# Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov2022-afrikaans/517533c3-ff51-4284-855a-667be5c924b5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov2022-afrikaans/517533c3-ff51-4284-855a-667be5c924b5)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [LIFE SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/28f8e037-0338-4732-a6d2-f84e1691873e) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                     NOVEMBER 2022

              LEWENSWETENSKAPPE V1
                  NASIENRIGLYN

PUNTE: 150

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LEWENSWETENSKAPPE V1                           (EC/NOVEMBER 2022)

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENS-
WETENSKAPPE

1.   Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
     Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
     ‘maks.’-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.   Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
     Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.

3.   Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
     Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.   Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
     Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is.

5.   Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
     Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.   As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
     word
     Kandidate sal punte verbeur.

7.   Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
     Kandidate sal punte verbeur.

8.   Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
     Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
     nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek
     is, gaan voort om te krediteer.

9.   Onherkenbare afkortings
     Aanvaar indien dit aan die begin van die antwoord omskryf is. Indien dit nie
     omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer
     die res van die antwoord indien dit korrek is.

10. Verkeerd genommer
    Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
    nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
    Moenie aanvaar nie.

12. Spelfoute
    Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
    beteken nie of as dit buite konteks is.

13. Indien gewone name gegee word in terminologie
    Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.

14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee
    (en andersom)
    Moenie krediteer nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                    LEWENSWETENSKAPPE V1                                     3

15.     As eenhede nie in mate aangedui word nie
        Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
        aandui.

16.     Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
        verskillende maniere aangebied kan word.

17.     Opskrif
        Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18.     Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
        ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
        leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy / haar antwoorde
        aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in
        die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
        amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             LEWENSWETENSKAPPE V1           (EC/NOVEMBER 2022)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    1.1.1    B ✓✓
       1.1.2    C ✓✓
       1.1.3    A ✓✓
       1.1.4    D ✓✓
       1.1.5    C ✓✓
       1.1.6    C ✓✓
       1.1.7    C ✓✓
       1.1.8    A ✓✓
       1.1.9    A ✓✓
       1.1.10   A ✓✓                                         (10 x 2)    (20)

1.2    1.2.1    Stroma ✓
       1.2.2    Mitochondrion ✓/ Mitochondria
       1.2.3    Glikolise ✓
       1.2.4    Gis ✓
       1.2.5    Brongi ✓
       1.2.6    Medulla ✓
       1.2.7    Uitskeiding ✓ Ekskresie
       1.2.8    Nefron ✓                                      (8 x 1)     (8)

1.3    1.3.1    Beide A en B ✓✓/ Beide

       1.3.2    Slegs B ✓✓

       1.3.3    Slegs B ✓✓                                    (3 x 2)     (6)

1.4    1.4.1    (a)   Suurstof ✓                                          (1)

                (b)   Diffusie ✓                                          (1)

       1.4.2    (a)   A ✓ – (Pulmonêre) arteriools ✓                      (2)

                (b)   D ✓ – Eritrosiete ✓ / Rooibloedselle                (2)

                (c)   B ✓ – (Pulmonêre) venule ✓                          (2)

       1.4.3    (a)   Plaveisel ✓ epiteel                                 (1)

                (b)   Endoteel ✓                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                         5

1.5    1.5.1     (a)   Esofagus ✓/Slukderm                                         (1)

                 (b)   Maag ✓                                                      (1)

                 (c)   Pilorus ✓ / Pilorussfinkter                                 (1)

       1.5.2     Beheer die beweging van chym/spysbry van die maag na die
                 dunderm. ✓                                                        (1)

       1.5.3     (a)   Maagkliere ✓                                                (1)

                 (b)   Soutsuur ✓                                                  (1)

                                                         TOTAAL AFDELING A:        50

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2022)

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1    (a)    A – Malpighi-liggaampie ✓/ nierliggaampie                             (1)

               (b)    B – (Ultra/druk/glomerulêre) filtrasie ✓                              (1)

      2.1.2    (a)    Afferente arteriool ✓                                                 (1)

               (b)    Glomerulus ✓                                                          (1)

               (c)    Glomerulêre filtraat ✓                                                (1)

      2.1.3    - Proteïenmolekules is groot molekules ✓
               - wat gewoonlik nie deur ✓ die klein porieë van die dun glomerulêre
                 endoteel in die kapselruimte kan gaan nie
               - Daarom dui baie groot hoeveelhede proteïene in die urien op ŉ
                 wanfunksionering van die filtrasieproses ✓/ groter druk vergemaklik
                 filtrasie
               - sowel as tubulêre herabsorpsie ✓
               - Proteïene in die urien dui op ŉ skeur in die glomerulêre
                 membraan ✓                                             (Enige 3 x 1)       (3)

