# Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/80ae57fa-61cd-4936-b62f-64e842dcda27
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/80ae57fa-61cd-4936-b62f-64e842dcda27)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            LEWENSWETENSKAPPE V1

                                         2016

                                   MEMORANDUM

                                                                      PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        2                                     DBE/2016
                                    SSE – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
         is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
         is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, is dit
         aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         3                                      DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif
         hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Geen veranderinge aan die memorandum nie
         Memorandums mag nie verander word nie. In uitsonderlike gevalle sal die
         provinsiale interne moderator met die nasionale interne moderator
         beraadslaag (en die Umalusi-moderator, indien nodig).

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             4                           DBE/2016
                                         SSE – Memorandum

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1        C
         1.1.2        B
         1.1.3        B
         1.1.4        D
         1.1.5        D
         1.1.6        C
         1.1.7        A
         1.1.8        B
         1.1.9        C
         1.1.10       D                                                 (10 x 2)         (20)
1.2      1.2.1        Uitwendige bevrugting
         1.2.2        Geotropisme/ gravitropisme
         1.2.3        Vasokonstriksie
         1.2.4        Prekosiaal/ Prekosieel /Prekosiële
         1.2.5        Krista
         1.2.6        Termiese besoedeling
         1.2.7        Choroïed                                             (7 x 1)        (7)
1.3      1.3.1        (a) Timpaniesemembraan/timpanum/trommelvlies/(oordrom)              (1)
                      (b) Incus/Aambeeld                                                  (1)
                      (c) Ovale venster                                                   (1)
         1.3.2        D                                                                   (1)
         1.3.3        E – Eustachiusbuis                                                 (2)
                                                                                           (6)
1.4      1.4.1        (a) Hipofise/ Pituïtêre klier                                       (1)
                      (b) Adrenale klier/byniere                                          (1)
         1.4.2        (a) D - Testis                                                     (2)
                      (b) C - Pankreas/Eilandjies van Langerhans                         (2)
                      (c) A - Hipofise/Pituïtêre klier                                   (2)
                                                                                           (8)
1.5      1.5.1        (a) Grysstof/Rugmurg                                                (1)
                      (b) Serebrum                                                        (1)
         1.5.2        (a) D - Serebrum                                                   (2)
                      (b) F - Medulla oblongata                                          (2)
         1.5.3        Refleksaksie                                                        (1)
         1.5.4        A – Motorieseneuron/ (efferente neuron)                            (2)
                                                                                           (9)
                                                              TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           5                                   DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

AFDELING B
VRAAG 2
2.1      2.1.1        (a) Kern/Nukleus                                                          (1)
                      (b) Stert                                                                 (1)
         2.1.2        -   C/middelstuk bevat mitochondriums
                          wat energie vir beweging voorsien
                      -   Besit 'n stert
                          om mee te swem
                      -  Torpedovormig
                         vir minder weerstand                              Enige (1 x 2)        (2)
                      (Sien slegs eerste EEN na)

         2.1.3        -   Geen akrosoom sal in die spermsel voorkom nie
                      -   dus sal daar geen ensiemewees nie
                      -   Spermsel sal nie in staat wees om die ovumbinne te
                          dring nie
                      -   *Dus sal geen bevrugting plaasvind nie
                                                       (* verpligte punt + enige ander 2)        (3)
                                                                                                 (7)
2.2      -   Pinna vang die klankgolwe op
         -   en stuur dit in die gehoorgang/meatus in
         -   Dit veroorsaak dat die trommelvlies vibreer
         -   Die vibrasie word na die gehoorbeentjies oorgedra/noem al 3 beentjies
         -   Die gehoorbeentjies versterk die vibrasies
         -   En dra dit oor na die ovale venster
         -   Die ovale venster vibreer
         -   wat drukgolfbewegings opwek in die perilimf/endolimf/(vloeistof)
         -   wat die Orgaan van Cortistimuleer                                Enige             (6)
2.3      2.3.1        Iris/radiale- en (k)ringspiere                                            (1)
         2.3.2        (20 – 30)s                                                                (1)
         2.3.3        -   Radiale spiere trek saam
                      -   Kringspiere verslap
                      -   Pupil vergroot/verwyd                                                 (3)

