# Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2017 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/7df20d63-e42b-4304-a4c6-711f21b5ecc5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/7df20d63-e42b-4304-a4c6-711f21b5ecc5)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                     NOVEMBER 2017

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                    Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               LEWENSWETENSKAPPE V1   (EC/NOVEMBER 2017)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 1.1.1     A 

      1.1.2   C 

      1.1.3   A 

      1.1.4   D 

      1.1.5   D 

      1.1.6   A 

      1.1.7   C 

      1.1.8   B 

      1.1.9   B 

      1.10    C                                      (10 x 2)     (20)

1.2 1.2.1     Chlorofil 

      1.2.2   Fotolise 

      1.2.3   Stroma 

      1.2.4   Villi 

      1.2.5   Assimilasie 

      1.2.6   Kwasjiorkor 

      1.2.7   Uitwissing 

      1.2.8   Pionier                                   (8 x 1)     (8)

1.3 1.3.1     Slegs A 

      1.3.2   Slegs B 

      1.3.3   Beide A en B                             (3 x 2)     (6)

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                LEWENSWETENSKAPPE V1                              3

1.4 1.4.1      Logistiese / S-vormig                                             (1)

      1.4.2    A – Sloerfase / Vestigingsfase                                    (1)

               B – Eksponensiële / Geometriese fase                              (1)

               C – Dalende groeifase                                             (1)

               D – Ewewigsfase / Stasionêre fase/ /Ekwilibrium                   (1)

      1.4.3    (a)    D                                                          (1)

               (b)    B                                                          (1)

               (c)    B                                                          (1)

               (d)    C                                                          (1)

1.5 1.5.1      Ontwikkelende bevolking                                           (1)

      1.5.2    Vroulike                                                          (1)

1.6 1.6.1      Om die plant te ontstysel.                                        (1)

      1.6.2    (a)    Blaar A                                                    (1)

               (b)    Blaar B                                                    (1)

      1.6.3    Absorbeer CO2                                                     (1)

      1.6.4    (Verdunde) Jodiumoplossing                                        (1)

                                                         TOTAAL AFDELING A:       50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                                                  LEWENSWETENSKAPPE V1                                 (EC/NOVEMBER 2017)

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1   Blou                                                                                                                        (1)

        2.1.2   (a) Kleur van die lig                                                                                                       (1)

                (b) Tempo van fotosintese  (Tyd geneem om 20 borrels vry te stel)                                                           (1)

                (c) die ligintensiteit / die waterplant / die tydperk van blootstelling                                                    (2)

        2.1.3   80+40+160+140+70                                                       490
                                                                               OF
                                                              5                         5
                = 98  sekondes                                                                                                              (2)

        2.1.4
                                                            Tyd wat geneem word om 20 borrels onder
                                                                 verskillende kleure lig vry te laat

                     Tyd geneem om 20 borrels vry te stel
                                                            180
                                                            160
                                                            140
                                                            120
                                                            100
                                                             80

                                (Sekondes)
                                                             60
                                                             40
                                                             20
                                                              0
                                                                    Violet      Groen      Blou        Rooi               Geel
                                                                                     Kleur van die lig

                Puntetoekenning vir die grafiek
                Staafgrafiek geteken (T)                                                                            1
                Titel van grafiek (beide veranderlikes ingesluit)                                                   1
                Korrekte skaal vir X-as (gelyke breedte en                                                          1
                spasiëring van die stafies) en Y-as (S)
                Korrekte byskrif en eenheid vir X-as en Y-as (L)                                                     1
                Plot van stafies (P)                                                               0: Geen stafies is korrek geplot
                                                                                                   nie
                                                                                                   1:1 tot 4 stafies is korrek geplot
                                                                                                   2: al 5 stafies is korrek geplot

                NOTE:                                        Indien 'n lyngrafiek geteken word, sal punte verbeur word vir 'tipe en
                                                             skaal'
                                                             As 'n histogram geteken word, sal punte verbeur word vir 'tipe grafiek
                                                             en korrekte skaal'.                                                             (6)

Kopiereg voorbehou                                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                  LEWENSWETENSKAPPE V1                                        5

  2.2    2.2.1       A – larinks 
                     B – tragea 
                     C – brongiole                                                           (3)