      2.1.4    Glukose ✓                                                                    (1)

      2.1.5    - Afferente arteriool is wyer as efferente arteriool ✓/ die kleiner
                 deursnee van die efferente arteriool weerstaan die vloei van bloed
                 uit die breër/wyer afferente arteriool en dit veroorsaak hoë
                 bloeddruk in die glomerulus ✓

               -     Die glomerulus bied ŉ groot oppervlakte ✓
                     sodat meer plasma (vloeistof) binne ŉ kort tydperk deur die
                     endoteel kan filtreer ✓

               -     Wande van glomerulêre kapillêre bestaan uit ŉ enkele
                     endoteellaag ✓ wat in noue kontak met die binnewand van die
                     Bowmankapsel is en wat daarom, doeltreffende filtrasie
                     vergemaklik ✓

               -     Die endoteelwand van glomerulêre kapillêre het baie porieë ✓
                     sodat die vloeibare deel van die bloed / plasma in die kapselruimte
                     kan filtreer ✓

               -     Bowmankapsel is bekervormig om ŉ groot filtrasie-oppervlak te
                     bied ✓ sodat meer filtrasie kan plaasvind

               -     Die binnewand van die Bowmankapsel bestaan uit ŉ enkele
                     epiteellaag wat bestaan uit onreëlmatig-gevormde podosiete met
                     filtasiesplete ✓ vir maklike glomerulêre filtrasie ✓
                     (Merk slegs DRIE eerste)                             (Enige 3 x 2)     (6)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                                     7

2.2    2.2.1    Die tempo van fotosintese neem toe soos die ligintensiteit
                toeneem. ✓✓

                                                    OF

                Die tempo van fotosintese neem af soos die ligintensiteit toeneem. ✓✓

                                                    OF

                Die ligintensiteit het geen invloed op die tempo van fotosintese nie. ✓✓       (2)

       2.2.2    Die ligintensiteit ✓                                                           (1)

       2.2.3    Deur die aantal borrels wat per minuut vrygestel word, te tel. ✓✓              (2)

       2.2.4    Suurstof ✓                                                                     (1)

       2.2.5    - Temperatuur ✓
                - Die spanning van die gloeilamp ✓/ stroom
                - Die hoeveelheid koolstofdioksied ✓
                - Persoon wat die borrels tel ✓
                - Plantsoort ✓
                - Die oppervlakspanning van water ✓
                - Die suiwerheid van die water wat gebruik word ✓
                (Merk slegs eerste TWEE)                                      (Enige 2 x 1)    (2)

       2.2.6    Om die koolstofdioksiedkonsentrasie in die water te verhoog ✓                  (1)

       2.2.7    - Die gloeiende houtspaander ✓ slaan aan die brand / brand helderder
                - wat aandui dat suurstof deur die plant afgegee is. ✓               (2)

       2.2.8    (a)   28 – 8 = 20 ✓
                      20
                           × 100 ✓ = 250 ✓%                                                    (3)
                      8

                (b)   - Dit stel die boer in staat om die lig tot sy optimale vlak aan te
                        pas ✓
                      - om die fotosintesetempo te verhoog ✓
                      - Deur die tempo van fotosintese te verhoog, kan die boer die
                        landbou opbrengs tot die maksimum verhoog. ✓                           (3)

2.3    2.3.1    (Struktuur/bou van) ŉ villus ✓                                                 (1)

       2.3.2    Word in die dunderm ✓/duodenum/jejunum/ileum aangetref.                        (1)

       2.3.3    Absorpsie van verteerde voedingstowwe ✓                                        (1)

       2.3.4    Diffusie: ✓ is die beweging van molekules van ŉ gebied met ŉ hoër
                konsentrasie na ŉ gebied met ŉ laer konsentrasie. ✓

                                                    OF

                Aktiewe vervoer: ✓ is die beweging van molekules met behulp van
                draermolekules teen die konsentrasiegradiënt/ van hoë konsentrasie na
                lae konsentrasie met behulp van energie. ✓
                (Merk slegs eerste EEN)                                                        (2)
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2022)

      2.3.5    -     Die dun kolomepiteel ✓
                     bevorder die maklike diffusie van voedingstowwe ✓
               -     Bied groot oppervlakte ✓ (groot absorpsiegebied)
                     sodat meer voedingstowwe vinniger opgeneem kan word. ✓
               -     Bestaan uit baie bloedkapillêre (ŉ netwerk van bloedkapillêre) en
                     lakteale ✓ vir vinniger vervoer van voedingstowwe weg van die plek
                     van absorpsie. ✓                                                         (6)

