# Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2013 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2013-memo-afr/1d2b051f-9c00-4edd-b36b-98e6d1d7d4dd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2013 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2013-memo-afr/1d2b051f-9c00-4edd-b36b-98e6d1d7d4dd)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V1

                                  NOVEMBER 2013

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        2                           DBE/November 2013
                                    NSS – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
2013

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee.
         Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
         korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied in plaas van beskrywings wat
         vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is.      Waar volgorde en
         skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Onherkenbare afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

Kopiereg voorbehou

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        3                          DBE/November 2013
                                    NSS – Memorandum

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Geen krediet

15.      As eenhede van mate nie aangedui word
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
         opskrif hê..

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)

         Slegs 'n enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as
         die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
         aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
         in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word.
         Dit geld vir alle amptelike tale.

19.      Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
         word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
         wat op sy/haar beurt met die eksterne moderator(e) sal beraadslaag, nie.

20.      Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik
         word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           4                    DBE/November 2013
                                       NSS – Memorandum

AFDELING

VRAAG 1

1.1      1.1.1        B 
         1.1.2        A 
         1.1.3        C
         1.1.4        B
         1.1.5        B
         1.1.6        B
         1.1.7        D
         1.1.8        A
         1.1.9        B
         1.1.10       C                                                  (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        Antikodon
         1.2.2        Poliploïed/poliploïedie
         1.2.3        Hemofilie
         1.2.4        Heterosigote/heterosigoties/ hibried
         1.2.5        Fenotipe
         1.2.6        DNS/DNA-profiel/DNS/DNA-vingerafdruk
         1.2.7        Outosome
         1.2.8        Kloning                                                             (8)

1.3      1.3.1        Slegs A 
         1.3.2        Slegs A 
         1.3.3        Slegs A 
         1.3.4        Slegs B 
         1.3.5        Slegs A 
         1.3.6        Beide A en B 
         1.3.7        Beide A en B 
         1.3.8        Slegs A                                             (8 x 2)        (16)

1.4      1.4.1        (a)    Rr                                                           (1)
                      (b)    rr                                                           (1)

         1.4.2        75%                                                                (2)

         1.4.3        Rr
                      rr (enige volgorde)                                                 (2)
                                                                                           (6)

                                                              TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            5                          DBE/November 2013
                                        NSS – Memorandum

AFDELING B
VRAAG 2
2.1      2.1.1        (DNS/DNA) - replisering                                                    (1)
         2.1.2        Tydens interfase/ tussen selverdelings /voor selverdeling/voor
                      mitose/voor meiose                                                          (1)
         2.1.3        1 - G/Guanien
                      2 - C/Sitosien                                                             (2)
         2.1.4        RNS/RNA is 'n enkel string / terwyl DNS/DNA 'n dubbel string is
                      RNS/RNA het urasiel / en DNS/DNA het timien
                      RNS/RNA het enkel basisse / en DNS/DNA het gepaarde
                      basisse/
                      RNS/RNA het ribose/ terwyl DNS/DNA deoksiribose het
                      RNS/RNA is baie korter / terwyl DNS/DNA langer is
                      RNS/RNA kan liniêr/reguit/lusvormig wees/ en DNS/DNA is
                      heliksvormig
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                  Enige             (2)
                                                                                                  (6)
2.2      2.2.1        Translasie                                                                 (1)
         2.2.2        (a) mRNA/bRNS                                                              (1)
                      (b) tRNA/oRNS                                                              (1)
                      (c) Kodon                                                                  (1)
         2.2.3        Histidien glisien metionien (korrekte volgorde)                          (3)
                                                                                                  (7)
2.3      2.3.1        A - Homoloë chromosome/bivalente/(tetrade)                                 (1)
                      B - Sentromeer                                                             (1)

         2.3.2        Y – Z – X  (Moet in die korrekte volgorde wees)                            (1)
         2.3.3        Genetiese materiaal is uitgeruil tussen die chromosome in
                      diagram X
                      tydens oorkruising
                      terwyl die chromosome in diagram Y geen oorkruising ondergaan
                      het nie.                                                                    (3)
         2.3.4       (a) Tydens meiose verdeel chromosoompaar 21 nie/nie-
                         disjunksie
                         Twee gamete (M en N) sal 'n ekstra kopie van chromosoom
                         nommer 21 hê en daarom het die ander gamete (O en P) nie
                         'n kopie van chromosoom 21 nie                                           (2)
                     (b) Down-sindroom/Trisomie 21
                         As die gameet met 'n normale sperm wat een kopie van
                         chromosoom 21 het, versmelt
                         sal die sigoot wat gevorm word 3 kopieëvan chromosoom
                         nommer 21 besit/47 chromosome                                            (3)
                                                                                                  (11)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            6                            DBE/November 2013
                                        NSS – Memorandum

