# Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr11-memo-nov2019-afrikaans/42da8f0c-5579-4a6c-bf47-2701aabb1c94
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr11-memo-nov2019-afrikaans/42da8f0c-5579-4a6c-bf47-2701aabb1c94)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 11

                        NOVEMBER 2019

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2019)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
       Hou op nasien wanneer die maksimumpunte behaal is en trek 'n kronkellyn
       en dui 'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.    Indien byvoorbeeld drie redes vereis en vyf gegee word
       Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek is/nie korrek is
       nie.

 3     Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
       Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4     Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
       Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5     Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
             Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6     As geannoteerde diagramme aangebied word as beskrywings vereis
       word
       Kandidate sal punte verbeur.

 7     Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
       Kandidate sal punte verbeur.

 8     Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
       Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels nie
       korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek is,
       gaan voort om te krediteer.

 9     Nie-erkende afkortings
       Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
       is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
       van die antwoord indien dit korrek is.

 10    Verkeerd genommer
       Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
       verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

 11    Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
       Moenie aanvaar nie.

 12    Spelfoute
       Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
       Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

 13    Indien gewone name in terminologie gegee word
       Aanvaar, indien dit by die nasionale memorandumbespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                      LEWENSWETENSKAPPE V1                                        3

 14    Indien slegs letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
       andersom)
             Geen krediet nie.

 15    As eenhede nie in mate aangedui word nie
       Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
       eenhede aandui.

 16    Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
       verskillende maniere aangebied kan word.

 17    Opskrif
       Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
       opskrif hê.

 18    Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
       'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
       assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet
       gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal
       vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             LEWENSWETENSKAPPE V1                        (EC/NOVEMBER 2019)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1   1.1.1    C 
       1.1.2    B 
       1.1.3    D 
       1.1.4    C 
       1.1.5    A 
       1.1.6    B 
       1.1.7    D 
       1.1.8    B 
       1.1.9    C 
       1.1.10   B                                                         (10 x 2)    (20)

 1.2   1.2.1    Nierversaking 
       1.2.2    Predator 
       1.2.3    Glukose 
       1.2.4    Glukagon 
       1.2.5    Emigrasie 
       1.2.6    Emulsifisering 
       1.2.7    Epiglottis 
       1.2.8    Mastikasie 
       1.2.9    Suurstof                                                    (9 x 1)      (9)

 1.3   1.3.1    Slegs B 
       1.3.2    Geeneen 
       1.3.3    Slegs A 
       1.3.4    Beide A en B                                                (4 x 2)     (8)

 1.4   1.4.1    Logistiese groeikurwe                                                    (1)

       1.4.2    (a)   C                                                                  (1)
                (b)   A                                                                  (1)
                (c)   D                                                                  (1)
                (d)   B                                                                  (1)
                                                                                          [5]

 1.5   1.5.1    Natriumhidroksied  / Sodakalk / Kaliumhidroksied                         (1)
       1.5.2    Verwyder koolstofdioksied uit die lug in die pot                         (1)
       1.5.3    Die blaar word blou-swart                                                (1)
       1.5.4    - Aangesien die blaar buite die pot was, is dit aan koolstofdioksied
                    blootgestel 
                - en kan fotosintetiseer  / produseer stysel                             (2)
       1.5.5    Donker fase  / Lig onafhanklike fase                                     (1)
       1.5.6    In die stroma  van die chloroplaste                                      (1)
       1.5.7    Om te verseker dat die stysel aan die einde van die ondersoek tydens
                die ondersoek geproduseer is                                             (1)
                                                                                          [8]

                                                            TOTAAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                       LEWENSWETENSKAPPE V1                                    5

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1      Japan                                                                           (1)
       2.1.2    Die bevolkingspiramide toon 'n bevolking met dalende getalle                    (1)
       2.1.3    - Die grootste deel van die bevolking is tussen 0 en 19 
                - wat 'n aanduiding is van 'n groeiende bevolking                               (2)

       2.1.4    -     Siektes  soos MIV
                -     Immigrasie 
                -     Emigrasie 
                -     'n Verlaagde geboortesyfer  as gevolg van 'n krisis, bv. Ekonomiese
                      krisis                                                      (Enige 3)      (3)
       2.1.5    -     Die regering moet weet hoeveel kinders daar is 
                -     weet hoeveel skole om te bou 
                -     Hulle moet weet wat die behuisingsbehoeftes is
                -     Hulle moet weet hoeveel mense in die werkersklas is 
                -     om in staat te wees om werk te skep indien nodig
                -     Hulle moet weet hoeveel hospitale die land benodig 
                                                                                  (Enige 3)      (3)
                                                                                                (10)
 2.2 2.2.1      (a)     Maag                                                                    (1)
                (b)     Kolon  / Dikderm                                                        (1)
                (c)     Anus                                                                    (1)
                (d)     Dunderm  / Duodenum                                                     (1)

