# Life Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo

> Grade 10 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/0657e915-6679-4c6b-881b-40a1f15851b9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/life-sciences) › [Life Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/0657e915-6679-4c6b-881b-40a1f15851b9)

## About this document

Life Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 10

                       NOVEMBER 2019

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye .

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2019)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN
 LEWENSWETENSKAPPE

 1.   Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.   Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
      Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.

 3.   Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.   Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
      Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is.

 5.   Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.   As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
      word
      Kandidate sal punte verbeur.

 7.   Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

 8.   Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
      nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek
      is, gaan voort om te krediteer.

 9.   Onherkenbare afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
      is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
      van die antwoord indien dit korrek is.

 10. Verkeerd genommer
     Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
     nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

 11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
     Moenie aanvaar nie.

 12. Spelfoute
     Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
     beteken nie of as dit buite konteks is.

 13. Indien gewone name gegee word in terminologie
     Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)               LEWENSWETENSKAPPE V1                                       3

 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
     andersom)
     Moenie krediteer nie.

 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
     Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
     aandui.

 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
     verskillende maniere aangebied kan word.

 17. Opskrif
     Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
     ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
     leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy / haar antwoorde
     aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat
     in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld
     vir alle amptelike tale.

 19. Veranderinge aan die nasienriglyn
     Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
     word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is
     nie.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                LEWENSWETENSKAPPE V1                    (EC/NOVEMBER 2019)

    AFDELING A

    VRAAG 1

    1.1   1.1.1    B 
          1.1.2    D 
          1.1.3    B 
          1.1.4    C 
          1.1.5    B 
          1.1.6    C 
          1.1.7    D 
          1.1.8    D 
          1.1.9    B 
          1.1.10   B                                                      (10 x 2)         (20)

    1.2   1.2.1    chlorose 
          1.2.2    gliserol en vetsure 
          1.2.3    rooibloedselle 
          1.2.4    kloning
          1.2.5    skeurbuik 
          1.2.6    immuniteit 
          1.2.7    mitochondria 
          1.2.8    chloroplaste 
          1.2.9    nanometer / mikrometer
          1.2.10   potometer                                              (10 x 1)          (10)

    1.3   1.3.1    Slegs A 
          1.3.2    Slegs A 
          1.3.3    Beide A en B                                               (3 x 2)       (6)

    1.4   1.4.1    (a)   IV  Beenweefsel                                                    (2)
                   (b)   I  motoriese neuron                                               (2)
                   (c)   III  gestreepte spier                                              (2)
                   (d)   II  gesilieerde kolomepiteel                                       (2)

    1.5   1.5.1    Stowwe vervoer na alle selle van die liggaam                              (1)
          1.5.2    rooibloedselle                                                            (1)
          1.5.3    Vorm immuunstelsel wat die liggaam teen skadelike stowwe /
                   vreemde deeltjies verdedig                                                (1)
          1.5.4    Bloedplaatjies                                                            (1)
          1.5.5    Bergingsweefsel                                                           (1)
          1.5.6    Selrespirasie / fotosintese / gaswisseling                                (1)

                                                            TOTAAL AFDELING A:                50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)               LEWENSWETENSKAPPE V1                                      5

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1    Mitose                                                                   (1)

        2.1.2    A – nukleolus                                                            (1)
                 B – chromatienetwerk / chromatien                                        (1)
                 C – selmembraan                                                          (1)

        2.1.3    Metafase                                                                 (1)

        2.1.4    RUBRIEK
                              Anafase 
                                               Chromosoom / chromatied

                                                      spoeldraad

                                                       Sentriool / sentrosoom

                                                        selmembraan

                 Opskrif                                                                  (1)
                 Korrekte struktuur (S)                                                   (1)
                 1 korrekte byskrifte                                                     (1)

        2.1.5    Geen groei sal in lewende organismes voorkom nie,  geen herstel
                 van verslete weefsels of beskadigde weefsels nie,  geen
                 ongeslagtelike voortplanting in eensellige organismes nie  (Enige 2)     (2)

