# Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                    SENIORSERTIFIKAAT
                   SENIOR SERTIFIKAAT
                        GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2023

               LEWENSWETENSKAPPE V1
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

2                            LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/SEPTEMBER 2023)

BEGINSELS MET DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      ‘maks.’ punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee.
      Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
      korrek is nie.

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.    As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
      wat vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
      nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan
      voort om te krediteer.

9.    Nie-erkende afkortings
      Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
      nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
      die antwoord indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien die taal wat gebruik word die, bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
      Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
      Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.

14.   Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
      andersom)
      Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                   3

15.    As eenhede van mate nie aangedui word
       Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede
       aandui.

16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
       verskillende maniere aangebied kan word

17.    Opskrif
       Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van
       ŉ opskrif voorsien word.

18.    Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
       ŉ Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder
       se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
       word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die
       relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg te word. Dit geld vir alle
       amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

4                                LEWENSWETENSKAPPE V1                       (EC/SEPTEMBER 2023)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    1.1.1     C ✓✓
       1.1.2     D ✓✓
       1.1.3     B ✓✓
       1.1.4     A ✓✓
       1.1.5     B ✓✓
       1.1.6     C ✓✓
       1.1.7     B ✓✓
       1.1.8     A ✓✓
       1.1.9     B ✓✓                                                          (9 x 2)    (18)

1.2    1.2.1     Epididimis ✓
       1.2.2     Menstruele siklus ✓
       1.2.3     Fallopiusbuis ✓
       1.2.4     Blastula ✓/ Blastosist
       1.2.5     Reseptor ✓
       1.2.6     Watervog ✓
       1.2.7     Haarselle ✓ / orgaan van Corti ✓
       1.2.8     Medulla oblongata ✓
       1.2.9     Eilandjies van Langerhans ✓                                   (9 x 1)    (9)

1.3    1.3.1     Geeneen ✓✓
       1.3.2     Beide A en B ✓✓
       1.3.3     Slegs B ✓✓                                                    (3 x 2)     (6)
1.4    1.4.1     Termoregulering ✓                                                         (1)
       1.4.2     (a)    Vasokonstriksie ✓                                                  (1)
                 (b)    Vasodilasie ✓                                                      (1)
       1.4.3     (a)    B ✓ – Hipotalamus ✓                                                (2)
                 (b)    E ✓– Sweetklier ✓                                                  (2)

       1.4.4     -     Die sweet verdamp ✓ op die oppervlak van die vel en
                 -     koel die liggaam af. ✓                                              (2)

1.5    1.5.1     Sellligaam ✓/sitoplasma                                                   (1)
       1.5.2     (a)    Dendrit ✓                                                          (1)
                 (b)    Akson ✓                                                            (1)
       1.5.3     Sensoriese neuron ✓                                                       (1)
       1.5.4     Interneuron ✓                                                             (1)

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                  LEWENSWETENSKAPPE V1                              5

       1.5.5    (a)   Verswakking van miëlienskede ✓                                (1)

                (b)   Baie stadige ✓ oordrag van impulse                            (1)

                (c)   Veelvuldige sklerose ✓                                        (1)

                                                           TOTAAL AFDELING A:        50

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

6                               LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/SEPTEMBER 2023)

AFDELING B

VRAAG 2
2.1     2.1.1   (a) Vagina ✓                                                                (1)

                (b)    Menstruasie ✓                                                        (1)

        2.1.2   Progesteroon ✓                                                              (1)

        2.1.3   -     Die Graafse follikel ✓skei die
                -     hormoon estrogeen ✓ af wat
                -     die uterusvoering sponserig ✓/dik maak
                -     sodat die embrio maklik kan inplant ✓
                -     Die uterusvoering is meer vaskulêr ✓/bloedryk
                -     sodat suurstof/voedingstowwe na die embrio gebring kan word /
                      meer CO2/afval weggeneem kan word ✓               (Enige 6 x 1)       (6)

2.2     Hoë konsentrasie progesteroon in die bloed:
        - Inhibeer die afskeiding van FSH ✓
        - deur die pituïtêre klier ✓/hipofise dus,
        - sal geen follikel ontwikkel om Graafse follikel ✓ te vorm nie
        - wat tot geen ovulasie ✓/ vrystelling van ovum lei             (Enige 4 x 1)       (4)

