# Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2014-memo-afr/f69d3534-758b-4a47-9c52-94dab3ad59be
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2014-memo-afr/f69d3534-758b-4a47-9c52-94dab3ad59be)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                           LEWENSWETENSKAPPE V1

                                 NOVEMBER 2014

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        2                          DBE/November 2014
                                     NSS – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word.
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee.
         Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
         korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word.
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee.
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee.
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
         wat vereis word.
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word.
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie.
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan
         voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings.
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer.
         Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander.
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute.
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie.
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         3                           DBE/November 2014
                                      NSS – Memorandum

14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en anders
         om).
         Geen krediet nie.

15.      As eenhede van mate nie aangedui word nie.
         Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in
         vraag gegee is.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

17.      Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.)
         moet van 'n opskrif voorsien word.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte).
         Slegs 'n enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die
         leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
         aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
         in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit
         geld vir alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
         word nie. In uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator, met
         die nasionale Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator
         waar nodig).

20.      Amptelike memorandum
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
         Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Departement van
         Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          4                  DBE/November 2014
                                       NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        A
         1.1.2        B
         1.1.3        A
         1.1.4        D
         1.1.5        C
         1.1.6        A
         1.1.7        C
         1.1.8        D
         1.1.9        C
         1.1.10       B                                               (10 x 2)         (20)

1.2      1.2.1        Breinvliese / meninges
         1.2.2        Gibberelliene
         1.2.3        Periferesenuweestelsel
         1.2.4        Parasimpatiese stelsel
         1.2.5        Chorion
         1.2.6        Aldosteroon
         1.2.7        Naelstringaar
         1.2.8        TSH / tiroïedstimulerende hormoon
         1.2.9        Gestasie
         1.2.10       Akrosoom                                                          (10)

1.3      1.3.1        Slegs A
         1.3.2        Slegs B
         1.3.3        Geeneen
         1.3.4        Slegs B
         1.3.5        Beide A en B                                    (5 x 2)          (10)

1.4      1.4.1        A - Iris                                                         (2)
         1.4.2        C - Choroïed                                                     (2)
         1.4.3        E - Optiese senuwee                                              (2)
         1.4.4        D - Fovea/geelvlek                                               (2)
         1.4.5        B - Kornea                                                       (2)
                                                                                         (10)

                                                           TOTAAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          5                           DBE/November 2014
                                       NSS – Memorandum

AFDELING B
VRAAG 2

2.1      2.1.1        A - Uretra
                      B - Vas deferens / semenbuis/saadbuis/spermbuis/saadleier                  (3)
                      F - Fallopiusbuis/ ovidukt
         2.1.2        (a) - Beskerm die spermsel teen die suurheid van die vagina
                          - Verhoog die beweeglikheid van die sperm
                          - Verskaf voedingstowwe
                      (Merk slegs eerste EEN)                                 Enige               (1)

                      (b) - Plek vir fetus om te ontwikkel
                          - Onderhou swangerskap
                          - Help tydens geboorte
                          - Implanting van blastula
                          - Beskerm die fetus /voorkom infeksies (mukusprop gevorm
                            deur serviks)
                          - Deurgang vir sperms tussen vagina en Fallopiusbuise
                       (Merk slegs eerste EEN)                                   Enige            (1)

         2.1.3        (a) D                                                                      (1)
                      (b) G                                                                      (1)

         2.1.4        (a)   Spermatogenese                                                       (1)
                      (b)   Oögenese                                                             (1)

