# Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2018-afrikaans/7839a03f-5438-4e0c-801b-89ccb1dd7577
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2018-afrikaans/7839a03f-5438-4e0c-801b-89ccb1dd7577)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                      NOVEMBER 2018

               LEWENSWETENSKAPPE V1
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              LEWENSWETENSKAPPE V1             (EC/NOVEMBER 2018)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 1.1.1      C 

      1.1.2    A 

      1.1.3    D 

      1.1.4    D 

      1.1.5    B 

      1.1.6    D 

      1.1.7    C 

      1.1.8    B 

      1.1.9    C 

      1.1.10 B                                                   (10 x 2)    (20)

1.2 1.2.1      Vetsug 

      1.2.2    Stysel 

      1.2.3    Gemeenskap 

      1.2.4    Emigrasie 

      1.2.5    Alkoholiese fermentasie 

      1.2.6    Lig-energie / Son-energie / Stralingsenergie 

      1.2.7    Mededingende uitsluiting 

      1.2.8    Interspesifieke kompetisie 

      1.2.9    Nis                                                  (9 x 1)    (9)

1.3 1.3.1      Geeneen 

      1.3.2    Slegs B 

      1.3.3    Slegs A                                             (3 x 2)    (6)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                LEWENSWETENSKAPPE V1                                     3

1.4 1.4.1       (a)    C                                                              (1)

                (b)    A                                                              (1)

                (c)    B                                                              (1)

      1.4.2     B                                                                     (1)

      1.4.3     A en C                                                               (2)

1.5 1.5.1       Slukderm                                                              (1)

      1.5.2     Peristalse                                                            (1)

      1.5.3     P      Lewer / Pankreas  (Enige volgorde)                             (1)
                Q      Pankreas / Lewer  (Enige volgorde)                             (1)

      1.5.4     Maag                                                                  (1)

1.6 1.6.1       (a)    Stroma                                                         (1)

                (b)    Ribosoom                                                       (1)

      1.6.2     Dit stoor die stysel                                                  (1)

      1.6.3     Granum / Grana / Tilakoïede                                           (1)

                                                             TOTAAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   LEWENSWETENSKAPPE V1                     (EC/NOVEMBER 2018)

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1   Die aantal geboortes  per 1000 vroue van kinderdraende
                ouderdom                                                                        (2)

        2.1.2   Die vrugbaarheidsyfer het in BEIDE ontwikkelde en ontwikkelende
                lande  afgeneem. 
                Maar die vrugbaarheidsyfer het MEER in die ontwikkelende lande 
                afgeneem in vergelyking met die ontwikkelde lande.                               (3)

        2.1.3   -     Die mense in albei lande was beter opgevoed 
                -     Daar was meer toegang tot voorbehoedmiddels 
                -     Mense konsentreer meer op hul loopbane 
                -     Realisering: lewenstandaard is hoër in kleiner gesinne 
                -     Die toename in seksueel oordraagbare siektes het daartoe gelei
                      dat mense meer voorbehoedmiddels gebruik soos kondome 
                                                                               (Enige 2)         (2)

        2.1.4   Lae vrugbaarheidsyfer beteken minder babas gebore (dalende
                bevolking) en dit lei tot:
                - minder werkers 
                - om die ekonomie te dryf / betaal belasting
                - immigrante word ingebring om die werk te doen /aan ander
                  lande uitgekontrakteer
                - meer geld vloei uit die land 
                - veroudering van die bevolking / baie bejaardes om te
                  ondersteun 
                - bejaardes dra nie by tot die ekonomie nie 
                - negatiewe uitwerking op die ekonomie 
                (Merk slegs die eerste DRIE)                            (Enige 3)                (3)

 2.2    2.2.1   (a)      Ureter                                                                 (1)

                (b)      Nier                                                                   (1)

                (c)      (Urinêre) Blaas                                                        (1)

        2.2.2   Die bloed in C bevat minder afval  as die bloed in D 
                                                OF
                Die bloed in C bevat minder suurstof  as die bloed in D
                                                OF
                Die bloed in C bevat minder koolstofdioksied  as die bloed in D 
                (Merk slegs die eerste EEN)                            (Enige 1 x 2)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                       5