       2.2.2    (a)     B                                                                       (1)
                (b)     A                                                                       (1)
                (c)     C                                                                       (1)

       2.2.3
                                                                     Kolom-epiteel

                                                                     Lakteaal

                                                                     Kapillêre
                                                                     bloedvat

                                              Die villus

                Korrekte diagram                                       1
                Opskrif                                                1
                Enige TWEE korrekte byskrifte                          2                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2019)

      2.2.4    -     Die maag kan skeur  as gevolg van herhaalde braking 
               -     Dit kan bloeding veroorsaak  en uiteindelik sterf 
               -     Deurlopende gebruik van lakseermiddels kan dehidrasie
                     veroorsaak                                            (Enige 3)         (3)
                                                                                             [14]

 2.3 2.3.1     Parasitisme                                                                   (1)

      2.3.2    -     Hierdie plant het geen blare  nie en daarom
               -     kan fotosintese nie plaasvind nie.                                      (2)

      2.3.3    -     Die druiwe van druiwe word gebruik vir uitvoer en
               -     om wyn te maak 
               -     As die wingerde deur die parasiet beskadig word, sal die boere
                     finansiële verliese ly,  en
               -     die ekonomie van die land sal afneem */ negatief beïnvloed word
                                                                 * verpligtend + enige 2     (3)
                                                                                              [6]

 2.4 2.4.1     Suurstof                                                                      (1)

      2.4.2    -     Neem 'n gloeiende houtspalk  en plaas dit in die mond van die
                     proefbuis
               -     As dit ontbrand,  is die gas suurstof                                   (2)

      2.4.3    -     Om koolstofdioksied in die water vry te stel
               -     sodat fotosintese kan plaasvind                                         (2)

      2.4.4   -      Om die suurstof wat 'n kleurlose gas is te sien                         (1)

      2.4.5    -     Verhoog die ligintensiteit 
               -     sodat die plant meer ligenergie absorbeer  om die tempo van
                     fotosintese te verhoog
               -     Verhoog die temperatuur tot optimaal 
               -     sal die tempo van fotosintese verhoog  en dus die tempo van hierdie
                     eksperiment                                                              (4)
                                                                                             [10]

                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                                  7

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1      a)      Die tempo van sellulêre respirasie                                  (1)

                b)      Sukrosekonsentrasie                                                 (1)

       3.1.2    Koolstofdioksied                                                            (1)

       3.1.3    As helder kalkwater  melkerig  word, sal dit ŉ bewys wees dat dit
                koolstofdioksied is                                                          (2)

       3.1.4    - Maak seker dat al vier proefbuise dieselfde temperatuur het 
                - Maak seker dat al vier proefbuise dieselfde suurstofkonsentrasie het 
                - Voeg dieselfde hoeveelheid gis by elke proefbuis
                - Voeg dieselfde hoeveelheid sout by elke proefbuis           (Enige 2)     (2)
                (Merk slegs eerste TWEE)

       3.1.5    -    As 'n kontrole 
                -    om te verseker dat die resultate wat verkry is as gevolg van
                     veranderende sukrosekonsentrasie is                                    (2)

       3.1.6    Hoe hoër die sukrose-konsentrasie, hoe hoër is die tempo van sellulêre
                respirasie.                                                                (2)

       3.1.7    -    In die afwesigheid van suurstof 
                -    gisselle sal alkoholiese fermentasie ondergaan 
                -    om alkohol  en koolstofdioksied te produseer           (Enige 3)    (3)
                                                                                           [14]

 3.2 3.2.1

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                LEWENSWETENSKAPPE V1                           (EC/NOVEMBER 2019)

               Puntetoekenning vir die grafiek:
               Lyngrafiek word geteken                                      1
               Titel van die grafiek                                        1
               Korrekte skaal vir x-as en y-as                              1
               Korrekte byskrifte en eenhede vir die x-
               as en die y-as                                               1
               Stip van die punte: 0 punte korrek                           0
                                      1 - 4 punte korrek                    1
                                      5 - 7 punte korrek                    2
               Slegs 30 tot 100 sekondes word getrek                        1                    (7)

      3.2.2    20  sekondes                                                                    (2)

      3.2.3   -      Die volume lug het toegeneem  van 60 tot 80 sekondes
              -      om die spiere van genoeg suurstof te voorsien  en
              -      verwyder die oortollige koolstofdioksied             (Enige 2)             (2)