         2.1.5        - Dien as geboortekanaal
                      - Maak voorsiening vir deurvloei van bloed/ endometriumvoering/
                        amniotiese vloeistof / plasenta
                      - Bevorder geslagsomgang /ontvang semen
                      - Skei suur af wat infeksies voorkom
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                Enige               (2)
         2.1.6        - Om die testes by ‘n temperatuur te hou wat laer is as
                        liggaamstemperatuur/optimum temperatuur vir spermproduksie
                      - wat noodsaaklik is vir die vorming van gesonde sperms/sodat
                        gesonde sperms kan oorleef                                                (2)
                                                                                                  (13)
2.2      2.2.1        FSH
                      OF
                      Estrogeen
                      (Merk slegs eerste EEN)                                   Enige             (1)
         2.2.2        Die follikel ontwikkel tydens hierdie
                      periode gestimuleer deur ‘n toename in die FSH
                      Die voering van die endometrium verdik
                      tydens hierdie periode gestimuleer deur ‘n toename in
                      die vlakke van estrogeen
                      (Merk slegs eerste EEN)                               Enige (1 x 2)         (2)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           6                          DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

         2.2.3        - Corpus luteum het nie gedisintegreer nie
                      - dit hou aan om progesteroon af te skei                                   (3)
                      - daarom bly die voering van die endometrium dik

         2.2.4        - Die sigoot
                      - ondergaan mitose
                      - totdat ‘n bol selle gevorm is
                      - genoem die morula
                      - Die morula hou aan om te verdeel en vorm ‘n massa selle met ‘n
                        hol ruimte
                      - wat die blastosist genoem word
                      - die buitenste membraan van die blastosist vorm die chorioniese
                        villi/aanhegtingsvilli                                                   (5)
                      - wat vasheg aan die endometrium                            Enige

         2.2.5        (a)   Vir gesinsbeplanning/ om te weet wanneer hulle swanger               (1)
                            kan raak

                      (b)   LH/FSH/estrogeen
                            - Daar is ‘n toename in vlakke van LH/FSH/estrogeen                  (3)
                            - min of meer tydens ovulasie                                        (15)

2.3      2.3.1        (a) A en B                                                                 (1)
                      (b) A en C                                                                 (1)

         2.3.2        - Om te verseker dat die resultate as gevolg van swaartekrag is
                      - en nie lignie/ om die invloed van lig uit te skakel                      (2)

         2.3.3        B – Geen groei sal waargeneem word nie
                      C – Wortels sal horisontaal groei/ nie rigting verander nie                (2)

         2.3.4        - Ouksiene sal na die onderkant van die wortel beweeg / deur
                        swaartekrag aangetrek
                      - en ‘n hoë konsentrasie inhibeer groei aan die onderkant van die
                        wortels
                      - terwyl die bokant van die wortel vinniger sal groei
                      - wat veroorsaak dat die wortel afwaarts buig               Enige          (3)

         2.3.5        - Gebruik dieselfde soort plant/slegs ertjieplant
                      - Saailinge is dieselfde ouderdom/ ontkiemingsperiode was 7 dae
                      - Al die groepe is aan dieselfde omgewingstoestande /
                        ligintensiteit blootgestel/ in ‘n donker kas geplaas
                      - Dieslefde aantal saailinge vir elk groep
                      - Wortelpunte op dieselfde lengte gesny
                      - Al die saailinge is in dieselfde posisie geplaas / horisontaal
                      - Laat dieselfde tyd toe vir al 3 groepe
                      - Geskikte kontroles is opgestel
                      (Merk slegs eerste DRIE)                                      Enige         (3)
                                                                                                  (12)
                                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           7                            DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 3
3.1      3.1.1        Getal kilogram per hektaar/Opbrengs                                           (1)
         3.1.2        Om die opbrengs wanneer twee soorte kunsmis gebruik word, te
                      vergelykmet die opbrengs van die hektaar met geen kunsmis
                                                       OF
                      Dit dien as ‘n kontrole- om te verseker dat die resultate wat
                      verkry is a.g.v. die toediening van die kunsmis is en geen ander
                      factor                                            Enige (1 x 2)                (2)

         3.1.3        Sy kon die steekproefgrootte vergroot/ aantal dele waarin die
                      plaas opgedeel is vermeerder/ aantal plante vir elke soort kunsmis
                      vermeerder
                      Herhaal die ondersoek
                      (Merk slegs eerste EEN)                                   Enige                (1)

