# Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr12-sept2021-afrikaans/340b9d16-3917-4c49-8d41-1a0e04d3a591
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr12-sept2021-afrikaans/340b9d16-3917-4c49-8d41-1a0e04d3a591)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2021

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/SEPTEMBER 2021)

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
      Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
      Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.    As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
      word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
      nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek
      is, gaan voort om te krediteer.

9.    Onherkenbare afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin van die antwoord omskryf is. Indien dit nie
      omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer
      die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
      nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
      beteken nie of as dit buite konteks is.

13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
      Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.

14.   Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
      andersom)
      Moenie krediteer nie

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                     3

 15.    As eenhede nie in mate aangedui word nie
        Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
        aandui.

 16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
        maniere aangebied kan word.

 17.    Opskrif
        Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

 18.    Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
        ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
        leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy / haar antwoorde
        aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in
        die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
        alle amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             LEWENSWETENSKAPPE V1                      (EC/SEPTEMBER 2021)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1   1.1.1    D ✓✓
       1.1.2    A ✓✓
       1.1.3    B ✓✓
       1.1.4    A ✓✓
       1.1.5    A ✓✓
       1.1.6    C ✓✓
       1.1.7    C ✓✓
       1.1.8    A ✓✓
       1.1.9    C ✓✓
       1.1.10   A ✓✓                                                       (10 x 2)    (20)

 1.2   1.2.1    Meninges ✓
       1.2.2    Perifere ✓ senuweestelsel
       1.2.3    Dendriet ✓
       1.2.4    Geotropisme ✓
       1.2.5    Ronde venster ✓
       1.2.6    Tiroksien ✓/ adrenalien
       1.2.7    Adrenale kliere ✓ (Byniere)
       1.2.8    Vagina ✓                                                    (8 x 1)     (8)

 1.3   1.3.1    Slegs B ✓✓

       1.3.2    Beide A en B ✓✓

       1.3.3    Selgs B ✓✓                                                  (3 x 2)     (6)

 1.4   1.4.1    D → C → A ✓✓                                                            (2)

       1.4.2    Om te beskerm ✓/ skade aan die liggaam te verminder                     (1)

       1.4.3    - Spier ✓
                - Klier ✓                                             (Enige 1 x 1)     (1)
                (Merk slegs die EERSTE een)

       1.4.4    (a)   C ✓ – Interneuron ✓/ verbindingsneuron                            (2)

                (b)   B ✓ – Ventrale wortel ✓                                           (2)

                (c)   A ✓ – Motoriese neuron ✓                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                            5

 1.5   1.5.1     (a)   Tiroïedklier ✓ (skildklier)                                     (1)

                 (b)   Testes ✓                                                        (1)

       1.5.2     (a)   Pituïtêre ✓ klier (hipofise)                                    (1)

                 (b)   TSH ✓/ Tiroïed stimulerende hormoon                             (1)

                 (c)   Adrenale kliere ✓ (Byniere)                                     (1)

       1.5.3     A✓                                                                    (1)

                                                             TOTAAL AFDELING A:        50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/SEPTEMBER 2021)

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1      Uitwendige ✓ bevrugting                                                        (1)

      2.1.2     -     Die eiers word in die uitwendige struktuur ✓ van die mannetjie
                      (broeisak) bevrug / eiers word nie in die vroulike
                      voortplantingskanaal bevrug nie.                                         (1)

      2.1.3     -     ŉ Groot aantal eiers word in die broeisak gedeponeer ✓
                      om die kanse op bevrugting te verhoog ✓
                -     Bevrugting vind binne-in die broeisak plaas ✓
                      om die kanse op bevrugting te verhoog ✓
                -     Die ontwikkeling van larwes/embrio's vind in die broeisak plaas, ✓
                      daarom word hulle teen roofdiere beskerm ✓/ omgewingsfaktore
                                                                           (Enige 2 x 2)       (4)

