# Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2018-afr-d/5080978a-31a4-4379-b269-b8d6960becc1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2018-afr-d/5080978a-31a4-4379-b269-b8d6960becc1)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                        SEPTEMBER 2018

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           LEWENSWETENSKAPPE V1                  (EC/SEPTEMBER 2018)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    C 33
      1.1.2    A 33
      1.1.3    D 33
      1.1.4    C 33
      1.1.5    B 33
      1.1.6    C 33
      1.1.7    A 33
      1.1.8    C 33
      1.1.9    D 33
      1.1.10   C 33                                                 (10 x 2)    (20)

1.2   1.2.1    Metafase II 3
      1.2.2    Akrosoom 3
      1.2.3    Insulien 3
      1.2.4    Homeostase 3
      1.2.5    Follikelstimulerende Hormoon 3 / FSH
      1.2.6    Sitokinese 3
      1.2.7    Fallopiese buis 3 / Oviduk
      1.2.8    Kweekhuis-effek 3
      1.2.9    Blastosist 3/ Blastula
      1.2.10   Amniotiese vloeistof 3                               (10 x 1)    (10)

1.3   1.3.1    Slegs A 33
      1.3.2    Slegs A 33
      1.3.3    Slegs B 33
      1.3.4    Slegs A 33                                            (4 x 2)        (8)

1.4   1.4.1    Sweetklier 3                                                         (1)
      1.4.2    Diagramme 2 3 en 3 3                                                 (2)
      1.4.3    Diagram 3 3                                                          (1)
      1.4.4    Diagram 1 3                                                          (1)
      1.4.5    Hipotalamus 3                                                        (1)

1.5   1.5.1    Visse 3                                                              (1)
      1.5.2    Sjimpansees , 3 Mense, 3 Krokodille 3
               (Merk slegs die eerste TWEE )                                        (2)
      1.5.3    Slange, 3 Hoenders 3
               (Merk slegs die eerste EEN)                                          (1)
      1.5.4    Sjimpansees, 3 Mense, 3 Walvisse 3
               (Merk slegs die eerste TWEE)                                         (2)

                                                       TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                      LEWENSWETENSKAPPE V1                               3

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1      (a)     B3                                                                  (1)

                (b)     C3                                                                  (1)

       2.1.2    - Geen vibrasies / geen oordrag van vibrasies na die ovale venster 3
                - dus word geen drukgolwe in die vloeistof van die koglea geskep
                  Nie 3
                - gehoorreseptore word nie gestimuleer nie 3
                - geen impulse bereik die serebrum nie. 3                    (Enige 3)      (3)

       2.1.3    (a)      E3B3                                                               (2)

                (b)      C3                                                                 (1)

       2.1.4    - Geen impulse sal na die serebellum 3 oorgedra word nie en
                  daarom sal
                - geen ‘sin’ vir balans ervaar word nie. 3 / spoed en rigting van
                  kop 3 beweging sal nie geïnterpreteer word om liggaamsbalans te
                  handhaaf nie.                                                (Enige 2)    (2)

 2.2 2.2.1      (a)     C3                                                                  (1)

                (b)     A3                                                                  (1)

       2.2.2    (a)     - Die sperms sal nie die uretra kan bereik nie 3
                        - dus geen sperm in semen 3 / geëjakuleer / vrygestel tydens
                          ejakulasie nie.
                        - dus sal geen sperms na die vagina oorgedra word nie 3
                        - en sal geen bevrugting plaasvind nie. 3              (Enige 3)    (3)

 2.3 2.3.1      (a)     Sklera3                                                             (1)

                (b)     Geelvlek 3 / Fovea centralis / fovea                                (1)

                (c)     Choroïed 3                                                          (1)

       2.3.2    B 3 en C 3                                                                  (2)

       2.3.3    -     Suspensoriese ligamente verslap 3
                -     lens is meer konveks 3
                -     Lig word meer gebreek 3
                -     Beeld vorm voor retina 3/ is vaag                         (Enige 3)   (3)

