# Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2012-version-1-memo-afr/bc664c37-1161-416b-9499-dd0861d22001
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2012-version-1-memo-afr/bc664c37-1161-416b-9499-dd0861d22001)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                                LEWENSWETENSKAPPE V1

            WEERGAWE 1 (NUWE INHOUD) VIR VOLTYDSE KANDIDATE

                                      NOVEMBER 2012

                                   FINAL MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds)         2                   DBE/November 2012
                                           NSS – Memorandum

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2012

1.     Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
       Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
       'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.     Indien, by voorbeeld drie redes vereis en vyf gegee word.
       Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek / nie korrek is
       nie.

3.     Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word.
       Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.     Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee.
       Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.     Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee
       Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.     As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat
       vereis word
       Kandidate sal punte verbeur.

7.     Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
       Kandidate sal punte verbeur.

8.     Indien die volgorde deurmekaar is, en skakelings nie sin maak nie
       Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
       korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om
       te krediteer.

9.     Onherkenbare afkortings
       Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
       nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
       die antwoord indien dit korrek is.

10.    Verkeerd genommer
       Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae volg, maar dis verkeerd
       genommer, is dit aanvaarbaar.

11.    Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
       Moenie aanvaar nie.

12.    Spelfoute
       Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
       Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.    Indien gewone name gegee word in terminologie
       Aanvaar, indien dit by die Nasionale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds)    3                         DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

14.    Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
       Geen krediet

15.    As eenhede van mate nie aangedui word
       Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede
       aandui.

16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
       maniere aangebied kan word.

17.    Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet
       van `n opskrif voorsien word

18.    Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)

       Slegs 'n enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die
       leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
       word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante
       amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike
       tale.

19.    Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word
       sonder dat daar met die Provinsiale Interne Moderator, wat op sy/haar beurt met
       die Eksterne Moderator(e), sal beraadslaag, nie.

20.    Slegs memorandums wat die handtekeninge van die UMALUSI moderatore bevat
       en deur die Nasionale Departement van Onderwys versprei word, mag gebruik
       word.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds)    4                          DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        D
         1.1.2        C
         1.1.3        B 
         1.1.4        C
         1.1.5        C
         1.1.6        C
         1.1.7        C
         1.1.8        D
         1.1.9        B
         1.1.10       C                                                         (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        Simpatriese spesiasie
         1.2.2        Nie-disjunksie (nie-verdeling /nie-skeiding)
         1.2.3        Homosigoties 
         1.2.4        Poliploïedie 
         1.2.5        Homoloë struktuur
         1.2.6        Nukleotiede
         1.2.7        Sitokinese
         1.2.8        Replisering                                                                (8)

1.3      1.3.1        Beide A en B
         1.3.2        Slegs A 
         1.3.3        Beide A en B 
         1.3.4        Beide A en B
         1.3.5        Slegs B 
         1.3.6        Beide A and B 
         1.3.7        Slegs B 
         1.3.8        Geeneen                                                    (8 x 2)        (16)

1.4      1.4.1        C- deoksiribose/(suiker)
                      D- fosfaat                                                                 (2)

         1.4.2        (swak) waterstofbinding                                                    (1)

         1.4.3        Dit is ‘n dubbel string/basispare is teenwoordig/(vorm van leer)           (1)
                      (Merk slegs EERSTE een)

         1.4.4        Nukleus/selkern/ chromosome /chromatien/ mitochondrion                    (2)
                                                                                                  (6)

                                                                 TOTAAL AFDELING A:               50

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds)    5                         DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

AFDELING B
VRAAG 2
2.1      2.1.1        X - chiasma
                      Z - sentromeer                                                           (2)

         2.1.2        Die chromosome is dieselfde struktuur /grootte/vorm/ lengte
                      Oorkruising vind plaas                                      enige        (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)
         2.1.3        Vergroot genetiese variasie /produseer her-gekombineerde /
                      rekombinante gamete
                      (Merk slegs eerste EEN)                                                   (1)

         2.1.4        Onwillekeurige/ lukrake/ ewekansige rangskikking van
                      chromosome /onafhanklike sortering van chromosome
                      (Merk slegs eerste EEN)                                                   (1)

         2.1.5        40/20 pare                                                               (1)
                                                                                                (6)
2.2      2.2.1        (a)   21
                      (b)   6
                      (c)   7                                                                  (3)
         2.2.2        ACU CCU GAG (Volgorde moet korrek wees)                                (3)

         2.2.3        treonien prolien glutamaat (Volgorde moet korrek wees)                 (3)

