# Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-sept2019-afrikaans-final/27f369b9-7f7b-44f6-a56f-08a066982f82
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-sept2019-afrikaans-final/27f369b9-7f7b-44f6-a56f-08a066982f82)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [LIFE SCIENCES P1 QP SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-sept2019-afrikaans-final/507e9f66-d103-4b88-8f92-e9436c3a40aa) — QP · 2019 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2019

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/SEPTEMBER 2019)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN
 LEWENSWETENSKAPPE

 1.     Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
        Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
        ‘maks’ punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.     Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf word gegee
        Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
        korrek is nie.

 3.     Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
        Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.     Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
        Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.     Indien tabulering vereis word maar paragrawe gegee word
        Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.     As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
        wat vereis word
        Kandidate sal punte verbeur.

 7.     Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
        Kandidate sal punte verbeur.

 8.     Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
        Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
        nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan
        voort om te krediteer.

 9.     Nie-erkende afkortings
        Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
        is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
        van die antwoord indien dit korrek is.

 10.    Verkeerd genommer
        Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

 11.    Indien die taal wat gebruik word die, bedoelde betekenis verander
        Moenie aanvaar nie.

 12.    Spelfoute
        Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
        Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

 13.    Indien gewone name in terminologie gegee word
        Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.

 14.    Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
        andersom)
        Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                  LEWENSWETENSKAPPE V1                                   3

 15.    As eenhede van mate nie aangedui word nie
        Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
        eenhede aandui.

 16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
        verskillende maniere aangebied kan word

 17.    Opskrif
        Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van
        ŉ opskrif voorsien word.

 18.    Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
        ŉ Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal, anders as die leerder se
        assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
        moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante
        amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike
        tale.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               LEWENSWETENSKAPPE V1                      (EC/SEPTEMBER 2019)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1   1.1.1    A ✓✓
       1.1.2    B ✓✓
       1.1.3    C ✓✓
       1.1.4    C ✓✓
       1.1.5    B ✓✓
       1.1.6    D ✓✓
       1.1.7    A ✓✓
       1.1.8    B ✓✓
       1.1.9    A ✓✓
       1.1.10   D ✓✓                                                          (20 x 1)   (20)

 1.2   1.2.1    Volhoubaarheid ✓
       1.2.2    Aldosteroon ✓
       1.2.3    Dooiersak ✓/dooier
       1.2.4    Kariotipe ✓
       1.2.5    Sitokinese ✓
       1.2.6    Inwendige bevrugting ✓
       1.2.7    Ovarium ✓ (eierstok)
       1.2.8    Plaagdoders ✓
       1.2.9    Chiasmata ✓/ Chiasma
       1.2.10   Akrosoom ✓                                                    (10 x 1)   (10)

 1.3   1.3.1    Slegs B✓✓
       1.3.2    Slegs A ✓✓
       1.3.3    Geeneen ✓✓                                                                (6)

 1.4   1.4.1    (a)      Vas deferens ✓                                                   (1)
                (b)      Uretra ✓                                                         (1)

       1.4.2    C✓       Epididimis ✓                                                     (2)
                D✓       Skrotum ✓                                                        (2)

       1.4.3    -     Skei ŉ vloeistof af ✓
                -     wat die manlike gamete stimuleer om meer beweeglik te
                      wees ✓                                                              (2)

 1.5   1.5.1    3✓                                                                        (1)
       1.5.2    4✓                                                                        (1)
       1.5.3    2✓                                                                        (1)
       1.5.4    3✓                                                                        (1)
       1.5.5    2✓                                                                        (1)
       1.5.6    1✓                                                                        (1)

                                                            TOTAAL AFDELING A:             50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                                    5

 AFDELING B

 VRAAG 2
 2.1 2.1.1      -     Soort besoedeling wat voorkom wanneer sommige nywerhede
                      groot hoeveelhede warm water ✓
                -     in waterliggame ✓ (riviere en oseane) vrylaat                             (2)
       2.1.2    -     As bron van water ✓ vir die informele nedersetting
                -     vir huishoudelike doeleindes / boerdery ✓                                 (2)
       2.1.3    -  Warm water bevat minder suurstof ✓
                   wat ander lewende organismes negatief sal beïnvloed ✓
                - Verhitting kan tot verhoogde metaboliese tempo lei ✓
                   wat veroorsaak dat organismes meer kos en suurstof benodig ✓
                - Hoër temperature kan algebloei aanmoedig ✓
                   wat kan verhoed dat sonlig fotosintetiserende plante bereik en hulle
                   kan sterf ✓
                - Dooie plante en diere sal ontbind ✓ word
                   en ontbinders sal meer suurstof gebruik ✓
                - Die afname van suurstof en toename in ontbinders ✓
                   sal die kwaliteit van die water verminder ✓
                (Merk slegs eerste TWEE)                                  (Enige 2 x 2)         (4)

