# Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2018-final-memo-afr/92136ebd-6714-4914-bd9e-105c936c1a2b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2018-final-memo-afr/92136ebd-6714-4914-bd9e-105c936c1a2b)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V1

                                  NOVEMBER 2018

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                       Hierdie nasienriglyne bestaan 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         2                          DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
         korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.
4.       Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
         wat vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.
8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         3                         DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

15.      As eenhede van mate nie aangedui word nie
         Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
         reeds in die vraag gegee is.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n
         opskrif voorsien en gekrediteer word.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Geen veranderinge mag aan die memorandums aangebring word nie. In
         uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator met die Nasionale
         Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator waar nodig).

20.      Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
         Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word tydens opleiding van nasieners en tydens die nasienperiode.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            4                  DBE/November 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1        B
         1.1.2        B
         1.1.3        D
         1.1.4        C
         1.1.5        C
         1.1.6        A
         1.1.7        B
         1.1.8        C
         1.1.9        A
         1.1.10       C                                                 (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        Amniotiese eier
         1.2.2        Prekosiële/vroegselfstandige ontwikkeling
         1.2.3        Serebellum
         1.2.4        Choroïed
         1.2.5        Corpus callosum
         1.2.6        Hipotalamus
         1.2.7        Koolstofdioksied/CO 2
         1.2.8        Tropismes
         1.2.9        Onkruiddoders/onkruidmiddel
         1.2.10       Stropery                                                           (10)

1.3      1.3.1        Geen
         1.3.2        Slegs A
         1.3.3        Beide A en B                                        (3 x 2)       (6)

1.4      1.4.1        Bevrugting                                                         (1)

         1.4.2        Mitose                                                             (1)

         1.4.3        - Chorion
                      - Amnion
                      (MERK SLEGS EERSTE TWEE)                                            (2)

         1.4.4        (a)   Sigoot                                                       (1)
                      (b)   Morula                                                       (1)
                      (c)   Blastosist/blastula                                          (1)

         1.4.5        Buis van Fallopius/oviduk                                          (1)

         1.4.6        47                                                                 (1)
                                                                                          (9)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            5                     DBE/November 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

1.5      1.5.1        (a)   Pituïtêre/hipofise                                              (1)
                      (b)   Tiroksien                                                       (1)

         1.5.2        Negatiewe-terugkoppelings/terugvoer -meganisme                        (1)

         1.5.3        - Minder van hormoon B/tiroksien sal afgeskei word
                      - Meer van hormoon A/TSH sal afgeskei word
                      (MERK SLEGS EERSTE TWEE)                                               (2)
                                                                                             (5)

                                                              TOTAAL AFDELING A:             50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                              6                        DBE/November 2018
                                          NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2
2.1      2.1.1        (a)    Profase I                                                              (1)

                      (b)    Anafase I                                                              (1)
         2.1.2

                                                                       selmembraan

                                                                       nukleolus
                                                                       nukleus/kern
                                                                       chromosoom
                                                                       nukleoplasma/kernplasma
                                                                       nukleuêre membraan/
                                                                       kernmembraan
                                                                       sitoplasma
                          Selle gevorm aan die einde van meiose

                     Nasienkriteria
                      Slegs twee selle is geteken (D)                  1 punt
                      Elke sel besit slegs twee ongerepliseerde
                      chromosome (C)                                   1 punt
                      Elke chromosoom is die korrekte grootte en met
                      korrekte skadu (S)                               1 punt
                      Enige TWEE korrekte byskrifte (L)                2 punte

                                                                                                     (5)
                                                                                                     (7)
2.2      2.2.1        -  Benodig vir spermatogenese
                      -  Stimuleer die ontwikkeling van die sekondêre manlike
                         kenmerke/dieper stem/baard/liggaamshare/toename in
                         spiermassa/geslagsorgane vergroot/seksdrang
                      (MERK SLEGS EERSTE EEN)                                 Enige                  (1)

         2.2.2        - Toediening van testosteroon/hormonale behandeling
                      - Chirurgie                                                                   (2)
                      (MERK SLEGS EERSTE TWEE)

         2.2.3        33⅓ %/33,3                                                                    (1)

         2.2.4        Dit verhoog die kanse van testikulêre kanker                                  (1)
                      (MERK SLEGS EERSTE EEN)

         2.2.5        -     Die temperatuur van die testes sal te hoog wees/swak
                            bloedsirkulasie/ verhoogde druk op die testis
                      -     daarom sal sperms sal nie volwasse word nie/ spermatogenese
                            sal negatief beïnvloed word                                              (2)
                                                                                                     (7)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                              7                          DBE/November 2018
                                          NSS – Nasienriglyne

2.3      2.3.1        Om die LMI te bereken                                                          (1)
         2.3.2        41/100 x 1510 = 619 (Aanvaar 619,1)                                          (3)
         2.3.3        Slegs vrouens wat beplan het om swanger te raak sal weet hoe
                      lank dit hulle geneem het om swanger te word                                  (2)
         2.3.4        Al die vroue:
                      - was dieselfde ouderdom/tussen die ouderdom van 20 en 30
                          jaar
                      - was vir dieselfde tydsduur swanger/ ten minste 20 weke
                          swanger
                      - het beplan om swanger te raak
                      - het normaal swanger geword
                      (MERK SLEGS EERSTE EEN)                                   Enige                 (1)

