# Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2017-memo-afr/6ce6aa26-87f0-4faa-a5ac-3e80605e1582
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2017-memo-afr/6ce6aa26-87f0-4faa-a5ac-3e80605e1582)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2017. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            LEWENSWETENSKAPPE V1

                                          2017

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        2                                     DBE/2017
                                     SSE – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word.
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee.
         Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
         korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word.
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee.
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee.
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
         wat vereis word.
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word.
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie.
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan
         voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings.
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer.
         Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander.
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute.
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie.
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en anders
         om).
         Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        3                                      DBE/2017
                                     SSE – Nasienriglyne

15.      As eenhede van mate nie aangedui word nie.
         Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in
         vraag gegee is.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

17.      Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.)
         moet van 'n opskrif voorsien word.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte).
         Slegs 'n enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die
         leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
         aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
         in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit
         geld vir alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
         word nie. In uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator, met
         die nasionale Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator
         waar nodig).

20.      Amptelike memorandum
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
         Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Departement van
         Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           4                              DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1        C
         1.1.2        D
         1.1.3        B
         1.1.4        D
         1.1.5        C
         1.1.6        B
         1.1.7        A
         1.1.8        B
         1.1.9        B
         1.1.10       D                                                  (10 x 2)         (20)

1.2      1.2.1        Biodiversiteit
         1.2.2        Koolstofvoetspoor
         1.2.3        Termiesebesoedeling
         1.2.4        Eutrofikasie
         1.2.5        Testosteroon
         1.2.6        Vas deferens/spermbuis
         1.2.7        Aldosteroon
         1.2.8        Prolaktien
         1.2.9        Sitokinese                                            (9 x 1)        (9)
1.3      1.3.1        Slegs A                                                             (2)
         1.3.2        Slegs B                                                             (2)
         1.3.3        Beide A en B                                                        (2)
                                                                             (3 x 2)        (6)
1.4      1.4.1        (a) D Sinaps                                                        (2)

                      (b) C Interneuron/Verbindingsneuron                                 (2)

                      (c) A Dendriet                                                      (2)

         1.4.2        (a) E                                                                (1)
                      (b) F                                                                (1)
                                                                                            (8)
1.5      1.5.1        (a) Sigoot                                                           (1)
                      (b) Morula                                                           (1)
                      (c) Plasenta                                                         (1)
         1.5.2        (a) Bevrugting                                                       (1)
                      (b) Inplanting                                                       (1)
         1.5.3        (a) 46/23 pare                                                       (1)
                      (b) 23                                                               (1)
                                                                                            (7)
                                                              TOTAAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                                               5                                        DBE/2017
                                                            SSE – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1             2.1.1                    -  Die kuiken se oë is toe
                                         -  Die kuiken kan nie beweeg nie (weg van predatore)
                                         -  Die kuiken kan nie op sy eie eet nie
                                         -  Die kuiken het geen vere nie/Die vlerke is nie ontwikkeld nie
                                                                                                   (Enige 2)              (2)
                                         (MERK SLEGS EERSTE TWEE)

                2.1.2                    -  Fetus ontwikkel binne die uterus vir meer beskerming
                                         -  Kos word deur die ma voorsien en word gevolglik
                                            vir 'n langer periode voorsien                  (Enige 1 x 2)                (2)
                                         (MERK SLEGS EERSTE EEN)

                2.1.3                    -    Meer dooier vir meer/groter ontwikkeling van die kuiken
                                         -    sodat dit meer onafhanklik is nadat dit uitgebroei het                     (2)
                                                                                                                          (6)

2.2             2.2.1                    Makulêre degenerasie /Selle van die retina sterf                                (1)

                2.2.2                    14.1/142 x 100 = 9.93%
                                         (Aanvaar 9.9 en 10%)                                                             (3)

                2.2.3

           L                         Die getal mense wat aan katarakte, bysiedheid en versiendheid ly

                                 40

        Getal mense (miljoene)
                                                          34.1                               T
                                 35
                                                                      P
                                 30
                                       24.4
                                 25

                                 20
                                                                             14.1
                                 15

                                 10

                                  5

                                  0
                                       Katarakte
                                           Cataract    Bysiendheid
                                                           Short-sightedVersiendheid
                                                                              Long-sighted
                                 S
                                                                   Oogsiekte/-kwaal

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            6                                    DBE/2017
                                         SSE – Nasienriglyne

        Toekenning van punte vir die grafiek
         Kriteria                                                   Puntetoekenning
         Staafgrafiek getrek vir 3 toepaslike siektes (T)                    1
         Opskrif van die grafiek                                             1
         Korrekte skaal vir die X-as (die breedte en                         1
         spasies van die stawe is dieselfde) en Y-as
         (S)
         Korrekte byskrif en eenheid vir die X-as en                         1
         die Y-as (L)
         Plot van stawe (P)                                  0: Geen stawe korrek geplot nie
                                                             1: 1 tot 2 stawe korrek geplot
                                                             2: Al 3 stawe korrek geplot
        LET WEL:
        Indien 'n lyngrafiek getrek is – punte sal slegs toegeken word slegs vir die ‘tipe
                                         en skaal'
        Indien 'n histogram getrek is – punte sal verloor word vir slegs die 'tipe grafiek en
                                         die korrekte skaal'
                                                                                                   (6)
         2.2.4        (a) Katarakte                                                               (1)
                      (b) Bysiendheid                                                             (1)
                                                                                                   (12)
2.3      2.3.1        (a) Oes-opbrengste neem af                                                  (1)
                      (b) Watervoorsiening neem af                                                (1)
         2.3.2        395 dele per miljoen/dpm (Aanvaar 394 – 396 dpm)                           (2)