         2.3.4
                                                                                    iris

                                                                                    pupil

                                                                                    sklera

                      Korrekte diagram van die vooraansig van die oog
                      Pupil = 6 mm
                      Enige 2 korrekte byskrifte                                               (4)
                                                                                                 (9)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          6                                   DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

2.4.1    2.4.1        Om 'n interne balanste       handhaaf/vaste    punt/homeostase/
                      reguleer metabolisme                                                      (1)

         2.4.2        TSH/tiroïedstimulerende hormoon                                          (1)

         2.4.3        Wanneer Y/tiroksien in hoër vlakke as normaal vrygestel word:
                      - Sal die metabolisme hoër as normaal wees/sellulêre
                        respirasie versnel
                      - Hartklop versnel
                      - dus sal al die energie van die voedsel wat geëet is, gebruik
                        word
                      - niks word vir berging oorgelos nie/kan daarom daartoe lei dat
                        'n persoon ondergewig is
                      - Kan ook tot angstigheid lei                               Enige        (3)
                                                                                                (5)

2.5      2.5.1        (a) Tyd                                                                  (1)

                      (b) Gemiddelde ouderdom van eerste menstruasie                           (1)

         2.5.2        -  Besluit op die monstergrootte
                      -  Besluit op die verhouding van die rassegroepe
                      -  Besluit op die ouderdomsintervalle van die deelnemers
                      -  Besluit op die verhouding van die sosio-ekonomiese status van
                         die monster
                      - Besluit op die manier om data aan te teken /instrument/
                         metode
                      - Vra toestemmingvan deelnemers                           Enige          (3)
                      (Sien slegs eerste DRIE na)

         2.5.3        -   Die hipotese sal verwerp word/nie aanvaar word nie
                      -   en moet gevolglik her-geformuleer word                               (2)

         2.5.4        - Ontwikkel borste
                      - Heupe verwyd
                      - Skaamhare begin groei/(liggaamshare)                     Enige         (2)
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                                               (9)

2.6      -   Hoë vlakke van progesteroon
         -   Inhibeer die sekresie van FSH
         -   Daar is geen ontwikkeling van 'n follikel
         -   Daarom word geen ovum vrygestel nie/ovulasie
         -   Dus vind geen bevrugting plaas nie                                 Enige          (4)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           7                                     DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

VRAAG 3

3.1      3.1.1        0,50 mol/mℓ                                                                 (1)

         3.1.2        -   Om 'n basis daar te stel/minimum CO 2 in die bloed
                          Sodat dit met die resultate vergelyk kan word
                                                        OF
                      -   Dien as 'n kontrole
                          Om te bepaal of die resultate wat verkry is deur die oefening/
                          onafhanklike veranderlike veroorsaak word         Enige (1 x 2)          (2)

         3.1.3        -   Die metabolismetempo van die liggaam styg
                      -   Dit beteken dat die tempo van sellulêre respirasie toeneem
                      -   om meer energie te produseer/ ATP
                          en gevolglik meer CO 2 vry te stel                       Enige           (2)

         3.1.4        CO 2 vlakke in die bloed styg bo normale vlakke:
                      - Reseptorselle in die karotisarterie in die nek word gestimuleer
                      - Om impulse na die medulla oblongata in die brein te stuur
                      - Die medulla oblongata stimuleer die asemhalingspiere
                        (tussenrib-/interkostale spiere en diafragma)
                      - en die hart
                      - Asemhalingspiere trek meer aktief saam
                      - wat die tempo van asemhaling laat toeneem
                      - asook die diepte van asemhaling
                      - Die hart klop vinniger
                      - Meer CO 2 word na die longe vervoer en uitgeasem          Enige           (6)
                                                                                                   (11)

3.2      3.2.1        Apikale punte/stingelpunte/wortelpunte/okselknop                            (1)
                      (Sien slegs eerste EEN na)

         3.2.2        Bevorder selverlenging                                                      (1)
                      (Sien slegs eerste EEN na)