        2.2.3
                             Afferente arteriole

                                                                  Efferente arteriole

                                                                  Glomerulus

                                                                   Podosiete

                                                                      Bowman se
                                                                       kapsule

                 Rubriek vir nasien van diagram:

                                     Kriteria                              Punt
                 Korrekte diagram en een bloedvat groter (wyer)             1
                 as die ander
                 Enige drie korrekte byskrifte                               3                  (4)

        2.2.4    (a)      Niersteen                                                            (1)
                 (b)      Drink meer water 
                          Eet kos wat minder sout bevat 
                          (Merk slegs die eerste EEN)                          (Enige 1)        (1)

 2.3    2.3.1    Merk-en-hervang metode                                                        (1)

        2.3.2             MxC
                 P=
                            R
                         50 x 96 
                     =
                           8
                     = 600 sprinkane                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               LEWENSWETENSKAPPE V1                       (EC/NOVEMBER 2018)

      2.3.3    - Slegs 'n kort tydjie tussen die eerste en tweede vangs. 
               - Die organismes moet nie tydens die vang / merking benadeel word
                 nie. 
               - Gemerkte organismes moet vrylik kan beweeg tussen die ander
                 organismes 
               - Dit behoort 'n geslote bevolking te wees / Geen immigrasie of
                 emigrasie mag plaasvind nie
               - Herhaal die ondersoek om die gemiddelde populasie te bereken. 
               (Merk slegs die eerste TWEE)                                (Enige 2)           (2)

 2.4 2.4.1     ŉ Villus                                                                       (1)

      2.4.2    (a)    Kolomepiteel                                                            (1)
               (b)    Laktoïede                                                               (1)

      2.4.3    Dunderm                                                                        (1)

      2.4.4    - Dit is lang,  wat beteken dat dit 'n baie groot oppervlak het
                 vir absorpsie 
               - Dit het baie voue  wat die oppervlak vir maksimum absorpsie van
                 voedingstowwe vergroot. 
               - miljoene villi en mikro-villi  wat die oppervlakte verder vergroot 
                 sirkel- en longitudinale spiere wat verantwoordelik is vir die
                 beweging van voedsel deur peristalse. 
               - Gekronkelde buis vertraag die beweging van voedsel  (verhoog
                 vervoer tyd) om maksimum absorpsie van voedingstowwe te
                 verseker. 
               - Die dunwandige  villi (buitenste wand van villi word deur ŉ enkele
                 laag kolomepiteel bedek) om maklike absorpsie te vergemaklik. 
               - Absorberende oppervlakte word vogtig  gehou deur
                 spysverteringsap en slym om diffusie van voedingstowwe te
                 vergemaklik. 
               - Villi is goed voorsien van bloedvaatjies en laktoïede  om te
                 verseker dat geabsorbeerde voedingstowwe vinnig weg vervoer
                 word.  (Merk slegs die eerste TWEE)                     (Enige 2 x 2)        (4)

      2.4.5    C                                                                              (1)

      2.4.6    - Die kapillêre vloei in by D 
               - Dan sal absorpsie van voedingstowwe plaasvind 
               - Vanaf die dunderm tot binne in die kapillêre in die villus 
               - Wanneer die bloed C verlaat, sal dit ryk wees aan voedingstowwe 
                                                                              (Enige 2)        (2)

      2.4.7    - Die liggaam sal nie voedingstowwe kan absorbeer nie  * (minerale
                 of vitamiene)
               - Hulle sal die risiko loop van wanvoeding 
               - wat sal lei tot vertraagde groei  / Moegheid / Gewigsverlies
                                                           * Verpligte punt + enige 1      (2)
                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)                  LEWENSWETENSKAPPE V1                                           7

VRAAG 3

3.1   3.1.1    Die bevolkingsgrootte van liewenheersbesies  en groenvlieë oor ŉ
               tydperk  (van 21 maande).
                                                     OF
               Die grafiek wat die roofdier-prooi interaksie in ŉ ekosisteem oor ŉ tydperk
               toon (van Januarie 1998 tot Oktober 1999).                                               (2)

