# Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2022-mg-afr/c8dc1853-9d3c-46c3-ba0f-45970f252a9f
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2022-mg-afr/c8dc1853-9d3c-46c3-ba0f-45970f252a9f)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            LEWENSWETENSKAPPE V1

                                          2022

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 8 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         2                                    DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
         korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.
4.       Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
         wat vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.
8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         3                                   DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

15.      As eenhede van mate nie aangedui word nie
         Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
         reeds in die vraag gegee is.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n
         opskrif voorsien en gekrediteer word.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Geen veranderinge mag aan die memorandums aangebring word nie. In
         uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator met die Nasionale
         Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator waar nodig).

20.      Amptelike memorandum
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
         Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word tydens opleiding van nasieners en tydens die nasienperiode.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          4                             DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1        B
         1.1.2        B
         1.1.3        D
         1.1.4        C
         1.1.5        B
         1.1.6        A
         1.1.7        B
         1.1.8        B
         1.1.9        C                                                  (9 x 2)        (18)
1.2      1.2.1        Ronde venster/ Fenestra rotunda
         1.2.2        Akrosoom
         1.2.3        Fallopius-buis
         1.2.4        Astigmatisme
         1.2.5        Optiesesenuwee
         1.2.6        Alzheimer se siekte
         1.2.7        Endometrium
         1.2.8        Blastula/blastosist
         1.2.9        Puberteit
         1.2.10       Binokulêre /stereoskopiese visie                   (10 x 1)        (10)
1.3      1.3.1        Slegs A
         1.3.2        Slegs B
         1.3.3        Slegs B                                            (3 x 2)        (6)
1.4      1.4.1       (a) Akkommodasie                                                    (1)
                     (b) Pupilmeganisme/Pupilrefleks                                     (1)

         1.4.2       (a) Ben D                                                          (2)
                         (Merk slegs eerste TWEE)
                     (b) A en B                                                         (2)
                         (Merk slegs eerste TWEE)
         1.4.3       (a) Cen D                                                          (2)
                         (Merk slegs eerste TWEE)
                     (b) A en C                                                         (2)
                         (Merk slegs eerste TWEE)                                         (10)
1.5      1.5.1        (a) Miëlienskede                                                   (1)
                      (b) Akson                                                          (1)
         1.5.2        (a) A                                                              (1)
                      (b) C                                                              (1)
         1.5.3        D Sinaps                                                          (2)
                                                                                          (6)
                                                             TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            5                                    DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B
VRAAG 2
2.1      2.1.1        Serebellum                                                                  (1)

         2.1.2        - Hoër denkprosess/intelligensie/geheue/redenasie vermoeë
                      - Interpretasie van alle sintuie
                      - Beheer willekeurige reaksies                         Enige                (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)
         2.1.3        (a) Groeihormoon/GH                                                         (1)

                      (b) Prolaktien                                                              (1)
         2.1.4        - Meningisse
                      - Kranium                                                     Enige         (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         2.1.5        -   Dit ontvang/interpreteer impulse
                      -   vanaf die reseptore in die vel en
                      -   stuur impulse na die bloedvate van die vel/beïnvloed
                          bloedvloei na die vel en
                      -   die sweetkliere/beïnvloed sekresie van sweet                            (4)

         2.1.6        (a) Karotis arterie                                                         (1)

