# Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr-12-memo-sept2020-afrikaans/1a34fe4c-2c9a-418f-82c9-acb2c8338529
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr-12-memo-sept2020-afrikaans/1a34fe4c-2c9a-418f-82c9-acb2c8338529)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2020

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/SEPTEMBER 2020)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.     Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
        Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en
        dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.     Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
        Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
        korrek is nie.

 3.     Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
        Lees alles en krediteer die relevante deel.

 4.     Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
        Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
 5.     Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
        Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
 6.     As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van
        beskrywings wat vereis word
        Kandidate sal punte verbeur.

 7.     Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
        Kandidate sal punte verbeur.

 8.     Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
        Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en
        skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer
        korrek is, gaan voort om te krediteer.
 9.     Nie-erkende afkortings
        Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
        is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
        van die antwoord indien dit korrek is.
 10.    Verkeerd genommer
        Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, dog verkeerd
        genommer, is dit aanvaarbaar.

 11.    Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
        Moenie aanvaar nie.
 12.    Spelfoute
        Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
        Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is
 13.    Indien gewone name gegee word in terminologie
        Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is

 14.    Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
        andersom)
        Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                  LEWENSWETENSKAPPE V1                                   3

 15.    As eenhede van mate nie aangedui word nie
        Kandidate sal punte verloor. Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir
        eenhede aandui.

 16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
        verskillende maniere aangebied kan word

 17.    Opskrif
        Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet
        van 'n opskrif voorsien word.

 18.    Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
        'n Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die
        leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
        aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
        in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit
        geld vir alle amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblieff

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            LEWENSWETENSKAPPE V1   (EC/SEPTEMBER 2020)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1   1.1.1    C 
       1.1.2    B 
       1.1.3    B 
       1.1.4    D 
       1.1.5    B 
       1.1.6    C 
       1.1.7    B 
       1.1.8    D                                     (8 x 2)   (16)

 1.2   1.2.1    Vasodilasie 
       1.2.2    Hipotalamus 
       1.2.3    Negatiewe terugkoppeling 
       1.2.4    Parasimpatiese stelsel 
       1.2.5    Aldosteroon 
       1.2.6    Sinaps 
       1.2.7    Plasenta                              (7 x 1)     (7)

 1.3   1.3.1    Geeneen 
       1.3.2    Slegs A 
       1.3.3    Slegs A                               (3 x 2)    (6)

 1.4   1.4.1    (a)   A                                           (1)
                (b)   E                                           (1)
                (c)   B                                           (1)
                (d)   F                                           (1)

       1.4.2    Rugmurg                                           (1)

       1.4.3    Refleksaksie                                      (1)

       1.4.4    Brein  en die rugmurg                            (2)

       1.4.5    (a)   C                                           (1)
                (b)   D                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                    LEWENSWETENSKAPPE V1                                 5

 1.5   1.5.1     (a)   A – Vagina                                                         (1)
                 (b)   B – Serviks                                                        (1)
                 (c)   F – Uterus                                                         (1)

       1.5.2     (a)   C  Endometrium                                                    (2)

                 (b)   D  Ovarium                                                        (2)
                 (c)   E    Fallopiusbuis                                                (2)
       1.5.3     Sperm kan nie die ovum bevrug nie / sperm kan nie ovum bereik en
                 bevrugting veroorsaak nie                                                 (1)
       1.5.4     Albei ovariums  laat eiers afwisselend vry                               (1)

                                                               TOTAAL AFDELING A:          50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblieff

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    LEWENSWETENSKAPPE V1                          (EC/SEPTEMBER 2020)

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1        (a)     Profase I                                                             (1)

                     (b)     Metafase I                                                            (1)

        2.1.2        (a)     A – Sentromeer                                                        (1)

                     (b)     B – Homoloë chromosome  / Chromosome                                  (1)

                     (c)     D – Sentriool                                                         (1)

        2.1.3        -     Homoloë chromosome lê langs mekaar 
                     -     Chromatiede van die vaderlike en moederlike chromosome 
                     -     Vestig kontakpunte genaamd chiasmata  en
                     -     Ruil genetiese materiaal uit tussen chromatiede  en
                     -     Dit staan as oorkruising bekend                     (Enige 4)           (4)