      3.1.2    Versnelde / Logaritmiese/ Meetkundige/ Eksponensiële groeifase                          (1)

      3.1.3    Groenvlieë                                                                              (1)

      3.1.4    -      Die twee spesies beheer mekaar se bevolkingsgrootte 
               -      Toe die liewenheersbesie-bevolking toegeneem het, het die groen vlieë
                      afgeneem weens verhoogde tempo van predasie. 
               -      Wanneer die bevolking van groenvlieë afgeneem het, het die aantal
                      liewenheersbesies weens ŉ tekort aan kos  afgeneem 
               -      dus, die grootte van beide bevolkings het nie die dravermoë oorskry nie.
                                                                                   (Enige 3)           (3)

3.2   3.2.1    Wanneer niere so beskadig word,  funksioneer hulle nie meer behoorlik
               nie.                                                                                    (2)

      3.2.2    Dialise                                                                                 (1)

      3.2.3    B                                                                                       (1)

      3.2.4    - Die afvalprodukte beweeg uit die dialise-buis / bloed 
               - waar daar 'n hoë afvalprodukkonsentrasie is 
               - in die dialise-vloeistof 
               - waar daar 'n lae afvalprodukkonsentrasie is 
               - deur die proses van diffusie 
               - konsentrasiegradiënt word gehandhaaf omdat dialise-vloeistof gepomp
                 word                                                      (Enige 3)                   (3)

      3.2.5    Laat selektiewe beweging van afvalprodukte  in dialise-vloeistof toe 
                                                                             (Enige 2)                  (2)

      3.2.6    - Meer water sal in die bloedstroom bly 
               - Bloedvolume sal toeneem 
               - daarom sal die bloeddruk toeneem                                                      (3)

3.3   3.3.1    Koolstofdioksied word vrygestel tydens aërobiese respirasie                            (2)

      3.3.2    Om te verseker dat alle mikro-organismes gedood word.  / Om enige
               ander organismes uit te skakel. / Om te verseker dat die koolstofdioksied
               wat teenwoordig is, slegs deur die ontkiemende sade geproduseer word.                    (1)

      3.3.3    - Soortgelyke sade 
               - Konstante temperatuur van 35 °C 
               - Apparaat in die donker gehou 
                 (Merk slegs die eerste TWEE)                                       (Enige 2)           (2)

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                                                LEWENSWETENSKAPPE V1                 (EC/NOVEMBER 2018)

         3.3.4   - Die apparaat sal op presies dieselfde manier opgestel word 
                 - behalwe deur geen sade te gebruik nie  / sade wat gekook is
                 - Om te verseker dat die veranderinge wat in die ondersoek
                   waargeneem word veroorsaak is deur die sellulêre respirasie /
                   ontkiemende sade                                                                                      (3)

         3.3.5   - Ontkiemende sade benodig baie energie vir groei 
                 - en die tempo van sellulêre respirasie sal hoog wees 
                 - meer koolstofdioksied vrygestel 
                 - beter resultate behaal                                                              (Enige 2)         (2)

 3.4     3.4.1   Tempo van fotosintese                                                                                   (1)

         3.4.2   0,14%                                                                                                   (1)

         3.4.3   - Hoeveelheid water 
                 - Temperatuur 
                 - Lig 
                 (Merk slegs die eerste TWEE)                                                          (Enige 2)          (2)

         3.4.4
                                                                  Tempo van fotosintese onder verskillende CO2-
                                                                     konsentrasies en teen lae ligintensiteit

                     Tempo van fotosintese (arbitrêre
                                                        50
                                                        45
                                                        40
                                                        35
                                                        30
                                                        25

                               eenhede)
                                                        20
                                                        15
                                                        10
                                                         5
                                                         0
                                                             0   0,02 0,04 0,06 0,08 0,1 0,12 0,14 0,16 0,18
                                                                      Koolstofdioksied-konsentrasie (%)

