# Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr11-memo-nov2016-afrikaans/f744f159-8e10-42e4-8767-873ebbf0a691
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr11-memo-nov2016-afrikaans/f744f159-8e10-42e4-8767-873ebbf0a691)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                      NOVEMBER 2016

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                    Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               LEWENSWETENSKAPPE V1                      (EC/NOVEMBER 2016)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN
 LEWENSWETENSKAPPE 2016

 1.      Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word.
         Hou op merk nadat die maksimum punte behaal is, en trek ŉ kronkellyn en
         dui ‘maks’-punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.      Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word.
         Merk slegs die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is
         nie.

 3.      Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word.
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.      Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee.
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.      Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee.
         Kandidate sal slegs punte verbeur omdat hulle nie die tabel getrek het nie.

 6.      As geannoteerde diagramme geteken word, terwyl beskrywings vereis
         word.
         Kandidate sal punte verbeur.

 7.      Indien vloeidiagramme of diagramme i.p.v. beskrywings aangebied
         word.
         Kandidate sal punte verbeur.

 8.      Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie.
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en
         skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en
         skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer.

 9.      Onherkenbare afkortings.
         Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
         omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
         krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

 10.     Verkeerd genommer.
         Indien die antwoord ooreenstem met die regte volgorde van die vrae, maar
         die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

 11.     Indien die taal gebruik, die eintlike betekenis verander.
         Moenie aanvaar nie.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)               LEWENSWETENSKAPPE V1                                         3

 12.      Spelfoute.
          Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in
          Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

 13.      Indien gewone name gegee word in terminologie.
          Aanvaar, mits dit by die provinsiale memorandumbespreking aanvaar
          is.

 14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee
          word (en andersom).
          Moenie krediteer nie.

 15.      As eenhede nie in afmetings aangedui word nie.

          Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir
          eenhede aandui.

 16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
          verskillende maniere aangebied kan word.

 17.      Opskrif.
          Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

 18.      Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte).
          ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as
          die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar
          antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is.
          ŉ Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, moet
          geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.

 19.      Veranderinge aan die memorandum.
          Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum
          aangebring word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator
          beraadslaag is.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               LEWENSWETENSKAPPE V1   (EC/NOVEMBER 2016)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 1.1.1     D 

      1.1.2   D 

      1.1.3   A 

      1.1.4   A 

      1.1.5   A 

      1.1.6   D 

      1.1.7   C 

      1.1.8   A 

      1.1.9   C 

      1.10    C                                       (10 x 2)    (20)

1.2 1.2.1     Dravermoë 

      1.2.2   Chloroplaste 

      1.2.3   Uitdunning 

      1.2.4   Intraspesifieke  kompetisie

      1.2.5   Nefron

      1.2.6   Egestie/Defekasie                         (6 x 1)     (6)

1.3 1.3.1     Slegs B 

      1.3.2   Slegs B 

      1.3.3   Slegs A 

      1.3.4   Beide A en B 

      1.3.5   Slegs A 

      1.3.6   Slegs A 

      1.3.7   Slegs A                                  (7 x 2)    (14)

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)               LEWENSWETENSKAPPE V1                                      5

1.4 1.4.1      Om te demonstreer dat ligenergie  nodig is vir fotosintese.             (2)

      1.4.2    Die teenwoordigheid / afwesigheid van stysel                             (1)

      1.4.3    (Verdunde) jodiumoplossing.                                              (1)

      1.4.4    (a)    Geen kleurverandering / bly rooibruin                             (1)

               (b)    Verander blou-swart                                               (1)

      1.4.5    (a)    Karbohidrase                                                      (1)

               (b)    Speekselkliere                                                    (1)

      1.4.6    (a)    Suurstof / O2                                                     (1)

               (b)    Suurstof  / O2                                                    (1)

                                                            TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  LEWENSWETENSKAPPE V1                     (EC/NOVEMBER 2016)
ŉ
    AFDELING B

    VRAAG 2

    2.1   2.1.1   Grafiek C                                                                (1)

          2.1.2   As gevolg van ŉ laer koolstofdioksiedkonsentrasie.                       (1)

          2.1.3   Temperatuur                                                              (1)

          2.1.4   Die grafiek sal ŉ geleidelike toename in die tempo tot 40 ºC  toon
                  en 'n verdere toename in temperatuur sal dit dramaties laat val.         (2)

