# Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2015 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-june-july-2015-memo-afr/968ec1af-4872-43ff-85e3-c2dbd10ad162
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2015 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-june-july-2015-memo-afr/968ec1af-4872-43ff-85e3-c2dbd10ad162)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2015. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            LEWENSWETENSKAPPE V1

                                        2015

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 150

                       Hierdie memorandum bestaan 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        2                                    DBE/2015
                                    SSE – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
         korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.
4.       Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
         wat vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.
8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        3                                    DBE/2015
                                    SSE – Memorandum

14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

15.      As eenhede van mate nie aangedui word nie
         Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
         reeds in die vraag gegee is.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n
         opskrif voorsien en gekrediteer word.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Geen veranderinge mag aan die memorandums aangebring word nie. In
         uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator met die Nasionale
         Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator waar nodig).

20.      Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
         Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word tydens opleiding van nasieners en tydens die nasienperiode.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          4                               DBE/2015
                                      SSE – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        C
         1.1.2        D
         1.1.3        B
         1.1.4        B
         1.1.5        B
         1.1.6        D
         1.1.7        B
         1.1.8        C
         1.1.9        B
         1.1.10       A                                                    (10 x 2)       (20)

1.2      1.2.1        Biodiversiteit
         1.2.2        Ovale venster
         1.2.3        Viviparie
         1.2.4        Vas deferens/spermbuis
         1.2.5        Oviparie
         1.2.6        Sitokinese
         1.2.7        Voedselsekerheid
         1.2.8        Buis van Eustachius
         1.2.9        Bysiendheid /Miopie                                    (9 x 1)       (9)

1.3      1.3.1        Slegs A
         1.3.2        Slegs B
         1.3.3        Slegs B
         1.3.4        Slegs B                                               (4 x 2)       (8)

1.4      1.4.1        A – Siliêrespier/(liggaam)
                      B – Iris
                      E – Choroïed                                                         (3)
         1.4.2        (a)   F                                                              (1)
                      (b)   D                                                              (1)
                      (c)   C                                                              (1)
                      (d)   A                                                              (1)
                                                                                            (7)

1.5      1.5.1        (a) Chiasma                                                          (1)
                      (b) Chromatied/chromosoom                                            (1)
                      (c) Selmembraan/plasmalemma                                          (1)
                      (d) Profase I                                                        (1)
                      (e) Oorkruising                                                      (1)

         1.5.2        Daar sal 'n afname in genetiese variasie wees                        (1)
                                                                                            (6)

                                                               TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           5                                    DBE/2015
                                       SSE – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1        Vinnige, outomatiese respons/reaksie op 'n prikkel/stimulus               (2)

         2.1.2        A – Sensoriese neuron/Afferente neuron
                      B – Interneuron/verbindingsneuron/geassosieerde neuron
                      C – Motoriese neuron/Efferente neuron                                      (3)

         2.1.3        (a) C                                                                      (1)

                      (b) A                                                                      (1)

         2.1.4        Beskerm die menslike liggaam teen verdere skade                            (1)
                                                                                                  (8)

2.2      2.2.1        Spermatogenese                                                             (1)

         2.2.2        - Hoër temperatuur sal die ensieme denatureer
                      - en die selmembrane beskadig                                              (2)

         2.2.3        - 'n Toename in oefening
                         verhoog die spermtelling                                                (2)

         2.2.4        - Vermeerder die aantal deelnemers/vergroot monstergrootte
                      - Herhaal die ondersoek                              (Enige 1)             (1)
                      (SIEN SLEGS DIE EERSTE EEN NA)

         2.2.5                                   Spermsel
                                                                         Akrosoom
                                      Kop
                                                                         Kern/nukleus

                             Middelstuk/                                 Mitochondrium
                             nek

                                                                         Stert

                      Puntetoekenning:
                      Opskrif
                      Enige 2 korrekte byskrifte 
                      Korrek geteken (Moet kop, middelstuk en 'n stert in
                                        regte verhouding hê)                                      (4)
                                                                                                  (10)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          6                                     DBE/2015
                                      SSE – Memorandum

2.3      2.3.1        0,038s                                                                   (2)
         2.3.2        - Soos die alkoholinhoud van die bloed toeneem
                      - sal die reaksietyd om te rem toeneem 
                                                      OF
                      - Die reaksietyd om te rem neem toe
                      - soos wat die alkoholinhoud van die bloed toeneem                        (2)

         2.3.3        - Die motoris kan nie die afstand van hindernisse skat nie
                      - en sal daarom nie in staat wees om betyds te stop nie om
                        die ongeluk te voorkom
                                                       OF
                      - kan nie die grense van die lyne/bane skat nie
                      - en kan daarom in die verkeerde baan ry                                  (2)

         2.3.4       (a) Serebrum                                                               (1)

                     (b) Serebrum                                                               (1)

                     (c) Serebellum                                                             (1)