         2.4           P 2 /(ouer)   fenotipe      Grys liggaam x Grys liggaam
                                     genotipe             Gg    x Gg 

                       Meiose

                      G/gamete                           G, g    x G, g
                   

                       Bevrugting

                       F 2 /(nageslag) genotipe         GG, Gg, Gg    &     gg 

                                      fenotipe       grys liggame     swart liggaam

                                                                                        enige         (6)
                                                   OF

                       P 2 /(ouer)   fenotipe      Grys liggaam x grys liggaam
                                     genotipe             Gg    x    Gg 

                       Meiose

                   

                                         gamete      G          g
                                            G        GG          Gg
                       Bevrugting           g        Gg          gg

                                          1 punt vir korrekte gamete
                                          1 punt vir korrekte genotipes

                       F 2 /(nageslag) genotipe         GG, Gg, Gg    &     gg

                                      fenotipe       grys liggame     swart liggaam

                                                                                        enige         (6)
                                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          7                         DBE/November 2013
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 3

3.1      3.1.1        'n Organisme se volledige stel gene                                     (1)

         3.1.2        Genetiese manipulasie: behels die oordrag van gene van een
                      organisme na 'n ander/(manipulasie van DNA/DNS)

                      Selektiewe inteling: Ouers met die gewenste fenotipe word
                      geselekteer om nakomelinge te produseer met die gewenste
                      fenotipe
                                                OF

                      Genetiese manipulasie kan die oordrag van gene tussen
                      organismes van verskillende ryke behels

                      Selektiewe inteling kan plaasvind tussen organismes van dieselfde
                      of verskillende spesies in ‘n ryk                                       (2)

         3.1.3        - Om die risiko vir menslike gesondheid waar te neem/die
                        omgewing
                      - Om te bepaal of die teenwoordigheid van die oorgedraagde
                        geen die uitdrukking van die ander gene sal beïnvloed
                      - Om die doetreffendheid van die produk te toets
                      (Merk slegs eerste EEN)                                  Enige           (1)

         3.1.4        Die spuit van die onkruiddoder sal die onkruid dood maak sonder
                      om die oes te beïnvloed, verminder dus kompetisie en vergroot
                      die opbrengs                                              Enige         (3)

         3.1.5        -  Produseer oeste wat weerstand teen ongunstige toestande
                        bied/droogte/siektes/peste
                      - Verhoog oes opbrengs
                      - Verander die tyd van die rypwording van vrugte
                      - Verleng die raklewe van plantprodukte
                      - Verbeter die voedingswaarde van voedsel
                      - Verbeter die smaak van voedsel
                      - Produseer vrugte/plante met die gewenste kenmerke
                      (Merk slegs eerste DRIE)                                 Enige           (3)

         3.1.6        Die maatskappye het baie tydspandeer /geld belê om die GM-
                      sade te produseer
                      Die maatskappye wil die saadmark beheer om dus hul wins te
                      vergroot                                           Enige 1 x 2           (2)
                                                                                               (12)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           8                         DBE/November 2013
                                       NSS – Memorandum

3.2      3.2.1       3 : 1                                                                      (1)
         3.2.2       X: Saadvorm = 5 474 = 2,96 : 1/2.95:1
                                   1 850
                     Y: Saadkleur = 6 022 = 3, 01 : 1
                                    2 001

                      Naaste: Saadkleur/ (Y)                                                    (3)

         3.2.3        Y het die groter monstergrootte                                          (2)
         3.2.4        Ronde sade                                                                (1)

         3.2.5        Al die plante in P 1 moet homosigoties wees 
                      Al die plante in P 2 moet heterosigoties wees
                      Dieselfde soort plant/spesie
                      Dieselfde omgewingsfaktore
                      Dieselfde metode van bestuiwing
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                     Enige         (2)
         3.2.6        Gedurende gameetvorming, sal die lede van elke alleelpaar skei
                      sodat elke gameet slegs een alleel vir die spesifieke kenmerk besit       (2)
                                                                                                 (11)