         3.1.4        - Uitputting van voedingstowwe in die grond
                      - Lei tot ‘n laer opbrengs
                      - Toename in peste
                      - Lei tot gronderosie
                      - Verminder biodiversiteit
                      (Merk slegs eerste DRIE)                                        Enige          (3)

         3.1.5        - Die oormatige gebruik van kunsmis verhoog die
                         voedingswaarde van die omliggende rivier / eutrofikasie kom
                         voor/ water word besoedel
                      - Dit veroorsaak verhoogde groei van alge/ algebloei
                      - Die alge blokeer die sonlig
                      - wat fotosintese verminder
                      - Plante en diere wat daarvan afhanklik is sterf
                      - wat ontbinding verhoog
                      - en lei tot uitputting van suurstof
                      - en dus verlaging van die biodiversiteit / daling in aantal diere-
                        en-plantspesies in die rivier                             Enige              (4)
                                                                                                     (11)
3.2      3.2.1        (a) - Koolstofvoetspoor is die bepaling van die totale hoeveelheid
                            kweekhuisgasse wat vrygestel word/ voorbeeld van ‘n
                            kweekhuisgas
                          - van ‘n individu / geslote bevolking/ besigheid per jaar                 (2)

                      (b) - Voedselsekerheid verwys na die beskikbaarheid en toegang
                          - tot voldoende, veilige en voedsame voedsel vir mense
                            te alle tye                                          Enige              (2)
         3.2.2        - Energie gebruik om vermorsde voedsel te produseer en te
                        vervoergaan verlore
                      - Fosielbrandstowwe gebruik in produksie en vervoer van
                         vermorsde voedsel
                      - en die ontbinding van vermorsde voedsel
                      - stel kweekhuisgassevry / voorbeelde van kweekhuisgasse
                        wat lei tot aardverwarming                                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          8                           DBE/November 2014
                                       NSS – Memorandum

         3.2.3        - Koop slegs wat benodig word in voldoende hoeveelhede
                      - Gee aan ander wat nie gebruik word nie in plaas daarvan om dit
                        weg te gooi
                      - Opvoeding i.v.m. doeltreffende boerderymetodes
                      - Opvoeding i.v.m. maniere om voedsel te preserveer
                      - Verbeter bergingsfasiliteite
                      - Verbeter die raklewe van voedsel
                      (Merk slegs eerste TWEE)                               Enige                 (2)
                                                                                                   (10)

3.3      3.3.1        - Vernou                                                                    (1)

         3.3.2        - Minder bloed vloeina die vel
                      - dus verminder hitteverlies aan die omgewing deur uitstraling
                      - Minder sweet word gevormomdat minder bloed na die
                        sweetkliere vloei
                      - wat lei tot verminderde verdamping van sweet
                      - dus minder afkoeling van die vel
                      - Liggaamshitte word behou                                  Enige           (4)

         3.3.3        - Hipotalamus word gestimuleer
                      - stuur boodskap na bloedvate in die vel om te verwyd/
                        vasodilasie vind plaas
                      - Meer bloed vloei na die oppervlak van die vel
                      - Meer hitte word d.m.v. uitstraling deur die veloppervlak verloor
                      - Meer sweet word geproduseer omdat meer bloed na die
                        sweetkliere vloei
                      - en dus gaan meer hitte verlore deur verhoogde verdamping
                        van sweet                                                    Enige         (4)
                                                                                                   (9)

3.4      3.4.1        - Die bloedglukagonvlakke styg / van 100 tot 210 (pikogram/ml)
                      - tussen 0 tot 20 min
                      - en bly dan daarna konstant                                                (3)