                      (b) - Hartspier
                          - Diafragma           /Asemhalingspiere
                          - Tussenribspiere                                         Enige         (2)
                          (Merk slegs eerste TWEE)                                                 (13)
2.2      2.2.1        Vas deferens                                                                (1)
         2.2.2        - Berg sperms
                      - Rypwording van sperms                                       Enige         (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)
         2.2.3        -   Die semen sal geen spermsbevat nie aangesien
                      -   dit nie vervoer word nie
                      -   Dit sal al die sekresies van die kliere bevat/ voorbeelde
                          daarvan
                      -   aangesien die vasektomie voor die kliere voorkom          Enige         (3)
         2.2.4        -   Die temperatuur van die testis binne-in die liggaam sal te
                          hoogwees
                      -   Geen/abnormale sperms sal geproduseerword
                      -   Die man sal onvrugbaar wees/nie in staat wees om voort te
                          plant nie                                                                (3)
         2.2.5        -   Onder die invloed van testosteroon
                      -   diploïed selle/kiemepiteelselle
                      -   in die seminale buisies/saadbuisies/testis
                      -   ondergaan meiose
                      -   om haploïede spermsellete vorm                             Enige        (4)
                                                                                                   (12)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            6                                  DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

2.3      Beskerming
         - Die (amniotiese) eier word binne-in die wyfie se liggaam teruggehou*
         - om die embrio te beskerm teen predatore
         - Die allantois beskerm die embrio
         - deur die afvalstowwe te verwyder
         - Die embrio word beskerm teen skokke/skielike veranderinge in die
           temperatuur/dehidrasie deur die:
               Chorion
               Amnion
               Amnionvloeistof binne die amnionmembraan
               Dop/buitenste bedekking
               Lugsak                                         Verpligte 1* + Enige 4           (5)
         Voeding(V)
         - Die embrio ontvang voedingstowwe
         - vanaf die dooier in die dooiersak
         - en van die albumien                                                Enige 2           (2)
                                                                                                 (7)

2.4      2.4.1        71.53 – 34.72 = 36.81ml/u                                                (2)

         2.4.2        -   Die hoë ADH-vlakke in die nag
                      -   verhoog die deurlaatbaarheid van die nierbuisies/
                          versamelbuis/distale kronkelbuisies in die nier
                      -   Meer water word geherabsorbeer/minder water word uitgeskei
                      -   Minder urien word gevorm                                              (4)

         2.4.3        -   Minder urine word geproduseer/meer water word teruggehou
                      -   'n Persoon sal nie die behoefte hê om gereeld te urineer nie/
                          sal nie dors wees nie/slaap sal nie onderbreek word nie                (2)

         2.4.4        -   Water sal nie vanuit die nierbuisies geherabsorbeer word nie
                      -   Die volume water in die bloed sal laag wees
                      -   Die pituïtêre klier sal gestimuleerword
                      -   om meer ADH die hele tyd af te skei                     Enige         (3)
                                                                                                 (11)

2.5      2.5.1        - Kafeïen
                      - Nikotien                                                                (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         2.5.2        -  Die bitter smaak
                         sal voorkom dat herbivore op hulle voed
                      - Die kafeïen sal die patogeen fungusse doodmaakbeskerm
                         die plante teen siektes/vrek                 Enige (2 x 2)             (4)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         2.5.3        Dorings                                                                   (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)
                                                                                                 (7)
                                                                                                 [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            7                                   DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1      -   Ouksiene beweeg weg van lig af
         -   Daar is 'n hoër konsentrasie ouksien aan die skadukant van die stingel
         -   Groei word gestimuleer aan die donker kant wat dan vinniger groei
         -   Dit veroorsaak dat die stingel na die ligbron toe groei                             (5)
3.2      3.2.1        - Moet gereelde menstruele siklusse hê
                      - Hulle moet nie swanger wees nie
                      - Dieet                                                       Enige         (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         3.2.2        - 250 vroue per groep is gebruik/1000 vroue het deelgeneem
                      - Meting is vir 5 siklusse gedoen                                          (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         3.2.3        Ouer groepe vroue het ŉ hoër (gemiddelde) FSH-vlak as die
                      jonger groepe
                                                      OF
                      Jonger groepe vroue het ŉ laer (gemiddelde) FSH-vlak as die
                      ouer groepe                                                               (2)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         3.2.4        -   Die Graafse/ontwikkelende follikels skei estrogeen af
                      -   Maar omdat die getal follikels min is/uitgeput
                      -   Sal minder/geen estrogeen sal afgeskei word nie                        (3)