        2.1.4        -     Homoloë chromosome rangskik hulself ewekansig 
                     -     aan weerskante van die ewenaar  en dit
                     -     lei tot die vorming van nuwe kombinasies van geneties
                           verskillende  chromosome
                     -     in die dogterselle (gamete) van die volgende generasie
                           variasie*  veroorsaak              (1* verpligte punt + enige 2)        (3)

 2.2    2.2.1        Altrisiële  ontwikkeling                                                      (1)

        2.2.2        -      Oë is toe 
                     -      geen donsvere wat die liggaam bedek nie  / liggaampies naak
                     -      kan hulself nie voed nie 
                           (Merk slegs eerste DRIE)                                                 (3)

        2.2.3        -     Volkome afhanklikheid van ouers  totdat hulle ten volle
                           ontwikkel is
                                                        OF

                     -     nie in staat om hulself te verdedig / te beweeg nie 
                     -     daarom is hulle ŉ maklike teiken vir predatore           (Enige 1)      (1)

        2.2.4    -         Die eiergeel/dooier wat voedingstowwe aan die ontwikkelende
                           embrio verskaf, is min,  daarom
                     -     is die voëltjies nie in staat om ten volle te ontwikkel  voordat
                           hulle uitbroei nie                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                                   7

 2.3 2.3.1      Versiendheid  (Hipermetropie)                                                (1)

       2.3.2    -     Oogbal is te gerond 
                -     as gevolg van die onvermoë van die lens van die oog om meer
                      konveks te word 
                -     daarom is die beeld van die voorwerp wat naby is en op die retina
                      val dof,  terwyl
                -     die beeld wat die duidelikste gefokus is, agter die retina val         (4)

       2.3.3    Dit kan met ŉ konvekse lens gekorrigeer word 
                (Merk slegs eerste EEN)                                                       (1)

       2.3.4    -     Die radiale spiere van die iris trek saam 
                -     die kringspiere ontspan 
                -     die pupil verwyd 
                -     die hoeveelheid lig wat die oog binnedring, vermeerder                 (4)

 2.4 2.4.1      Luteïniseringshormoon (LH)                                                   (1)

       2.4.2    Die hoogste LH-vlakke veroorsaak ovulasie                                    (1)

       2.4.3    13de dag van die siklus                                                      (1)

       2.4.4    -     Hoë estrogeenvlak / 'n toename in estrogeenvlak veroorsaak
                      dat die endometrium verdik
                -     meer vaskulêr (bloedvatryk) en sponsagtig word                         (2)

       2.4.5    Progesteroon                                                                 (1)

       2.4.6    -     Die handhawing van hoë progesteroonvlakke / hormoon B na
                      28 dae dui op swangerskap 
                -     hormoon B / progesteroon is nodig om swangerskap te
                       onderhou / die endometrium in stand te hou                            (2)

       2.4.7   -      Hoë progesteroonvlakke inhibeer die afskeiding van FSH, dus
                      verhoed dit die ontwikkeling van nuwe follikels  en
               -      verhoed ook ovulasie  / geen nuwe ova/eierselle word
               -      tydens swangerskap vervaardig nie / ontwrig swangerskap                 (3)
                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblieff

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               LEWENSWETENSKAPPE V1                        (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1     Skildklier                                                                   (1)

      3.1.2    Tiroksienbehandeling  / stof waarmee paddavissies behandel is                (1)

      3.1.3    -      Hoeveelheid NaOH en tiroksienbehandeling 
               -      Tyd van behandeling / voeding 
               -      Tyd van die insameling van data 
               -      Grootte van paddavissies 
               -      Tipe voedingstowwe 
               -      Hoeveelheid voedingstowwe 
               -      Vlak van aktiwiteit / aanhoudingsgebied 
               -      Omgewingstoestande 
               -      Metode om die liggaamsmassa te bepaal 
                     (Merk slegs eerste TWEE)                                   (Enige 2)y 2)
                                                                                           (2)