         3.4.2        - tydens oefeninge word meer energie benodig
                      - daarom verhoog die tempo van sellulêre respirasie
                      - Toename in sellulêre respirasie vereis meer glukose
                      - gevolglik word meer glukagon afgeskei
                      - om die omskakeling van glikogeen na glukose te stimuleer
                                                                                 Enige             (3)
         3.4.3        Daal
                                                                                                   (1)
         3.4.4        - ‘n Tekort aan insulien/gebrekkige insulien
                      - verminder die omskakeling
                      - van glukose na glikogeen
                                                                                                   (3)
                                                                                                   (10)
                                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        9                          DBE/November 2014
                                     NSS – Memorandum

AFDELING C
VRAAG 4
         Soos die bal na die doelwagter beweeg het:

         - Akkommodasie vind plaas
         - Siliêre spiere trek saam
         - Suspensoriese ligamente verslap/trekkrag op draagligamente verminder
         - Dit veroorsaak minder spanning op die lens
         - Die lens word meer konveks/rond
         - Brekingskrag van die lens neem toe
         - Beeld van die bal val op die retina                              Enige              (5)
         Gehoor
         Die geskree van sy spanmaat word deur die doelwagter as volg gehoor:

         - Klankgolwe word deur die pinnagerig
         - deur die gehoorgang
         - tot by die trommelvlies/ oordrom/timpanum
         - wat veroorsaak dat dit vibreer
         - Die vibrasies van die trommelvlies word na die gehoorbeentjies van die
            middeloor oorgedra
         - wat sal veroorsaak dat die ovale venster vibreer
         - Dit veroorsaak drukgolwe in die koglea
         - Dit stimuleer die Orgaan van Corti in die koglea
         - om prikkels om te skakel na seuwee-impulse
         - wat dan vervoer word deur die gehoorsenuwee
         - na die serebrum waar dit geïnterpreteer word                        Enige           (7)

         Balans en ewewig
         Toe hy geduik het:

         - ‘n Veranderinge in die rigting en spoed van die liggaam
         - veroorsaak beweging van die vloeistof in die half-sirkelvormige kanale
         - wat die kristas stimuleer
         - ‘n Verandering in die posisie van die kop
         - stimuleer die makulas in die utrikulus en sakkulus
         - Die prikkels word omgeskakel na ‘n impuls
         - wat deur die gehoorsenuwee vervoer word
         - en wat deur die serebellum geïnterpreteer word
         - wat die impulse na die spiere stuur
         - om balans en ewewig te herstel                                       Enige          (5)
                                                                                Inhoud          (17)
                                                                               Sintese          (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                                   10                                 DBE/November 2014
                                                NSS – Memorandum

ASSESSESERNG VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
              Relevansie                        Logiese volgorde                         Uitgebreid
Al die inligting voorsien is relevant     Idees is in ‘n logiese / oorsaak-   Beantwoord alle aspekte vereis in
          vir die onderwerp                 en- gevolg volgorde gegee                     die opstel
         Slegs inligting i.v.m.            Logiese volgorde van gebeure       Verskaf voldoende inligting oor al
akkommodasie, gehoor en balans          tydens akkommodasie, gehoor en        3 prosesse, dit is akkommodasie
& ewewig is gegee. (Daar is geen                 balans & ewewig.              (min 3/5), gehoor (min 4/7) en
      irrelevante inligting nie)                                                 balans & ewewig (min 3/5).
                 1 punt                               1 punt                                1 punt

                                                                                   TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                                       GROOT TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 Nov 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2014-memo-eng/15dd48af-ce6f-46f0-9adb-e6a758f84387) — Life Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2021-mg-afr/49c0ade5-a6de-497f-beba-2a2361658df7) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2020-memo-afr/f001fd30-bc70-4e99-8fd0-025399f036d8) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/ac9008aa-c5cb-4f9c-93ac-0cbd1f45ec4a) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2013-memo-eng/86a52d8f-329a-44b4-b501-d512c9b125ed) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2012 Version 1 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2012-version-1-memo-afr/bc664c37-1161-416b-9499-dd0861d22001) — Life Sciences · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