      3.2.4    -     Die volume lug wat ingeasem word, sal van die begin af minder
                     wees 
               -     as gevolg van die vernouing van die luggange.                              (2)
                                                                                                [13]

 3.3 3.3.1     Die evolusionêre proses waar spesies wat in dieselfde habitat leef,
               hulpbronne  op so 'n manier deel dat verskillende nisse geskep
               word                                                                             (2)

      3.3.2    Inter-spesifieke kompetisie                                                      (1)

      3.3.3    Om hulpbronverdeling tussen verskillende spesies in die Serengeti te
               ondersoek                                                                       (2)

      3.3.4    Verskillende plante het wortels van verskillende groottes  ontwikkel
               om water  op te neem vanaf verskillende vlakke in die grond  en op
               hierdie manier kan alle plante water  kry om te oorleef      (Enige 3)           (3)
                                                                                                 [8]

 3.4 3.4.1     Primêre suksessie                                                                (1)

      3.4.2    Daar was geen versteuring toe die ontwikkeling van plante plaasgevind
               het nie                                                                          (1)

      3.4.3    Pionierspesies                                                                   (1)

      3.4.4    -     Reënval  – as die jaarlikse reënval te hoog of te laag is, kan dit die
                     tipe organismes wat in die omgewing ontwikkel beïnvloed. 
               -     Klimaatsverandering  – Dit kan die temperatuur en reënvalpatrone
                     van 'n gebied verander en die ontwikkeling van plantegroei
                     beïnvloed
               -     Uitheemse indringerplante  – Dit kan die ontwikkeling van
                     inheemse plante beïnvloed                               (Enige 1 x 2)       (2)
               -     (Merk slegs die eerste EEN)
                                                                                                 (5)

                                                                   TOTAAL AFDELING B            [80]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                    LEWENSWETENSKAPPE V1                                    9

 AFDELING C
 VRAAG 4
 As daar te min water in die bloed is*
 - Die reseptore in die hipotalamus sal gestimuleer word
 - om meer ADH  af te skei
 - ADH sal na die niere 
 - deur die bloed  vervoer word
 - om die deurlaatbaarheid
 - van die versamelbuise in die niere te verhoog 
 - Meer water word terug opgeneem 
 - in die bloedstroom 
 - en minder water sal in die uriene uitgeskei word
 - Die hoeveelheid water in die bloedstroom sal toeneem 
 - en na normaal terugkeer                                             * + enige 8          (9)
 As daar te veel sout in die bloed is *
 - Reseptore in die bloedvate 
 - word geprikkel deur die toename in die soutkonsentrasie in die bloed 
 - Dit sal die byniere stimuleer 
 - om minder 
 - aldosteroon af te skei 
 - Minder soute (natrium) sal weer in die bloedstroom opgeneem word.
 - Meer sout word in die uriene uitgeskei
 - Die soutkonsentrasie in die bloedstroom sal afneem 
 - en keer terug na normaal terugkeer                                 * + enige 7           (8)

 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

   Kriteria          Relevansie (R)       Logiese volgorde       Omvattendheid (C)
                                                    (L)
 Algemeen        Alle inligting wat     Idees word in 'n        Alle aspekte van die
                 verskaf word, is       logiese volgorde        opstel is voldoende
                 relevant vir die vraag gerangskik              aangespreek
 In hierdie      Slegs inligting wat    Al die inligting        Ten minste die
 opstel in       relevant is tot:       rakende:                volgende punte moet
 V4              - Lae                      Inligting van       behaal word:
                     waterkonsentrasie      regulering van      - Regulering van water
                 - Hoë                      sout- en            (6/9)
                     soutkonsentrasie       waterbalans word    - Regulering van sout
                                            in ŉ logiese        (6/8)
                 Daar is geen               volgorde
                 irrelevante inligting      aangebied
                 nie
 Punt                         1                      1                    1
                                                                               Inhoud:       (17)
                                                                               Sintese:       (3)
                                                               TOTAAL AFDELING C:             20
                                                                   GROOT TOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2018-afrikaans/7839a03f-5438-4e0c-801b-89ccb1dd7577) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/7df20d63-e42b-4304-a4c6-711f21b5ecc5) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/28f8e037-0338-4732-a6d2-f84e1691873e) — Life Sciences · QP · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR11 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr11-qp-nov2019-eng-d/cc5b7ced-f860-4445-ae31-6450f19e246c) — Life Sciences · QP · 2019 · Eng
- [LIFE SCIENCES P1 GR11 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr11-qp-nov2019-afr-d/c4e8517e-b992-44df-b6fa-3e12cb9e3f9a) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/5e572d25-3d0e-49c1-b07e-e8046386defb) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/16f6b3c9-ef72-40fd-8904-5ab062f8ed6e) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