 2.2 2.2.1      -     Verbranding van fossielbrandstowwe ✓
                -     Ontbossing ✓                                                              (2)

       2.2.2    (a)    Die hittestrale van die son wat die Aarde se atmosfeer binnedring,
                       word terug na die ruimte weerkaats ✓                                     (1)
                (b)    Die meeste hittestrale vanaf die son is vasgevang in die aarde se
                       atmosfeer ✓ deur kweekhuisgasse                                          (1)

       2.2.3    -  Meer verdamping van water ✓ wat kan lei tot
                -  verhoogde potensiaal van oorstromings ✓ as gevolg van verhoogde
                   neerslag
                                                   OF
                - Stygende seevlakke weens die smelt van ys in gletsers ✓ /
                   termiese uitsetting kan verhoogde moontlikheid van oorstromings
                   tot gevolg hê ✓
                                                   OF
                - Toename in veldbrande ✓ wat die kanse van gronderosie en
                - uiteindelik woestynvorming verhoog ✓
                                                   OF
                - Toename in droogtes ✓ wat lei tot
                - voedselonsekerheid ✓/ verwoestyning
                (Merk slegs eerste TWEE)                                (Enige 2 x 2)           (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                LEWENSWETENSKAPPE V1                          (EC/SEPTEMBER 2019)

 2.3 2.3.1     Pituïtêre klier ✓ /Hipofise                                                          (1)
      2.3.2    -     Gonadotropien-vrystellingshormoon stimuleer die pituïtêre klier ✓
               -     om reproduktiewe hormone ✓ / FSH/LH vry te stel                                (2)
      2.3.3    -     FSH stimuleer die ontwikkeling van ŉ primêre follikel ✓
                     in ŉ Graafse follikel ✓                                                        (2)
      2.3.4    -     Die LH-vlak verhoog net voor ovulasie plaasvind ✓ / Hoë LH-vlakke
                     in die bloed / urine dui aan dat ovulasie gaan plaasvind / 'n eiersel
                     sal vrygestel word
               -     Dit dui op die tydperk van die hoogste vrugbaarheid in vroue ✓                 (2)
      2.3.5    -  Die endometrium sal nie genoeg verdik nie ✓ en sal dus
                   veroorsaak dat die bevrugte eiersel nie ingeplant ✓word nie
               - Die endometrium sal nie onderhou word nie. ✓
                  en dit kan tot ŉ miskraam lei ✓
                (Merk slegs eerste EEN)                                 (Enige 1 x 2)               (2)

 2.4 2.4.1     ŉ Groep toestande wat die motoriese neurone van die senuwees in die
               ruggraat en brein hul funksie progressief laat verloor ✓                             (1)
      2.4.2    - Genetiese probleme ✓
               - Virusse ✓
               - Omgewingskwessies ✓
               (Merk slegs eerste TWEE)                                          (Enige 2)          (2)
      2.4.3    -     Die persoon sal die pyn voel ✓
               -     maar sal nie in staat wees om te reageer nie ✓
               -     Die motoriese neuron funksioneer nie, daarom sal die spiere nie
                     gestimuleer word nie. ✓                                                        (3)
      2.4.4
                                                                         Dendriete

                                         Akson

                                          Miëlienskede
                                                                       kern

                            Kriteria                           Puntetoekenning
               Korrekte neuron geteken                                1
               Enige DRIE korrekte byskrifte                          3                             (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                      LEWENSWETENSKAPPE V1                                     7

 2.5 2.5.1      -     Dit word veroorsaak deur ŉ ongelyke kromming ✓
                -     van die voorste oppervlak van die kornea ✓                                  (2)

       2.5.2    -     Voorskriflense ✓ sal nodig wees vir duidelike visie                         (1)

