# Life Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 Memo

> Grade 10 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr10-memo-nov2020-afrikaans/0b8ac40d-1249-40bd-946c-fdf77a899432
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/life-sciences) › [Life Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr10-memo-nov2020-afrikaans/0b8ac40d-1249-40bd-946c-fdf77a899432)

## About this document

Life Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [LIFE SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/9a5cbe7e-959f-4d2a-9da5-f96cc96618fd) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 10

                    NOVEMBER 2020

               LEWENSWETENSKAPPE
                  NASIENRIGLYN
                  (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

2                             LEWENSWETENSKAPPE V1                          (EC/NOVEMBER 2020)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
       Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
       ‘maks.’ punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.    Indien, byvoorbeeld drie redes vereis word en vyf word gegee.
       Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is
       nie.

 3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
       Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
       Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.    Indien tabulering vereis word maar paragrawe gegee word
       Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.    As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat
       vereis word
       Kandidate sal punte verbeur.

 7.    Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
       Kandidate sal punte verbeur.

 8.    Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
       Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
       korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om
       te krediteer.

 9.    Nie-erkende afkortings
       Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
       nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
       antwoord indien dit korrek is.

 10.   Verkeerd genommer
       Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

 11.   Indien die taal wat gebruik word die, bedoelde betekenis verander
       Moenie aanvaar nie.

 12.   Spelfoute
       Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
       Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

 13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
       Aanvaar, indien dit by die provinsiale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)               LEWENSWETENSKAPPE V1                                        3

 14.   Indien slegs die letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
       andersom)
       Geen krediet nie.

 15.   As eenhede van mates nie aangedui word
       Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlike punte vir eenhede
       aandui.

 16.   Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
       maniere aangebied kan word

 17.   Opskrif
       Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van ŉ
       opskrif voorsien word.

 18.   Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
       ŉ Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
       assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
       moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante
       amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.

 19.   Veranderings aan die nasienriglyn
       Daar mag geen veranderinge aan die nasieriglyn aangebring word sonder om die
       provinsiale interne moderator te raadpleeg nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

4                             LEWENSWETENSKAPPE V1                            (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1   1.1.1    C 
       1.1.2    B 
       1.1.3    A 
       1.1.4    C 
       1.1.5    D 
       1.1.6    D 
       1.1.7    D 
       1.1.8    A 
       1.1.9    B 
       1.1.10   C                                                           (10 x 2)    (20)

 1.2   1.2.1    Polisakkariede ✓
       1.2.2    Yster ✓/ Fe
       1.2.3    Kutikula ✓
       1.2.4    Foramen magnum ✓
       1.2.5    Groep O ✓
       1.2.6    Chemoterapie ✓
       1.2.7    Olie ✓
       1.2.8    Kambium ✓
       1.2.9    Weefsel ✓
       1.2.10   Transpirasie ✓                                                (10 x 1)    (10)

 1.3   1.3.1    Beide A en B 
       1.3.2    Slegs A 
       1.3.3    Slegs B                                                      (3 x 2)     (6)

 1.4   1.4.1    A – gewrigskapsule                                                        (1)
                B – kraakbeen ✓                                                            (1)

       1.4.2    Skarniergewrig ✓                                                           (1)

       1.4.3    Vloeistof smeer bene en kraakbeen om wrywing te voorkom, ✓
                uitdroging van die vloeistof lei tot pynlike, moeilike beweeglikheid ✓
                / ontsteking                                                               (2)

       1.4.4    Osteoartritis, ✓ Reumatoïede artritis ✓                                    (2)

 1.5   1.5.1    Jodium ✓                                                                   (1)
       1.5.2    Millon se reagens /kopersulfaat                                           (1)
       1.5.3    Baksteenrooi / violet                                                     (1)
       1.5.4    Vette ✓/ lipiede                                                           (1)
       1.5.5    Deurskynende vlek op kladpapier  / bruin- / filtreerpapier                (1)
       1.5.6    Glukose ✓/ enkelvoudige suiker/ monosakkaried                              (1)
       1.5.7    Benedict se oplossing ✓/ Fehling A en B                                    (1)

                                                             TOTAAL AFDELING A:             50

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                LEWENSWETENSKAPPE V1                                      5

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1      (a)   ŉ Ensiem is ŉ biologiese katalisator ✓ wat ŉ chemiese reaksie
                      versnel ✓                                                           (2)

                (b)   ŉ Giftige stof word in ŉ onskadelike stof ✓ omgeskakel, wat die
                      vergiftiging van liggaamsweefsels voorkom. ✓                        (2)

                (c)   Water ✓ en suurstof ✓                                               (2)

                (d)   Ensiem bly onveranderd ✓ en kan herhaaldelik gebruik word ✓         (2)