3.3      - Daar is variasie in die oorspronklike bevolking van die organismes
         - Die bevolking is in twee groepe verdeel
         - deur 'n geografiese skeiding*/enige voorbeeld
         - Tussen die twee groepe vind geen geenvloei plaas nie
         - Die omgewingstoestande aan elke kant van die geografiese skeiding kan
           verskillend wees
         - Elke bevolking ondergaan afsonderlik natuurlike seleksie
           en ontwikkel verskillend
         - Genotipies en fenotipies
         - Die verskille wat ontwikkel tussen die twee bevolkings voorkom dat hulle kan
           kruisteelselfs al meng hulle
         - Een of beide groepe kan 'n nuwe spesie vorm
                                                            Maks 6 + 1*(verpligte punt)          (7)
                                                                                                 [30]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:             60

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                                                 9                             DBE/November 2013
                                                             NSS – Memorandum

AFDELING C

VRAAG 4

4.1      4.1.1

                        Die getal saailinge van Groep 1 wat oorleef het (nadat
                         dit natgemaak is met 'n verdunde koperoplossing) by
                                  verskillende afstande vanaf die myn
                                     20           20                                                      Tipe
                     20

           Aantal saailinge wat oorleef het
                                              15

                                                                                    12

                                              10
                                                                                         

                                               5                                               4

                                                                                                              2
                                               0
                                                   0    10        20          30           40            50
         Skaal van
           X- en Y as                                        Afstand vanaf die myn (m) 
                                                         1        2             3          4              5
                                                                  Steekproefgebied

Kontrolelys vir die puntetoekenning van die grafiek

 Korrekte tipe grafiek met punte verbind                                                       1
 Opskrif van die grafiek                                                                       1
 Korrekte byskrif vir X-as                                                                     1
 Korrekte byskrif vir Y-as                                                                     1
 Geskikte skaal vir X-as en Y-as                                                               1
 Plot van punte                                                              1 – 1 tot 4 punte korrek geplot
                                                                             2 – al 5 punte korrek geplot

NOTA:
As die verkeerde grafiek getrek is:
- Punte sal verloor word vir 'korrekte tipe grafiek'
As die asse omgeruil is:
- Punte sal verloor word vir die korrekte byskrifte van X-as en Y-as                                                      (7)

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          10                          DBE/November 2013
                                       NSS – Memorandum

         4.1.2        Getal oorlewende saailinge
                      Gemiddelde lengte van saailinge                                            (2)

         4.1.3        Afstand vanaf die myn/steekproefgebied
                      Oplossing bygevoeg/ (verdunde koperoplossing en gedistilleerde
                      water)                                                                      (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         4.1.4        -   In die begin was daar variasie in die grasspesiebevolking
                      -   Daar was plante wat tolerant/verdraagsaam vir koper was en
                          plante wat onverdraagsaam/ intolerant vir koper was
                      -   As gevolg van die hoë koperkonsentrasie naby die myn
                      -   het die plante wat intolerant vir koper was, gesterf
                      -   terwyl die plante wat tolerant vir koper was, oorleef het
                      -   en kon voortplant
                      -   en dus die eienskap van toleransie vir koper oorgedra het na
                          die nageslag
                      -   Na baie generasies het die hoeveelheid plante wat tolerant is
                          vir koper vermeerder daarom het meer saailinge wat naby die
                          myn versamel is oorleef
                                                                                     Enige        (6)
                                                                                                  (17)

4.2      Analise van die mutasies op die Y-chromosoom
         toon dat die oudste manlike voorouer van die mens
         uit Afrikawas                                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        11                           DBE/November 2013
                                     NSS – Memorandum
4.3      Foramen magnum
         - Die posisie van die foramen magnum was na agter by aapagtige wesensF
         - maar die posisie is na vore, sentraal, ventraal by die moderne mensF
         Betekenis
         - Dit verteenwoordig ‘n verandering van viervoetigheid by aapagtige wesensS
         - Na tweevoetigheid/bipedaal/ (loop regop) by die moderne mensS wat die
            volgende in die moderne mens tot gevolg het:
            o  Beter bewuswording van die omgewingS om gevaar/voedsel waar te
               neem
            o  Laat hande leeg vir die gebruik van gereedskapS /dra van voorwerpe/
               wapens/kleintjies
            o  Blootstelling van groot oppervlakte vir temperatuureguleringS /stel
               liggaamshitte aan die omgewing vry in warm toestande/verminder
               oorverhitting
            o  Vertoon die geslagsorgane /borste as deel van hofmakeryS