       2.3.4    - Die kragtige laserstrale beskadig die foto-reseptore3/ stafies en
                  keëltjies in die retina
                - die ligstimulus kan nie in impulse omgeskakel word nie 3
                - geen impulse word via die optiese senuwee na die serebrum
                  gestuur nie 3                                                (Enige 2)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                           LEWENSWETENSKAPPE V1                       (EC/SEPTEMBER 2018)

2.4 2.4.1     Groeihormoon 3                                                                              (1)

      2.4.2   Baie kinders ingesluit 3/ groot monster                                                     (1)

      2.4.3   ͳ͹ͷ
                  ൈ ͳͲͲ3 ൌ ͶͳǡͳͺΨ‫݂݋‬ͶͳǡʹΨ3                                                             (2)
              Ͷʹͷ

      2.4.4
                                              Lengteverskille by 9-jarige kinders
                                 80
                                 70
                                 60

                Aantal kinders
                                 50
                                 40
                                 30
                                 20
                                 10
                                 0
                                      140     141     142         143    144        145       146

                                                         Lengte (cm)

              Nasienriglyne
              Opskrif (C) (albei                         1 Punt
              veranderlikes ingesluit)
              Tipe grafiek (T)                           1 Punt
              X-as-byskrif, eenheid en                   1 Punt
              skaal (X)
              Y-as byskrif en skaal (Y)                  1 Punt
              Plot van punte (P)                         0 Punt – Geen punte is korrek geplot nie
                                                         1 Punt – 1 tot 6 punte is korrek geplot
                                                         2 Punte – Alle punte is korrek geplot            (6)

2.5 2.5.1     ŉ Maatstaf van die totale hoeveelheid kweekhuisgasvrystellings 3 van
              ŉ individu, bevolking of maatskappy per jaar. 3                                             (2)

      2.5.2   Deur die verbruik van brandstof soos petrol, diesel en olie te meet. 3                      (1)

      2.5.3   - Onderrig mense oor die uitwerking van kweekhuisgasvrystellings 3
              - Penaliseer(beboet) maatskappye indien hul koolstofvoetspoor te
                groot is 3
              - Herbebossing om oortollige koolstofdioksied uit die atmosfeer te
                verwyder 3
              - Gebruik alternatiewe energiebronne. 3 (bv. sonkrag ens.)
              - Stel programme bekend om hergebruik en herwinning deur mense
                te bevorder. 3
                (Merk slegs eerste TWEE)                                   (Enige 2)                      (2)
                                                                                                         [40]
Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                                  5

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1      - Naelstringslagaar/-arterie 3
                - Naelstringaar/-vene 3                                      (Enige orde)     (2)

       3.1.2           Bloed na die fetus                 Bloed weg van die fetus
                Bevat ŉ relatief hoë konsentrasie     Bevat ŉ relatief lae konsentrasie
                voedingstowwe 3 (Enige                voedingstowwe 3
                voorbeelde)

                Bevat geen (metaboliese)              Bevat ŉ hoë konsentrasie
                afvalprodukte nie 3                   (metaboliese) afvalprodukte 3
                Bevat relatief hoë konsentrasie       Bevat relatief lae konsentrasie
                suurstof                              suurstof
                Bevat ŉ relatief lae konsentrasie     Bevat ’n relatief hoë konsentrasie
                koolstofdioksied 3                    koolstofdioksied 3
                (Merk slegs die eerste EEN )                   1 x 2 + 1 punt vir die tabel   (3)

       3.1.3    Diffusie 3                                                                    (1)

       3.1.4      -    Die plasenta sal nie ten volle funksioneel wees nie 3 / daar is ŉ
                       kleiner oppervlak vir diffusie en daarom,
                  -    sal minder suurstof / voedingstowwe aan fetus voorsien word
                  -    wat lei tot onderontwikkeling 3
                  -    veroorsaak die ophoping van metaboliese afvalprodukte 3 in die
                        fetus / minder diffusie van afval na die moeder
                  -    wat veroorsaak dat bloed hoogs giftig 3 is
                  -    lei tot die miskraam / dood van die fetus 3               (Enige 3)    (3)