 2.2    2.2.1    Ragitis                                                                  (1)

        2.2.2    Soos die persoon oud word  / namate die ouderdom toeneem, word
                 die been minder dig / swak                                               (2)

        2.2.3    Aanvaar reeks tussen 24–27                                              (2)

        2.2.4    Gewigdraende oefeninge versterk beenmassa en maak dit sterker en
                 digter  terwyl kalsiumryke voedsel minerale lewer wat sterk bene
                 opbou, wat veroorsaak dat die bene ŉ hoë digtheid het.                   (2)

        2.2.5    Brein                                                                    (1)

        2.2.6    Beweging / Ondersteuning / Gehoor / Berging van minerale 
                                                                        (Enige 3)          (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              LEWENSWETENSKAPPE V1                        (EC/NOVEMBER 2019)

    2.3   Hidrostatiese skelet – algemeen by akwatiese diere  / vloeistof gevul om
          die hidrostatiese druk vir ŉ organisme te handhaaf  / voorkom dat ŉ
          organisme uitdroog / voorkom predasie                                                (2)

          Eksoskelet  – buite die liggaam van ŉ dier geleë / bestaan uit chitien
          vervellings soos die dier groei om groter liggaamstrukture toe te laat /
          algemeen by insekte / by sommige diere bestaan dit uit ŉ dop                         (2)

          Endoskelet  – geleë aan die binnekant van ŉ dier, / bestaan gewoonlik uit
          bene, kraakbeen / ondersteun verskillende liggaamsgroottes / bedek met die
          vel / teenwoordig in groter diere soos soogdiere                                     (2)

    2.4   2.4.1 Diagram I – plantsel 
                Diagram II – diersel                                                          (2)

          2.4.2 D – vakuool                                                                  (2)

          2.4.3 A – selmembraan 
                B – selkern 
                C – selmembraan                                                               (3)

          2.4.4 Selektiewe membraan,  dit laat water en minerale soute
                deurgaan  en voorkom dat groter molekules soos selorganelle
                binnedring                                                                    (3)

          2.4.5 Vergroting = 15 mm / 0,015 mm = x 1 000                                  (3)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                                 LEWENSWETENSKAPPE V1                                     7

VRAAG 3

3.1     3.1.1        Ongekontroleerde seldeling en groei                                                  (1)

        3.1.2        Longkanker                                                                           (1)

        3.1.3        Radioterapie,  chemoterapie,  chirurgie                              (Enige 2)     (2)

        3.1.4
                                                 Die top vyf kankers en hul koste in Rand

                                           280
                                           240
                                           200
                                           160

                        kostes per R1000
                                           120
                                            80
                                            40
                                             0

                                                                   Tipes kanker

                     Staafgrafiekrubriek

                     Tipe grafiek                                                    1
                     Opskrif vir grafiek                                             1
                     Korrekte byskrif en skaal X-as                                  1
                     Korrekte etiket en skaal Y-as                                   1
                     Plotting van punte                                  1–4 stawe korrek geplot: 1
                                                                          5 stawe korrek gestip : 2
                     TOTAAL                                                          6                      (6)

3.2     3.2.1        A – epidermis / epidermale weefsel                                                    (1)
                     B – parenchiemkorteks                                                                 (1)
                     C – xileem                                                                            (1)
                     D – wortelhaarsel                                                                     (1)

        3.2.2        - Dun wande  wat deurlaatbaar is vir water is 
                     - sonder kutikula op die wande wat dit meer deurlaatbaar vir
                       watermolekules maak; 
                     - Groot vakuole  voorsien ŉ groot oppervlakte vir die absorbering
                       van waterpotensiaal                       (Enige TWEE) (2 x 2)                      (4)

        3.2.3        Stele / vaskulêre silinder                                                            (1)

        3.2.4        Bergingsweefsel  vir water, voedsel en minerale soute                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  LEWENSWETENSKAPPE V1                        (EC/NOVEMBER 2019)