         2.2.2       Proses 1                                                                (1)

         2.2.3       Ribbe word opgelig/borsholte vergroot/beweeg uitwaarts 
                     Borsholte vergroot/longe is groter. 
                     Diafragma trek saam/word platter/beweeg afwaarts. 
                     (Merk slegs eerste TWEE.)                         (enige 2 x 1)          (2)

         2.2.4       D  – tussenribspiere 
                     E  – diafragma                                                         (4)

         2.2.5

         Punte:
         Diagram                                     1
         Suurstofdiffusie in bloed                   1
         Koolstofdioksieddiffusie uit bloed          1
         Enige ander 2 byskrifte                     2                                        (5)

         2.2.6       -   Toename in die hoeveelheid vog in die lug 
                     -   omdat water verdamp 
                     -   verhoed uitdroging van die binneste oppervlak van die long 
                     -   wat gaswisseling kan voorkom / gasse kan slegs in ŉ
                         oplossing diffundeer.                                                (4)

         2.2.7       -   Kan nie asemhaal nie/inasem/uitasem/longe val plat. 
                     -   Geen drukverskil tussen buitekant en borsholte nie.                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  LEWENSWETENSKAPPE V1                    (EC/NOVEMBER 2017)

    2.3   2.3.1      Malpighiese liggaam                                                 (1)

          2.3.2      A – Afferente arteriool 
                     B – Efferent arteriool                                              (2)

          2.3.3      Die deursnee van beide A en B is dieselfde. 
                     Daarom word daar nie ’n hoë bloeddruk in die glomerulus  geskep
                     nie
                     Gevolglik vind geen filtrasie van plasma in die kapsulêre ruimte
                     plaas nie / geen ultrafiltrering / filtrasie nie.                   (3)
                                                                                         [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                 LEWENSWETENSKAPPE V1                                      7

  VRAAG 3

  3.1    3.1.1       (a) D  – Bevat proteïene / hoogste vloeitempo                          (2)

                     (b) B  – Hoë konsentrasie van glukose, maar geen proteïene nie         (2)

                     (c) C  – Geen glukose en laer natriumkonsentrasie / die ureum
                               is hoër in konsentrasie as in D                               (2)

                     (d) A  – Het die hoogste konsentrasie ureum                            (2)

  3.2    3.2.1       Merk-en-hervangtegniek  / Petersen-metode                               (1)

         3.2.2       Indirek                                                                 (1)

         3.2.3       Slakke woon in die tuin waar plante gereeld natgemaak word / en
                     dit reën; dus sal die merk afwas as dit nie waterbestand is nie.        (2)

         3.2.4       Sodat slakke net genoeg tyd kry om met die res te meng, maar nie
                     aanteel nie 
                     of dalk so lank dat sommige tussenin kan sterf.                        (2)

         3.2.5            FxS             PxM              60 x 5
                     P=            F=           F=              
                          M                S                15

                     = 20 slakke in die eerste monster                                       (4)

         3.2.6       Verhoog die steekproefgrootte. 
                     Herhaal soveel keer moontlik en kry die gemiddelde.                     (2)

  3.3    (a)         Die maksimum aantal individue  wat deur die omgewing
                     ondersteun kan word  onder die toestande wat op enige
                     gegewe tydstip heers.                                                    (2)

         (b)         Die veranderinge in ŉ gemeenskap oor tyd  wat behels dat
                     spesies in een stadium vervang word deur ander spesies.                 (2)

  3.4    3.4.1       Absorbeer koolstofdioksied  uit die lug wat die apparaat binnekom       (1)

         3.4.2       Om te verhoed dat fotosintese plaasvind                                 (1)

         3.4.3       Om te verseker dat slegs gas na B oorgedra word  en verhoed die
                     oordrag en vermenging van natriumhidroksied met kalkwater in B.         (2)

         3.4.4       B – Kalkwater sal nog steeds helder wees  want die inkomende
                         lug is vry van koolstofdioksied  omdat dit geabsorbeer word
                         deur natronkalk- en natriumhidroksiedoplossing. 
                     D – Kalkwater word melkerig  omdat die plant koolstofdioksied
                         tydens respirasie vrygestel het.                                    (5)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                LEWENSWETENSKAPPE V1                    (EC/NOVEMBER 2017)

    3.5   3.5.1   Kaas, joghurt, wyn, bier, whisky, brandewyn. (Enige ander relevante
                  produkte)                                             (Enige 1 x 1)      (1)
                  (Merk slegs die eerste EEN.)

