# Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2019-memo-afr/7c21e1cc-ca52-4afb-839e-d881e2995812
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2019-memo-afr/7c21e1cc-ca52-4afb-839e-d881e2995812)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            LEWENSWETENSKAPPE V1

                                          2019

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
                                            .

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        2                                     DBE/2019
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
         is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
         is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
         verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

13.      Indien gewone name in terminologie gegee word
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        3                                    DBE/2019
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
         opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die nasienriglyne
         Nasienriglyne mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
         moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
         beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).

20.      Amptelike nasienriglyne
         Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             4                              DBE/2019
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        B
         1.1.2        C
         1.1.3        C
         1.1.4        D
         1.1.5        A
         1.1.6        D
         1.1.7        B
         1.1.8        A
         1.1.9        C                                                      (9 x 2)        (18)

1.2      1.2.1        Spoelvesels/spoeldrade
         1.2.2        Makula
         1.2.3        Antidiuretiese hormoon/ ADH
         1.2.4        Metaan/CH 4
         1.2.5        Akwifeer/Waterdraer
         1.2.6        Medulla oblongata
         1.2.7        Homeostase
         1.2.8        Chorion
         1.2.9        Akrosoom                                                               (9)

1.3      1.3.1        Slegs B
         1.3.2        Slegs B
         1.3.3        Beide A en B                                           (3 x 2)        (6)

1.4      1.4.1        (a)     Sklera                                                         (1)

                      (b)     Lens                                                           (1)

                      (c)     Siliaarspier/siliaar liggaam                                   (1)

         1.4.2        Pupilmeganisme                                                         (1)

         1.4.3        Iris                                                                   (1)

         1.4.4        Nabyvisie sal dof wees/Slegs voorwerpe wat ver is sal duidelik
                      gesien kan word                                                         (1)
                                                                                              (6)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             5                                 DBE/2019
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

1.5      1.5.1        (a)   Pituïtêreklier/hipofise                                             (1)

                      (b)   Graafse follikel                                                    (1)

                      (c)   Ovulasie                                                            (1)

                      (d)   Corpus luteum                                                       (1)

         1.5.2        Vlakke sal laag bly/verlaag                                               (1)

         1.5.3        - Stimuleer ovulasie
                      - Stimuleer die ontwikkeling van die corpus luteum
                      (Merk slegs eerste EEN)                                      Enige         (1)
                                                                                                 (6)

1.6      1.6.1        Swart                                                                     (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         1.6.2        (a)   -   Hulle vernou/vasokonstriksie het plaasgevind
                            -   Bloed     vloei  in    die     bloedvate     verminder          (1)
                                Enige

                      (b)   -   Sweetklier word minder aktief
                            -   Minder sweet was afgeskei                         Enige         (1)

         1.6.3        Hipotalamus                                                               (1)

         1.6.4        - Die hele liggaam sal swart vertoon/swart en grys
                      - Daar sal geen wit areas wees nie
                      (Merk slegs eerste EEN)                                      Enige         (1)
                                                                                                 (5)

                                                                 TOTAAL AFDELING A:              50

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           6                                    DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B
VRAAG 2
2.1      2.1.1        Telofase I                                                                 (1)

         2.1.2

                                                    OF

                      NASIENRIGLYN
                       Slegs twee gamete geteken(G)                             1
                       Gameet bevat 2 chromosome (C)                            1
                       Die chromosome is ongerepliseerd (U)                     1
                       Korrekte skakerings op AL die ongerepliseerde            1
                       chromosome (S)                                                             (4)

                                                         T
         2.1.3                     Profase I                          Profase II
                       Die sel is diploïed/besit         Die sel is haploïed/ besit nie
                       homoloë chromosome                 homoloë chromosome nie
                       Oorkruising vind plaas            Oorkruising vind nie plaas nie
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                         1+4        (5)
                                                                                                  (10)

2.2      2.2.1        Fototropisme                                                               (1)

         2.2.2        -  Dieselfde plantspesie is vir elke opstelling gebruik
                      -  Identiese klinostate is vir elke opstelling gebruik
                      -  Dieselfde tydsduur/5 weke is vir elke opstelling gebruik
                      -  Elke apparaat is in 'n boks met een opening geplaas
                      -  Die opening in elke boks was op dieselfde plek/was dieselfde
                         grootte/het dieselfde hoeveelheid lig ingelaat
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                     Enige          (2)

         2.2.3        -  Die ondersoek is slegs een keer uitgevoer/nie herhaal nie
                      -  Slegs een plant was vir elke opstelling gebruik/die
                         monstergrootte was te klein
                      (Merk slegs eerste EEN)                                     Enige           (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             7                                     DBE/2019
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