       2.1.2    (a)   Die ensiem katalase funksioneer optimaal ✓ by liggaams-
                      temperatuur van 37 °C ✓ / Katalase word gedenatureer deur
                      buitengewoon hoë temperature ✓ (90 °C) en die werking
                      daarvan sal negatief beïnvloed word ✓/ katalase sal onaktief
                      wees ✓ by uiters lae temperature ✓(2 °C) ✓                          (2)

                (b)   In toets C ✓ is die menslike liggaamstemperatuur 37 °C/
                      optimale temperatuur waar ensieme die beste werk ✓                  (2)

                (c)   Die vorming van borrels ✓                                           (1)

                (d)   - Geen borrels in proefbuis A ✓ gevorm nie, H2O2 is nie
                        afgebreek nie, katalase onaktief by lae temperature van
                        2 °C. ✓
                      - Geen borrels in proefbuis B gevorm nie, H2O2 is nie
                        afgebreek nie, katalase onaktief by hoë temperature van
                        90 °C ✓                                                           (4)

                (e)   Ensieme is sensitief vir temperatuur ✓                              (1)

                (f)   - Dieselfde hoeveelheid/ grootte hoenderlewers ✓
                      - Dieselfde hoeveelheid / konsentrasie ensiem wat gebruik
                        is ✓
                      - Hoenderlewers wat aan dieselfde pH blootgestel is ✓
                                                                    (Enige TWEE)          (2)

                (g)   Om betroubaarheid te verseker ✓                                     (1)

       2.2.1    Organel 1 – mitochondrion ✓                                               (1)
                Organel 2 – chloroplast ✓                                                 (1)

       2.2.2    Organel 2/chloroplast ✓                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

6                             LEWENSWETENSKAPPE V1                          (EC/NOVEMBER 2020)

       2.2.3                                  Chloroplast

               Nasienrubriek
               Opskrif (C) ✓
               Korrekte diagram ✓
               Enige 3 korrekte byskrifte ✓✓✓                                                (5)

       2.2.4   Intergranale lamelle ✓                                                        (1)

       2.2.5   Spierselle ✓ voer ŉ proses van aërobiese respirasie uit, deur voedsel af
               te breek in die teenwoordigheid van suurstof, wat daartoe lei dat selle
               energie in die vorm van ATP ✓ opberg.                                         (2)

       2.2.6   Spiersel ✓ Baie aktiewe weefsel ✓                                             (2)

       2.2.7      Chloroplast/Organel 2               Mitochondrion/Organel 1
               1.  Skyfvormig ✓                 1.   Staafvormig ✓
               2.  Ongeveer 4 tot 10 nm         2.   Ongeveer 1,5 nm lank ✓
                   lank ✓
               3.  Ligging vir fotosintese✓     3.   Ligging vir selrespirasie ✓
               4.  Vloeistof genoem             4.   Vloeistof genoem matriks ✓
                   stroma ✓
               5.  Innerlike projeksies         5.   Gestapelde lamelle as grana
                   bekend as kristas ✓               bekend ✓

               Rubriek
               Tabel geteken ✓                                          (Enige 3 x 2 + 1)    (7)

       2.2.8   Werklike grootte = Gemete grootte (liniaal) / Vergroting ✓
                                = 86 mm / 4 000 ✓
                                = 0,0215 ✓mikrometer                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)               LEWENSWETENSKAPPE V1                                     7

 2.3    2.3.1    Sensoriese ✓ / unipolêre/monopolêre neuron ✓                             (1)

        2.3.2
                                      Die Sensoriese neuron

                                 Akson ✓                   Selliggaam ✓

                                                             motoriese eindplaat ✓

                                    Rigting van impuls ✓

                 Rubriek
                 Rigting van impuls ✓
                 Enige twee korrekte byskrifte ✓✓                                         (3)

        2.3.3    (a) selliggaam ✓
                 (b) motoriese eindplaat ✓                                               (2)
                                                                                        [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

8                              LEWENSWETENSKAPPE V1                          (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1     (a)   Dierlike proteïene ✓ en vette ✓                                       (2)

               (b)   Energiebron, ✓ bron van vessel, ✓ bron van ruvoer ✓
                                                                     (Enige TWEE)          (2)

               (c)   18% ✓– 15% ✓ = 3% ✓                                                   (3)

               (d)   Dieet A ✓ – bevat meer suiker ✓ / vette / proteïene                   (2)

               (e)   Aanwesigheid van dierlike proteïene ✓ in die dieet                    (1)

      3.1.2    (a)   Vetsug verwys na oormatige vetneerslae ✓ in die weefsels en
                     rondom liggaamsorgane ✓                                               (2)

               (b)   Vetsug kan lei tot hartsiektes ✓ / hoë bloeddruk / diabetes /
                     depressie / hoë cholesterol wat kan lei tot lewensverlies ✓           (2)

               (c)   Oorsake van diabetes
                     - Oormatige verbruik van koolhidraatryke voedsel ✓ / hoë
                       energieryke voedsel,
                     - veroorsaak die oormatige ophoping van bloedglukose in die
                       liggaam ✓
                     - Die hormoon insulien kan nie oormatige glukose ✓ in
                       glikogeen ✓ omskakel nie en dit word in die lewer gestoor.