          2.1.5   -     By hoër temperature word die ensieme heeltemal
                        gedenatureer  / kan nie hul funksie verrig nie.
                  -     Wanneer die temperatuur verhoog word tot 40 ºC , is die
                        temperatuur optimaal vir maksimum fotosintese.      (Maks. 1)      (1)

    2.2   2.2.1   (a)    Waterplante is struktureel aangepas om onder die water te
                         fotosinteer.                                                        (1)

                  (b)    Die toevoeging van klein hoeveelhede natriumbikarbonaat
                         verhoog die CO2 konsentrasie  om ŉ bestendige tempo van
                         fotosintese mee te bring.                                            (1)

          2.2.2   Deur die aantal borrels wat vrygestel word in ŉ minuut (tydeenheid)
                  te tel.                                                                    (1)

          2.2.3   -     Soos die ligintensiteit verhoog 
                  -     verhoog die tempo van fotosintese proporsioneel tot ŉ sekere
                        punt. 
                  -     ŉ Verdere toename in ligintensiteit 
                  -     veroorsaak geen verdere toename in die tempo van fotosintese
                        nie.                                             (Enige 3 x 1)       (3)

          2.2.4   -     Wanneer die ligintensiteit toeneem 
                  -     sal die temperatuur proporsioneel  styg wat
                  -     die werking van verskillende ensieme  beperk en
                  -     dus die tempo van fotosintese beperk.                                (4)

    2.3   2.3.1   3 – Lakteaal / limf vloeistof 
                  Absorpsie en vervoer van vetsure en gliserol.                              (2)

          2.3.2   Deel genommer 1                                                            (1)

          2.3.3   Diffusie/Aktiewe vervoer                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                      7

         2.3.4       -   Dit is slegs een sellaag dik / dun  sodat die voedingstowwe
                         vinnig en maklik kan deur beweeg. 
                     -   Dit is ryklik van mitochondria voorsien 
                     -   om energie te verskaf vir die aktiewe vervoer van baie
                         voedingstowwe. 
                     -   Dit skei ook slym af 
                     -   wat dien as ŉ vloeistofdraer vir voedingstowwe. 
                     -   Klam membraan 
                     -   om diffusie van voedingstowwe te bevorder. 
                     -   Dit het mikrovilli 
                     -   at die oppervlakarea vir absorpsie verder verhoog. 
                                                                            (Enige 3 x 2)       (6)

  2.4    2.4.1       Dit is die sellulêre wanbalans tussen die verskaffing van
                     voedingstowwe en energie  en die liggaam se aanvraag daarna
                     om groei, instandhouding , en spesifieke funksies te verseker.            (2)

         2.4.2       Kwasjiorkor                                                               (1)

         2.4.3       -   Maagkliere in die maag 
                     -   skei maagsappe af wat 
                     -   die ensiem proteases bevat. 
                     -   Die ensiem proteases hidroliseer / verteer 
                     -   proteïene tot polipeptiede / peptone 
                     -   en uiteindelik tot aminosure. 
                     -   Proteases funksioneer optimaal slegs in ŉ suurmedium                  (5)

  2.5    -   ŉ Groot oppervlakte  vir maksimale uitruiling van gasse 
         -   Dun en deurlaatbaar  vir ŉ vinnige en maklike diffusieproses 
         -   Klam oppervlakte  sodat gasse kan oplos om ŉ oplossing te vorm
         -   Moet goed geventileer  wees om vars lug na die gaswisselings-
             oppervlak te bring 
         -   Goed beskerm  teen meganiese beskadiging en uitdroging. 
                                                                        (Enige 3 x 2)          (6)
                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                LEWENSWETENSKAPPE V1                       (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 3

 3.1     3.1.1   A – tragea 
                 B – brongi                                                                  (2)

         3.1.2   -    Die volume in die klokglas verhoog  wat veroorsaak dat die
                 -    druk in die klokglas afneem  en die elastiese ballonne
                 -    sit uit  volume verhoog en die
                 -    druk in hulle verminder.  Die druk in die ballonne is minder
                 -    as die atmosferiese druk dus sal die lug
                 -    deur die Y-buis  invloei wat die druk sal balanseer. 
                                                                           (Enige 3 x 1)      (3)