         3.2.3        -   Slegs 'n deel van die plant word vernietig/blare en stingels
                          wat kanse laat dat die wortels weer kan groei

                      -  Giftig
                         Kan skadelik vir ander organismes wees             Enige (2 x 2)         (4)
                      (Sien slegs eerste TWEE na)

         3.2.4        -   Dit kan die boontjies ook laat doodgaan
                          wat dus die oesopbrengs verlaag                                         (2)
                                                                                                   (8)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          8                                       DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

3.3      3.3.1         23     X 360° = 82,8°/ 83°
                      100
                       39     X 360° = 140,4° /140°
                      100
                       36     X 360° = 129,6° /130°
                      100
                       2      X 360° = 7,2°/ 7°
                      100

                            Tempo van uitwissing/uitsterwing as gevolg van verskillende
                                                     oorsake

                                                  Ander

                                                                Jag

                                     Vernietiging van
                                         habitat
                                                         Uitheemse spesies

         Puntetoekenning vir die grafiek

          Kriteria                                           Puntetoekenning
          Korrekte tipe grafiek (sirkelgrafiek)     1
          (T)
          Titel van grafiek (sluit beide            1
          veranderlikes in)
          Berekeninge/bewerking om die              1:   1 tot 3 berekeninge korrek
          korrekte proporsies te bepaal (C)         2:    Al vier berekeninge korrek
          Proporsies akkuraat vir elke              1:   1 tot 3 sektore korrek gestip
          sektor/sny byskrif /sleutel (P)           2:   Al 4 sektore korrek gestip
                                                         (gebruik transparant)

         LET WEL:
         Indien die verkeerde tipe grafiek geteken is, sal punte verbeur word vir
         'korrekte tipe grafiek', sowel as vir 'trek van sektore in korrekte proporsies'.           (6)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           9                                     DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

3.3      3.3.2        -   Dit kan inheemse plantegroei oorheers/uit kompeteer
                      -   wat dus die beskikbare hoeveelheid voedsel vir herbivore
                          verminder
                      -   Lei tot die afsterf van organimes
                      -   Dit sal die voedselkettings/-webbe versteur
                      -   Asook die ekosisteme
                                                  OF
                      -   Uitermatige groei van uitheemse waterplante op die
                          oppervlak van die water blokkeer die lig/ontneem
                          onderwaterplante van sonlig/beperk fotosintese
                      -   wat dus die beskikbare hoeveelheid voedsel vir herbivore
                          verminder
                      -   Lei tot die afsterf van organimes
                      -   versteur voedselkettings/-webbe
                      -   Asook die ekosisteme                                    Enige           (3)

         3.3.3       Stropery/vergiftiging/dryf handel met bedreigde spesies                      (1)
                                                                                                   (10)

3.4      3.4.1        Koring
                      Rys
                      Mielies
                      Sojabone                                                      Enige         (1)
                      (Sien slegs eerste EEN na))

         3.4.2        -   'n Enkele gewas word herhaaldelik op 'n groot area geplant
                      -   Dit voorsien groot hoeveelhede voedsel vir spesifieke
                          organismes/peste
                      -   Organismes/peste neem in getalle toe
                      -   Veroorsaak meer skade aan die oes                      Enige            (3)

         3.4.3        -   Vloede vernietig bestaande oeste
                          wat tot 'n afname in oesopbrengs lei

                      -   Vloede verwyder die boonste vrugbare lae van die grond/
                          gronderosie
                          wat tot laer vrugbaarheid van die grond lei, wat dan 'n laer
                          oesopbrengs tot gevolg het

                      -  Vloede veroorsaak dat die grond oorversadig raak
                         wat veroorsaak dat die oes verrot/wortels ontbind
                      (Sien slegs eerste EEN na)                          Enige (1 x 2)            (2)
         3.4.4
                      -   Die vraag na stapelvoedsel is hoër
                      -   as die produksie aanbod
                      -   Produksiekoste/bedryfkoste is hoër                                     (2)
                                                                                                   (8)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                       10                                   DBE/2016
                                    SSE – Memorandum

