# Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/ac9008aa-c5cb-4f9c-93ac-0cbd1f45ec4a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/ac9008aa-c5cb-4f9c-93ac-0cbd1f45ec4a)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE SENIOR
                                 SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           LEWENSWETENSKAPPE V1

                                 NOVEMBER 2016

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                                                   DBE/November 2016
                                    NSS – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
         is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
         is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
         verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

13.      Indien gewone name in terminologie gegee word
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        3                          DBE/November 2016
                                    NSS – Memorandum

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
         opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Memorandums mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
         moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
         beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          4                    DBE/November 2016
                                      NSS – Memorandum

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1        B
         1.1.2        B
         1.1.3        C
         1.1.4        D
         1.1.5        B
         1.1.6        C
         1.1.7        C
         1.1.8        B
         1.1.9        B
         1.1.10       B                                                  (10 x 2)       (20)
1.2      1.2.1        Interfase
         1.2.2        Outonomiese/outonome senuweestelsel
         1.2.3        Absisiensuur
         1.2.4        Koolstof voetspoor
         1.2.5        Sitokinese
         1.2.6        Allantoïs
         1.2.7        Endometrium
         1.2.8        Fallopiusbuis/ovidukt                                              (8)
1.3      1.3.1        Geen                                                              (2)

         1.3.2        Slegs A/Slegs B                                                   (2)

         1.3.3        Slegs A                                                           (2)
                                                                                          (6)
1.4      1.4.1        (a) Sentromeer                                                     (1)
                      (b) Sentriole                                                      (1)
                      (c) Chromatied/dogterchromosoom                                    (1)
         1.4.2        4  2 1 3                                                       (2)

         1.4.3        4                                                                  (1)
                                                                                          (6)
1.5      1.5.1        (a) Jellielaag/zona pellucida                                      (1)
                      (b) Selmembraan/plasmalemma/plasmamembraan                         (1)
                      (c) Sitoplasma/sitosol                                             (1)
                      (d) Nukleus/selkern/kern                                           (1)
         1.5.2        (a) G - Middelstuk/nek
                          OF
                          C - Sitoplasma                                                (2)
                      (b) E - Akrosoom                                                  (2)
                      (c) D - Nukleus                                                   (2)
                                                                                          (10)
                                                             TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             5                        DBE/November 2016
                                         NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1        Seminale vesikels                                                         (1)

         2.1.2        A
                      B
                      D                                                             Enige       (2)
                      (Sien slegs eerste TWEE na)

         2.1.3        -   Vrugbaarheid neem af
                      -   omdat die temperatuur altyd hoog is
                      -   Dit sal lei tot die vorming van abnormale sperms/minder
                          sperms/proteïene in die selle wat die sperms vorm sal
                          denatureer
                      OF
                      - Vrugbaarheid neem af
                      - omdat die druk verhoog/bloedsirkulasie verlaag
                      - Dit sal lei tot die vorming van abnormale sperms/minder
                         sperms word gevorm                                                      (3)
                                                                                                 (6)

2.2      2.2.1        Pituïtêre klier/Hipofise                                                  (1)

         2.2.2        -   Hoë vlakke van LH
                      -   stimuleer ovulasie                                                    (2)

         2.2.3        -   Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor
                      -   om swangerskap te voorkom/om die kanse om swanger te
                          raak te verhoog                                                        (2)

         2.2.4        -   Estrogeen
                      -   vlakke styg                                                           (2)

         2.2.5        Tussen 16 en18                                                           (2)

         2.2.6        -   Progesteroon styg slegs
                      -   na ovulasie
                      -   Dit toon dat die vrugbaarheidsperiode alreeds verby is/
                          wanneer vrugbaarheid laag is                                           (3)
                                                                                                 (12)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             6                            DBE/November 2016
                                         NSS – Memorandum

2.3      2.3.1          - Liggaamstemperatuur styg
                        - Polstempo styg
                        OF
                        Beide styg                                                                 (2)
         2.3.2          30 minute                                                                   (1)
         2.3.3          Vasokonstriksie
                        - Minder bloed bereik die oppervlak van die vel
                        - en minder hitte gaan verlore
                        OF
                        - Minder bloed bereik die sweetkliere
                        - en minder hitte gaan verlore                          Enige 1 x 2
                        Verhoging van metabolisme
                        - 'n Toename in metabolisme veroorsaak 'n toename in
                           respirasie
                        - wat meer hitte genereer                                                   (4)

         2.3.4          - Hoeveelheid van die energiedrankie
                        - Tydsduur wanneer gemeet word
                        - Hoeveelheid kafeïen in die energiedrankie
                        - Soort energiedrankie
                        - Die vlak van die aktiwiteit van al die deelnemrs
                        - Geslag/slegs mans                                            Enige        (2)
                        (Sien slegs eerste TWEE na)                                                  (9)