         2.2.4        (a)   valien
                      (b)   punt mutasie                                                       (2)

         2.2.5        Sekelvormige rooibloedliggaampies sal minder O 2 vervoer na die
                      selle, daarom is daar minder sellulêre respirasie wat veroorsaak
                      dat minder energie gegenereer word/moegheid /lusteloosheid /
                      uitgeput
                                                      OF
                      Sekelvormige rooibloedliggaampies blokkeer die kleiner
                      bloedvate wat lei tot vermindere bloedtoevoer/ minder O 2 
                      daarom is daar minder sellulêre respirasie wat energie
                      genereer/moegheid /uitgeput/ lusteloosheid/ skade aan organe
                                                     OF
                      Kan malaria verhoed  omdat die parasiet nie oorleef as dit die
                      sekelvormige rooibloedliggaampies binnedring nie                         (3)
                                                                                                (14)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds)    6                             DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

2.3      2.3.1        Wit                                                                            (1)
         2.3.2        Genetiese kruising 2
                      (Merk slegs eerste EEN)                                                         (1)
         2.3.3        Groter proporsie van die plante het witmielies/
                      3 wit : 1 geel
                                                    OF
                      Geel verskyn in die nageslag maar nie in die ouersnie, wat toon
                      dat geel resessief is/ wit dominant is                                         (2)

         2.3.4        P 1 /ouers      fenotipe        wit mielie x wit mielie
                                      genotipe              Gg x Gg 
                      Meïose
                      G/gamete                           G, g     x G, g

                      Bevrugting

                      F 1 /nageslag genotipe              GG, Gg, Gg & gg 
                                    fenotipe           3 wit en 1 geel mielie 

                      Generasies:     Ouers en nageslag/P 1 en F 1
                      Prosesse:       Meïose en bevrugting
                                                                                        enige         (6)
                                                        OF

                      P 1 /ouer       fenotipe          wit mielie x wit mielie
                                      genotipe                Gg x Gg 

                      Meïose

                      Bevrugting

                                         gamete    G         g
                                           G       GG        Gg
                                           g       Gg        gg

                                         1 punt vir korrekte gamete
                                         1 punt vir korrekte genotipe

                      F 1 /nageslag
                                      fenotipe          3 wit en 1 geel mielie

                      Generasies:     Ouers en nageslag/P 1 en F 1
                      Prosesse:       Meïose en bevrugting                             enige         (6)
                                                                                                      (10)
                                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds)    7                            DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 3

3.1      3.1.1        4                                                                            (1)

         3.1.2        Die alleel vir die kenmerk word op die X-chromosoom gedra /
                      Y chromosoom dra nie die alleel vir die kenmerk nie.
                      Mans het slegs een X chromosoom
                      Mans het slegs een resessiewe alleel nodig om
                      hemofilies te wees
                      terwyl ’n vrou hemofilies is as beide allele resessief is enige              (3)

         3.1.3        (a) XH Xh                                                                   (2)

                      (b) XhY                                                                     (2)

         3.1.4        25% / ¼ OF 50% / ½                                                        (2)

         3.1.5        Om te bepaal of die vrou ‘n draer is
                      Om te bepaal wat die kans is om 'n kind met hemofilie te hê
                      Om hulle te help evalueer of hulle so 'n kind sal kan hanteer
                      Help hulle om 'n ingeligte besluit te neem of hulle kinders wil hê
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                         enige        (2)
                                                                                                    (12)

3.2      3.2.1        Om die betroubaarheid van die resultate te verhoog                           (1)

         3.2.2        1:1/(90:90)                                                                  (1)

         3.2.3        In 'n DNS/DNA-molekuul, paar timien altyd met adenien/timien
                      en adenien is komplementêre basisse                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds)    8                            DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

         3.2.4                    º         º          º
                       29   x 360 = 104,4 /104
                      100
                                   º           º       º
                       31   x 360 = 111,6 /112
                      100                                        
                                   º       º       º
                       21   x 360 = 75,6 /76
                      100
                                  º                º
                      19    x 360 = 68,4º /68
                      100

                                                                                               Tipe
                        Persentasie van elke DNS/DNA-nukleotied (in
                                         monster 1)  Opskrif

                             
                                                           

                                                                             Adenien
                                                                             Timien
                                                                             Sitosien
                                                                            Guanien

                                                       