                 Puntetoekenning vir die grafiek:
                 Lyngrafiek word geteken                                                                   1
                 Titel van die grafiek (bevat beide veranderlikes)                                         1
                 Korrekte skaal vir x-as en y-as                                                           1
                 Korrekte byskrifte en eenhede vir die x-as en die y-as                                    1
                                                0 punte korrek                                             0
                 Plot van die punte             1–5 punte korrek                                           1
                                                Alle punte korrek                                          2
                 Slegs lae ligintensiteitsgrafiek is geteken                                               1          (7)
                                                                                                                     [40]

                                                                                          TOTAAL AFDELING B:              80

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)            LEWENSWETENSKAPPE V1                                          9

 AFDELING C

 VRAAG 4

 Inaseming
 - Die diafragma kontrakteer 
 - Dit word minder afgerond  / plat
 - Die eksterne interkostale spiere kontrakteer/trek saam 
 - veroorsaak dat die ribbekas op- en uitwaarts beweeg 
 - Die volume van die borsholte verhoog 
 - Die volume van die longe verhoog ook 
 - Die druk neem af 
 - Lug vloei in die longe                                               (Enige 6)     (6)

 Gaswisseling van suurstof in die longe
 - Daar is 'n hoë suurstofkonsentrasie in die alveoli
 - Die bloed het 'n lae suurstofkonsentrasie 
 - 'n Konsentrasiegradiënt word geskep 
 - Suurstof sal van die alveoli na die bloedstroom beweeg 
 - Deur die proses van diffusie                                          (Enige 4)    (4)

 Homeostatiese beheer van koolstofdioksied
 - As gevolg van oefening sal die koolstofdioksiedvlakke in die bloed verhoog 
 - Die medulla oblongata sal gestimuleer word 
 - om boodskappe na die hart te stuur 
 - asemspiere 
 - die hart klop vinniger 
 - bloed met koolstofdioksied word vinniger na die longe gepomp om uitgeasem te
   word 
 - die asemhalingspiere trek vinniger saam 
 - en die tempo en diepte van asemhaling neem toe 
 - meer koolstofdioksied word uit die liggaam verwyder 
 - Die koolstofdioksiedvlakke daal terug na die normale                  (Enige 7)    (7)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                              LEWENSWETENSKAPPE V1                       (EC/NOVEMBER 2018)

 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

 Kriterium         Relevansie (R)        Logiese volgorde (L)      Volledigheid (C)
 Algemeen       Alle inligting wat      Idees is in ŉ            Alle aspekte wat
                verskaf word, is        logiese/oorsaak-effek    deur die opstel vereis
                relevant vir die        volgorde gerangskik      word, is voldoende
                onderwerp                                        aangespreek.
 In hierdie     Slegs inligting met     Die volgorde van         Inaseming
 opstel         betrekking tot          gebeure by               (4/6)
                inaseming,              inaseming,
                gaswisseling van        gaswisseling en          Gaswisseling (3/4)
                suurstof slegs in die   beheer van
                longe en                koolstofdioksiedvlakke   Homeostatiese
                homeostatiese           is korrek                beheer van
                beheer van                                       koolstofdioksied
                koolstofdioksied                                 (5/7)
 PUNT                       1                     1                        1

                                                                              Inhoud:      (17)
                                                                              Sintese:      (3)

                                                             TOTAAL AFDELING C:              20
                                                                 GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/7df20d63-e42b-4304-a4c6-711f21b5ecc5) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/6384ce3f-cccc-427f-a368-7b8fe8b152a4) — Life Sciences · QP · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/28f8e037-0338-4732-a6d2-f84e1691873e) — Life Sciences · QP · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/5e572d25-3d0e-49c1-b07e-e8046386defb) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2020-eng-d/492d91d3-3a74-4a24-b34f-1923ab637f0e) — Life Sciences · Memo · 2020 · Eng
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2020 AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2020-afr/d489dadd-66d3-4ea3-b1b4-f84dddc89e90) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/16f6b3c9-ef72-40fd-8904-5ab062f8ed6e) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