         2.3.5        Moenie rook as jou LMI <20 of ≥30 is nie                                      (2)

         2.3.6        -     Ooreenstemmende/dieselfde resultate is verkry
                      -     in die tweede/ herhaalde ondersoek                                       (2)
                                                                                                      (11)
2.4      2.4.1        (a)    Vervoer klankgolwe na die timpanummembraan
                             (trommelvlies)/skei oorwas af                                            (1)
                             (MERK SLEGS EERSTE EEN)
                      (b)    Verseker dat die druk dieselfde is aan weerskante van die
                             timpanummembraan(trommelvlies)                                          (1)
                             (MERK SLEGS EERSTE EEN)
                      (c)    Stel die druk in die binneoor vry                                       (1)
                             (MERK SLEGS EERSTE EEN)
         2.4.2        (a)    C                                                                       (1)
                      (b)    D                                                                       (1)
         2.4.3        -     Die reseptore kan nie die prikkels na impulse omskakel nie
                      -     Geen impulse/minder impulse sal na die serebrum
                            vervoer word
                      -     en die persoon sal niks hoor nie/swak hoor                               (3)
         2.4.4        -     Die klankvibrasies word oorgedra vanaf die groot
                            timpanummembraan
                      -     na die kleiner ovale venster
                      -     deur die gehoorbeentjies
                      -     wat geranskik is van die grootste na die kleinste
                      -     Dit konsentreer die vibrasies, versterk hulle               Enige        (3)
         2.4.5        -     'n Verandering in die spoed/rigting van beweging
                      -     stimuleer die kristae
                      -     Die prikkel word omgeskakel na 'n impuls
                      -     Die impulse word vervoer na die serebellum
                      -     via die gehoorsenuwee
                      -     Die serebellum stuur impulse na die spier om balans te
                            herstel                                                 Enige             (4)
                                                                                                      (15)
                                                                                                      [40]
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             8                          DBE/November 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1      3.1.1        Ouksien                                                                     (1)

         3.1.2        (a) Lig                                                                     (1)

                      (b) Swaartekrag/gravitasie                                                  (1)

         3.1.3        Plantstruktuur B het na die lig gebuig/na A/positief fototropies            (1)

         3.1.4        -    Ouksien akkumuleer aan die onderkant van die wortel
                      -    Die hoë konsentrasie ouksien aan die onderkant van die wortel
                           inhibeer groei
                      -    Die laer konsentrasie ouksien aan die bokant stimuleer groei
                      -    veroorsaak oneweredige groei/die wortel buig
                           afwaarts/positief geotropies
                                                                                   Enige           (3)
                                                                                                   (7)

3.2      3.2.1        A                                                                           (1)
         3.2.2        Die impulse word nie na die brein toe vervoer nie/gaan direk
                      van die reseptor na die effektor via die rugmurg                             (1)
         3.2.3        -    Laat die persoon toe om vinnig te reageer
                      -    en sonder om te dink/onwillekeurig
                      -    op 'n prikkel
                      -    om skade aan die liggaam te voorkom*
                                                               1* vepligte + enige ander 2         (3)
         3.2.4        Senuwee/ rugmurg                                                            (1)

         3.2.5        -    Dit dien as 'n isoleerder
                      -    en versnel gevolglik die senuwee impulse/voorkom 'n
                           kortsluiting                                                            (2)

         3.2.6        -    Die persoon sal in staat wees om die prikkel te voel
                      -    maar sou nie in staat wees om te reageer nie
                      -    omdat die impulse nie na die effektor oorgedra sal word nie
                                                                                    Enige          (2)

         3.2.7        -    Die reseptor ontvang die prikkel
                      -    en skakel dit om in 'n impuls
                      -    wat deur die sensoriese neuron vervoer wordvia die rugmurg
                      -    na die brein*/ serebrum
                      -    Die brein/serebrum interpreteer die impulse*
                      -    Die brein/serebrum stuur impulse na ‘n motoriese neuron
                      -    wat die impulse na die effektor vervoer
                      -    wat 'n reaksie tot gevolg het
                                                               2* verpligte + enige ander 4        (6)
                                                                                                   (16)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           9                          DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

3.3      3.3.1        Die vlak styg                                                             (1)
                                                       T
         3.3.2             Minder groter maaltye            Baie kleiner maaltye
                       1. Maksimum insulien-           1. Maksimum insulien
                          konsentrasie in bloed is        konsentrasie in bloed is
                          hoër/tussen 160-180            laer /tussen 120-140
                          mg/dl                           mg/dl
                       2. Minimum insulien-            2. Minimum insulien-
                          konsentrasie in bloed is        konsentrasie in bloed is
                          laer/tussen 20-30 mg/dl        hoër/40 mg/dl
                       3. Insulienkonsentrasie in      3. Insulienkonsentrasie in
                          bloed styg en daal drie         bloed styg en daal ses maal
                          maal 'n dag/minder             'n dag/meer gereeld
                          gereeld
                       4. Groot veranderinge in        4. Klein veranderinge in
                          insulienkonsentrasie/          insulienkonsentrasie/
                          tussen 160-180 mg/dl            tussen 80-10 mg/dl
                       5. Insulienkonsentrasie val tot 5. Insulienkonsentrasie varieer
                          onder die minimum               bo en onder die minimum
                          glukosekonsentrasie            glukosekonsentrasie
                      (MERK SLEGS EERSTE TWEE)                  1 vir tabel + Enige 2 x 2        (5)