         2.2.4        (a)    B                                                                      (1)

                      (b)    A                                                                      (1)

         2.2.5        -     Die ouksiene beweeg weg van die lig af/is deur die lig
                            vernietig
                      -     Dus het die skadukant 'n hoë ouksienkonsentrasie
                      -     en die verligte kant 'n lae ouksienkonsentrasie                         (3)
                                                                                                     (9)

2.3      2.3.1        -     Vanaf die dendriet
                      -     na die aksonvervoer                                                     (2)

         2.3.2        0 tot 1 µm/Aanvaar enige waarde tussen 0 en 1 (µm)                           (2)

         2.3.3        Soos wat die deursnee van die akson toeneem, neem die spoed
                      van die impuls toe
                      OF
                      Soos wat die deursnee van die akson afneem, neem die spoed van
                      die impuls af                                                                (2)

         2.3.4        -     Die spoed van die impuls sal afneem
                      -     wat tot gevolg het dat dit langer neem vir die impuls om die
                            effektore te bereik
                      -     en die persoon sal stadiger reageer                                     (3)
                                                                                                     (9)

2.4      2.4.1        (a)    F - Gehoorsenuwee                                                     (2)

                      (b)    G - Eustachius-buis                                                   (2)

         2.4.2        (a)    B en C
                             (Merk slegs eerste TWEE)                                                (2)

                      (b)    E en F
                             (Merk slegs eerste TWEE)                                                (2)

         2.4.3        -  Dreineringsbuisies sal in die timpaniese
                         membraan/trommelvlies ingeplant word
                      - Antibiotika
                      (Merk slegs eerste EEN)                                          Enige         (1)

         2.4.4        Gehoorgang                                                                    (1)

         2.4.5        -     Die oorwas kan uit die gehoorgang verwyder word
                      -     wat die die klankgolwe sal toelaat om die timpaniese membraan
                            te bereik/wat die trommelvlies sal toelaat om vrylik te vibreer         (2)
                                                                                                     (12)
                                                                                                     [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             8                                   DBE/2019
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1      3.1.1        (a)    Testis                                                               (1)
                      (b)    Epididimis                                                           (1)
                      (c)    Skrotum                                                              (1)
         3.1.2        -     Onder die invloed van testosteroon
                      -     ondergaan diploïede selle/kiemepiteel
                      -     in die semenbuisies/saadbuisies van die testis
                      -     meiose
                      -     om (haploïede) sperms te vorm                           Enige         (4)

         3.1.3        -     Die testes sal weg van die liggaam af wees
                      -     Die temperatuur van die testes sal gevolglik
                            laer wees as die liggaamstemperatuur/die testes sal onder
                            minder druk wees
                      -     Vir suksesvolle spermproduksie
                                                           OF
                      -     Stywe onderklere sal die testes nader aan die liggaam bring
                      -     Die temperatuur van die testes sal te hoog wees/druk op die
                            testes sal hoër wees
                      -     en die sperms sal nie volwassenheid bereik nie/
                            spermproduksie is negatief beïnvloed                                   (3)
         3.1.4        (a)    -   Daar sal geen sperms in die semen wees nie
                             -   Gevolglik kan geen bevrugting plaasvind nie                      (2)
                      (b)    -   Die vloeistofgedeelte van die semen word steeds
                                 geproduseer
                             -   deur die bykomende kliere/semenvesikels/
                                 prostaatklier/ Cowper se kliere                                   (2)
                                                                                                   (14)
3.2      3.2.1        -     Alle mense
                      -     moet genoeg voedsel hê
                      -     Die voedsel behoort voedsaam/van goeie kwaliteit te wees
                      -     En te alle tye toeganklik wees                        Enige           (3)
         3.2.2        - Gebruik kunsmis
                      - Monokultuur
                      - Gebruik plaagdoders/voorbeeld
                      - Verbeterde besproeiïng
                      - Wisselbou
                      - Kunsmatige seleksie
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                       Enige         (2)

         3.2.3        2 500                                                                       (1)

         3.2.4        -     Oeste was vernietig deur insekte
                      -     wat tot kleiner oeste gelei het/meer onkostes is aangegaan
                            om insekdoders aan te koop
                      -     Dit het gelei tot minder winste                                       (3)
                                                                                                   (9)
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           9                                     DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

3.3      3.3.1         - A
                       - B
                       - E
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                       Enige         (2)

         3.3.2        -   Die litteken/letselweefsel
                      -   kan die Fallopiusbuise gedeeltelik blokkeer
                      -   wat sal keer dat die embrio die uterus bereik/veroorsaak dat
                          implantering in die Fallopiusbuise plaasvind                             (3)