         2.3.3        -   Afname in fotosintese
                      -   Minder CO 2 word van die atmosfeer gebruik
                      -   Gevolglik akkumuleer meer koolstofdioksied in die atmosfeer
                      -   Dit lei tot die verhoogde kweekhuis effek wat tot meer
                          aardverwarming lei                                    (Enige 3)
                                                 OF
                      -   Afbrand van woude
                      -   stel CO 2 vry
                      -   lei tot die verhoogde kweekhuis effek
                          wat tot meer aardverwarming lei                                          (3)
                                                                                                   (7)
2.4      -   Die oormatige groei van waterhiasinte op die oppervlak van die water sal
             die voorkom dat lig binnedring/ontneem die onderwaterplante van sonlig
         -   dit beperk fotosintese/versteur voedselkettings/voedselwebbe

         -   Uitheemse plante uitkompeteer die inheemse spesies/Uitheemse plante
             het geen natuurlike vyande
         -   dit kan veroorsaak dat sommige inheemse spesies vernietig word/
             versteur voedselkettings/voedselwebbe

         -   Die groot verbruik van natuurlike hulpbronne deur uitheemse plante,
         -   veroorsaak dat minder hulpbronne vir inheemse spesies beskikbaar is
             (MERK SLEGS EERSTE DRIE)                                           (3 x 2)            (6)
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            7                                  DBE/2017
                                         SSE – Nasienriglyne

2.5      2.5.1        Sentriole                                                                 (1)

         2.5.2        Metafase II                                                               (1)

         2.5.3        -     Enkel chromosome
                      -     Rangskik op die ewenaar van die sel                                 (2)

         2.5.4        -     Daar is ewekansige rangskikking van chromosome by die
                            ewenaar/die chromosome kantel om
                      -     Wat veroorsaak dat die chromosome in die gamete verskillend
                            is/Chromatiede beweeg in verskillende kombinasies in elke
                            gameet in                                                            (2)

         2.5.5        (a)      6                                                                (1)

                      (b)      3                                                                (1)

         2.5.6        Oorkruising                                                               (1)
                                                                                                 (9)
                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             8                                       DBE/2017
                                          SSE – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1      3.1.1        Sal die drink van koffie wat kafeïen bevat die uithouvermoë                     (2)
                      verhoog?
         3.1.2        (a)      Hoeveelheid kafeïen/Aan- of afwesigheid van kafeïen                   (1)

                      (b)      - Uithouvermoë
                               - Deur die gemiddelde tyd van die fietsry te meet                     (2)
         3.1.3        Die gemiddelde tyd van die fietsryers/ uithouvermoë verhoog
                      wanneer kafeïen gebruik word                                                  (2)
         3.1.4        -     Kafeïenvrye koffie dien as 'n kontrole
                      -     om enige ander faktor uit te skakel wat 'n styging in die
                            uithouvermoë kan verhoog/om te verseker dat kafeïen die
                            verandering veroorsaak                                                    (2)
         3.1.5        -     As jy weet wanneer kafeïen ingeneem is of nie
                      -     kan onbewustelik die prestasie van die deelnemers verhoog
                                                          OF
                      -     Die deelnemers kan dink dat hulle 'n groter uithouvermoë het
                            as hulle weet dat hulle kafeïen ingeneem het en
                      -     Dit kan hulle prestasie beïnvloed                                        (2)
         3.1.6        -     As daar te min tyd tussen die twee toetse is, kan die
                            deelnemers miskien moeg wees
                      -     wat hulle uithouvermoë vir die tweede fietsrytoets kan
                            beïnvloed en dus ook die geldigheidvan die ondersoek raak

                                                     OF
                      -     Die deelnemers moet eweveel gerus het vir beide toetse
                      -     om die geldigheid van die ondersoek te verseker

                                                          OF
                      -     Die fietsryers kan in die tweede toets beter presteer omdat hulle
                            beter opgewarms is as die tyd tussen die twee toetse te kort
                            is
                      -     Dit kan die geldigheid van die ondersoek beïnvloed
                                                                                (Enige 1 x 2)         (2)
                                                                                                      (13)
3.2      3.2.1        (a)    Estrogeen                                                               (1)
                      (b)    Progesteroon                                                            (1)
         3.2.2        -     Dit vermeerder
                      -     die dikte van die endometrium/die bloedvate in die
                            endometrium/die hoeveelheid klierweefsel in die endometrium               (2)
         3.2.3        (a) Vrystelling van 'n ovum vanuit die ovarium/Graaf-follikel                 (2)
                      (b) Dag 14                                                                     (1)
                      (c) LH/Luteïniseringshormoon                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           9                                      DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

