# Life Sciences Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2015-memo-afr/cdf12c90-3cfd-4269-8cd3-b1052cd13809
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2015-memo-afr/cdf12c90-3cfd-4269-8cd3-b1052cd13809)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           LEWENSWETENSKAPPE V1

                                 NOVEMBER 2015

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 150

                       Hierdie memorandum bestaan 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        2                          DBE/November 2015
                                    NSS – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
         is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.
4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.
8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
         is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, is dit
         aanvaarbaar.
11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.
12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.
13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         3                             DBE/November 2015
                                     NSS – Memorandum

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif
         hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Geen veranderinge aan die memorandum nie
         Memorandums mag nie verander word nie. In uitsonderlike gevalle sal die
         provinsiale interne moderator met die nasionale interne moderator
         beraadslaag (en die Umalusi-moderator, indien nodig).

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          4                   DBE/November 2015
                                      NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        A
         1.1.2        C
         1.1.3        C
         1.1.4        A
         1.1.5        C
         1.1.6        C
         1.1.7        C
         1.1.8        D
         1.1.9        B
         1.1.10       C                                                 (10 x 2)    (20)

1.2      1.2.1        Medulla oblongata
         1.2.2        Homeostase
         1.2.3        Absissiensuur/ABS/ABA
         1.2.4        Meninges
         1.2.5        Aldosteroon
         1.2.6        Osoon/O 3
         1.2.7        Testosteroon/FSH/LH                                            (7)

1.3      1.3.1        Beide A en B
         1.3.2        Slegs B
         1.3.3        Slegs A
         1.3.4        Slegs B
         1.3.5        Beide A en B                                       (5 x 2)    (10)

1.4      1.4.1        (a) A - siliêre spier                                         (2)
                      (b) C - iris                                                  (2)
                      (c) D - kornea                                                (2)

         1.4.2        Akkommodasie                                                   (1)

         1.4.3        Diagram 2                                                      (1)
                                                                                      (8)

1.5      1.5.1        Fototropisme                                                   (1)

         1.5.2        Lig/Sonlig/Stralingsenergie                                    (1)

         1.5.3        Ouksiene/IAA/IAS/indoolasynsuur                                (1)

         1.5.4        Inhibeer                                                       (1)

         1.5.5        Apikale dominansie/oorheersing                                 (1)
                                                                                      (5)

                                                         TOTAAL AFDELING A:           50
Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          5                            DBE/November 2015
                                      NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1        (a) Eustachius-buis                                                     (1)

                      (b) Ronde venster                                                       (1)

                      (c) Koglea                                                              (1)

         2.1.2        -   Lug kan nie ingeneem word nie/vrygestel word
                      -   om die druk dieselfde te hou
                      -   aan weerskante van die timpaniese membraan nie
                      -   Timpaniese membraan/ossikels/gehoorbeentjies kan nie vrylik
                          vibreer nie
                      -   Dit kan daartoe lei dat die timpaniese membraan barsen
                      -   kan daarom lei tot gehoorverlies/doofheid /pyn    (Enige 4)         (4)

         2.1.3        Veranderinge in die rigting en spoed van beweging:

                      -   Veroorsaak dat die endolimf beweeg in deel D/
                          halfsirkelvormige kanale
                      -   Die kristas
                      -   wat in die ampullas voorkom word gestimuleer
                      -   en skakel prikkels om in impulse
                      -   wat deur die gehoorsenuwee /vestibulêre senuwee vervoer
                          word
                      -   na die serebellum
                      -   vanwaar impulse deur die motoriese neurone oorgedra word
                      -   na die skeletspiere/effektore om balans in die liggaam te
                          herstel                                               (Enige 5)      (5)
                                                                                               (12)

2.2      2.2.1        (a) Chromosoom                                                          (1)

                      (b) Spoeldraad/spoelvesel                                               (1)

                      (c) Sentromeer                                                          (1)

         2.2.2        Metafase II                                                             (1)

         2.2.3        -   Chromosome lê onafhanklik/enkel
                      -   op die ewenaar                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         6                          DBE/November 2015
                                     NSS – Memorandum

         2.2.4

                      Puntetoekenning:

                      C – Dui 4 chromosome aan (nie chromatiede nie)
                      S - Dui skeidingvan die genetiese materiaal aan
                      D - Korrekte variasie in die chromosome aangedui(skakerings op
                         die chromosome moet komplimentêr wees)
                      (Gebruik die letters tydens die nasienproses)                         (4)
                                                                                            (10)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            7                         DBE/November 2015
                                        NSS – Memorandum

2.3      2.3.1        -   Kry toestemming/etiese goedkeuring
                      -   Besluit wat die monstergrootte moet wees
                      -   Besluit watter meetinstrument gebruik gaan word
                      -   Besluit watter ouderdomsgroep die deelnemers sal wees
                      -   Besluit om slegs vroue met gereelde menstruasiesiklusse te
                          gebruik
                      - Besluit hoe resultate aangeteken kan word
                      - Besluit op die tydsduur
                      - Leer hoe om die apparaat te gebruik                   (Enige 2)       (2)
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)

         2.3.2        (a)
                      - Die follikels se grootte neem af/verklein
                      - sodra ovulasie plaasgevind het
                      - Die gevolglike corpus luteum het kleiner geword
                      - omdat bevrugting nie plaasgevind het nie                (Enige 3)    (3)

                      (b)
                      - Die produsering van FSH
                      - sal geïnhibeer word
                      - wat die ontwikkeling/groei van 'n follikel sal keer/inhibeer
                      - daarom sal die grootte van die follikel dieselfde bly (Enige 3)      (3)
                                                                                              (8)

2.4      2.4.1        (a) Medulla oblongata                                                  (1)

                      (b) Corpus callosum                                                    (1)

                      (c) Serebellum                                                         (1)

         2.4.2        -   Beheer alle willekeurige aktiwiteite/voorbeeld
                      -   Dit bevat sentrums wat alle sensasies ontvang en
                          vertolk/voorbeeld
                      - Dit is die setel van alle hoër intellektuele vermoëns/voorbeeld
                      - Dit is die setel van emosionele gedrag/voorbeeld                     (3)
                      (SIEN SLEGS EERSTE DRIE NA)                                             (6)

2.5                   -   Elke orgaan en klier word beheer deur twee stelle senuwees/
                          dubbelinnervasie
                      -   wat antagonisties werk
                      -   wat onwillekeurige reaksies beheer/ bewerkstellig
                          homeostase
                      -   Simpatiesesenuwees
                      -   stimuleer normaalweg 'n reaksie/voorbeeld
                      -   Parasimpatiesesenuwees
                      -   inhibeer normaalweg 'n reaksie/voorbeeld
                                                                               (Enige 4)      (4)
                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             8                           DBE/November 2015
                                         NSS – Memorandum

VRAAG 3

3.1      -   Reseptorselle
         -   in die karotis/nekslagaar/aorta word gestimuleer
         -   om impulse na die medulla oblongata in die brein te stuur
         -   wat dan die hart stimuleer
         -   om vinniger te klop
         -   en die asemhalingspiere/voorbeeld
         -   trek meer aktief saam
         -   Dit verhoog die tempo / diepte van asemhaling
         -   Meer CO 2 word na die longe geneem en uitgeasemwat die CO 2 vlak in
             die bloed normaliseer                                      (Enige 6)                (6)

3.2      3.2.1        Vergelyking van die bloedglukosevlak van twee persone in
                      5 ure/voor en na glukose ingeneem is                                      (2)

         3.2.2        (145 – 125)
                       (Aanvaar getalle tussen 144 – 146 vir die eerste waarde en 124 -
                      126 vir die tweede waarde)

                      = 20 / 200 mg/100 cm3
                       (Aanvaar antwoord ooreenstemmend met die waardes wat die                  (2)
                      leerder gegee het)

         3.2.3        Aanvaar enige antwoord tussen 1,7 tot 1,9 ure/102 – 114 minute
                      1uur42min – 1uur54min                                                      (1)

         3.2.4        (a)     Thabiso                                                           (1)

                      (b)  - Sy glukosevlak is hoër as die normale perk
                           - Dit neem langer vir sy glukosevlak om tot normaal
                             terug te keer                                    (Enige 1)         (1)
                      (SIEN SLEGS EERSTE EEN NA)

