# Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr12-sept2024-afrikaans/080ace50-42f6-4641-bf92-34dc9904c5c9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr12-sept2024-afrikaans/080ace50-42f6-4641-bf92-34dc9904c5c9)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIORSERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2024

                 LEWENSWETENSKAPPE V1
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

                     Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           LEWENSWETENSKAPPE V2                            (EC/SEPTEMBER 2024)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.   Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk wanneer maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      ‘maks.’-punte in die regterkantste kantlyn aan.

 2.   Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
      Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

 3.   Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.   Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.   Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.   As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
      word
      Kandidate sal punte verbeur.

 7.   As vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

 8.   Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
      korrek is nie, moenie krediteer nie. As volgorde en skakelings weer korrek is, gaan
      voort om te krediteer.

 9.   Nie-erkende afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
      is nie, moenie die nie-erkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
      die antwoord indien dit korrek is.

 10. Verkeerd genommer
     Indien die antwoord die regte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde
     nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

 11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
     Moenie aanvaar nie.

 12. Spelfoute
     Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
     beteken nie of as dit buite konteks is.

 13. Indien gewone name gegee word in terminologie
     Aanvaar, mits dit by die provinsiale memorandumbespreking aanvaar is.

 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
     andersom)
     Moenie krediteer nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                      LEWENSWETENSKAPPE V1                                3

 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
     Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlik punte vir eenhede
     aandui.

 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
     verskillende maniere aangebied kan word.

 17. Opskrif
     Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
     ŉ Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal voorkom anders as
     die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
     aangebied, moet gekrediteer word indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die
     relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
     amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           LEWENSWETENSKAPPE V2                       (EC/SEPTEMBER 2024)

 AFDELING A
 VRAAG 1
 1.1 1.1.1     A ✓✓
     1.1.2     B ✓✓
     1.1.3     C ✓✓
     1.1.4     A ✓✓
     1.1.5     C ✓✓
     1.1.6     B ✓✓
     1.1.7     D ✓✓
     1.1.8     A ✓✓
     1.1.9     C ✓✓                                                     (9 x 2)      (18)

 1.2 1.2.1     Reseptor ✓
     1.2.2     Chorion ✓
     1.2.3     Effektor ✓
     1.2.4     Vasodilasie ✓
     1.2.5     Konkaaf ✓
     1.2.6     Melkkliere ✓
     1.2.7     Retina ✓
     1.2.8     Hipotalamus ✓
     1.2.9     Sinaps ✓ / sinaptiese spleet                             (9 x 1)        (9)

 1.3 1.3.1     Slegs A ✓✓
     1.3.2     Geeneen ✓✓
     1.3.3     Beide A en B ✓✓
     1.3.4     Slegs A ✓✓                                                (4 x 2)       (8)

      1.4.1    (a)    D ✓ ‒ Serebellum ✓                                               (2)

               (b)    A ✓ ‒ Serebrum ✓                                                 (2)

               (c)    B ✓ ‒ Medulla Oblongata ✓                                        (2)

      1.4.2    - Werwels ✓
                 Voorkom meganiese besering ✓

               - Serebrospinale vloeistof ✓
                 Omsluit die rugmurg wat as skokbreker optree ✓/ voorkom wrywing

               - Meninges ✓
                 Membrane hou die rugmurg in plek ✓/ produseer serebrospinale
                 vloeistof
               (Merk slegs eerste TWEE)                            (Enige 2 x 2)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                    LEWENSWETENSKAPPE V1                                5

1.5 Diagram van sensoriese neuron

                        Selliggaam                       Nukleus

                                                       Sitoplasma

                        Dendriet                           Miëlien
                                     Akson
                                                           skede

                                                                    Akson
                                                                   Terminaal

     Nasienriglyn:
     ✓     (T) Geskikte titel
     ✓✓✓ (L) Byskrifte (Enige 3)
     ✓     (D) Korrekte tekening (sensoriese neuron)                                      (5)

                                                          TOTAAL AFDELING A:              50

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             LEWENSWETENSKAPPE V2                         (EC/SEPTEMBER 2024)

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1     10
                   ✓ x 84 000 ✓= 8 400 babas ✓                                               (3)
               100
      2.1.2    (a)   - Dik plastieksak ✓
                     - Omsluit (beskerm) die ontwikkelende fetus tot geboorte ✓
                     (Merk slegs eerste EEN)                                                 (2)

               (b)   - Oksigenator ✓
                       Maak voorsiening vir gaswisseling ✓

                                                   OF

                     - Binneaarse sak/Intraveneuse sak ✓
                       Voorsien voedingstowwe ✓
                     (Merk slegs eerste EEN)                            (Enige 1 x 2)        (2)

      2.1.3    - Die fetus (organe) word toegelaat om aan te hou ontwikkel ✓/ Gee
                 die organe voldoende tyd
               - sy normale ontwikkeling ✓/ om ten volle te ontwikkel/ vir optimale
                 ontwikkeling
               - Wetenskaplikes kan bepaal wanneer die swangerskaptydperk verby
                 is ✓ /wanneer om die baba te verwyder                                       (3)