   Puntetoekenning vir die sirkelgrafiek
    Berekeninge/bewerkinge om die               2 punte: Al vier berekeninge korrek
    korrekte proporsies te bepaal               1 punt: 1 tot 3 berekeninge korrek
    Korrekte grafiek (sirkelgrafiek)                                 1
    Opskrif van die grafiek                                          1
    Korrekte proporsie vir elke                 4 punte: Al vier sektore korrek (gebruik
    sektore/sektor-byskrif/sleutel              transparant-templaat)
                                                (1 x punt/ sektor)
                                                                                             (8)
                                                                                            (11)

LET WEL:
Indien die verkeerde soort grafiek getrek is: Punte sal verbeur word vir
'korrekte soort grafiek' asook die ‘teken van die korrekte proporsies van die sektore’.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds)    9                        DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

3.3      3.3.1        (a) Nuwe toerusting/navorsing is duur
                          Arbeidsintensief
                          Baie kliniese toetse moet gedoen word/lang
                          tydperk om 'n veilige produk te vervaardig          enige             (2)
                          (Merk slegs eersteTWEE)

                      (b) Kan maklik bestuif word/paar met nie-GM gewasse/diere
                          Hulle kan die organisme wat natuurlik voorkom
                          uitkompeteer/ vernietig
                          Verminder geenpoel/variasie
                          Nie meer geskikte voedselbron vir ander organismes nie
                          GMO nie goed aangepas by omgewing nie              enige             (2)
                          (Merk slegs eersteTWEE)

         3.3.2        Meng in met die natuur
                      Immoreel/ons kan nie Godspeel nie
                      Skending van die natuurlike organisme se intrinsieke waarde 
                      Onseker oor langtermyn effekte
                      Potensiële gesondheidsrisiko
                      Oorheersing van wêreld se voedselproduksie deur slegs
                      'n paar maatskappye                                        enige         (3)
                       (Merk slegs eerste DRIE)
                                                                                                (7)
                                                                                                [30]

                                                               TOTAAL AFDELING B:               60

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds)   10                         DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

AFDELING C

VRAAG 4

4.1      4.1.1        Analiseer en verifieer die bevindinge/bewyse voordat dit
                      bekend gemaak word                                                         (2)

         4.1.2        Om mense oor bevindinge in te lig sodat hulle
                      die bevindinge kan beoordeel/ verifieer/ gebruik vir toekomstige
                      navorsing/erken eienaarskap van bevindinge                                 (2)

         4.1.3        'n Oorgangsvorm het kenmerke van beide die
                      australopithecine en mense                                                 (2)

         4.1.4        Die brein was kleinsoos ander Australopithecine spesies, maar
                      met 'n mensagtige her-organisasie van die brein/ 'n vergroting/
                      uitbreiding agter en bo die oë was meer soos by die moderne
                      mense
                                                      OF
                      Die brein/hand/voet het kenmerke van beide die moderne en
                      vroeë oermens                                                              (2)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         4.1.5        Olfaktoriese breinsentrums is verklein /verminderde reuksintuig
                      Oë voor
                      Binokulêre visie /stereoskopiese visie
                      Oë met keeltjies /kleurvisie
                      Vrylik roterende arms
                      Elmbooggewrig laat rotasie rondom die voorarm toe
                      Plat naels in plaas van kloue/naakte, sensitiewe vingerpunte
                      Opponerende duim
                      Regop postuur/bipedaal
                      Seksuele dimorfisme
                      Langer bo-arms
                      Twee tepels
                      5 vingers
                      Minder nakomelinge
                       (Merk slegs eerste SES)                                  Enige             (6)
                                                                                                 (14)

4.2      4.2.1        Palaeomastodon sp.                                                        (1)

         4.2.2        Elephas sp. 
                      Loxondonta sp.                                                            (2)
                      (Merk slegs eersteTWEE)

         4.2.3        Primelaphus sp.                                                           (1)
         4.2.4        (a) Mioseen
                      (b) Pleistoseen                                                           (2)
                                                                                                 (6)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds)   11                              DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum
4.3       Natuurlike seleksie byvoorbeeld. vinke*/of enige ander voorbeeld
          - Organismes van 'n bepaalde spesie toon 'n groot mate van variasie
          - Sommige individue besit gunstige kenmerke/ enige voorbeeld van
             gunstige kenmerke/ sommige individue mag aangepas wees by die omgewing
          - Ander kan ongunstige kenmerke besit /enige voorbeeld van ongunstige
             kenmerke
          - Selektiewe druk deur die omgewing as gevolg van kompetisie /
             veranderende omgewingstoestande
          - Organismes met die gunstige kenmerke oorleef en plant voort
          - en dra die gunstige kenmerke oor aan hul nakomelinge 
          - terwyl organismes met die ongunstige kenmerke sal uitsterf
          - Oor 'n tydperk sal die hele bevolking hierdie gunstige kenmerke besit
          - Oor 'n tydperk kan hierdie organismes genotipies en fenotipies onafhanklik
             ontwikkel
           - in verskillende spesies wat nie kan inteel nie           *Verpligte punt
                                                                      Maks 7 + 1 vir voorbeeld*      (8)
          Kunsmatige seleksie e.g. Produksie van verbeterde vrugte/ vleisproduksie*