          3.2.5            Dwarssnit van die wortel          Dwarssnit van die stam
                     Bevat beide epidermis en            Bevat slegs epidermis 
                     endodermis 
                     Vaskulêre silinder is gerangskik    Vaskulêre silinder vorm stapels
                     om ŉ stele te vorm                 wat vaskulêre bondels genoem
                                                         word 
                     Xileem is stervormig               Xileem vorm bundels 
                     Floëem is aan die buitekant van     Floëem is aan die binnekant van
                     die vaskulêre silinder             die vaatweefsel 
                                                                       (Enige 2 x 2) + T       (5)

    3.3   3.3.1      Toets 1 – Om te bepaal of proteïen teenwoordig is of nie                  (1)
                     Toets 2 – Om te toets vir die teenwoordigheid van verminderde
                     suikers                                                                   (1)

          3.3.2      (a)     eierwit                                                           (1)
                     (b)     sukrose-oplossing                                                 (1)

          3.3.3      1. – Baksteenrooi / diep pers                                             (1)
                     2. – Oranje-bruin                                                         (1)

          3.3.4      Verhit die oplossing nie direk in die vlam nie / verhit die oplossing
                     in ŉ waterbad / sorg dat die proefbuis weg van die gesig af is / sorg
                     dat die vlam van die vuur af is as jy die spiritus in die Bunsen-
                     opnemer byvoeg.                                               (Enige 2)    (2)

          3.3.5      - Vra die onderwyser toestemming om eksperimente uit te voer 
                     - Versamel al die benodigde apparate om die toets uit te voer. 
                     - Soek ŉ opgeleide / professionele persoon om teenwoordig te
                       wees tydens die toets. 
                     - Kyk na alle veiligheidsmaatreëls soos noodhulpkissie 
                     - Lees en volg die instruksies noukeurig voordat jy ŉ eksperiment
                       doen                                                    (Enige 3)            (3)

          3.3.6      Verhoog monstergrootte van voedsel / gebruik meer groepe
                     disakkariede / of proteïene
                     Herhaal / doen meer toetse                                                    (1)

          3.3.7      Toets 1 – selmembraan / chromosome / bloed as hemoglobien /
                     vel                                                 (Enige 1)                  (1)

          3.3.8      Toets 1 – groei / herstel verslete weefsel / vorm deel van
                     selmembrane / vervoer suurstof na die longe                (Enige 1)           (1)

                     Toets 2 – bron van benodigde energie / vorm dele van baie dele
                     van ŉ sel, bv. selwande / dien as gestoorde energie    (Enige 1)               (1)

                                                                  TOTAAL AFDELING B:                80

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                 LEWENSWETENSKAPPE V1                                        9

  AFDELING C

  VRAAG 4

  4.1    Aanpassing van ŉ blaar vir fotosintese
         - Bestaan uit digverpakte mesofilweefsel van palisade  (s) wat ŉ groot
           aantal chloroplaste bevat  (s) wat die produk van fotosintese is.
         - Bevat styselkorrels wat stysel bêre (f).
         - Bevat pigmentchlorofil (s) wat ligenergie vanaf die son vang (f) vir die
           proses van fotosintese.
         - Floeëm (s) vir voedselgeleiding (f) na alle dele van ŉ plant.
         - Die sponsagtige parenchiemselle bevat ook chloroplaste om fotosintese te
           help.(f).
         - Xileem-weefsel (s) wat water en minerale soute vanaf die wortels na die
           blare vervoer (f).
                                                                                    (5 x f)
                                                                                   (2 x s)    (7)
         Aanpassing van ŉ blaar vir transpirasie
        - Het gewysigde selle van epidermale selle wat sluitselle genoem word (s)
           wat die opening en sluiting beheer (f) van stomale porieë  (s)
        - wat die verlies van water in die vorm van verdamping moontlik maak (f)

