# Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov2023-afrikaans/85769031-3726-4a81-91d5-1b6af4517709
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov2023-afrikaans/85769031-3726-4a81-91d5-1b6af4517709)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIORSERTIFIKAAT

                               GRAAD 11

                       NOVEMBER 2023

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LEWENSWETENSKAPPE VI                       (EC/NOVEMBER 2023)

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VANLEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as punte toegeken word gegee
      Hou op merk wanneer maksimum punte bereik is en plaas ŉ golwende lyn en
      ‘maks.’ in die regterkantse kantlyn.

2.    As byvoorbeeld drie redes vereis word en vyf word gegee
      Merk die eerste drie, ongeag of almal of sommige korrek/verkeerd is.

3.    As die hele proses gegee word wanneer slegs ŉ gedeelte daarvan benodig
      word
      Lees alles en gee krediet vir die relevante gedeelte.

4.    Indien vergelykings gevra word en beskrywings gegee word
      Aanvaar as verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verloor omdat hulle nie getabelleer het nie.

6.    As diagramme met aantekeninge gegee word wanneer beskrywings vereis
      word
      Kandidate sal punte verloor.

7.    As vloeidiagramme in plaas van beskrywings gegee word
      Kandidate sal punte verloor.

8.    As die volgorde deurmekaar is en skakels nie sin maak nie
      Waar volgorde en skakels korrek is, krediet. Waar volgorde en skakels verkeerd
      is, moenie krediet gee nie. As volgorde en skakels weer korrek word, hervat
      krediet.

9.    Nie-erkende afkortings
      Aanvaar as dit eers in antwoord gedefinieer is. Indien nie gedefinieer nie,
      moenie die onherkende afkorting krediteer nie, maar krediet die res van die
      antwoord indien korrek.

10.   Verkeerde nommering
      As antwoord in die korrekte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer
      word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.   As taalgebruik die beoogde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Indien herkenbaar, aanvaar, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
      beteken nie of as dit buite konteks is.

13.   As gewone name in terminologie gegee word
      Aanvaar, mits dit by die Nasionale memo-besprekingsvergadering aanvaar is.
14.   As slegs die letter gevra word, maar slegs die naam word gegee (en
      omgekeerd)
      Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                    LEWENSWETENSKAPPE V1                                     3

15.    As eenhede nie in mates gegee word nie
       Nasienriglyne sal punte vir eenhede afsonderlik toeken, behalwe waar dit
       reeds in die vraag gegee is.

16.    Wees sensitief vir die sin van ŉ antwoord, wat op ŉ ander manier gestel
       kan word.

17.    Byskrif
       Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ byskrif hê.

18.    Kodewisseling van amptelike tale (terme en konsepte)
       ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal anders as die leerder se
       assesseringstaal wat die meeste in sy/haar antwoorde gebruik word voorkom,
       moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat die betrokke
       amptelike taal magtig is, moet geraadpleeg word. Dit is van toepassing op alle
       amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               LEWENSWETENSKAPPE VI                       (EC/NOVEMBER 2023)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    1.1.1    B ✓✓
       1.1.2    C ✓✓
       1.1.3    C ✓✓
       1.1.4    B ✓✓
       1.1.5    B ✓✓
       1.1.6    A ✓✓
       1.1.7    B ✓✓
       1.1.8    A ✓✓
       1.1.9    B ✓✓
       1.1.10   B ✓✓                                                        (10 x 2)    (20)

1.2    1.2.1    Plaveiselepiteel ✓
       1.2.2    Pleural membraan ✓/ Pleura
       1.2.3    Medulla oblongata ✓
       1.2.4    Glukagon ✓
       1.2.5    Egestie ✓/ Defekasie
       1.2.6    Aminosuur ✓
       1.2.7    Villi ✓
       1.2.8    Kweekhuis ✓
       1.2.9    nierkapsel ✓                                                 (9 x 1)     (9)

1.3    1.3.1    Slegs A ✓✓

       1.3.2    Beide A en B ✓✓

       1.3.3    Geeneen ✓✓                                                   (3 x 2)     (6)

1.4    1.4.1    (a)     Aorta ✓                                                          (1)
                (b)     Inferior vena cava ✓                                             (1)

       1.4.2    (a)     Nierslagaar ✓                                                    (1)
                (b)     Ureter ✓                                                         (1)
                (c)     Urinêre blaas ✓                                                  (1)