2.4      -   Die pankreas/Eilandjies van Langerhans word gestimuleer
         -   om glukagon in die bloed te sekreteer
         -   wat die lewer/spiere stimuleer
         -   om glikogeen na glukose om te skakel
         -   Die glukosevlak in die bloed styg nou en keer na normaal terug            Enige        (4)

2.5      2.5.1 (a)          -   Die loot groei regop
                            -   Die punt van die loot ontvang geen lig nie
                            -   Die ouksiene bly eweredig in die punt versprei
                            -   Alle dele van die loot word eweveel gestimuleer om te
                                groei                                                Enige          (3)
                 (b)        -   Die loot buig na die lig/stimulus/ toon positiewe
                                fototropisme
                            - Omdat dit aan eensydige lig blootgetsel word
                            - Die ouksiene in die punt beweeg weg van die lig af/na
                                die skadu-/donkerkant/is aan die ligkant vernietig
                            - Die selle aan die skadukant word gestimuleer om te
                                groei/verleng
                            - Groei in die selle aan die verligte kant word geïnhibeer
                                                                                      Enige          (4)
         2.5.2          -   Omdat die apikale knop verwyder is word geen ouksiene in
                            die stingelpunt geproduseer nie
                        -   gevolglik geen apikale dominansie/groei van die laterale
                            knope/sytakke word nie ge-inhibeer nie                                   (2)
                                                                                                     (9)
                                                                                                     [40]
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           7                           DBE/November 2016
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 3

         3.1.1       Motoriese/multipolêr/efferente                                              (1)
         3.1.2       - Vervoer impulse weg van die selliggaam
                     - Vervoer impulse na die effektor
                     (Sien slegs eerste EEN na)                                       Enige       (1)
         3.1.3       -   Isoleer die neuron
                     -   Veroorsaak die impulse vinniger gelei word/voorkom 'n
                         kortsluiting                                                             (2)
         3.1.4       -   Daar geen reaksie vir 'n spesifieke stimulus wees nie
                     -   Senu-impulse sal nie na die effektor/spier/klier vervoer word nie       (2)
                                                                                                  (6)

3.2      3.2.1       (a) Lens                                                                    (1)
                     (b) Choroïed                                                                (1)
         3.2.2       Versiendheid/hipermetropia/hiperopia                                        (1)
         3.2.3       -   Naby voorwerpe kan nie gesien word nie
                     -   en die beeld is dof                                                     (2)
         3.2.4       -   Geen beeld sal gevorm word nie/kan nie die voorwerp sien nie
                     -   Besit geen reseptore
                     -   Lig sal nie na impulse omgeskakel word nie                              (3)

         3.2.5       -  Lens is elasties
                        kan daarom van vorm verander/konveksiteit/om
                        akkommodasie toe te laat
                     - Lens is deurskynend
                        om ligstrale toe te laat om deur te gaan
                     - Lens is bikonveks
                     - om lig te breek
                     (Sien slegs eerste TWEE na)                             (Enige 2 x 2)        (4)
                                                                                                  (12)

3.3      3.3.1       - Slegte smaak
                     - Swak gehalte                                                              (2)
                     (Sien slegs eerste TWEE na)
         3.3.2       (a)
                     - Meer vrugte sal beskikbaar wees/vir langer periodes/
                         langer raklewe
                     - Wat dit goedkoper maak                                                    (2)
                     (b)
                     - Die boer sal meer vrugte verkoop/minder vrugte sal as
                         gevolg van verrotting vermors word/beter kwaliteit vrugte/
                         nie nodig om verkoel te word nie
                     - En gevolglik sal 'n groter wins gemaak word                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           8                          DBE/November 2016
                                       NSS – Memorandum

         3.3.3       - droogte
                     - vloede
                     - stygende seevlakke
                     - hoë temperatuur
                     - lae temperatuur
                     - desertifikasie
                     - brande
                     - sterk winde
                     - (Enige TWEE verskillende voorbeelde van ekstreme weer)
                     (Sien slegs eerste TWEE na)                           Enige                 (2)
                                                                                                 (8)

3.4       3.4.1      -  Dit kan die CO/koolstofmonoksied vrystellings verlaag van 20%
                        tot 30%
                     - Dit kan die kweekhuisgasse verlaag tot 2% in vergelyking
                        Met gewone petrol
                     (Sien slegs eerste TWEE na)                                                 (2)

          3.4.2      34,8 – 23,5 = 11,3 megajoule                                              (2)