         2.3.5        - Tree as 'n kontroleop/grondfase assessering
                      - sodat die resultate toegeskryf kan word aan die alkoholinhoud
                        van die bloed en nie enige ander faktor nie                             (2)
                                                                                                 (11)
2.4.1    2.4.1        (a) Oefening/vlak van aktiwiteit                                          (1)

                      (b) Veltemperatuur                                                        (1)
         2.4.2        - Vra toestemming van die skool/ouers/leerders
                      - Besluit hoeveel leerders in die steekproef gaan wees
                      - Besluit watter geslag gaan gebruik word
                      - Besluit watter ouderdomsgroep gaan gebruik word
                      - Besluit watter plek
                      - Besluit watter tydperk
                      - Besluit watter groepe/eksperiment en kontrole
                      - Besluit watter metode om veltemperatuur te bepaal
                      - Besluit watter meetapparaat te gebruik
                      - Besluit watter metode om data aan te teken           (Enige 2)          (2)
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)

         2.4.3        Veltemperatuur het gestyg                                                 (1)

         2.4.4        Geslag
                      Ouderdom
                      Tydsduur van die oefening/10 minute                     (Enige 1)         (1)
                      (SIEN SLEGS EERSTE EEN NA)

         2.4.5        Groep A                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          7                                    DBE/2015
                                      SSE – Memorandum

         2.4.6        - Toename in respirasie
                      - veroorsaak 'n styging in die liggaamstemperatuur
                      - hipotalamus word gestimuleer
                      - wat lei tot die verwyding van die bloedvate
                      - Meer bloed vloei na die vel
                      - en die sweetkliere
                      - wat meer aktief word /meer sweet vrystel
                      - om die liggaamstemperatuur te verlaag                  (Enige 4)        (4)
                                                                                                 (11)
                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                                                    8                                     DBE/2015
                                                                SSE – Memorandum

VRAAG 3

3.1                         3.1.1

                                                      Veranderinge in die konsentrasie van absissiensuur in
                                   20                         ontkiemende sade oor 'n tydperk
                                  20                                                                     T

      Konsentrasie van absissiensuur
                                       18
                                       16
                                       14
                                       12
                                       10

           (arbitrêre eenhede)
                                                        8
                                       8                                P

                                       6                            4
                                       4                                            3
                                                                                                 2
                                       2                                                                        1
                                       0
                                            0           2           4               6            8             10
                                                                        Tyd (dae)                              

         Puntetoekenning van die grafiek

           Kriteria                                                                 Puntetoekenning
           Korrekte tipe grafiek en die
                                                                                            1
           verbinding van punte
           Opskrif vir die grafiek                                                          1
           Korrekte skaal, byskrif en eenheid
                                                                                            1
           vir X-as
           Korrekte skaal, byskrif en eenheid
                                                                                            1
           vir Y-as
           Skets van die grafiek                                     0:    Geen punte korrek gestip
                                                                     1:    1 tot 5 punte korrek gestip
                                                                     2:    Al 6 punte korrek gestip

       LET WEL:
       As die verkeerde tipe grafiek getrek is: Punte sal vir 'korrekte tipe grafiek' verloor
       word.
       As asse omgeruil is: Punte sal vir skaal en opskrifte van X-as en Y-as verloor
       word.                                                                                                              (6)

                            3.1.2                (a) Verlaag                                                             (1)
                                                 (b) Verhoog                                                             (1)
                                                                                                                          (8)

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           9                                       DBE/2015
                                       SSE – Memorandum

3.2      - Ouksien
         - is sensitief vir lig
         - Ligprikkel van een kant veroorsaak dat die ouksien na die skadukant
           beweeg/in ligkant vernietig word
         - Ouksienkonsentrasie aan die skadukant is hoër
         - Dit bevorder selverlenging aan die skadukant van die plant
         - wat veroorsaak dat daar meer groeiaan die kant is
         - Stingel groei na die ligprikkel
         - Dit word fototropismegenoem                                     (Enige 4)                (4)

3.3      3.3.1        - Klier wat hormone afskei
                      - direk in die bloed/(eerder as deur buise)                                   (2)

         3.3.2        (a) Insulien                                                                  (1)
                      (b) Glukagon                                                                  (1)

         3.3.3        Pankreas/Eilandjies van Langerhans                                            (1)

         3.3.4        - Daar sal GEEN omskakeling van glukose na glikogeenwees nie
                      - in die lewer/spiere
                      - Geen absorpsie van glukose deur die selle
                      - Die glukosevlak in die bloed sal hoogbly
                      - en dit kan tot diabeteslei/enige voorbeeld van ‘n simptoom
                                                                                 (Enige 4)           (4)
                                                                                                     (9)

3.4       3.4.1       100 –(17+14+45+6)/82 %
                      18%                                                                           (2)

          3.4.2       Vervoer                                                                       (1)

          3.4.3       - Meer huise gebou/groter bevolking
                      - Meer huise het elektrisiteitverbindings ontvang
                      - Meer straatligte is deur die munisipaliteit voorsien
                      - 'n Baie koue winter                                        (Enige 2)        (2)
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)