          3.5.2      -Produkte word uitgevoer  en verdien buitelandse valuta 
                     -Werk word geskep  en verminder werkloosheid / meer
                      mense het 'n bron van inkomste.
                   - Maatskappy se wins styg  en die regering verdien meer
                      inkomste in die vorm van belasting. 
                  (Merk slegs die eerste TWEE.)                        (Enige 2 × 2)       (4)

          3.5.3   Verkry energie  vir selaktiwiteite.                                   (2)
                                                                                         [40]

                                                             TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)            LEWENSWETENSKAPPE V1                                     9

 AFDELING C

 VRAAG 4

 Vertering
     Koolhidrate word deur die tande in kleiner deeltjies afgebreek 
     en die maag veroorsaak karringbewegings / meng die kos  om ŉ vloeistof
       te word
     wat bekend staan as chiem.
     Karbohidrases / amilase 
     in die speeksel, 
     in die pankreassap 
     en dermsap  breek die
     polisakkariede (stysel) 
     af tot disakkariede  en
     uiteindelik tot monosakkariede (of voorbeelde)
     in ŉ alkaliese  medium                                          Maks. 9

 Absorpsie
    Glukose  beweeg in die dunderm 
    deur aktiewe vervoer  wat energie benodig 
    en deur diffusie  wat passief is / geen energie benodig  nie
    deur die kolomepiteelselle 
    tot in die kapillêres / haarbloedvate 
    van die villus.                                                    Maks. 4

 Vervoer
     Die haarbloedvate in die villi sluit bymekaar  aan
     en vorm uiteindelik die lewerpoortaar 
     Hierdie bloedvat vervoer die produk na die lewer 
     Verwerkte voedingstowwe,  verlaat die lewer in die lewerare 
     Die lewerare sluit aan by die vena cava inferior 
     Dit neem die bloed na die hart 
     Die hart sal dan die bloed, ryk aan voedingstowwe, na die hele liggaam /
      selle / weefsels pomp 
     via die aorta                                                      Maks. 4

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             LEWENSWETENSKAPPE V1                            (EC/NOVEMBER 2017)

 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

 Kriteria     Relevansie (R)          Logiese volgorde (L)      Omvattendheid (C)
 Oor die      Alle inligting wat      Feite word in ŉ           Alle aspekte wat deur
 algemeen     verskaf word, is        logiese volgorde          die opstel vereis word,
              relevant tot die        gerangskik.               is voldoende
              onderwerp.                                        aangespreek.
 In hierdie   Slegs inligting wat     Aktiwiteite wat lei       Leerder het ten minste
 opstel       relevant is vir die     vanaf vertering tot die   behaal:
              proses van              finale vervoer van        - Vertering (5)
              koolhidraatvertering/   koolhidrate word in       - Absorpsie (3)
              absorpsie en            die korrekte volgorde     - Vervoer (3)
              vervoer word            bespreek.
              bespreek.
              (Geen irrelevante
              inligting)
 PUNT                     1                      1                         1

                                                                                  Sintese       (3)

                                                                TOTAAL AFDELING C:             20
                                                                    GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2018-afrikaans/7839a03f-5438-4e0c-801b-89ccb1dd7577) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov2017-afrikaans/5c136a7a-ccf7-4459-99cd-5fb4f04747c4) — Life Sciences · QP · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/28f8e037-0338-4732-a6d2-f84e1691873e) — Life Sciences · QP · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/5e572d25-3d0e-49c1-b07e-e8046386defb) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2020-eng-d/492d91d3-3a74-4a24-b34f-1923ab637f0e) — Life Sciences · Memo · 2020 · Eng
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2020 AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2020-afr/d489dadd-66d3-4ea3-b1b4-f84dddc89e90) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/16f6b3c9-ef72-40fd-8904-5ab062f8ed6e) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