         3.2.5        -     Wanneer sy glukosevlak hoog is/ 99/98mg/100cm3
                      -     word insulienin sy bloed gesekreteer
                      -     wat oortollige glukose na glikogeen in die lewer omskakel
                      -     en om die selle te stimuleer om meer glukose te absorbeer
                      -     dus daal die bloedglukosevlak                        (Enige 4)      (4)
                                                                                                 (11)
3.3      3.3.1        Stropery/ Stroping                                                        (1)

         3.3.2        - Ontbossing
                      - Verstedeliking
                      - Mynbou
                      - Landbou
                      - Veldbrande
                      - Konstruksies
                      - Besoedeling
                      - Uitheemse spesies word ingebring                          (Enige 1)     (1)
                      (SIEN SLEGS EERSTE EEN NA)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           9                              DBE/November 2015
                                       NSS – Memorandum

         3.3.3        - Toename in die menslike bevolking
                      - Toename in werkloosheid/armoede
                      - Verhoging van pryse van wildsvleis/gulsigheid
                      - Toename in vraag
                      - Onvoldoende beskerming van wilde diere                     (Enige 2)     (2)
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)

         3.3.4        -   Versteur die ekosisteem
                      -   omdat voedselkettings beïnvloed word
                      -   wat lei tot die uitsterwing van sommige spesies in die
                          ekosisteem
                      -   wat uiteindelik sal lei tot 'n verlies aan biodiversiteit (Enige 3)    (3)

         3.3.5        -   Baie ou diere se vermoë om in hulle lewe voort te plant is
                          verby/ou diere is aan die einde van hulle lewensduur
                      -   en kan gevolglik nie 'n groot invloed op die bevolkingsgrootte
                          hê nie
                      -   Verswakte diere het 'n kort lewensduur
                      -   en sal nie tot die oorlewing van die bevolking bydra nie
                      -   Die doodmaak van ou en swak diere kan voorkom dat ‘n
                          bevolking sy dravermoë oorskry
                      -   Gene wat die swak kenmerke veroorsaak sal uit die geenpoel
                          verwyder word
                                                                                  (Enige 3)       (3)
                                                                                                  (10)

3.4       3.4.1       -   Voedselsekerheid verwys na die toegang
                      -   tot genoegsame/ veilige /voedsame voedsel
                      -   vir alle mense te alle tye                               (Enige 2)     (2)

          3.4.2       -  Pryse word verhoog om die vervoerkoste oor die lang
                         afstande te dek
                      - Geen kompetisie tussen handelaars in landelike gebiede
                      - Verlaag die vraag na goedere in landelike gebiede (Enige1)               (1)
                      (SIEN SLEGS EERSTE EEN NA)

          3.4.3       - Die behoefte om voedsel te koop neem af
                      - Verkoop oortollige produkte om geld te verdien                           (2)
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)

          3.4.4       - Maak mense bewus van die voordele van boerdery
                      - Verskaf hulpbronne/voorbeeld
                      - Ontwikkel vaardighede vir boerdery
                      - Verskaf aansporings om boerdery aan te moedig  (Enige 2)                 (2)
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                                                     10                           DBE/November 2015
                                                                 NSS – Memorandum

                                          3.4.5
                                          100
       L                                          Toegang tot voedsel deur huishoudings in drie provinsies
                                           90          88
                                                                                      P

  Toegang tot voedsel deur huishoudings
                                                                                                                    T
                                           80                                    75

                                           70                                                                67

                                           60

                   (%)
                                           50

                                           40

                                           30

                                           20

                                           10

                                            0
                     S                             Limpopo                 Nothern Cape
                                                                            Noord-Kaap                  Vrystaat
                                                                                                       Free State
                                                                             Provinsie