      2.1.4    - Menslike fetusse kan moontlik verlore gaan / vernietig word ✓
               - Verkryging van toestemming van regulerende liggame ✓ /ouers
               - Stel skenkerouer(s) volledig in kennis van die risiko’s ✓
               - Teenstrydig met godsdienstige rituele ✓
               (Merk slegs eerste TWEE)                                  (Enige 2 x 1)       (2)

 2.2 2.2.1     Interne/inwendige ✓ bevrugting                                                (1)

      2.2.2    Die mannetjie stel semen binne-in die wyfie se liggaam vry ✓                  (1)

      2.2.3    Viviparie ✓                                                                   (1)

      2.2.4    - Die baba kangaroe kan vir ŉ lang tydperk ✓ binne die sak van sy
                 moeder ontwikkel / tot 235 dae
               - Dit bied groter beskerming ✓ teen omgewingsbedreigings (aanvaar
                 voorbeelde van bedreigings)

                                                OF

               - Die baba-kangaroe hou vas aan ŉ speen ✓ van die moeder
               - Voorsiening van voeding ✓
               (Merk slegs eerste EEN)                            (Enige 1 x 2)              (2)

      2.2.5    Baba-kangaroe is ...
               - blind ✓
               - naak ✓
               - maak staat op ouer vir voeding ✓                        (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                          LEWENSWETENSKAPPE V1                               7

 2.3 2.3.1      (a)     Glasvog ✓* / kamer
                        - Bevat voedingstowwe vir die binneste oog ✓
                        - Behou oogbalvorm ✓
                        - Deursigtig om voorsiening te maak vir die oordrag van lig na
                           retina ✓
                                                           (✓* verpligtend + ✓ funksie)         (2)

                (b)     Kornea ✓*
                        - Breking van lig ✓
                        - Beskerming ✓ van die oog
                        - Laat lig die oog binnedring ✓
                                                              (✓* verpligtend + ✓ funksie)      (2)

       2.3.2    - Lig wat die oog binnedring, sal nie effektief gereguleer ✓/ beheer
                  word nie
                - Te veel lig / te min kan die oog binnedring ✓
                - Verwronge beelde wat op die retina val ✓/ kan versteurde visie
                  veroorsaak                                                                    (3)

       2.3.3    - Siliêre spiere trek saam ✓
                - Suspensoriese ligamente ontspan ✓
                - Spanning op die lens neem af ✓
                - Lens word meer konveks ✓/ bult uit
                - Brekingskrag van lens neem toe ✓/ ligstrale word meer gebuig
                (ŉ duidelike beeld word gefokus op die retina)                                  (5)

 2.4 2.4.1      (a)     D ✓ ‒ Ovaal venster ✓                                                   (2)

                (b)     B ✓ ‒ Koglea ✓                                                          (2)

       2.4.2    -     Verandering in spoed/ rigting van kop ✓
                -     Stimuleer die cristae ✓
                -     Stimulus word in ŉ impuls omgeskakel ✓
                -     Impuls word na die serebellum oorgedra ✓
                -     Via die gehoorsenuwee ✓
                -     Die serebellum stuur impulse na willekeurige / skeletspiere ✓ om
                      balans te handhaaf                                     (Enige 4 x 1)      (4)

       2.4.3    - Lang spiraal gedraaide struktuur ✓
                  Vergrote oppervlakte om drukvibrasies van endolimf waar te
                  neem/ ✓ verbeter die vermoë om lae frekwensie klank waar te neem.

                                                     OF

                - Teenwoordigheid van meganoreseptore / orgaan van Corti ✓
                  Om drukvibrasies in ŉ senuwee-impuls om te skakel ✓

                                                     OF

                - Bevat vloeistof ✓ / perilimf en endolimf
                  Medium waardeur drukvibrasies gestimuleer word en deur ✓
                  beweeg                                             (Enige 1 x 2)              (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              LEWENSWETENSKAPPE V2                           (EC/SEPTEMBER 2024)

2.5   2.5.1    Geotropisme ✓                                                                  (1)

      2.5.2    As gevolg van rotasie van klinostaat
               - Swaartekrag sal dieselfde aan alle kante wees ✓ / daar sal geen
                 effek van swaartekrag wees nie
               - Ouksiene sal eweredig ✓ in die wortelpunt versprei word
               - Veroorsaak selfs selverlenging ✓ / groei
               - Laat die wortel horisontaal groei ✓ / nie buig nie   (Enige 3 x 1)           (3)

      2.5.3    -     Ouksien beweeg na die donker / skaduwee kant ✓ van die stingel
               -     Hoë konsentrasie ouksien stimuleer groei ✓
               -     Dit lei tot verhoogde selgroei / verlenging ✓ aan daardie kant
               -     Die stingel buig na die lig ✓                          (Enige 3 x 1)     (3)

      2.5.4    - Meganiese ✓ /dorings
               - Chemiese ✓                                                                  (2)
                                                                                            [50]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                           LEWENSWETENSKAPPE V1                                9