2.3     -   Diploïede selle in die ovarium ondergaan mitose ✓
        -   om talle follikels te vorm ✓
        -   Onder die invloed van FSH ✓
        -   Van die vier selle wat geproduseer word, oorleef net een om ŉ volwasse,
            haploïede eiersel te vorm ✓ vergroot een sel binne ŉ follikel en ondergaan
            meiose ✓                                                       (Enige 5 x 1)    (5)

2.4     2.4.1   (a)    Eweredig versprei  by die punt                                      (1)

                (b)    Eweredig versprei  by die punt                                      (1)

        2.4.2 - Om die effek (invloed) van lig ✓ stimuli op die groeirigting te
                elimineer, dus,
              - slegs swaartekrag ✓ beïnvloed die rigting van groei
               (Merk slegs eerste EEN)                                                      (2)

 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                                  7

       2.4.3    Nasienriglyne

                                  Diagram wat die groeirigting van
                                  die jong stingel na ŉ week toon

                                                               

                                       

                                       Nasienkriteria                     Punte
                    Byskrif                                                 1
                    Jong loot wat opwaarts buig vanaf die horisontaal
                    geplaasde posisie                                        1
                    Jong wortel buig afwaarts vanaf die horisontaal
                    geplaasde posisie                                        1
                                                                                           (3)
       2.4.4    -     Wanneer die wortel horisontaal  geplaas word
                -     beweeg ouksiene na die onderkant 
                -     as gevolg van swaartekrag 
                -     Die hoë konsentrasie ouksiene aan die onderkant inhibeer groei 
                      aan die onderkant
                -     Die laer konsentrasie ouksiene aan die bokant stimuleer groei 
                      aan die bokant
                -     Die bokant groei vinniger /ongelyke groei vind plaas
                -     veroorsaak dat die wortel afwaarts buig /groei na swaartekrag       (7)

 2.5   2.5.1    Bynier  adrenaalklier                                                     (1)

       2.5.2    Endokriene  stelsel                                                       (1)

       2.5.3    (a) -    Die aldosteroonvlak sal baie laag wees  want
                    -    die hoë konsentrasie sout in die bloed 
                    -    inhibeer die bynier  en veroorsaak dat dit
                    -    minder aldosteroon  afskei                    (Enige 3 x 1)     (3)

                (b) - Die konsentrasie sout in die urine sal toeneem 
                    - as gevolg van minder water wat geabsorbeer word                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

8                                LEWENSWETENSKAPPE V1                        (EC/SEPTEMBER 2023)

2.6    2.6.1   (a)    Duur van blootstelling aan selfoonbestraling                         (1)

               (b)    Spermtelling                                                         (1)

       2.6.2   6 /Ses keer per jaar                                                        (1)

       2.6.3 - 100 vrywilligers is gebruik 
             - Semenmonsters is 6 keer per jaar getoets 
              (Merk slegs eerste EEN)                                    (Enige 1 x 1)      (1)

       2.6.4   Dieselfde:
               - Ouderdom 
               - Gesondheid  status / LMI
               - Dieet 
               - Aktiwiteit 
               - Leefstyl 
               - Persoon wat spermtelling meet 
               (Merk slegs eerste DRIE)                                  (Enige 3 x 1)      (3)

       2.6.5   -     Hoe langer/korter die duur van blootstelling aan selfoonbestraling
                     hoe laer/hoër is die gemiddelde spermtelling.                        (2)

       2.6.7   -     Die los onderklere laat die skrotum van die liggaam af wegbeweeg
                     as die liggaamstemperatuur styg 
               -     aangesien spermatogenese ŉ temperatuur vereis wat laer is as die
                     liggaamstemperatuur om normale, gesonde sperm te
                     produseer.                                                            (2)
                                                                                           [50]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                                   9

VRAAG 3

3.1    3.1.1    A                                                                          (1)

       3.1.2    - Die reseptore in die vel ontvang die stimulus  en
                - skakel dit om na ŉ senuwee-impuls 
                - die sensoriese neuron  gelei/dra die senuwee-impuls oor
                - na die interneuron  in die rugmurg en dit gelei die impuls na
                - die motoriese neuron  wat dit na die betrokke spier (effektor)
                  oordra.
                - die spier trek saam  om die voet vinnig weg te trek (Enige 5 x 1)        (5)
       3.1.3    (a)     D                                                                  (1)