       1.4.3    -     Uitskeiding ✓(van metaboliese afvalstowwe)
                -     Regulering van soutinhoud van die liggaam ✓
                -     Regulering van bloed pH ✓
                -     Regulering van waterinhoud van die liggaam ✓/ osmoregulering
                                                                       (Enige 3 x 1)     (3)

       1.4.4    Bloedvat A / aorta ✓                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                      LEWENSWETENSKAPPE V1                         5

1.5    1.5.1     (a)   Chloroplaste ✓                                               (1)

                 (b)   Fotosintese ✓                                                (1)

       1.5.2     A ✓– granum ✓                                                      (2)

       1.5.3     - Deel A (granum) bevat chlorofil ✓
                 - Chlorofil absorbeer ligenergie ✓                                 (2)

                                                          TOTAAL AFDELING A:        50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                 LEWENSWETENSKAPPE VI                        (EC/NOVEMBER 2023)

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1   (a)     Galblaas ✓                                                               (1)

              (b)     Pyloriese sfinkter ✓/pylorus                                             (1)

      2.1.2   - Skei gal af ✓
              - Skakel glukose om na glikogeen ✓
              - Skakel oortollige glukose om na vet ✓
              - Berg minerale soos yster ✓
              - Stoor vitamien A, D en B12 ✓
              - Deaminering van oortollige aminosure ✓
              - Ontgift sekere skadelike stowwe en maak dit onskadelik ✓
              (Merk slegs eerste DRIE)                                (Enige 3 x 1)            (3)

      2.1.3 - Die slymkliere op die slymvlieslaag skei dik slym af ✓
            - wat as ŉ versperring tussen suur en die wand van die maag dien ✓                 (2)

      2.1.4   -     Vet sal nie deur gal emulsifiseer word nie ✓
              -     daarom sal (pankreas) lipase nie vet kan verteer nie ✓
              -     Gal sal nie die suur chym uit die maag neutraliseer nie ✓
              -     dus sal die ensieme wat deur die pankreas ✓en
              -     die dermkliere ✓ afgeskei word
              -     nie proteïene en koolhidrate verteer nie ✓              (Enige 5 x 1)      (5)

      2.1.5   -     Deel E dien as ŉ eksokriene klier omdat dit ŉ buis het ✓
              -     om die afskeiding daarvan ✓na die terrein van aksie te vervoer
              -     Dit dien ook as ŉ endokriene klier omdat dit hormone afskei ✓
              -     wat direk in die bloed vrygestel word ✓/ bloed vervoer
                    hormone na die teikenorgaan.                                               (4)

2.2   2.2.1   (a)     Deel A – Malpighiliggaampie ✓/nierliggaampie                             (1)

              (b)     Deel B – Proksimale kronkelbuis ✓                                        (1)

      2.2.2   (a)     Ultrafiltrasie ✓                                                         (1)

              (b)     Tubulêre herabsorpsie ✓                                                  (1)

      2.2.3   -     Bloedvat D is wyer as bloedvat F ✓
              -     die klein deursnee van bloedvat F weerstaan die vloei van bloed ✓
              -     en veroorsaak hoë bloeddruk by Deel E ✓ wat
              -     tot die lekkasie van bloedplasma in deel C lei ✓                           (4)

      2.2.4   Bloedselle ✓en (groot) proteïenmolekules ✓                                       (2)

 Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                       LEWENSWETENSKAPPE V1                                     7

       2.2.5    Die binnewande van die streek B bestaan uit:
                - groot aantal mitochondria ✓
                   om energie vir aktiewe vervoer van voedingstowwe in die
                   bloedkapillêres ✓ op te wek
                - groot aantal mikro-villi ✓
                  om die area van absorpsie te vergroot. ✓                                        (4)

2.3    2.3.1    (a)     Verhemelte ✓                                                              (1)

                (b)     Peristalse ✓                                                              (1)

                (c)     Kring ✓en longitudinale ✓spiere                                           (2)

       2.3.2   - Tydens sluk word die bolus agteruit in die farinks ✓gestoot en
                - dit stimuleer die sluiting van die glottis deur die epiglottis wat die
                  beweging van voedsel na deel D blokkeer ✓                                       (2)

       2.3.3    - Die onvolledige gedeelte van die C-vormige kraakbeen van die
                  tragea is in kontak met die esofagus (slukderm) ✓
                - Dit laat die esofagus (slukderm) toe om te rek en in die tragea te
                  bult en voorkom dat die slukderm geblokkeer word ✓/ voorkom
                  verstikking.                                                                    (2)