VRAAG 3
3.1 3.1.1     - 20 rotte is in elke groep geplaas ✓
                Om ŉ groot steekproefgrootte te verseker ✓
                                                         OF
              - Toetse is 3 keer oor 90 dae ✓ gedoen
                So eksperiment is herhaal ✓
                                                         OF
              - Bloedserummonsters is ewekansig geoes ✓
                Om ŉ gemiddelde te verkry ✓
              (Merk die eerste EEN)                                           (Enige 1 x 2)      (2)
     3.1.2    - Deur rotte van dieselfde voortplantingsouderdom te gebruik ✓
              - Gee die rotte dieselfde hoeveelheid water ✓
              (Merk die eerste EEN)                                   (Enige 1 x 1)              (1)
     3.1.3     - Testosteroonvlak ✓ /hoeveelheid testosteroon                                    (1)
     3.1.4     -    Dit is die kontrole/ Om ons in staat te stel om resultate te vergelyk ✓
               -    Om die afname in testosteroon te wys ✓
               -    Is as gevolg van mikroplastiek ✓
               -    En nie die water ✓ nie                                     (Enige 3 x 1)     (3)
     3.1.5    Namate mikroplastiek in ŉ organisme se liggaam (rotte) ophoop, sal
              vrugbaarheidsyfers daal ✓✓
                                                    OF
              Minder mikroplastiek in ŉ organisme se liggaam (rot) sal ŉ hoër
              vrugbaarheidsyfer veroorsaak ✓✓                                                    (2)
     3.1.6     -    Onder die invloed van testosteroon ✓
               -    ondergaan diploïede selle in die saadbuisies ✓ van die testes
               -    meiose ✓
               -    om haploïede spermselle te vorm ✓                                            (4)
     3.1.7     - Lae testosteroonvlakke ✓ sal lei tot ŉ
               - afname in spermatogenese ✓ /minder sperm sal gevorm/volwasse
                 word                                                                            (2)
3.2 3.2.1     (a)      Adrenale kliere ✓/byniere                                                 (1)
              (b)      Pankreas ✓                                                                (1)
     3.2.2    Om die vlak van tiroksien ✓ binne nou grense ✓ in die liggaam te
              handhaaf                                                                           (2)
3.2 3.2.3     Eksokriene
              - as gevolg van sy afskeiding ✓ /pankreas sap
              - in ŉ buis ✓
              Endokriene
              - afskeiding van hormoon ✓/ glukagon / insulien
              - direk in die bloed ✓                                                             (4)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                              LEWENSWETENSKAPPE V2                           (EC/SEPTEMBER 2024)

      3.2.4   -      Klier C skei die hormoon adrenalien af ✓
              -      verhoog die omskakeling van glikogeen na glukose ✓
              -      toename in bloedglukosevlakke ✓
              -      toename in asemhalingstempo ✓
              -      meer suurstof versprei in bloedstroom ✓
              -      verhoog hartklop ✓
              -      verwyd bloedvate na skeletspiere ✓
              -      meer bloed bereik skeletspiere ✓                   (Enige 5 x 1)          (5)

      3.2.5   (a)      pituïtêre klier ✓ / hipofise / Deel A                                   (1)

              (b)      Akromegalie ✓                                                           (1)

      3.3.1   (a)      Ovariums ✓/graafse follikel /ontwikkelende follikel                     (1)

              (b)      Corpus luteum ✓                                                         (1)

      3.3.2   - Dag 14 ✓                                                                       (1)

      3.3.3   - LH-vlakke het gestyg ✓/gepiek                                                  (1)

      3.3.4   - Inplanting/ bevrugting het plaasgevind ✓
              - Die corpus luteum ontaard nie ✓/ hou aan om progesteroon te
                produseer ✓                                                                    (2)

      3.3.5   -   Hoë vlakke van progesteroon ✓
              -   Sal die pituïtêre klier inhibeer ✓
              -   Om FSH ✓ af te skei
              -   Geen follikels sal gestimuleer word om te ontwikkel nie ✓                    (4)

3.4 3.4.1     - Chemoreseptore in die nekslagaar (karotis) word gestimuleer ✓ deur
                die daling in pH
              - Impulse word na die medulla oblongata gestuur ✓/medulla oblongata
                word gestimuleer
              - die medulla oblongata stimuleer die hart ✓
              - om vinniger te klop ✓ wat veroorsaak dat
              - meer koolstofdioksied na die longe geneem word ✓
              - die asemhalingspiere ✓ /tussenribspiere en diafragma
              - trek meer aktief saam ✓ en
              - die tempo/diepte van asemhaling verhoog ✓
              - meer koolstofdioksied word vrygestel ✓
              - die koolstofdioksiedvlakke in die bloed daal ✓ /keur terug na normaal.
                                                                          (Enige 7 x 1)        (7)

      3.4.2   -   Die atleet sou hipertermie ontwikkel ✓
              -   Proteïene/ensieme kan denatureer ✓
              -   Hy/sy kan haar bewussyn verloor ✓
              -   wat tot permanente skade ✓/dood kan lei                    (Enige 3 x 1)    (3)
                                                                                             [50]

                                                                TOTAAL AFDELING B:             50
                                                                    GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-sept2019-afrikaans-final/507e9f66-d103-4b88-8f92-e9436c3a40aa) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