      2.1.4     -     Die ontwikkeling van die embrio's vind in die broeisak van die
                      mannetjie plaas ✓
                      In viviparie vind dit in die uterus plaas ✓
                -     Die embrio's word van voedingstowwe deur die dooier van die
                      eier ✓ in seeperdjies voorsien
                -     In viviparie word die embrio's deur die plasenta gevoed ✓
                -     Vloeistof wat in die sakkie afgeskei word, vergemaklik uitskeiding
                      en gaswisseling ✓
                -     In viviparie vergemaklik die plasenta uitskeiding en gaswisseling ✓
                                                                              (Enige 1 x 2)     (2)
                                                                  (Merk slegs eerste EEN)

 2.2 2.2.1      Ontwikkelingsperiode van ŉ embrio ✓✓/ fetus tussen bevrugting en
                geboorte                                                                        (2)

      2.2.2     22 dae ✓                                                                        (1)

      2.2.3     Hoeveelheid progesteroon ✓                                                      (1)

      2.2.4     Dieselfde:
                - Rotspesie ✓
                - Konsentrasie van ingespuite progesteroon ✓
                - Tipe/ handelsmerk van progesteroon ✓
                - Vlak van aktiwiteit van die rotte ✓
                - Gesondheidstoestand van rotte ✓
                - Tipe voedsel ✓                                             (Enige 2 x 1)     (2)
                (Merk slegs eerste TWEE)

      2.2.5    - Ovarium stel progesteroon ✓ vry,
               - verwydering van ovarium stel die ondersoeker in staat om
                 verskillende hoeveelhede progesteroon toe te dien ✓
               - om die effek daarvan op die gestasie-tydperk te vergelyk ✓                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                                     7

     2.2.6        - Die aantal rotte wat gestasie voltooi het, is gedeel deur die totale
                    aantal rotte in elke groep ✓
                  - en vermenigvuldig met 100 ✓                                                 (2)

     2.2.7    -    Om as ŉ kontrole te dien ✓
              -    sodat dit met die ander groepe ✓ vergelyk kan word
              -    om vas te stel of progesteroon die suksesvolle voltooiing van
                   gestasie beïnvloed ✓                                    (Enige 2 x 1)        (2)

2.3 2.3.1     (a) A – Suspensoriese ligamente ✓ / draagligamente                               (1)

              (b) B – Iris ✓                                                                   (1)

     2.3.2    Beskerm die oog ✓                                                                (1)

     2.3.3    -    Siliêre spiere ontspan ✓
              -    Suspensoriese ligamente word styf ✓
              -    Spanning op lens verhoog ✓
              -    Die lens word platter ✓ / minder konveks
              -    Die brekingsvermoë van die lens word verminder ✓ / ligstrale word
                   minder gebuig
              -    ligstrale is op die retina gefokus ✓
              -    Om ŉ duidelike beeld te vorm                         (Enige 4 x 1)           (4)

     2.3.4    - Geen impuls sal oorgedra word ✓
              - na die serebrum ✓ nie
              - wat tot verlies van sig lei ✓                                                   (3)

2.4 2.4.1     ŉ Meganisme wat ŉ konstante interne omgewing handhaaf ✓✓                          (2)

     2.4.2    -    (Koue) reseptore/ termoreseptore in die vel word gestimuleer ✓
              -    om ŉ impuls na die hipotalamus oor te dra ✓
              -    die hipotalamus stuur impulse
              -    na die bloedvate in die vel
              -    en sweetkliere ✓
              -    Die bloedvate van die vel vernou ✓ (vasokonstriksie)
              -    Minder bloed vloei na die oppervlak van die vel ✓ en
              -    minder hitte ✓ gaan vanuit die liggaam verlore
              -    Minder bloed word ook na die sweetkliere gestuur
              -    minder sweet word dus geproduseer ✓ en
              -    minder hitte gaan deur verdamping ✓ van sweet verlore
              -    Die kerntemperatuur van die liggaam styg en word onderhou
                                                                         (Enige 7 x 1)          (7)