       2.3.4    - Die bakteriële infeksie veroorsaak inflammasie van stembande ✓
                - daarom sal stembande nie vrylik kan vibreer nie ✓ en
                - geen klank kan voortgebring word nie ✓                 (Enige 2 x 1)            (2)

       2.3.5    -     Suurstof sal nie die longe bereik nie ✓
                -     Suurstofkonsentrasie daal in die bloed ✓
                -     Suurstof sal nie vir sellulêre respirasie beskikbaar gestel word nie ✓
                -     Die energieproduksie stop ✓
                -     daarom sal alle lewensbelangrike organe ophou funksioneer ✓

                                                      OF

                -     CO2 sal nie uit die longe verwyder/uitgeasem word nie ✓
                -     CO2-konsentrasie in die bloed bly hoog ✓
                -     Bloed pH daal / bloed word baie suur ✓
                -     Ensieme is nie meer funksioneel nie ✓
                -     daarom sal alle lewensbelangrike metaboliese prosesse stop ✓
                                                                            (Enige 4 x 1)         (4)

2.4    -   Die soutvlak in die bloed neem toe ✓
       -   Reseptorselle in die afferente en efferente arterioles van die nier bespeur
           die hoë soutvlak ✓
       -   Die adrenale klier (bynier) word gestimuleer ✓
       -   om op te hou om aldosteroon af te skei ✓/ om minder aldosteroon af te skei
       -   Dit verminder die herabsorpsie van natriumione uit die nierbuisies ✓ in die
           nier
       -   in die omliggende bloedvate ✓
       -   Die soutvlak in die bloedvate neem af ✓
       -   en keer terug na normaal ✓                                       (Enige 6 x 1)         (6)
                                                                                                 [50]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               LEWENSWETENSKAPPE VI                          (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 3

3.1   3.1.1     Koolstofdioksied ✓                                                           (1)

      3.1.2 - Bikarbonaatione ✓
            - In oplossing in die bloedplasma ✓
            - Karbaminohemoglobien ✓
            (Merk slegs eerste TWEE)                                       (Enige 2 x 1)     (2)

      3.1.3     Longaar ✓                                                                    (1)

       3.1.4    Die rigting van die pyl dui die uitwaartse vloei van bloed aan ✓             (1)

      3.1.5 - Die rooibloedselle / eritrosiete bevat hemoglobien ✓vir die vervoer van
              suurstof na die weefsels en koolstofdioksied vanaf die weefsels ✓.
            - Rooibloedselle/eritrosiete is twee konkawe skyfies ✓ om die
              oppervlakte vir die maksimum absorpsie van suurstof te vergroot ✓
              (Merk slegs eerste TWEE)                                        (2 x 2)       (4)

      3.1.6 - Die verwarmer verwarm die lug en verwyder die vog uit die lug ✓/
              humiditeit in die kamer
            - Die persoon wat in die kamer slaap, sal voortdurend droë lug
              inasem ✓
            - wat veroorsaak dat die longe (die klam voering van alveoli) droog
              word ✓en
            - dit verhoed diffusie van gasse tussen die atmosferiese lug en
              die bloed in die alveolêre kapillêre ✓
            - die lae konsentrasie suurstof/hoë konsentrasie koolstofdioksied
            - in die bloed stop metaboliese prosesse in die sel/weefsels wat
              moontlike dood kan veroorsaak ✓                          (Enige 3 x 1)         (3)

3.2   3.2.1     (a)    Tempo van fotosintese ✓                                               (1)

                (b)    Konsentrasie van koolstofdioksied ✓                                   (1)

      3.2.2     Deur die aantal borrels in tydeenheid te tel ✓ (binne een minuut)            (1)

      3.2.3 -    Watertemperatuur ✓
            -    Plantspesies ✓
            -    Persoon wat die borrels tel ✓
            -    Ouderdom van plante ✓
            -    Lig intensiteit ✓
            -    Aantal blare ✓
            -    Lengte van ligblootstelling ✓
            -    Kwaliteit van bakpoeier ✓
                (Merk slegs eerste DRIE)                                    (Enige 3 x 1)   (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                                                 LEWENSWETENSKAPPE V1                                         9

     3.2.4 - Die student het die ondersoek drie keer by elke konsentrasie herhaal ✓                                            (1)

     3.2.5 - Om as ŉ basislyn te dien ✓
           - om te sien of die konsentrasie CO2 die verandering in tempo van
             fotosintese veroorsaak ✓                                                                                          (2)