 3.2 3.2.1      Hoë / lae vlakke van absissiensuur in die sade inhibeer / bevorder
                ontkieming 3
                                                 OF
                Absissiensuur het geen effek op ontkieming nie.
                                                 OF
                Lae / hoë vlakke van absissiensuur in die sade inhibeer / bevorder
                ontkieming                                                                    (2)

       3.2.2    (a)    Die persentasie ontkieming van sade 3                                  (1)

                (b)    Teenwoordigheid / afwesigheid van absissiensuur 3                      (1)

       3.2.3      -    Gelyke aantal sade wat in bak A en B gebruik word 3
                  -    Dieselfde grond wat in beide bakke gebruik word 3
                  -    Sade is aan dieselfde omgewingstoestande blootgestel 3 /
                       voorbeelde van dieselfde omgewingstoestande
                  -    Data van beide bakke is op dieselfde tyd versamel 3
                       (Merk slegs die eerste TWEE)                         (Enige 2)         (2)

       3.2.4    0 ng/g3/ enigiets minder as 10 ng/g                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            LEWENSWETENSKAPPE V1                           (EC/SEPTEMBER 2018)

3.3 3.3.1     Metafase 1 3                                                                    (1)

      3.3.2   Homoloë pare chromosome word op die ewenaar gerangskik. 3                       (1)

      3.3.3   - Gedurende profase1 3 kruis
              - chromatiede van homoloë chromosome by die chiasmata3 /
                chiasma
              - en ruil genetiese inligting 3 tussen hulle uit
              - Hierdie proses word oorkruising genoem. 3           (Enige 3)                 (3)

      3.3.4   - Hulle het dieselfde lengte 3
              - Sentromere is in dieselfde posisie
              - Het allele vir dieselfde gene op dieselfde lokus.3
                (Merk slegs die eerste TWEE)                                                  (2)

3.4 3.4.1     Rivier B 3                                                                      (1)

      3.4.2   Die indikator het van kleur verander – van rooi na melkerig geel. 3             (1)

      3.4.3   - Ontlasting van mense / rou riool loop in die rivier in. 3 / Rioolpyp bars
                en stel rou riool in die rivier vry.                                          (1)

      3.4.4   - E. coli leef in die menslike dikderm 3
              - 37 °C is liggaamstemperatuur 3
              - daarom is dit vir hierdie bakterieë die optimale temperatuur 3 vir groei
                en vermenigvuldiging                                         (Enige 2)        (2)

      3.4.5   - verminder suurstof in water 3
              - veroorsaak ontbinding 3
              - wat suurstof gebruik 3                                       (Enige 2)        (2)

3.5 3.5.1     Die gebruik van ŉ natuurlike vyand3/ insek / siekte om sy getalle te
              beheer / verminder die getalle van ŉ plaagspesie. 3                             (2)

      3.5.2   Namate die getalle van die biologiese beheer-agens toeneem,
              verminder die getalle van die plaag. 33                                         (2)

      3.5.3   - Geen skadelike chemikalieë word gebruik nie 3
              - wat moontlike skade aan die gewasse/omgewing kan veroorsaak 3/
                grond-, water- en lugbesoedeling veroorsaak en primêre verbruikers /
                organismes wat op die gewasse voed kan beskadig nie.
                                            OF
              - Geen skade aan die res van die omgewing 3 nie
              - omdat navorsing gedoen word om te verseker dat die beheer-agens
                nie ŉ plaag sal word nie. 3                                                   (2)

3.6 3.6.1     -   Bloedglukosevlak bly vir ŉ lang tydperk baie hoog. 3/
                  Bloedglukosevlak het na 2 ure nie na die aanvanklike waarde
                  (basislynwaarde) afgeneem nie.
              -   Aanvanklike glukosevlak op tyd 0 minute is hoër in pasiënt 2 as
                  pasiënt 1. 3                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                 7