          - Organismes van 'n bepaalde spesie/enige voorbeeld toon 'n groot mate van
            variasie
          - Menseselekteer organismes
          - met ‘n spesifieke gewensde kenmerk
          - en teel hulle
          - met organismes wat ook dieselfde gewensde kenmerk besit
          - om hierdie kenmerk nog verder in die nageslag te verbeter
          - Hulle kan ook organismes met verskillende gewensde kenmerke selekteer
          - om nakomelinge met ‘n kombinasie van hierdie gewensde kenmerke te kry
                                                                   *Verpligte punt
                                                                   Maks 4 + 1 vir voorbeeld*         (5)
              Verskille tussen Natuurlike en Kunsmatige seleksie
                    Natuurlike seleksie                          Kunsmatige seleksie
          Selektiewe druk deur die omgewing       Mense selekteer die gewensde kenmerk 
          Seleksie is in reaksie vir geskikheid in Seleksie is in reaksie om menslike behoeftes te
          die omgewing                            bevredig 
          Organismes kan op hul eie in die        Organismes kan dikwels nie op hul eie in die
          omgewing oorleef ( omdat hulle op grond omgewing oorleef nie ( omdat hulle op grond van
          van hul geskiktheid vir die omgewing     menslike behoeftes geselekteer is en nie as
          geselekteer was)                         gevolg van geskiktheid vir die omgewing nie)
          Geen menslike inspanning /koste          Kan arbeidsintensief wees/duur
          betrokke
                                                                                        enige 2 x 2 (4)
                                                                                            Inhoud (17)
                                                                                            Sintese (3)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL                                                       (20)

 Punte                                               Beskrywing
   3       Goed gestruktureerd- demonstreer insig en begrip van die vraag
   2       Klein gapings of irrelevante inligting in die logika en vloei van die antwoord
   1       Probeer maar met groot gapings en irrelevante inligting in die logika en vloei van die
           antwoord
      0    Geen probeerslag/ niks behalwe die vraagnommer is geskryf nie/ geen korrekte inligting

                                                                         TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                             GROOT TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1) (Voltyds)   12                            DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum
                                                                                      Tipe
                      Percentage of
                     Persentasie vaneach DNA
                                      elke   nucleotide
                                           DNA          (in (in
                                               nukleotied   sample 1) 1)
                                                                monster Title

                                                             Opskrif

                                      G
                                                     A

                                  C
                                                                 
                                                T                sectors
                                                                  sektore

                                                                                      Tipe
                      Percentage of
                     Persentasie vaneach DNA
                                      elke   nucleotide
                                           DNA          (in (in
                                               nukleotied   sample 1) 1)
                                                                monster Title
                                                                   Opskrif

                                      G
                                                     A

                                  C
                                                                 
                                                T                sectors
                                                                  sektore

                                                                                     Tipe
                      Percentage of
                     Persentasie    each
                                  van    DNA
                                       elke  nucleotide
                                            DNA         (in sample
                                                nukleotied         1)  Title
                                                              (in monster 1)
                                                                Opskrif

                                      G
                                                    A

                                  C
                                                                
                                               T                sektore
                                                                sectors

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [Life Sciences P1 Nov 2012 Version 1 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2012-version-1-eng/85605d81-57ce-4bb8-9be6-eaa17806c770) — Life Sciences · QP · 2012 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2012 Version 1 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2012-version-1-memo-eng/53ca076c-094d-47ab-a446-eeba15e9b01d) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2021-mg-afr/49c0ade5-a6de-497f-beba-2a2361658df7) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2020-memo-afr/f001fd30-bc70-4e99-8fd0-025399f036d8) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/ac9008aa-c5cb-4f9c-93ac-0cbd1f45ec4a) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2014-memo-afr/f69d3534-758b-4a47-9c52-94dab3ad59be) — Life Sciences · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