 2.4 2.4.1     Om te verhoed dat lug die proefbuise binnedring, ✓ omdat dit die
               eksperimentele resultate sou verander / om te verhoed dat gasse in- of
               uitbeweeg.                                                                     (1)

      2.4.2    -     Proefbuis B bevat ŉ sak lewende wurms ✓
               -     Hulle produseer oor tyd ŉ groot hoeveelheid koolstofdioksied ✓
               -     deur selrespirasie wat veroorsaak dat die aanwyser in proefbuis B
                     geel word.                                                               (2)

      2.4.3    Proefbuis C is as ŉ kontrole ✓ opgestel/om resultate te vergelyk/om te
               bepaal of die faktor wat ondersoek word, werklik die faktor was wat die
               verandering veroorsaak het.                                                    (1)

      2.4.4    -     Geen fotosintese sal plaasvind nie ✓ weens gebrek aan lig.
               -     die groen blare bly respireer ✓ teen ŉ stadiger tempo as diere stel
                     dus klein hoeveelhede koolstofdioksied ✓ vry en later sal
               -     die hoeveelheid koolstofdioksied toeneem ✓ as gevolg van
                     geleidelike ophoping.                                 (Enige 3 x 1)     (3)
                                                                                            [50]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                                  9

VRAAG 3

3.1    3.1.1    (a)   Diafragma ✓                                                           (1)

                (b)   Tussenribspiere ✓/ uitwendige en inwendige tussenribspiere            (1)

       3.1.2    Diagram 2 ✓                                                                 (1)

       3.1.3    -  Die diafragma ontspan en keer terug na sy oorspronklike
                   koepelvorm ✓
                - Die grootte van die bors-/borsholte word aansienlik verminder✓
                - Die longe word kleiner ✓
                (Merk slegs die eerste TWEE)                             (Enige 2 x 1)      (2)

       3.1.4    A → B ✓✓                                                                    (4)

       3.1.5    (a)   -   Die ophoping van vloeistowwe en slym in die alveoli veroorsaak
                          ŉ drastiese afname in die tempo van gaswisseling ✓
                      -   Dit veroorsaak ŉ toename in die koolstofdioksiedvlak en ŉ
                          afname in die suurstofvlak in die bloed.✓
                      -   Die hoë koolstofdioksiedkonsentrasie stimuleer die medulla
                          oblongata ✓
                      -   om impulse na die asemhalingspiere te stuur ✓ asook na die
                          hartspier ✓
                      -   wat ŉ toename in die tempo en diepte van asemhaling ✓ en
                          die hartklop veroorsaak ✓
                      -   in ŉ poging om die koolstofdioksied/suurstofbalans in die
                          bloed te herstel                                 (Enige 4 x 1) (4)

                (b)   -   Verminderde tempo van gaswisseling ✓ as gevolg van
                          longontsteking
                      -   lei tot ŉ konstante afname in suurstof in die bloed ✓
                      -   daarom is die aktiewe pomp van suurstof nodig om die vlak van
                          suurstof in die bloed ✓ te verhoog
                      -   om die optimale tempo van selmetabolisme te handhaaf ✓
                          (bv. selrespirasie)
                      -   om energie te genereer vir die behoorlike werking van
                          lewensbelangrike organe om lewe te onderhou ✓ (Enige 4 x 1)       (4)

3.2    3.2.1    (a)   Anaërobiese respirasie ✓/ melksuurfermentasie                         (1)

                (b)   In die skeletspiere ✓                                                 (1)

       3.2.2    18/19 ✓ arbitrêre eenhede                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               LEWENSWETENSKAPPE V1                          (EC/NOVEMBER 2022)

      3.2.3    10 ✓minute                                                                    (1)

      3.2.4    -     Die intense fisiese aktiwiteit lei tot ŉ verhoogde tempo van sel-
                     respirasie ✓
               -     veroorsaak ŉ ophoping van koolstofdioksied ✓ en
               -     afname in die beskikbare suurstof ✓ as gevolg van onvoldoende
                     ventilasie
               -     daarom vind slegs glikolise plaas ✓
               -     By gebrek aan voldoende suurstof word die
                     pirodruiwesuurmolekules omgeskakel na melksuur ✓ wat in die
                     spierweefsels gestoor word.                          (Enige 4 x 1)      (4)