3.5      -   Ontbossing is die verwydering van plantegroei uit 'n gebied
         -   Plante gebruik koolstofdioksied van die atmosfeer vir fotosintese
         -   Minder bome beteken minder fotosintese
         -   Gevolglik word minder CO 2 uit die atmosfeer verwyder/meer CO 2
             bly in die atmosfeer
         -   lei tot verhoogde kweekhuiseffek
         -   wat tot 'n toename in aardverwarming lei                          Enige         (3)
                                                                                              [40]

                                                             TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          11                               DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

AFDELING C

VRAAG 4

Genetiese variasie vind in gamete deur meiose op twee maniere plaas:

Oorkruising

- Tydens Profase I
- Vorm homoloë chromosome/bivalente pare
- Elke chromosoom het 2 chromatiedes
- Nie-susterchromatiedes van die homoloë paar oorvleuel/oorkruis
- Punte waar die oorkruising plaasvind word na verwys as chiasmata
- Genetiese materiaal word uitgeruil
- tussen twee nie-susterchromatiede
- Na die proses van oorkruising het chromosome gene van sy
  homoloë maat
- Dit beteken dat elke gameet wat gevorm word 'n mengsel van die gene van
   moedelike en vaderlike ouers sal hê                                        Maks
                                                                                             (7)
*Ewekansige groepering van chromosome op die ewenaar

-   Tydens Metafase I
-   Kan elke paar homoloë chromosome
-   *op enige kant/eweskansig op die ewenaar van die spoel lê
-   *Onafhanklik van wat die ander pare doen/ onafhanklike sortering

- Tydens metafse II
- Kan elke individuele chromosome
- *op enige kant/omgekeerd van die ewenaar van die spoel lê
- *Dit beteken dat gamete verskillende getal/mengsel van moederlike- en
   vaderlike chromosome sal hê
(Ten minste een *verpligte punt en enige 4 wat die verpligte punt kan insluit)
                                                                             Maks
                                                                                             (5)
Vorming van 'n ovum

-   Tydens oögenese
-   diploïede selle
-   in die ovarium
-   ondergaan meiose
-   om 'n primêre oösiet te vorm
-   wat uit haploïede selle bestaan
-   een selontwikkel in 'n ovum
                                                                               Maks
                                                                             Inhoud:         (5)
                                                                             Sintese:        (17)
                                                                                             (3)
                                                                                             (20)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                                 11                                          DBE/2016
                                              SSE – Memorandum

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

               Relevansie                          Logiese volgorde                          Begrip
Alle inligting wat gegee is, is relevant   Idees is in 'n logiese/oorsaak-     Beantwoord alle aspekte vereis
vir die vraag                              gevolg-volgorde gegee               deur die opstel in genoegsame
                                                                               besonderhede
Al die inligting wat gegee is, is          Al die inligting oor oorkruising,   Die volgende punte moet ten
relevant aan oorkruising, ewekansige       ewekansige groepering en            minste ingesluit wees:
groepering en ontwikkeling van 'n          ontwikkeling van 'n ovum is op 'n   - Oorkruising (5/7)
ovum.                                      logiese wyse gerangskik.            - Ewekansige groepering (3/5)
                                                                               - Ontwikkeling van 'n ovum (3/5)
Daar is geen irrelevante inligting
                 1 punt                                 1 punt                              1 punt

                                                                               TOTAAL AFDELING C:            20
                                                                                   GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P1 May June 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2016-eng/4addd979-3df3-4173-8efe-c084d7b2b2d0) — Life Sciences · QP · 2016 · Eng
- [LIFE SC P1 GR12 S16 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr12-s16-memo-eng/4630878b-8cd1-4138-9bfb-f01031ac7116) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 Preperatory 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-preperatory-2016-possible-answers/50ce4246-0838-4cbe-b09f-90f3db8d2e0c) — Life Sciences · Memo · 2016
- [Life Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/ac9008aa-c5cb-4f9c-93ac-0cbd1f45ec4a) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2019-memo-afr/7c21e1cc-ca52-4afb-839e-d881e2995812) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2018-memo-eng/7028d3e4-e3bb-4329-9cb4-8e3f45808a77) — Life Sciences · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