                     Behandeling van diabetes
                     - Insuliendosis inspuiting ✓
                     - verandering in die diet ✓
                     - eet ŉ streng dieet met minder kilojoules ✓
                     - gereelde oefening ✓
                     - deur gewig te verminder deur gewigsverliesprogramme te
                       gebruik ✓                                                           (7)

      3.2.1    Fotosintese ✓ / transpirasie ✓ / gaswisseling / guttasie / respirasie
                                                                                           (2)
                                                                        (Enige TWEE)

      3.2.2    Mesofilweefsel ✓                                                            (1)

      3.2.3    Gaswisseling ✓                                                              (1)

      3.2.4    Deel A, ✓ Palisade mesofil ✓                                                (2)

 3.3 3.3.1     Skarniergewrig ✓                                                            (1)

      3.3.2    A, ✓ B ✓ en C ✓                                                             (3)

      3.3.3    F – metakarpaal (middelhandbeentjie) ✓
                                                                                           (2)
               G – ligament ✓

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)                LEWENSWETENSKAPPE V1                                     9

       3.3.4    14 ✓                                                                       (1)

       3.3.5    (a)    Biseps ✓ en triseps ✓                                               (2)

                (b)    Proteïene ✓                                                         (1)

                (c)    Spiere werk antagonisties, in pare, maar het ŉ teenoorgestelde
                       effek op mekaar ✓                                                   (1)

                (d)    Die persoon kan nie die arm oplig ✓ / die swaar gewig dra nie       (1)

 3.4 3.4.1      Metafase ✓                                                                 (1)

       3.4.2    chromosome rangskik by die ewenaar ✓                                       (1)

       3.4.3    A – Spoelvesel ✓                                                           (1)
                B – Chromosoom ✓/ chromatied                                               (1)
                C – Sentriool ✓                                                            (1)

       3.4.4    Anafase ✓                                                                  (1)

       3.4.5    2 ✓chromosome                                                              (1)

       3.4.6    Kanker ✓                                                                   (1)

       3.4.7    - Groei ✓
                - Vervang en herstel van verslete selle of weefsels ✓
                - Ongeslagtelike voortplanting ✓                                          (3)
                                                                                         [50]

                                                             TOTAAL AFDELING B:          100
                                                                 GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SC P1 MEMO GR10 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-memo-gr10-nov-2018-afrikaans/7ca9f0df-a921-4bcb-af62-db81d6542e85) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR10 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr10-nov2020-afrikaans/4ea03349-a707-405f-90fd-870d0bcdd2e9) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [LIFE SC P1 QP GR10 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-qp-gr10-nov-2018-afrikaans/6369a975-f289-4a19-a7cc-86653673d2d2) — Life Sciences · QP · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/c2a7733d-cd9f-4042-a6d8-c00aa9fdbc60) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2017-afrikaans/2f49c755-9d74-4ae4-ac1c-2cc1d5e8119a) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-qp-nov2017-afrikaans/e55b43d9-9787-4f2e-9a65-128f985b3bfe) — Life Sciences · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 10 Life Sciences

- [Gr10-Lewenswetenskappe-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-lewenswetenskappe-og-studyguide-lr/8e3e18e1-6b71-4e05-952d-de0944ef8eff) — Guide
- [Gr10-Life-Sciences-TG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-life-sciences-tg-studyguide-lr/5615738c-106e-4a50-9536-78ad61f5ee23) — Guide
- [KZN Life Sciences Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-kzn-march-test-question-paper-and-memorandum/a3348de3-4618-469e-a3dc-d828cb2b83c5) — QP + Memo · 2026
- [Gr 10 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-life-sci-atp-2023-24/ed5e1ff0-929f-4365-8c9b-45bddb8d3048) — ATP
- [EC Life Sciences Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-10-june-2025-qp-and-memo/aa6599b4-f6e3-4768-8731-6f1e10a5494e) — QP + Memo · 2025
- [FS Life Sciences Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-life-sciences-grade-10-march-2025-qp-and-memo/3c40be94-69ee-40e0-9355-f835c10d452c) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