          3.4.3      -   Dit verminder die hoeveelheid ruolie
                         benodig om petrol te vervaardig
                     OF
                     - Gasohol word vervaardig van suikerriet/ mielies
                        wat vrylik beskikbaar is                            Enige 1 x 2         (2)

          3.4.4      -   By koeler klimaatsomstandighede sal etanol stadiger verdamp
                     -   Minder brandstof gaan verlore
                     -   Minder besoedeling word in die atmosfeer vrygestel                     (3)

          3.4.5      -   Daar sal minder voedsel beskikbaar wees vir mense om
                         te eet/verlaag voedselsekerheid
                     - Mielies en suikerriet sal in aanvraag wees/pryse sal styg
                     - Is energie intensief om te vervaardig
                     - Gasohol is duur                                                          (1)
                      (Sien slegs eerste EEN na)                                                 (10)

3.5       Waterkwaliteit

          -   Veroorsaak dat daar minder suurstof/meer koolstofdioksied/
              algbloei /eutrofikasie/meer bakterieë/afsterwe en ontbinding van
              organismes
          -   Wat die kwaliteit van die water laat afneem

          Biodiversiteit

          -   Organismes sterf
          -   en daarom sal biodiversiteit afneem                                               (4)
                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                               9                                   DBE/November 2016
                                           NSS – Memorandum

AFDELING C

VRAAG 4
Gehoor
-   Pinna vang die klankgolwe op / gelei
-   dit na die gehoorgang/meatus
-   Dit veroorsaak dat die trommelvlies vibreer
-   Die vibrasie word na die gehoorbeentjies oorgedra/noem al 3
-   Die gehoorbeentjies versterk die vibrasies
-   en dra dit oor na die ovale venster
-   Die ovale venster vibreer
-   wat golfbewegings opwek
-   in die vloeistof/endolimfvan die koglea
-   wat die Orgaan van Corti stimuleer
-   om prikkels om te skakel na senuwee-impulse
-   Hierdie impulse word na die gehoorsenuwee vervoer
-   na die serebrum waar dit geïnterpreteer word as 'n leeu wat brul                           Maks 10

Rol van Adrenalien
-   Meer adrenalien is gesekreteer
-   Adrenalien verhoog die spiertonus
-   En veroorsaak dat die lewer meer glikogeen na glukoseomskakel
-   Die hartkloptempo neem toe
-   sodat die spiere meer glukose kan kry
-   en suurstof
-   wat vir sellulêre respirasie benodig word
-   om energiete voorsien /vir die spiere om doeltreffend saam te trek
-   Die asemhalingstempo verhoog
-   en die diepte van asemhaling neem toe
-   om koolstofdioksied van die spiere vinniger uit te asem
-   en suurstof vinniger in te asem
-   Bloedvate na spysverteringstelsel vernou/vel
-   en bloedvate na belangrike organe/brein/spiere verwyd
-   wat meer bloed aan belangrike organe/brein/spiere laat vloei                                Maks 7        (17)
                                                                                                 Inhoud:       (3)
                                                                                                 Sintese:      (20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

              Relevansie                     Logiese volgorde                            Volledigheid
Alle inligting wat gegee is, is      Idees is in 'n logiese/oorsaak-      Beantwoord alle aspekte vereis deur die
relevant vir die vraag               gevolg-volgorde gegee                opstel
Al die inligting wat gegee is, is    Al die inligting oor gehoor en hoe   Die volgende punte moet ten minste vir
relevant aan gehoor en hoe           adrenalien verseker dat die          elk van die volgende behaal word:
adrenalien verseker dat die spiere   spiere doeltreffend funksioneer      - Gehoor (7/10)
doeltreffend funksioneer             is op 'n logiese wyse gerangskik.    - Hoe adrenalien verseker dat die
                                                                              spiere doeltreffend funksioneer (4/7)
Daar is geen irrelevante inligting
              1 punt                              1 punt                                    1 punt
                                                                                   TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                                    GROOTTOTAAL:      150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P1 Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2016-eng/f9972eee-7003-48cf-abd1-093a89c505c4) — Life Sciences · QP · 2016 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2016-memo-eng/9df17af6-1780-4b22-803e-95b344b83d38) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [LIFE SC P1 GR12 S16 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr12-s16-memo-eng/4630878b-8cd1-4138-9bfb-f01031ac7116) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 Preperatory 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-preperatory-2016-possible-answers/50ce4246-0838-4cbe-b09f-90f3db8d2e0c) — Life Sciences · Memo · 2016
- [Life Sciences P1 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/80ae57fa-61cd-4936-b62f-64e842dcda27) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2021-mg-afr/49c0ade5-a6de-497f-beba-2a2361658df7) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