     2.4.3    -    Ensieme raak onaktief ✓
              -    veroorsaak dat alle metaboliese prosesse stop ✓/ vertraag
              -    wat lei tot veelvuldige orgaanversaking ✓ / geen asemhaling / geen
                   vrystelling van energie nie                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               LEWENSWETENSKAPPE V1                       (EC/SEPTEMBER 2021)

 2.5 2.5.1.     Prostaatklier ✓                                                              (1)

      2.5.2     Vervoer semen en urien ✓                                                     (1)

      2.5.3     -     Die testes benodig 2 ºC laer as die liggaamstemperatuur ✓
                -     om normale en gesonde sperms te produseer ✓
                -     Daarom ontspan die skrotum op ŉ warm dag om die testes weg
                      van die liggaam te trek ✓
                -     om direkte kontak met die liggaam te vermy ✓
                -     om ŉ laer temperatuur te handhaaf ✓                 (Enige 3 x 1)      (3)

      2.5.4     -     Slegs een van die vas deferens is deur die operasie geblokkeer ✓
                -     daarom kan semen met sperms steeds deur aan die ander kant
                      vervoer ✓ word / sperms kom vanaf die ander testis                     (2)
                                                                                            [50]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                                    9

VRAAG 3

3.1    3.1.1    Gehoorsenuwee ✓                                                                (1)

       3.1.2    Dit bevorder die handhawing van gelyke lugdruk aan weerskante van
                die trommelvlies ✓                                                             (1)

       3.1.3    (a)    Pinna ✓                                                                 (1)

                (b)    Orgaan van Corti ✓ / Koglea                                             (1)

       3.1.4    (a)    -   Die ossikels sal nie vibreer nie ✓
                       -   daarom sal vibrasies nie na die ovaal venster oorgedra word
                           nie ✓
                       -   en drukgolwe sal nie in die binne-oor gevorm word nie ✓/
                       -   Orgaan van Corti word nie gestimuleer om ŉ impuls te
                           genereer nie ✓/daar sal geen impuls na die brein gestuur
                           word om te hoor nie                              (Enige 3 x 1)      (3)

                (b)    -   Deel D / trommelvlies sal nie kan vibreer nie 
                       -   Geen vibrasies sal na die ossikels/ ovaal venster gestuur word
                           nie 
                       -   Daarom sal geen drukgolf in die binne-oor geskep word nie 
                       -   Die orgaan van Corti word nie gestimuleer om ŉ impuls te
                           genereer nie  / daar sal geen impuls na die brein gestuur
                           word om te hoor nie                               (Enige 3 x 1)     (3)

       3.1.5    -     Die kristae word gestimuleer 
                -     om die stimulus in ŉ impuls te omskep 
                -     wat deur die gehoorsenuwee oorgedra word 
                -     na die serebellum  waar dit geïnterpreteer word
                -     Die serebellum stuur impulse na skeletspiere  om die balans te
                      herstel                                               (Enige 4 x 1)      (4)

3.2    3.2.1    (a)    -   Om die ouksiene wat by die apikale knop gevorm is, te
                           verwyder                                                          (1)

                (b)    -   Om die ouksiene in die agarblok van agar  te laat versprei        (1)

       3.2.2           -   Die ouksien versprei na die regterkant ✓ van die stingel
                       -   Daar sal ŉ hoë konsentrasie ouksiene aan die regterkant ✓
                           van die stingel wees
                       -   Hoë konsentrasie ouksiene stimuleer selverlenging ✓/groei
                           hoofsaaklik aan die regterkant
                       -   Hierdie ongelyke groei ✓
                       -   laat die stingel na die linkerkant buig deur die punt van die
                           stingel na die linkerkant te buig ✓*
                                                                   *1 Verpligtend + Enige 3   (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               LEWENSWETENSKAPPE V1                          (EC/SEPTEMBER 2021)