      3.1.4    Die aanvanklike liggaamsmassa  geneem voor die behandeling                   (1)

      3.1.5    -     Hoë tiroksienvlakke  in die liggaam
               -     verhoog die tempo van metabolisme 
               -     Meer glukose sal geoksideer word  / meer van hul
                     brandstofreserwes word opgebruik
               -     om meer energie vry te stel / sodat hulle meer aktief kan wees
               -     dit lei tot ŉ afname in die liggaamsmassa                               (4)

      3.1.6    -     Wanneer die tiroksienvlak onder normale vlakke daal
               -     word die pituïtêre klier / hipofise gestimuleer 
               -     Pituïtêre klier skei meer TSH  af
               -     Hoë TSH-vlak stimuleer die skildklier 
               -     Die skildklier skei meer tiroksien af 
               -     Die tiroksienvlak neem dus toe 
               -     Tiroksienvlak keer terug na normaal                                     (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                                    9

 3.2 3.2.1      (a)    B – Medulla oblongata                                                   (1)

                (b)    C – Corpus callosum                                                     (1)

                (c)    E – Serebellum                                                          (1)

       3.2.2    (a) -    Dit vervoer impulse tussen die brein en die reseptore /
                          effektore 
                       - Dien as reflekksentrum vir aksies  soos die knip van oë,
                          nies, hoes, ens.                                   (Enige 1)          (1)
                         (Merk slegs eerste EEN)

                (b)    -   Serebrospinale vloeistof in die sentrale kanaal voorsien
                           voedingstowwe en suurstof vir senuweeselle  / verwyder CO2
                           en afvalprodukte uit die senuweeselle / beskerm die brein en
                           rugmurg teen liggaamlike besering
                           ( Merk slegs eerste EEN)                                             (1)

       3.2.3    (a)    -   Tydens bloeding vloei die bloed uit die bloedkapillêres 
                       -   en dit beïnvloed die toevoer van suurstof en voedingstowwe
                           na die senuweeselle  / verwydering van CO2 en metaboliese
                           afval veroorsaak dat hulle doodgaan  / veroorsaak oormatige
                           druk                                                                 (3)

                (b)    -   Verlies aan sensasie  / bewussyn / kan nie impulse vanaf
                           sintuigorgane verwerk nie
                       -   verlies aan hoër intellektuele vermoëns  soos geheue,
                           oordeel, redeneer, ens.
                       -   nie in staat om willekeurige spieraksies  aan die gang te sit
                           nie                                                                  (3)

 3.3 3.3.1      Ouksiene                                                                       (1)

       3.3.2    Ouksiene is teenwoordig / word vervaardig in die groeipunt  van die
                stingel of wortel                                                               (1)

       3.3.3    Om die effek van eensydige lig op die groei van die pluimpie uit te
                skakel  / om te toon dat die lig geen effek op die opwaartse buiging
                van die pluimpie het nie / om ŉ fototropiese reaksie uit te sluit               (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblieff

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/SEPTEMBER 2020)

      3.3.4    Wanneer ŉ pluimpie horisontaal geplaas word:

               -     Ouksiene word deur swaartekrag aangetrek 
               -     Daar is ŉ hoë konsentrasie oksiene aan die onderkant van die
                     pluimpie 
               -     wat groei / selverlenging / seldeling aan die onderkant stimuleer 
               -     Daar is 'n lae konsentrasie ouksiene aan die bokant van die
                     pluimpie 
               -     wat groei verhinder  / selverlenging / seldeling aan die bokant
               -     Die onderkant van die pluimpie groei vinniger  / oneweredige
                     groei vind plaas 
               -     wat veroorsaak dat die pluimpie opwaarts groei / buig 
               -     Die pluimpie groei weg van swaartekrag */ die pluimpie is
                     negatief geotropies
                     1* Verpligte punt + (Enige 3)                                                 (4)

      3.3.5    Die ontkiemende saad word aan die skyf van die roterende klinostaat
               geheg                                                                              (1)