         3.1.3   Die kante van die model is onbeweegbaar  maar in die menslike
                 bors kan die ribbekas opwaarts en uitwaarts beweeg                          (2)

 3.2     3.2.1   A – nieraar 
                 B – ureter 
                 C – Inferior vena cava                                                      (3)

         3.2.2   Die nier het die belangrike funksie om die stikstofbevattende
                 afvalstowwe / oortollige soute uit die bloed te verwyder.                   (1)

         3.2.3   Nee* (verpligte punt)
                 - Indien die persoon aan diabetes ly, sou daar 'n sekere
                 - persentasie glukose in die inhoud van struktuur B wees. 
                 - 'n Diabeet sal 'n abnormale glukose-inhoud in die bloed hê 
                 - omdat sy insulienafskeiding abnormaal is.
                 - Daarom word glukose nie omgeskakel na glikogeen nie 
                 - vandaar die glukose wat uitgeskei word in die urine
                                                    (1 verpligte punt + Enige 3 x 1)          (4)

         3.2.4   Glukose,  aminosure  en proteïene  omdat dit deur die bloed
                 geherabsorbeer word en nie in B beland om uitgeskei te word nie             (4)

 3.3     3.3.1   -    Moet almal van dieselfde spesie wees 
                 -    leef in 'n gedefinieerde (afgebakende) omgewing 
                 -    en moet in staat wees om maklik voort te plant.                        (3)

         3.3.2   Roofdier (predator) – prooi  / predasie                                     (1)

         3.3.3   64 000 – 66 000                                                             (1)

         3.3.4   Die rooikat bevolking het toegeneem * 
                  op die grafiek het die konynbevolking toegeneem
                  dit lei tot meer kos vir die rooikatte 
                  wat hulle in staat stel om te oorleef en hul geboortesyfer laat
                    styg.                               (1 verpligte punt + Enige 1 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                 LEWENSWETENSKAPPE V1                                        9

 3.4     (a)         Mutualisme is die simbiotiese verhouding tussen twee organismes
                     van verskillende spesies  waar beide die individue bevoordeel
                     word (voedingsgewys).                                                     (2)

         (b)         Kommensalisme is die simbiotiese verhouding tussen twee
                     organismes waar een organisme bevoordeel  word terwyl die
                     ander nie bevoordeel, of benadeel word nie.                               (2)

 3.5     3.5.1       A – Sloer/vestigingsfase 
                     B – Versnellende/eksponensiële groeifase  / geometriese groei-
                          fase 
                     D – Ewewig/stasionêre fase                                                (3)

         3.5.2       B                                                                         (1)

         3.5.3        Soos die bevolkingsgrootte nader aan die dravermoë  beweeg
                      neem die kompetisie vir skaars hulpbronne toe 
                      as gevolg van omgewingsweerstand  (bv. voedseltekort, tekort
                       aan suurstof , ruimte ens.)
                      en dit veroorsaak 'n ongunstige toestand vir vinnige
                       voortplanting                                      (Enige 2 x 1)        (2)

         3.5.4        Die grootte van die menslike bevolking het byna die dravermoë
                       van planeet aarde bereik
                      wat aanleiding gee tot ernstige kompetisie vir skaars
                       hulpbronne  en
                      ongekende uitbuiting van natuurlike hulpbronne 
                      wat lei tot vinnige besoedeling van lug, water en grond 
                      wat tot ‘n verdere afname in die dravermoë  lei
                      en uiteindelik tot verhoogde mededinging sal lei 
                      en tot die * uitwissing  van die mensdom . (*Verpligte punt )
                                                          (1 verpligte punt + Enige 1 x 1)      (2)
                                                                                                (8)

 3.6      - Pioneerspesies stadium 
          - Intermediêre spesies stadium 
          - Klimaksgemeenskap 
         (Merk net die eerste twee.)                                        (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                              [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:                80

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                              LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING C