      3.2.3            - Die ouksien versprei na die ligter kant ✓ (linkerkant)
                       - en beweeg na die donkerder kant ✓ (regterkant)
                       - Hoë konsentrasie van ouksiene aan die donkerder kant
                         stimuleer selverlenging ✓/ groei meer as die selle aan die
                         ligter kant
                       - Hierdie ongelyke/ oneweredige groei ✓
                       - veroorsaak dat die stingel na die linkerkant na die ligter kant
                         buig * (linkerkant)              *1 Verpligtend +Enige 3             (4)

      3.2.4            -  Meer laterale-/sytakke ontwikkel ✓
                          die opbrengs neem toe ✓
                       - Vrugte sal meer toeganklik vanaf die sytakke wees  om oes
                          so maklik as moontlik te maak                  (Enige 1 x 2)         (2)
                       (Merk slegs EERSTE een)

3.3   3.3.1    (a)     Insulien ✓                                                               (1)

               (b)     Pankreas ✓                                                               (1)

      3.3.2    Negatiewe terugvoermeganisme ✓ / homeostase                                      (1)

      3.3.3    Tydens vas word dus geen voedsel geëet nie
               - Die glukosevlak daal onder normal ✓
               - Die pankreas word nie gestimuleer om insulien af te skei nie ✓ /
                  minder insulien word afgeskei / die insulienvlak daal                         (2)

      3.3.4    - As die glukosevlak onder die normale vlakke daal ✓
               - word die pankreas gestimuleer om meer glukogeen ✓/hormoon B af
                 te skei
               - wat die omskakeling van glikogeen na glukose ✓ stimuleer
               - en die glukosevlakke ✓ na normaal verhoog                                      (4)

      3.4.1    (a)     Amniotiese vloeistof ✓                                                  (1)

               (b)     Chorion ✓                                                               (1)

      3.4.2    Naelstringaar (vene) ✓                                                          (1)

      3.4.3    -     Dien as aanhegting van die embrio aan die moeder ✓
               -     Laat die verspreiding van opgeloste voedsel van die moeder na die
                     fetus toe ✓
               -     Laat die diffusie van suurstof van die moeder na die fetus toe ✓
               -     Laat die diffusie van koolstofdioksied van die fetus na die moeder
                     toe ✓
               -     Maak voorsiening vir die verspreiding van stikstofafval van die fetus
                     na die moeder ✓
               -     Dit skei progesteroon ✓ af wat swangerskap onderhou
                     (Merk slegs eerste TWEE)                                  (Enige 2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                      LEWENSWETENSKAPPE V1                                  11

       3.4.4    -     Die sigoot verdeel deur mitose 
                -     Om ŉ (soliede) bal selle te vorm 
                -     wat die morula genoem word 
                -     wat verder verdeel om ŉ hol bal selle te vorm 
                -     genoem blastosist / blastula
                -     Die blastosist ✓ / blastula word in die endometrium ingeplant  / Dit
                      word inplanting genoem
                -     Die buitenste laag van die embrio word ŉ chorion  en
                -     binneste laag word ŉ amnion 
                -     met die amniotiese vloeistof daarin 
                -     Na die inplanting ontwikkel die chorion baie vingeragtige
                      uitgroeisels 
                -     genoem die chroniese villi 
                -     Die endometrium vorm saam met die chorioniese villi die plasenta 
                                                                               (Enige 8 x 1)         (8)

       3.4.5    -     Hol ruimte (holte) 
                      om die ontwikkelende foetus  te akkommodeer
                -     Gespierd 
                      om saam te trek en te ontspan om die bevalling te vergemaklik 
                -     Elasties 
                      om te rek om die ontwikkelende foetus  te akkommodeer
                                                                             (Enige 2 x 1)       (2)
                                                                                                [50]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:            100
                                                                       GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-sept2019-afrikaans-final/507e9f66-d103-4b88-8f92-e9436c3a40aa) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP SEPT 2021 Xhosa D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-sept-2021-xhosa-d/bf73c123-831d-499a-9ecd-62ac37eff2bf) — Life Sciences · QP · 2021
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