          3.4.4       - Dit vervaardig meer CO 2  wat in die atmosfeer vrygestel word
                      - CO 2 vang meer hitte in die atmosfeer vas
                      - veroorsaak die 'verhoogde kweekhuiseffek' 
                      - wat 'n toename in die gemiddelde globale temperatuur
                        veroorsaak
                      - Dit word aardverwarming genoem                         (Enige 4)            (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          10                                    DBE/2015
                                       SSE – Memorandum

          3.4.5       - Belê in alternatiewe vorme van brandstowwe /energie-
                        opwekking/sonkrag/wind/kernkrag wat afhanklikheid van
                        fossielbrandstowwe sal beperk
                      - Verbeter openbare vervoerstelselom aantal voertuie op die
                        paaie te verminder
                      - Belê in navorsing en ontwikkeling van nuwe tegnologieë/enige
                        voorbeeld om CO 2- vrystelling te verlaag
                      - Stel wetgewing in
                        om skuldige industrieë te penaliseer/gee aansporings vir
                         industrieë wat voldoen aan wetgewing om CO 2 -vrystellings te
                         verlaag
                      - Voed mense op
                         i.v.m. strategieë om CO 2 -vrystellings te verlaag (Enige 2 x           (4)
                      2)                                                                          (13)
                       (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)

3.5       3.5.1       'n Spesie wat nie natuurlik in 'n land voorkom nie en die
                      natuurlike spesies van die land deur kompetisie onderdruk                  (2)

          3.5.2       - Uitermatige groei van waterhiasinte op die oppervlak van die
                        water blokkeer die lig/ontneem onderwaterplante van sonlig/
                        beperk fotosintese
                      -versteur voedselkettings/-webbe

                      - Indringerplante onderdruk inheemse spesies deur kompetisie
                      - dit kan veroorsaak dat sommige van die inheemse spesies
                        uitsterf, wat die voedselkettings/-webbe versteur

                      -Indringerplante plaas groter druk op natuurlike hulpbronne 
                      -Dit veroorsaak dat daar 'n tekort aan natuurlike hulpbronne vir die
                        inheemse spesies is                                 (Enige 2 x 2)        (4)
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)
                                                                                                  (6)
                                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          10                                  DBE/2015
                                      SSE – Memorandum

AFDELING C
VRAAG 4
- FSH/follikelstimulerende hormoon
- word deur die pituïtêre klier/hipofise afgeskei
- FSH stimuleer die ontwikkeling van 'n primêre follikel
- tot 'n Graafse follikel
- Soos wat die follikel ontwikkel, skei dit estrogeen af
- wat veroorsaak dat die wand van die uterus/endometrium
- dikker word/meer vaskulêr word
- ter voorbereiding van 'n moontlike inplanting van die embrio/ontwikkeling van die
  fetus
- Die pituïtêre klier
- skei LH af
- wat veroorsaak dat die Graafse follikel oopbars en die ovum vrystel
- Dit word ovulasie genoem
- Die leë follikel verander in 'n corpus luteum
- wat begin om progesteroon af te skei
- wat die endometrium
- verder verdik
- Hoë vlakke van progesteroon
- onderdruk die afskeiding van FSH
- wat die ontwikkeling van 'n nuwe follikel in die ovarium voorkom
- Indien bevrugting nie plaasvind nie, degenereer die corpus luteum
- wat tot 'n afname in progesteroon lei
- Die endometrium disintegreer en word tydens menstruasie uitgeskei
- Indien bevrugting plaasvind, bly die corpus luteum behoue
- wat veroorsaak dat die progesteroonvlakke hoog bly
- om swangerskap te onderhou                                                     (Enige 17)
                                                                                     Inhoud:   (17)
                                                                                    Sintese:   (3)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
            Toepaslikheid             Logiese volgorde                Volledigheid
Alle inligting wat gegee word, hou       Idees word in        Al die vereiste aspekte is by
   verband met die onderwerp.          logiese/oorsaak-            die opstel ingesluit.
                                        gevolg-volgorde
                                          gerangskik.
 Al die inligting hou verband met
                                     Al die gebeure is deel
 slegs die menstruele siklus (nie                              Al VIER korrekte hormone
                                      van die menstruele
swangerskap nie) en die hormone                               en hulle funksies is genoem.
                                             siklus.
      FSH, LH, estrogeen en
            progesteroon.
                1 punt                      1 punt                       1 punt
                                                                      TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                          GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-afr/b8da6f77-a4a9-4f20-be34-bdd1488cd2b7) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-eng/d6c0abd7-6ef8-46e2-b6c1-5f8388545390) — Life Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2019-memo-afr/7c21e1cc-ca52-4afb-839e-d881e2995812) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2018-memo-eng/7028d3e4-e3bb-4329-9cb4-8e3f45808a77) — Life Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Life Sciences P1 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2017-memo-afr/6ce6aa26-87f0-4faa-a5ac-3e80605e1582) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