      3.2.5    - Geen fisiese aktiwiteit vind tydens rus plaas nie ✓
               - minder glukose moet geoksideer word ✓
               - daarom word die aanvraag na suurstof verminder ✓/ oortollige
                 koolstofdioksied word geleidelik uit die liggaam verwyder/
                 koolstofdioksied -suurstof balans word herstel.
               - die melksuur wat in die spiere gestoor word, sal na pirodruiwesuur
                 omgeskakel word ✓
               - sodat die sel die proses ✓/ Krebs-siklus
                 en oksidatiewe fosforilering ✓/ kan voltooi            (Enige 4 x 1)        (4)

 3.3 3.3.1     ŉ Toestand wat deur oortollige natrium in die bloed gekenmerk
               word. ✓                                                                       (1)

      3.3.2    -     Te veel waterverlies ✓
               -     Hoë inname van sout ✓/ natrium                                          (2)

      3.3.3    -     Die hoë konsentrasie natrium ✓ skep
               -     ŉ steiler konsentrasiegradiënt ✓
               -     wat tot die passiewe opname van water lei ✓
               -     vanuit die versamelbuis na die omliggende weefselvloeistof ✓
               -     wat die selle in die medulla -streek omspoel        (Enige 3 x 1)       (3)

      3.3.4    - Die laer natriumvlak in die bloed stimuleer ✓
               - die byniere ✓
               - om meer aldosteroon in die bloed ✓ af te skei en vry te stel
               - wat die heropname van meer natrium deur die kapillêre
                 veroorsaak ✓
               - by die distale en versamelbuise ✓ /minder natriumione word
               - deur die niere uitgeskei ✓
               - Natriumione word geherabsorbeer totdat die vlakke in die bloed
                 weer normaal is                                       (Enige 4 x 1)         (4)
      3.3.5    -     Die diarree en braking lei tot oormatige verlies van water en
                     soute ✓
               -     Dit verlaag die watervlak in die bloed ✓/ veroorsaak dehidrasie
               -     wat die hipotalamus ✓/ pituïtêre-klier stimuleer om meer ADH ✓ in
                     die bloed vry te stel.                                 (Enige 2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                       LEWENSWETENSKAPPE V1                                  11

3.4    3.4.1    (a)     0,7 ✓mg/cm3                                                            (1)

                (b)     0,5 ✓mg/cm3                                                            (1)

       3.4.2    -     ŉ Gesonde persoon handhaaf optimale insulienvlakke ✓ en
                -     handhaaf dus normale bloedglukosevlakke ✓
                -     die ekstra hoeveelheid insulien wat ingespuit word, skakel meer
                      glukose in die bloed na glikogeen om ✓
                -     wat in die spiere en lewer geberg word ✓ en die bloedglukosevlak
                      drasties laat daal                                    (Enige 3 x 1)      (3)

       3.4.3    -     Wanneer die glukosevlak onder die normale daal ✓
                -     word die pankreas/selle van eilandjies van Langerhans
                      gestimuleer ✓
                -     om meer glukagoon ✓ in die bloed af te skei
                -     wat veroorsaak dat die spiere en lewer ✓ gestoorde glikogeen na
                      glukose omskakel ✓
                -     en dit verhoog die glukosevlak terug na normaal ✓ (Enige 4 x 1)          (4)

       3.4.4    -     Gekonsentreerde glukose / suikeroplossing word direk in die
                      bloed ✓ opgeneem
                -     omdat glukose die monomeereenheid van koolhidrate is wat geen
                      vertering benodig nie ✓

                                                        OF

                -     Stysel wat voedsel bevat, moet tot glukose verteer word voordat
                      dit in die bloed opgeneem kan word ✓
                -     Die verteringsproses neem tyd om af te handel en kan die
                      behandeling van die pasiënt vertraag ✓                                  (2)
                                                                                             [50]

                                                                TOTAAL AFDELING B:           100
                                                                    GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2018-afrikaans/7839a03f-5438-4e0c-801b-89ccb1dd7577) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/7df20d63-e42b-4304-a4c6-711f21b5ecc5) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov-2022-afrikaans/1dc5c137-1205-4c5f-93eb-bd628fbe2fcf) — Life Sciences · QP · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/5e572d25-3d0e-49c1-b07e-e8046386defb) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2020 AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2020-afr/d489dadd-66d3-4ea3-b1b4-f84dddc89e90) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP MEMO GR11 NOV 2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-memo-gr11-nov-2020-eng-d/9cf2f9b4-c822-46fa-a4df-de306ca41205) — Life Sciences · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/16f6b3c9-ef72-40fd-8904-5ab062f8ed6e) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