          Kranium
          - Die moderne mens het ‘n groter kraniumF as die aapagtige wesensF
          - Die moderne mens se voorkop is minder skuinsF as die van die aapagtige
             wesensF
          - Die moderne mens se kranium is meer gerondF as die van die aapagtige
             wesensF
         Betekenis
         - Dit het tot gevolg dat daar meer spasie vir 'n groter breinS by mense is as
            die van die aapagtige wesenss, wat die volgende moontlik maak:
                                                  S
             o Beter koördinasie van bewegings
                                                                      S
             o Groot hoeveelheid inligting kan geprosesseer word
                                                          S
             o Inligting kan vinniger geprosesseer word
                                                                                S
             o Ontwikkeling van gesproke en geskrewe tale vir kommunikasie

         Kake
         - Mense het kleiner kakeF as die aapagtige wesensF
         - Mense het kake wat nie prognaat is nie F/plat gesig
            in vergelyking met aapagtige wesens wat prognaat is F/skuins gesig
         - Mense het C-vormige kakeF / kake is effens geboë
            in vergelyking met die U-vormige kakeF by aapagtige wesens
         Betekenis
         - Dit stem ooreen met ‘n verandering in die dieet van harde, rou voedselS by
            aapagtige wesens
         - Na sagter, gekookte voedselS by mense

         Gebit/tande
         - By aapagtige wesens is daar openinge F /diasteme tussen die oog- en
            slagtande
         - Maar geen openinge F tussen die tande by mense
         - Mens het kleiner tande F /oog- en slagtande as aapagtige wesens F
         - Mense het platter molêre/kiestande en pre-molêreF as aapagtige wesensF
          Betekenis
          - Dit stem ooreen met ‘n afname in die behoefte om kos af te byt en te
             skeurS
          - en ‘n toename in die behoefte om kos te maal en te kouS in mense
             omdat die dieet na sagte, gekookte voedsel verander hetS

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             12                          DBE/November 2013
                                          NSS – Memorandum

         Wenkbrouriwwe
         - Mense se wenkbrouriwwe is kleinerF as die van aapagtige wesensF
          Betekenis
          -   Daar is ‘n afname in noodsaaklikheid om die skedel van mense te
              versterkS
          -   omdat die kake verklein hetS
         Ken
         - By mense is die ken beter ontwikkeldF in vergelyking met die van
            aapagtige wesensF
         Betekenis
          -   ‘n Ontwikkelde ken by mense help met spraakS
         Sigomatiese boog

          -   By mense is die sigomatiese boog/wangbeen minder ontwikkeldF as die
              van aapagtige wesensF
         Betekenis
         -    Dit stem ooreen met ‘n afname in die behoefte vir die vashegting van sterk
              spiereS
         -    omdat die kake by mense verklein hetS
                                                                                                    (10)
                             Beskrywing van eienskappe wat verander het                enige        (7)
          Betekenis van die veranderinge (verbind aan eienskap en beskryf)             enige
                                                                                                    (17)
                                                                                      Inhoud:       (3)
                                                                                      Sintese:      (20)

Assessering van die aanbieding van die opstel
Kriteria         Relevant (R)                Logiese volgorde (L)      Begrip (C)
Algemeen         Alle inligting verskaf      Idees is in ‘n            Alle aspekte wat vir die
                 hou verband met die         logiese/oorsaak-gevolg    opstel benodig word is
                 onderwerp                   volgorde gerangskik       voldoende
                                                                       aangespreek
Vir hierdie      Slegs inligting i.v.m.      In die algemeen is elke   Ten minste 3
opstel           strukturele                 betekenis toepaslik       strukturele
                 veranderinge of             met die relevante         veranderinge met die
                 betekenis daarvan is        strukturele verandering   betekenis van elk is
                 gegee (daar is geen         gekoppel                  beskryf
                 irrelevante inligting)
Punt                         1                         1                          1
                             R                            L                  C

                                                                  TOTAAL AFDELING C:                40
                                                                      GROOTTOTAAL:                  150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [Life Sciences P1 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2013-memo-eng/86a52d8f-329a-44b4-b501-d512c9b125ed) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2013-memo-eng/437fcf1b-1f18-4a51-a9a3-e5a33faef809) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2021-mg-afr/49c0ade5-a6de-497f-beba-2a2361658df7) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2020-memo-afr/f001fd30-bc70-4e99-8fd0-025399f036d8) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/ac9008aa-c5cb-4f9c-93ac-0cbd1f45ec4a) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2014-memo-afr/f69d3534-758b-4a47-9c52-94dab3ad59be) — Life Sciences · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