         3.2.5        -   'n Hoë konsentrasie progesteroon
                      -   Inhibeer die pituïtêre klier/het tot gevolg dat minder FSH
                          afgeskei word
                      -   dit sal die geldigheid van die ondersoek verminder        Enige        (3)
                                                                                                  (12)

3.3      -    Na inplanting sal die chorion
         -    ontwikkel baie vingeragtige uitgroeiselsontwikkel
         -    genoem die chorioniese villi
         -    Die endometrium
         -    saam met die chorioniese villi vorm die plasenta
         -    Die naelstringarterie
         -    en die naelstringaar ontwikkel
         -    binne-in ‘n hol buis
         -    om die naelstring te vorm tussen die fetus en die plasenta           Enige         (6)

3.4      3.4.1        (a) Gehoorkanaal                                                           (1)
                      (b) Ossikels                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             8                                   DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

         3.4.2        - Neem die klankgolwe op
                      - Rig die klankgolwe na die gehoorkanaal                     Enige       (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)
         3.4.3        -    Deel D/die ossikels vibreer nie vrylik nie
                      -    Minder/geen vibrasies sal na die ovale venster gestuur word
                      -    Minder/geen drukgolwe sal in die koglea opgewek word nie
                      -    Die reseptore/orgaan van Corti sal minder gestimuleer
                           word/nie gestimuller word nie
                           Die serebrum word anders gestimuleer/nie gestimuleer nie
                      -    wat tot gehoorverlies lei                               Enige       (4)
         3.4.4        -    Dit hou druk konstant
                      -    aan beide kante van die timpaniese membraan/trommelvlies            (2)

         3.4.5        Grommet/dreineringspypie                                                 (1)
         3.4.6        C                                                                        (1)
         3.4.7        -    Die c/kristas word gestimuleer
                      -    om die prikkels om te skakel na impulse
                      -    Die impulse word gestuur na die serebellum
                      -    waar hulle ge-interpreteer word
                      -    Die serebellum stuur impulse na die skeletspiere
                           om balans te handhaaf                                    Enige       (4)
                                                                                                (15)
3.5      3.5.1        Eilandjies van Langerhans                                                (1)

         3.5.2       (a) -      Tipe I
                         -      Geen insulien word geproduseer nie
                         -      Die aanwesigheid van GSD/GAD-teenliggaampies toon
                                dat die pankreasselle vernietig word                           (3)
                     (b) -      Tipe I
                         -      ŉ laer as normale C-peptied-vlak dui daarop dat die
                                insulien produserende selle van die pankreas vernietig is
                            -   gevolglik word geen insulien geproduseer nie                   (3)
         3.5.3        -    Die insulienvlakke bly hoog omdat
                      -    die bloedglukose vlakke hoog bly
                      -    die pankreas sal aanhou om insulien af te skei                      (3)

         3.5.4        -    Die glukose kan nie in die selle geabsorbeer word nie
                      -    en kan gevolglik nie tydens sellulêre respirasie/
                           gebruik word om energie vry te stel nie                              (2)
                                                                                                (12)
                                                                                                [50]
                                                                  TOTAAL AFDELING B:            100
                                                                      GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P1 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2022-eng/88be2a14-1b51-47ea-bec4-810a3bbfd3b4) — Life Sciences · QP · 2022 · Eng
- [Life Sciences P1 May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2019-memo-afr/7c21e1cc-ca52-4afb-839e-d881e2995812) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2018-memo-eng/7028d3e4-e3bb-4329-9cb4-8e3f45808a77) — Life Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Life Sciences P1 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2017-memo-afr/6ce6aa26-87f0-4faa-a5ac-3e80605e1582) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/80ae57fa-61cd-4936-b62f-64e842dcda27) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P2 May June 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2022-afr/2641aa96-c0ce-4429-9802-4b9c58c65274) — Life Sciences · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