       2.5.3    - Bysiendheid ✓/ Miopie
                - Versiendheid ✓/ Hipermetropie
                - Katarakte ✓
                (Merk slegs eerste TWEE)                                          (Enige 2)       (2)
                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 3
 3.1 3.1.1     -     Om ŉ beginpunt vir die ondersoek vas te stel waarvandaan die
                     glukosevlakke sal toeneem ✓✓
                                                      OF
               -     Om die verandering in die bloedglukosevlakke te vergelyk met wat
                     dit was voordat ontbyt geëet is ✓✓                                            (2)
      3.1.2    Die tipe ontbyt ✓ / Lae of hoë GI-voedsel                                           (1)
      3.1.3    8,0 ✓ – 8,2 mmol/ℓ                                                                  (1)
      3.1.4    -     Lae GI-voedsel veroorsaak ŉ kleiner toename in die
                     bloedglukosevlak as hoë GI-voedsel✓✓ / Hoë GI-voedsel veroorsaak
                     ŉ groter toename in die bloedglukosevlak as lae GI-voedsel
                                                     OF
               -     Die eet van lae GI-voedsel veroorsaak dat die bloedglukosevlakke
                     na 120 minute nader aan die normal verhoog (4 mmol/ℓ tot
                     5,2 mmol/ℓ) as hoë GI-voedsel (4 mmol/ℓ tot 5,8 mmol/ℓ) ✓✓                    (2)
      3.1.5    Insulien✓                                                                           (1)
      3.1.6    -     ŉ Hoë GI-ontbyt veroorsaak 'n skerp toename in die
                     bloedglukosevlak ✓
               -     Dit sal ŉ groot ✓/ vinnige toename in die bloedinsulienvlakke
                     veroorsaak                                                                    (2)
      3.1.7    (a)    -   Om betroubaarheid ✓ van die ondersoek te verbeter                        (1)
               (b)    -   Om te verseker dat die uitslae slegs deur die ontbyt
                          veroorsaak word ✓✓/ lae en hoë GI-voedsel en nie enige
                          ander faktor nie                                                         (2)
      3.1.8    - Slegs vroue ✓ / dieselfde geslag is gebruik
               - Vroue van dieselfde ouderdom✓ / 28–30 jaar is gebruik
               - Dieselfde intervalle ✓ om bloedglukosekonsentrasie te meet
               (Merk slegs eerste TWEE)                                   (Enige 2)                (2)

 3.2 3.2.1     Geotropisme ✓                                                                       (1)
      3.2.2    (a)    -   Aangesien die plant voortdurend gedraai het, was daar ŉ
                          eweredige verspreiding van ouksiene regdeur die stam ✓
                      -   daarom was daar geen ongelyke groei van die stam nie ✓
                      -   En die stam het reguit bly groei ✓                                       (3)
               (b)    -   Soos die plant op sy sy geplaas is, het ouksiene aan die
                          onderkant van die stam versamel ✓
                      -   as gevolg van die gravitasiekrag ✓
                      -   ŉ Hoë konsentrasie ouksiene aan die onderkant van die stam
                          het die groei van die stam gestimuleer ✓
                      -   Ongelyke verspreiding van ouksiene het gevolglik ongelyke
                          groei van die stam aan die onderkant veroorsaak ✓/ die stam
                          het meer aan die onderkant gegroei
                      -   wat veroorsaak het dat die stam buig / opwaarts ✓groei
                                                                               (Enige 4)           (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                      LEWENSWETENSKAPPE V1                                   9

       3.2.3    Om die effek van lig ✓ op die groeibeweging van die stamme uit te
                skakel. / Om te voorkom dat fototropisme die resultate beïnvloed                (1)

 3.3 3.3.1      -  Fisiese verwydering van die plante ✓ / meganiese metodes /
                   voorbeeld
                - Die gebruik van onkruiddoders ✓ / chemiese metodes / voorbeeld
                - Gebruik die natuurlike vyande van die uitheemse indringerspesie ✓/
                   biologiese beheer / voorbeeld
                (Merk slegs eerste DRIE)                                                        (3)

       3.3.2    -     Aangesien uitheemse indringerplante nie natuurlike vyande het
                      nie ✓
                -     groei hulle vinnig en uitkompeteer die inheemse plante ✓ wat lei tot
                      die verlies van biodiversiteit                                            (2)