                                                                                   (2 x f)
                                                                                   (1 x s)    (3)
         Aanpassing van ŉ blaar vir gaswisseling
        - Stoma(ta)(s) maak inkomende suurstof moontlik  en die vrystelling van
          koolstofdioksied (f)
        - sponsagtige mesofilweefsel met los verpakte parenchiemselle (s)
          wat groot tussen-sellulêre lugruimtes bevat (s)
         - vir maklike beweging van gasse (f)                                      (3 x f)
                                                                                   (1 x s)    (4)
         Aanpassing van ŉ blaar vir guttasie
        - Aan die rand van die blaar is daar spesiale strukture wat hidatodes genoem
          word (s) wat oortollige water in die vorm van druppels uitstraal (f) wanneer
          daar te veel waterdamp in die lug is,  (f) Dit kom in die vroeë oggendure
          voor  (f)
                                                                                   (2 x f)
                                                                                   (1 x s)     (3)
                                                                                 Inhoud:      (17)
                                                                                  Sintese      (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                              LEWENSWETENSKAPPE V1                           (EC/NOVEMBER 2019)

 LET WEL:      Geen punte word toegeken aan antwoorde in die vorm van
               diagramme, tabelle of vloeidiagramme nie.

 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

Kriteria        Relevansie (R)          Logiese volgorde (L)      Volledigheid (C)
                Alle inligting          Idees gerangskik in ŉ     Alle aspekte wat in
                verskaf is relevant     logiese oorsaak / effek   die opstelvraag
Algemeen        ten opsigte van die     volgorde.                 genoem is, is
                vraag.                                            suksesvol gedek.

                Slegs inligting         Logiese volgorde van      Bevat voldoende
                rakende die             gebeure in die            inligting oor alle
                aanpassings,            beskrywing van die        aspekte van die
                prosesse en             struktuur en funksie      blaarstruktuur,
                funksies (f) van die    van die blaar             verskillende dele,
In hierdie      blaarstruktuur (S)                                hul funksies en
opstel                                                            gepaardgaande
                (Daar is geen                                     prosesse, soos
                irrelevante inligting                              (12 punte
                nie.)                                             funksies);
                                                                  (5 punte
                                                                  struktuur)
Punt                      1                        1                       1                   (3)

                                                            TOTAAL AFDELING C:                20
                                                                GROOTTOTAAL:                 150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SC P1 MEMO GR10 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-memo-gr10-nov-2018-afrikaans/7ca9f0df-a921-4bcb-af62-db81d6542e85) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/9a5cbe7e-959f-4d2a-9da5-f96cc96618fd) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [LIFE SC P1 QP GR10 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-qp-gr10-nov-2018-afrikaans/6369a975-f289-4a19-a7cc-86653673d2d2) — Life Sciences · QP · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-afr-d/d0ed5bb9-cdbf-43ec-83de-2566d1a34187) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-eng-d/cded76a6-8260-402d-9435-3f582ce6818b) — Life Sciences · QP · 2019 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/c2a7733d-cd9f-4042-a6d8-c00aa9fdbc60) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Life Sciences

- [Gr10-Lewenswetenskappe-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-lewenswetenskappe-og-studyguide-lr/8e3e18e1-6b71-4e05-952d-de0944ef8eff) — Guide
- [Gr10-Life-Sciences-TG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-life-sciences-tg-studyguide-lr/5615738c-106e-4a50-9536-78ad61f5ee23) — Guide
- [KZN Life Sciences Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-kzn-march-test-question-paper-and-memorandum/a3348de3-4618-469e-a3dc-d828cb2b83c5) — QP + Memo · 2026
- [Gr 10 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-life-sci-atp-2023-24/ed5e1ff0-929f-4365-8c9b-45bddb8d3048) — ATP
- [EC Life Sciences Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-10-june-2025-qp-and-memo/aa6599b4-f6e3-4768-8731-6f1e10a5494e) — QP + Memo · 2025
- [FS Life Sciences Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-life-sciences-grade-10-march-2025-qp-and-memo/3c40be94-69ee-40e0-9355-f835c10d452c) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