                (b)     B                                                                  (1)

                (c)     C                                                                  (1)

                (d)     A                                                                  (1)

3.2    3.2.1    Absorbeer oortollige drukgolwe / stel druk uit die binneoor vry / uit
                die binneoor / verhoed ŉ eggo                                               (1)

       3.2.2    - Vibrasies word oorgedra na die gehoorbeentjies (ossikels) en dit
                  veroorsaak dat
                - die ossikels (gehoorbeenjies) die vibrasies versterk 
                - die vibrasies word na die ovaalvenster gestuur
                - die vibrasies veroorsaak drukgolwe 
                - in die vloeistofgevulde koglea  en dit
                - stimuleer haarselle  (orgaan van Corti) wat
                - die stimulus in ŉ impuls  verander
                - Impulse word na die serebrum  oorgedra
                - deur die gehoorsenuwee                               (Enige 7 x 1)       (7)
       3.2.3    Farinks /keelholte                                                         (1)

       3.2.4    -     Wanneer die druk in die uitwendige oor toeneem 
                -     beweeg lug deur die Eustachiusbuis  in die middeloor
                -     om die druk aan weerskante van die trommelvlies gelyk te maak 
                -     om te verhoed dat dit bars                                           (4)

3.3    3.3.1    A                                                                          (1)

       3.3.2    -  Oë is toe 
                -  Kan nie beweeg /vlieg/loop nie
                -  Geen donsvere  nie
                (Merk slegs eerste EEN)                                   (Enige 1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

10                              LEWENSWETENSKAPPE V1                      (EC/SEPTEMBER 2023)

       3.3.3 - In staat om te beweeg 
               sodat hulle nie deur roofdiere gevang kan word  nie/ sodat hulle
               kos kan vind
             - Oë is oop 
               sodat hulle die voedselbronne vooraf kan opspoor/roofdiere kan
               vermy 
             - Het donsvere 
               om hulle warm te hou 
             - Hulle het die vermoë om self voedselbronne te vind/self te voed 
               sodat hulle onafhanklik van hul ouers kan oorleef 
              (Merk slegs eerste DRIE)                              (Enige 3 x 2)       (6)

 3.4   3.4.1   Lens                                                                    (1)

       3.4.2   -     Die oogbal is te lank 
               -     Die lens is te konveks / onvermoë van die lens van die oog om
                     plat te word (minder konveks)                                      (2)

       3.4.3   -     Kan nie veraf voorwerpe sien nie,  maar
               -     in staat om naby voorwerpe te sien / kan voorwerpe, minder as
                     6 m van die oë af, sien.                                           (2)

       3.4.4   Konkawe lens                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                 11

       3.4.5

                        Kriteria vir die nasien van grafiek         Puntetoekenning
                 Staafgrafiek word geteken (T)                             1
                 Opskrif van die grafiek sluit beide
                 veranderlikes in (C)                                      1
                 Korrekte byskrifte op x-as en y-as insluitend
                 die eenheid (L)                                           1
                 Korrekte skaal vir y-as
                 Gelyke spasies tussen stawe en gelyke
                 breedte van stawe vir x-as (S)                            1
                 Plot: (P)
                 1–4 koördinate korrek geplot
                 Al 5 koördinate korrek geplot                             2               (6)
 3.5   As gevolg van oormatige sweet en onvoldoende inname van vloeistowwe:
       - Die volume water in die bloed neem af 
       - Osmoreseptore in die hipotalamus word gestimuleer  en impulse word
          na die pituïtêre klier gestuur 
       - wat meer ADH  in die bloed afskei wat veroorsaak
       - dat die wande van die distale kronkelbuis en versamelbuis meer
          deurlaatbaar word vir water 
       - Meer water word in die bloedkapillêres geherabsorbeer /minder urine
          word gevorm
       - Watervlak in die bloed verhoog /watervlak in die bloed keer terug na
          normaal                                                                         (7)
                                                                                         [50]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:        50
                                                                     GROOTTOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/13d7c9c8-15ee-4ae8-9e7d-b86c6cb669b9) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-sept2019-afrikaans-final/507e9f66-d103-4b88-8f92-e9436c3a40aa) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES GR12 MEMO JUNE2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june2023-afrikaans/13160f50-20e6-4826-ae63-e352a478afd3) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