       3.3.3    - Habitatvernietiging ✓ / enige voorbeeld
                - Stropery ✓
                (Merk slegs eerste TWEE)                                                        (2)

 3.4 3.4.1      (a)      Gehoorgang (kanaal) ✓ / Meatus                                         (1)
                (b)      Halfsirkelvormige kanale ✓                                             (1)
                (c)      Koglea✓                                                                (1)

       3.4.2    E✓                                                                              (1)

       3.4.3    Sensoriese neuron✓                                                              (1)

       3.4.4    -     ŉ Verandering in spoed of rigting van beweging ✓
                -     kan in enige vlak waargeneem word ✓
                -     om balans(ewewig) te behou ✓                               (Enige 2)      (2)

       3.4.5    -     Die timpaniese membraan kan skeur ✓
                -     Die membraan sal dus nie behoorlik vibreer nie ✓
                -     en minder vibrasies sal oorgedra word na die ossikels / ovaal
                      venster ✓
                -     Die koglea word minder gestimuleer ✓
                -     wat lei tot gehoorverlies ✓                                (Enige 3)      (3)
                                                                                               [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:           80

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                          LEWENSWETENSKAPPE V1                       (EC/SEPTEMBER 2019)

 AFDELING C

 VRAAG 4

 Regulering van liggaamstemperatuur tydens die wedloop
 - Die liggaamstemperatuur neem toe ✓
 - as gevolg van die verhoogde selrespirasie ✓
 - Die hipotalamus ✓ word gestimuleer en stuur impulse na die bloedvate in die vel
   om te verwyd ✓ / vasodilasie vind plaas
 - Meer bloed vloei na die oppervlak van die vel ✓
 - Meer hitte word verloor deur die vel ✓ / straling
 - Meer bloed word na die sweetkliere ✓ gestuur
 - Meer sweet word geproduseer ✓ / die sweetkliere word meer aktief / meer sweet
   word vrygestel
 - Verdamping van sweet koel die liggaam af ✓ / meer hitte wat verlore gaan

 Regulering van waterbalans tydens die wedloop
 - Omdat die persoon gesweet het, het die bloed minder water as normaal ✓
 - Die hipotalamus word gestimuleer ✓
 - en stuur impulse na die pituïtêre klier om meer ADH ✓ af te skei
 - ADH beweeg in die bloed na die niere ✓
 - ADH verhoog die deurlaatbaarheid van die versamelbuise ✓ / die distale
   kronkelbuisies
 - Meer water word herabsorbeer en oorgedra na die omliggende bloedvate ✓
 - Die watervlak in die bloed keer terug na normaal ✓
                                                                        (Enige 12)     (12)

 Pupillêre refleksmeganisme
 - In helder lig ✓
 - trek die kringspiere ✓
 - van die iris ✓
 - saam ✓
 - en die radiale spiere ontspan ✓
 - die pupil verklein ✓
 - sodat minder lig die oog binnedring ✓                                 (Enige 5)          (5)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                       LEWENSWETENSKAPPE V1                                  11

 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

   Kriteria          Relevansie (R)        Logiese volgorde (L) Omvattendheid (C)
 Algemeen        Alle inligting wat        Idees word in ŉ         Alle aspekte wat
                 verskaf word, is          logiese volgorde        deur die opstel vereis
                 relevant vir die          gerangskik              word, is voldoende
                 onderwerp                                         aangespreek
 In hierdie      Voorsien slegs            Inligting oor:          Die volgende punte
 opstel V4       inligting wat relevant    - termoregulering en    moet ten minste
                 is vir:                      osmoregulering       behaal word:
                 - termoregulering en         tydens die wedloop   - termoregulering en
                    osmoregulering         - die pupillêre refleks   osmoregulering
                    tydens die                meganisme              tydens die wedloop
                    wedloop                word in ŉ logiese         (7/12)
                 - die pupillêre           volgorde aangebied.     - pupillêre refleks
                    refleks                                          meganisme (4/5)
                    meganisme
                 Daar is geen
                 irrelevante inligting
                 nie
 PUNTE                       1                       1                       1

                                                                                 Inhoud:       (17)
                                                                                 Sintese:       (3)

                                                                TOTAAL AFDELING C:              20
                                                                    GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