 VRAAG 4

 *Proses van Glikolise 
 - Vind plaas in die sitoplasma (sitosol) 
 - dit behels fosforilering  (dit wil sê, toevoeging van energie uit ATP )
 - van energieryke glukosemolekuul 
 - Die geaktiveerde glukosemolekuul word dan afgebreek tot twee molekules
    pirodruiwesuur. 
 - Energie-belaaide waterstofatome  stel energie in die proses vry.
 - Hierdie energie word gebruik om ATP te vorm. 
 - Elke stap in die proses word deur 'n hoogs spesifieke ensiem gekataliseer. 
 - Geen suurstof word benodig nie
                                                                  (*Verpligte punt 1 + 3)         (4)

 * Krebssiklus 
   - Vind net plaas as suurstof teenwoordig is. 
   - Pirodruiwesuur geproduseer gedurende glikolise
   - gaan die mitochondria binne 
   - waar dit in 'n reeks sikliese reaksies gebruik word.
   - Die energieryke waterstofatome 
   - en CO2  word vrygestel tydens hierdie reaksies.
   - waterstofatome word deur koënsieme  oorgedra.
                                                                   (*Verpligte punt 1 + 3)        (4)

 * Oksidatiewe fosforilering  / Terminale oksidasie / waterstof-oordragstelsel
   - Vind in die mitochondria plaas. 
   - Die energieryke waterstofatome (van glikolise en die Krebssiklus) word oorgedra
     van een koënsiemdraer na 'n ander.
   - By elke oordrag, word min energie afgegee  van die energieryke waterstof
   - totdat al die energie geleidelik uit die waterstofatome gedreineer  is.
   - Hierdie energie word gebruik om ADP met P te kombineer om ATP  te vorm.
   - Laastens verbind die waterstof met suurstof 
   - om water  te vorm.
   - Die meeste van die ATP molekules word tydens hierdie stadium geproduseer.
                                                                    (*Verpligte punt 1 + 3)       (4)

 Homeostatiese beheer van CO2
   - Reseptorselle in die karotis arterie in die nek word gestimuleer 
   - om impulse na die medulla oblongata  in die brein te stuur.
   - Die medulla oblongata stimuleer asemhalingspiere  (tussenribspiere en
     diafragma)
   - en hart. 
   - Asemhalingspiere trek meer aktief saam 
   - en verhoog die tempo en diepte van asemhaling. 
   - Die hart klop vinniger 
   - en meer CO2 word na die longe geneem en uitgeasem. 
                                                                        (Enige 5 x 1)             (5)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                  LEWENSWETENSKAPPE V1                                    11

 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

 Kriterium      Relevansie (R)        Logiese volgorde (L)        Omvattendheid ( C )
 Oor die       Alle inligting wat    Idees word in 'n          Alle aspekte wat deur die
 algemeen      verskaf word is       logiese / oorsaak-        opstel gedek word is
               relevant tot die      gevolg volgorde gegee     voldoende aangespreek.
               vraag.
 In hierdie    Slegs inligting       Gebeure wat lei tot die   Leerder het ten minste
 opstel        wat relevant is       finale produksie van      behaal :
               aan die proses        ATP en die                - Glikolise (3)
               van respirasie        vermindering van hoë      - Krebssiklus (3)
               en die                vlakke van CO2 terug      - Terminal oksidasie (3)
               homeostatiese         na die normaal vlak       - Homeostatiese beheer
               beheer van CO2,       word in die korrekte        van CO2 (3)
               word bespreek         volgorde bespreek.
               (Daar is geen
               irrelevante
               inligting nie.)
 PUNT                    1                      1                          1

                                                                                Sintese       (3)

                                                                TOTAAL AFDELING C:           20
                                                                    GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2018-afrikaans/7839a03f-5438-4e0c-801b-89ccb1dd7577) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/7df20d63-e42b-4304-a4c6-711f21b5ecc5) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/28f8e037-0338-4732-a6d2-f84e1691873e) — Life Sciences · QP · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/5e572d25-3d0e-49c1-b07e-e8046386defb) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [Gr11 LFSC P2 N16 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr11-lfsc-p2-n16-memo-afr/f7a9a82e-69ca-4dbf-9e4c-202f74f95eac) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Gr11 LFSC P2 N16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-lfsc-p2-n16-memo-eng/02fb057c-ec0e-4e44-8851-7901b18aaf8a) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/16f6b3c9-ef72-40fd-8904-5ab062f8ed6e) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