     Puntetoekenning vir die grafiek
                         Kriteria                                                     Puntetoekenning
                         Kolomgrafiek geteken (T)                                            1
                         Opskrif van grafiek                                                 1
                         Korrekte skaal vir X-as(kolomme
                         ewe wyd en gespasieerd) en Y-as                                      1
                         (S)
                         Korrekte byskrif en eenheid vir
                                                                                              1
                         X-as en Y-as (L)
                         Trek van die grafiek (P)                      0:    Geen kolomme korrek gestip
                                                                       1:    1 tot 2 kolomme korrek gestip
                                                                       2:    Al 3 kolomme korrek gestip
LET WEL:
Indien ‘n lyngrafiek geteken is – punte sal toegeken word vir slegs ‘opskrif en byskrif van X
en Y asse'
Indien ‘n histogram geteken is – sal punte verbeur word vir slegs die ‘soort grafiek en
korrekte skaal’
                                                                                                                          (6)
                                                                                                                          (13)
                                                                                                                          [40]
                                                                                            TOTAAL AFDELING B:            80
Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        11                         DBE/November 2015
                                    NSS – Memorandum

AFDELING C

VRAAG 4

Strukturele geskiktheid van die spermsel vir inwendige bevrugting

-   Die voorste deel van die kop van die spermsel bevat 'n akrosoom/blasie
    waarin die ensieme voorkom om 'n pad na die ovum op te los

-   Die kern van die sperm
    dra die genetiese materiaalvan die man/ haploïede getal chromosome

-   Die middelstuk bevat mitochondriums
    wat energie vrystel sodat die sperms kan swem

-   Die aanwesigheid van 'n lang stert
    maak dit vir die sperms moontlik om na die ovum te swem

-   Die spermsel se inhoud soos die sitoplasma en genetiese materiaal is
    gereduseer/kompak
    Wat dit lig maak vir doeltreffende beweging                         (Enige 3 x 2)        (6)

Bevrugting

-   In die Fallopiusbuise
-   kom een spermsel in kontak met die ovum se membraan
-   Die kern van die sperm dring die ovum binne
-   Dan word die ovum se membraan ondeurdringbaarvir ander sperms
-   Die kern van die sperm versmelt
                                         OF sperm versmelt met eiersel
-   met die kern van die ovum
-   om 'n diploïede sigoot te vorm
-   dit word bevrugting genoem                                               (Enige 5)       (5)

Gebeure na bevrugting tot inplanting plaasvind

-   Die sigoot verdeel baie keer deur mitose
-   om ‘n embrio te vorm
-   Dit bestaan eers uit 'n bol selle
-   wat die morulagenoem word
-   wat dan in 'n hol bal van selle ontwikkel
-   wat die blastula/blastosis genoem word
-   Dit heg aan die uteruswand/endometrium
-   deur chorioniese villi te gebruik                                        (Enige 6)       (6)
                                                                                Inhoud:       (17)
                                                                               Sintese:       (3)
                                                                                              (20)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                       12                          DBE/November 2015
                                   NSS – Memorandum

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
          Relevansie                Logiese volgorde                  Uitbreiding
Alle inligting wat gegee is, is Idees is in 'n            Beantwoord alle aspekte vereis
relevant tot die vraag          logiese/oorsaak-gevolg- deur die opstel in genoegsame
                                volgorde gegee            besonderhede
Slegs inligting met             Alle strukture is verwant Die volgende punte moet ten
betrekking tot:                 aan die onderskeie        minste ingesluit wees:
- Strukturele geskiktheid       funksies van die          - Die strukturele geskiktheid van
  van die spermsel              spermsel.                   die spermsel (4/6)
- Gebeure tydens                Die volgorde van die      - Gebeure tydens bevrugting (3/5)
  bevrugting                    gebeure tydens            - Gebeure na bevrugting totdat
- Gebeure na bevrugting         bevrugting en na            inplanting plaasvind (4/6)
  totdat inplanting plaasvind bevrugting tot by
Geen irrelevante inligting.     inplanting is in die
                                korrekte volgorde.
             1 punt                       1 punt                         1 punt

                                                                 TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                     GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2015-eng/7dd0fbbe-9034-4c26-b59e-2b3065a119d0) — Life Sciences · QP · 2015 · Eng
- [Life Sciences P1 Feb March 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-feb-march-2016-eng/1289bece-5f76-4cc1-912c-95fa7f8270ac) — Life Sciences · QP · 2016 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2015 Afr (final)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2015-afr-final/ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-afr/b8da6f77-a4a9-4f20-be34-bdd1488cd2b7) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-eng/d6c0abd7-6ef8-46e2-b6c1-5f8388545390) — Life Sciences · Memo · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