         3.2.4        -   Hoë vlakke van hormoon B/progesteroon inhibeer
                      -   die sekresie van FSH
                                        OF
                      -   Geen nuwe ovums/volwasse follikels
                      -   word tydens swangerskap benodig nie                                      (2)
         3.2.5        - Die progesteroon
                      - vlakke neem af
                      - omdat die corpus luteum degenereer                                         (3)
                                                                                                    (13)
3.3      3.3.1        Geotropisme/gravitropisme                                                    (1)

         3.3.2        -   Ouksien
                      -   Akkumuleer in die onderste deel van die stingel
                      -   As gevolg van gravitasie
                      -   Die hoer konsentrasie van ouksien aan die onderkant van die
                          stingel stimuleer selverlenging/groei aan die onderkant van
                          die stingel
                      -   Die laer konsentrasie van ouksien aan die bokant van die
                          stingel inhibeer selverlenging/groei aan die bokant van die
                          stingel
                                                                             (Enige 4)              (4)

         3.3.3        -   Die blare en stingel sal op so 'n manier gedra word dat hulle
                          maksimum lig sal ontvang
                      -   vir fotosintese
                                     OF
                      -   Stel blomme gunstig bloot
                      -   Vir bestuiwing/saadverspreiding                                          (2)

         3.3.4        Die wortels sal afwaartsgroei/na gravitasie                                  (1)
                                                                                                    (8)
3.4      3.4.1        Hipotalamus                                                                  (1)

         3.4.2        -   Soos die vlak van ADH in die bloed styg
                          neem die tubulêre herabsorpsie of water toe                             (2)
                                            OF
         3.4.3        -   Soos die vlak van die ADH in die bloed afneem
                          neem die tubulêre herabsorpsie of water toe

                      -   Op 'n koue dag verloor die liggaam minder water a.g.v. sweet/
                          die bloed het meer water as normaal
                      -   Die hipotalamusstuur impulse na die
                      -   pituïtêre klier
                      -   om minder ADH te sekreteer                          (Enige 3)            (3)
                                                                                                    (6)
                                                                                                    [40]
                                                                  TOTAAL AFDELING B:                80

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                                    10                                             DBE/2017
                                                 SSE – Nasienriglyne

AFDELING C

VRAAG 4

Termoregulering
- Reseptore in die vel neem die prikkel waar
- Stuur impulse na die hipotalamusvan die brein
- Die hipotalamus stuur impulse na die bloedvate van die vel
- Bloedvate trek saam (vernou)/vasokonstriksie vind plaas
- Minder bloed vloei na die vel
- Minder hitte gaan verlore vanaf die vel
- Minder bloed vloei na die sweetkliere
- Sweetkliere word minder aktief/minder sweet word vrygestel
- Daar is minder verdamping van sweet
- En minder afkoeling van die vel                                                                     Maks        (8)

Gehoor
- Die pinna vang die klankgolwe op
- en dra dit na die gehoorkanaal/meatus
- Dit veroorsaak dat die trommelvlies vibreer
- Die vibrasies word na die gehoorbeentjies/(malleus, incus, stapes) vervoer
- Die gehoorbeentjies versterk die vibrasies
- en vervoer dit na die ovale venster
- Die ovale venster vibreer
- wat drukgolwe opwek
- in die endolimf
- wat die Orgaan van Cortistimuleer
- Die stimulus word omgeskakel na 'n impuls
- Die impulse word vervoer na die serebrum
- waar klank geïnterpreteer word                                              Maks                                (9)
                                                                             Inhoud:                               (17)
                                                                            Sintese:                               (3)
                                                                                                                   (20)

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
                Relevansie                            Logiese volgorde                      Volledigheid
 Al die inligting voorsien is relevant vir     Idees is in 'n logiese / oorsaak-   Beantwoord alle aspekte
               die onderwerp                     en- gevolg volgorde gegee         benodig in voldoende detail
Slegs inligting aangaande:                   Die volgorde van die gebeure          Ten minste die volgende punte
- Termoregulering in koue                    van termoregulering en gehoor         moet ingesluit wees:
     toestande en                            is in die korrekte volgorde.          - Termoregulering in koue
- Gehoor is beskryf                                                                  toestande (5/8)
Geen irrelevante inligting.                                                        - Gehoor (6/9)

                 1 punt                                    1 punt                             1 punt

                                                                                   TOTAAL AFDELING C:              20
                                                                                       GROOTTOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2017-memo-eng/ac055537-b682-4f91-8ae5-b842212979ad) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2019-memo-afr/7c21e1cc-ca52-4afb-839e-d881e2995812) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2018-memo-eng/7028d3e4-e3bb-4329-9cb4-8e3f45808a77) — Life Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Life Sciences P1 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/80ae57fa-61cd-4936-b62f-64e842dcda27) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Gr 12 Life Sciences P1 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-life-sciences-p1-english-june-2024-question-paper/4fc6ccbd-0c7e-4401-885a-2cf93f82dfd5) — Life Sciences · QP · 2024 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