       3.6.2    - Pasiënt 1 kan glukose omskakel in glikogeen en in die lewer en spiere
                  berg 3
                - Hierdie glikogeen sal in glukose omgeskakel word wanneer die
                  bloedglukosevlak onder sy normale vlak daal. 3                           (2)
                                                                                          [40]

                                                              TOTAAL AFDELING B:           80

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                           LEWENSWETENSKAPPE V1                           (EC/SEPTEMBER 2018)

AFDELING C

VRAAG 4

Refleksaksie
- Die (pyn) reseptore in die vel word gestimuleer 3
- en skakel die stimulus om in ŉ impuls 3
- Die impuls beweeg via die sensoriese neuron 3
- na die rugmurg 3
- In die rugmurg maak die sensoriese neuron sinapties kontak 3
- met die interneuron 3
- wat sinapties kontak maak met die motoriese neuron 3 en
- stuur die impulse
- na die beenspiere 3 / effektore
- Die spiere reageer deur saam te trek 3
- en veroorsaak dat hy die been oplig 3
- Dit staan bekend as ŉ refleksaksie. 3
- Die pad van die impuls langs elke neuron kom vanuit die dendriet 3
- na die selliggaam 3
- tot by die akson 3                                                         (Enige 9)        (9)

Belangrikheid/Betekenis
- Die refleksaksie veroorsaak ŉ vinnige 3
- onwillekeurige respons 3 op die stimulus9 / sonder om daaroor te dink
- om sodoende skade aan die liggaam te voorkom 3                        (Enige 3)             (3)

Senuwee-roete
- Foto-reseptore / stafies en keëls 3
- In die retina word 3 gestimuleer
- deur die lig / stimulus
- Senuwee- impulse word gegenereer 3 en
- via die optiese senuwee 3
- na die serebrum 3 oorgedra
- waar die beeld van die krap geïnterpreteer word 3 / visie ontstaan.
                                                                             (Enige 5)        (5)

                                                                              Inhoud:        (17)
                                                                              Sintese:        (3)
                                                                                             [20]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    LEWENSWETENSKAPPE V1                                 9

       ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

               Relevansie              Logiese volgorde           Omvattendheid
       Alle inligting wat verskaf   Idees gerangskik in ŉ     Beantwoord alle aspekte
       word, is relevant tot die    logiese oorsaak-effek     wat die opstel vereis in
       vraag                        volgorde                  voldoende detail

       Alle inligting verskaf is    Alle inligting rakende    Moet minstens die
       relevant vir die:            die:                      volgende punte insluit

       - oordrag van                - oordrag van impulse     -    beskrywing van
         impulse vanaf                vanaf reseptor na            refleksaksie (7/9)
         reseptor na                  effektor deur
         effektor deur                refleksboog.
         refleksboog om ŉ
         refleksaksie te
         veroorsaak

       - beskrywing van die         - betekenis van die       -    belangrikheid/
         betekenis van                refleksaksie word op         betekenis van
         refleksaksie                 ŉ logiese wyse               refleksaksie (2/3)
                                      gerangskik

       - senuwee-roete wat          - senuwee-roete wat       -    beskrywing van
         die oordrag van              die oordrag van              senuwee-roete (3/5)
         impulse van retina na        impulse van retina na
         die serebrum beskryf         die serebrum beskryf

       Daar is geen
       irrelevante inligting
       nie.
                   1                            1                          1

                                                                  TOTAAL AFDELING C:         20
                                                                      GROOTTOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [Grade 12 NSC Life Science P1 Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-preparatory-2018-possible-answer/ef5b118c-f250-4bd1-b98a-e6b935b9c562) — Life Sciences · Memo · 2018
- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2018-memo-eng/7028d3e4-e3bb-4329-9cb4-8e3f45808a77) — Life Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SC P1 GR12 S16 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr12-s16-memo-eng/4630878b-8cd1-4138-9bfb-f01031ac7116) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2018-english/77f4ce99-c134-4c97-bb48-a35ebaf63702) — Life Sciences · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
