607d08f-5221-4c70-8f96-b41fb3c5792c) — Life Sciences · QP · 2012 · Afr
- [Life Sciences P2 GR 10 Exemplar 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr-10-exemplar-2012-memo-eng/10f18a1c-e000-43c9-a569-8d2434c94d64) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [Life Sciences P2 GR 10 Exemplar 2012 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr-10-exemplar-2012-memo-afr/9fe56c25-b2ed-4907-ae3c-7e8348eae4b6) — Life Sciences · Memo · 2012 · Afr
- [Life Sciences P3 GR 10 Exemplar 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-gr-10-exemplar-2012-memo-eng/422f0444-7b7e-4d94-b06f-44cafc33e401) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng

## More from Grade 10 Life Sciences

- [Gr10-Lewenswetenskappe-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-lewenswetenskappe-og-studyguide-lr/8e3e18e1-6b71-4e05-952d-de0944ef8eff) — Guide
- [Gr10-Life-Sciences-TG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-life-sciences-tg-studyguide-lr/5615738c-106e-4a50-9536-78ad61f5ee23) — Guide
- [KZN Life Sciences Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-kzn-march-test-question-paper-and-memorandum/a3348de3-4618-469e-a3dc-d828cb2b83c5) — QP + Memo · 2026
- [Grade 10 Life Sciences P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1/0c82afe6-0b61-4685-9c62-7a67740800e0) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 10 Life Sciences P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/b43ba134-5609-4518-ab21-13789a757d2c) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 10 Life Sciences P1 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-1/98f1b9c7-d258-4c78-92f4-2a43cccda7f3) — QP · 2026 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