 3.4 3.4.1     -     Het ŉ beskermende funksie 
               -     Dien as ŉ klimaatreguleerstelsel vir die testes  /
                     temperatuurbeheer
                     (Merk slegs eerste TWEE)                                                      (2)

      3.4.2    Epididimis                                                                         (1)

      3.4.3    -     Vrugbaarheid word verminder 
               -     omdat die temperatuur altyd hoog is 
               -     Dit sal lei tot die produksie van abnormale sperma / minder
                     sperma word gevorm / proteïene in die selle wat die sperm vorm sal
                     denatureer

                                                     OF

               -     Vrugbaarheid word verminder 
               -     omdat die druk verhoog word / die sirkulasie van die bloed
                     verminder
               -     Dit sal lei tot die produksie van abnormale sperm / Minder sperma
                     word gevorm                                                                   (3)

      3.4.4    Neem gereeld pouses  terwyl jy lang afstande ry                                (1)
                                                                                              [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                  LEWENSWETENSKAPPE V1                                 11

 AFDELING C

 VRAAG 4

       Die proses wat gelei het tot ŉ verhoogde asemhalingstempo:
       -   Die byniere  / adrenaalkliere
       -   skei meer adrenalien in die bloed af 
       -   'n Verhoogde vlak van koolstofdioksied  in die omgewing as gevolg van
           die digte rook
       -   veroorsaak dat koolstofdioksiedvlakke in die bloed bo die normale vlakke
           styg 
       -   Reseptorselle in die karotisarterie in die nek word gestimuleer 
       -   om impulse na die medulla oblongata in die brein te stuur 
       -   Die medulla oblongata stimuleer die asemhalingspiere (tussenribspiere en
           diafragma) 
       -   en hart 
       -   Asemhalingspiere trek meer aktief saam 
       -   En verhoog die tempo en diepte van asemhaling 
       -   Die hart klop vinniger 
       -   Meer koolstofdioksied word na die longe geneem en uitgeasem 
       -   wat veroorsaak dat die asemhalingstempo toeneem
                                                                              Maks.10     (10)

       Herwinning van balans

       Balans word op die volgende manier herwin:

       -   Die makulae 
       -   in die utrikulus en sakkulus  en
       -   die kristas (‘cristae’) 
       -   in die halfsirkelvormige kanale word gestimuleer 
       -   Hulle genereer impulse 
       -   wat deur die gehoorsenuwee oorgedra word 
       -   aan die serebellum 
       -   waar dit geïnterpreteer word 
       -   Impulse word via die motoriese neuron oorgedra 
       -   aan skeletspiere 
       -   om balans te herwin
                                                                              Maks. 7 (7)
                                                                              Inhoud (17)
                                                                              Sintese (3)
                                                                                      (20)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblieff

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                               LEWENSWETENSKAPPE V1                        (EC/SEPTEMBER 2020)

 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

           Relevansie                   Logiese volgorde                    Begrip

  Alle inligting wat aangebied     Idees gerangskik in ŉ          Beantwoord alle aspekte
  word, is relevant tot die        logiese/oorsaak-gevolg         wat deur die opstel vereis
  vraag                            volgorde                       word voldoende

  Alle inligting is van            Die volgorde van gebeure       Die volgende moet ingesluit
  toepassing op die:               en feite in die:               word:

  -   Proses wat gelei het tot     -   Proses wat gelei het tot   -   Proses wat tot
      ŉ verhoogde                      ŉ verhoogde                    verhoogde asemhalings-
      asemhalingstempo                 asemhalingstempo               tempo gelei het
  -   Herwinning van balans        -   Herwinning van balans          (B) – (7/10)

  Daar is geen irrelevante         Is in ŉ logiese volgorde       -   Herwinning van balans
  inligting nie                                                       (R) – (4/7)

              1 punt                          1 punt                        1 punt

                                                                  TOTAAL AFDELING C:               20
                                                                      GROOTTOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-sept2019-afrikaans-final/507e9f66-d103-4b88-8f92-e9436c3a40aa) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