         3.3.3        -   Die ander Fallopiusbuis het geen blokkasie/is steeds
                          teenwoordig
                      -   Bevrugting kan steeds in hierdie Fallopiusbuis plaasvind/die
                          ontwikkellende embrio kan deur hierdie Fallopiusbuis beweeg
                      OF
                      - Tydens in vitro bevrugting/(IVB)
                      - word die embrio in die uterus ingeplaas
                      OF
                      - Die ovum word tot na die blokkasie geskuif
                      - wat bevrugting moontlik maak                                              (2)

         3.3.4        - Te min spasie
                      - Swak/geen ontwikkeling van die plasenta
                      - Afname in bloedtoevoer
                      - Te min voedingstowwe/suurstof
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                       Enige         (2)
                                                                                                   (9)

3.4      3.4.1        - Biologiese beheer/voorbeeld
                      - Meganiese beheer/voorbeeld
                      - Chemiese beheer/voorbeeld
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                       Enige         (2)

         3.4.2        -   Die uitheemse plante blokkeer die sonlig
                      -   Waterplante onder die oppervlak hou op om te
                          fotosintetiseer/vrek
                      -   en minder suurstof word in die water vrygestel
                      -   Ander organismes vrek/ontbind
                      -   wat die water besoedel                                    Enige         (4)

         3.4.3        -   Die dele van die plante wat fotosintetiseer is bo die water
                      -   Gevolglik word suurstof wat tydens fotosintese gevorm
                          word in die lug vrygestel/en nie in die water nie                       (2)
                                                                                                   (8)
                                                                                                   [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                                  10                                            DBE/2019
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4
Refleksboog (A)
- Die reseptor ontvang die prikkel en
- Skakel dit om in 'n impuls
- wat deur die sensoriese neuron vervoer word
- deur die dorsale wortel
- van die rugmurgsenuwee
- na die rugmurg
- waar die impuls deur die interneuronoorgedra word
- na die motoriese neuron
- wat die impuls via die ventrale wortelvervoer
- na die effektor/spier/klier
- Die impuls word van een neuron na die volgende via 'n sinaps vervoer                             Enige         (8)
Rol van die endokriene stelsel om energie te voorsien (E)
- Meer adrenalien word afgeskei/gesekreteer
- deur die adrenalekliere/byniere
- wat bloedglukose verhoog/die hartklop versnel/die asemhalingstempo
   versnel/bloedvate na noodsaaklike organe verwyd
-   Meer glukagon word afgeskei
-   deur die pankreas/Langerhans-eilandjies
-   wat bloed glukose verhoog
-   Meer TSHword afgeskei
-   deur die pituïtêreklier
-   om tiroksien produksie te verhoog
-   Meer tiroksien
-   word deur die tiroïed klier afgeskei
-   om die liggaam se metabolisme-tempo te verhoog/respirasie tempo te verhoog
                                                                             Enige                                (9)
                                                                                                 Inhoud:          (17)
                                                                                                 Sintese:         (3)
                                                                                                                  (20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
              Relevansie                           Logiese volgorde                         Volledigheid
Alle inligting wat gegee is, is          Idees is in 'n logiese/oorsaak-         Beantwoord alle aspekte vereis
relevant vir die vraag                   gevolg-volgorde gegee                   deur die opstel in genoegsame
                                                                                 besonderhede
Al die inligting voorsien is relevant
                                         Al die inligting in verband met die:
aan:                                                                             Die volgende punte moet ten minste
- Refleksboog                                                                    ingesluit wees:
                                         -    Refleksboog
- Rol van die endokriene stelsel                                                 - Refleksboog (A) (5/8)
                                         -    Rol van die endokriene stelsel
    om energie te voorsien                                                       - Rol van die endokriene stelsel
                                              om energie te voorsien
                                                                                     om energie te voorsien (E) (6/9)
                                         is in 'n logiese volgorde gerangskik
Daar is geen irrelevante inligting nie
                1 punt                                   1 punt                                1 punt

                                                                                TOTAAL AFDELING C:                20
                                                                                    GROOTTOTAAL:                  150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P1 May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2019-eng/b144aa01-02ec-4195-99cc-5ac17d9aff9c) — Life Sciences · QP · 2019 · Eng
- [Life Sciences P1 May June 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2019-afr/bf964714-bd3d-49d5-8af3-4c9d54303789) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2018-memo-eng/7028d3e4-e3bb-4329-9cb4-8e3f45808a77) — Life Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Life Sciences P1 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2017-memo-afr/6ce6aa26-87f0-4faa-a5ac-3e80605e1582) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/80ae57fa-61cd-4936-b62f-64e842dcda27) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-sept2019-afrikaans-final/507e9f66-d103-4b88-8f92-e9436c3a40aa) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