     3.2.6
                                                              Gemiddelde getal borrels wat by verskillende
                                                           konsentrasies koolstofdioksied deur die fontienkruid

                 Gemiddelde getal borrels vrygestel
                                                                             vrygestel word
                                                      25
                                                                                                                  21
                                                                                                   20
                                                      20

                                                                                         15
                                                      15

                          (per minuut)
                                                                               10
                                                      10

                                                                      5
                                                      5     3

                                                      0
                                                            0        0.1     0.2       0.3       0.4       0.5
                                                                     Konsentrasie van koolstofdiokside (%)

              Kriteria vir die nasien van grafiek:
                                Kriteria                                                      Puntetoekenning
              Staafgrafiek word geteken (T)                                                          1
              Byskrif van die grafiek sluit beide                                                    1
              veranderlikes in (C)
              Korrekte byskrifte op x-as en y-as (L)                                                    1
              Korrekte skaal vir y-as                                                                   1
              Gelyke spasies tussen stawe en gelyke
              breedte van stawe vir x-as (S)
              Plot: (P)
              1 – 5 koördinate is korrek geplot                                                             1
              Al 6 koördinate is korrek geplot                                                              2

              Histogram of lyngrafiek geteken:
              - Verloor punte vir tipe grafiek en vir skaal
              Getransponeerde asse:
              - Kan volle krediet kry as asse-byskrifte ook omgeruil word en stawe
                 horisontaal is
              - as byskrifte nie ooreenstem nie, verloor dan punte vir byskrifte en skaal
              - Kontroleer dat die plot korrek is vir die gegewe byskrifte                                                    (6)

Kopiereg voorbehou                                                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                LEWENSWETENSKAPPE VI                     (EC/NOVEMBER 2023)

      3.2.7    Soos die konsentrasie van koolstofdioksied toeneem, neem die tempo
               van fotosintese toe. ✓✓                                                     (2)

3.3   3.3.1    (a)    20 ✓ Brix                                                            (1)

               (b)    7% ✓v/v                                                              (1)

      3.3.2    Koolstofdioksied ✓                                                          (1)

      3.3.3    -     Tydens fermentasieproses skep die melksuurbakterieë ŉ suur
               -     medium ✓ (produseer melksuur terwyl suiker afgebreek word)
               -     gunstig vir die vermeerdering / teling van gisselle ✓
               -     Die gis produseer vitamiene en verhoog ander
                     voedingskomponente soos aminosure ✓
               -     vir die groei van melksuurbakterieë. ✓                                (4)

      3.3.4    17 – 7 = 10 ✓
               10
                  × 100 ✓ = 58,82 ✓ %                                                      (3)
               17

      3.3.5    Die voltooiing van fermentasie word aangedui deur die egalisering van
               die suiker konsentrasie ✓(Brix-vlak)                                        (1)

      3.3.6    - Die mikro-organismes/melksuurbakterieë en gis verkry energie ✓
               - van die ontbinding van suiker ✓in die piesangsap en
                 sorghummengsel
               - Soos fermentasie vorder, sal meer suiker afgebreek word ✓
                 en dit sal lei tot die afname in die suikerinhoud                         (3)

3.4   -   Glukosevlakke in die bloed styg bo die normale vlakke ✓
      -   die pankreas is gestimuleerd ✓
      -   om insulien in die bloed af te skei
      -   insulien beweeg in die bloed na die lewer ✓
      -   waar dit die omskakeling van oortollige glukose na glikogeen stimuleer ✓
      -   wat dan gestoor ✓ word
      -   die glukosevlak in die bloed neem nou af ✓
      -   en keer na normaal terug ✓                                    (Enige 7 x 1)     (7)
                                                                                         [50]

                                                            TOTAAL AFDELING B:           100
                                                                GROOT TOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov-2023-afrikaans/b31778be-0e79-4355-b74e-d88ef6286542) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2018-afrikaans/7839a03f-5438-4e0c-801b-89ccb1dd7577) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/7df20d63-e42b-4304-a4c6-711f21b5ecc5) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — Life Sciences · QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/28f8e037-0338-4732-a6d2-f84e1691873e) — Life Sciences · QP · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/5e572d25-3d0e-49c1-b07e-e8046386defb) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/16f6b3c9-ef72-40fd-8904-5ab062f8ed6e) — QP + Memo · 2024
- [Life Sciences Grade 11 March 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-11-march-2023-qp-and-memo/fba019ce-d02a-4f9b-a4ee-24c91a5e035c) — QP + Memo · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