         3.3.3        -   'n Diabeet kan moontlik nie genoeg insulien produseer nie
                      -   Wanneer baie kleiner maaltye geëet word, dring minder
                           glukose die bloed binne
                      -   minder insulien/net genoeg word benodig
                      -   om glukose in bloed na normaal te laat terugkeer
                                                       OF
                      -   'n Diabeet kan moontlik nie genoeg insulien produseer nie
                      -   Wanneer minder groter maaltye geëet word, dring meer
                           glukose die bloed binne
                      -   meer insulien word benodig
                      -   om glukose in bloed na normaal te laat terugkeer                      (4)
                                                                                                 (10)
3.4      3.4.1        B                                                                         (1)

         3.4.2         - Die persoon sweet
                       - Vasodilasie het plaasgevind                                            (2)
                      (MERK SLEGS EERSTE TWEE)

         3.4.3        Adrenalien                                                                (1)

         3.4.4        - Bloedvate is saamgetrek
                      - Minder bloed word na die vel/sweetkliere gestuur
                      - Minder sweet word gevorm/minder verdamping vind plaas
                      - en minder hitte gaan verlore                         Enige              (3)
                                                                                                 (7)
                                                                                                 [40]

                                                                TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        10                         DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4

Die oorsake van versnelde aardverwarming (H)

-   Die konsentrasie van die kweekhuisgasse in die atmosfeer het verhoog
-   Die verbranding van fossielbrandstowwe/gebruik van motors/vure
-   en industriële prosesse
-   het groot hoeveelhede CO 2 /N 2 O/CFK’s in die atmosfeer vrygestel

-   Ontbossing
-   veroorsaak dat minder CO 2 vanuit die atmosfeer verwyder word

-   As gevolg van die ontbinding van organiese afval by stortingsterreine/ryslande
-   en die styging in die getalle van lewende hawe
-   het die konsentrasie van metaan/CH 4 in die atmosfeer toegeneem

-   Dit het die verhoogde kweekhuiseffek veroorsaak
-   Meer hitte word in die atmosfeer vasgevang                                  Enige        (8)

Impak van aardverwarming op weerpatrone (W)

-   Hoër temperaturekom voor

-   Hittegolwe kom voor
-   Die verspreiding van reënval verander
-   wat lei tot hoër reënval in sekere areas
-   terwyl ander areas laer reënval sal hê/droogte sal ervaar
-   Storms is hewiger/gereeld                                                  Enige         (3)

Hoe veranderinge in weerpatrone voedselsekerheid beïnvloed (F)

-   Voedselsekerheid neem af*

Veranderinge in weerpatrone veroorsaak:
- Woestynvorming
- meer vloede
- en woeste brande
- wat gronderosie verhoog en het tot gevolg dat:
      o minder gewasse aangeplant word
      o oesopbrengste laer is
      o minder voedsel vir lewende hawe

-   Hoër omgewingstemperature beïnvloed lewende hawe/gewasse negatief

-   Hierdie faktore verminder voedselsekerheid nog meer
-   Voedsel word duurder                              1* verpligte + Enige 5 ander           (6)

                                                                              Inhoud:         (17)
                                                                              Sintese:        (3)
                                                                                              (20)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                                  11                              DBE/November 2018
                                               NSS – Nasienriglyne

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
              Relevansie                            Logiese volgorde                       Omvattend
Alle inligting voorsien is relevant vir   Idees is in 'n logiese/ oorsaak-    Beantwoord alle aspekte wat by die
die vraag                                 gevolg volgorde                     opstel vereis word met voldoende
                                                                              besonderhede
Al die inligting voorsien is relevant     Al die inligting rakende die:       Die volgende punte moet ten minste
vir:                                      - Die oorsake van versnelde         ingesluit wees:
- Die oorsake van versnelde                   aardverwarming                  - Die oorsake van versnelde
     aardverwarming                       - Die impak van aardverwarming         aardverwarming (H) (5/8)
- Die impak van aardverwarming                op weerpatrone                  - Die impak van aardverwarming
     op weerpatrone                       - Hoe veranderde weerpatrone           op weerpatrone (W) (2/3)
- Hoe veranderde weerpatrone                  voedselsekerheid beïnvloed      - Hoe veranderde weerpatrone
     voedselsekerheid beïnvloed                                                  voedselsekerheid beïnvloed (F)
                                          Is in 'n logiese volgorde gegee.       (4/6)
Daar is geen irrelevante inligting nie
                1 punt                                   1 punt                             1 punt

                                                                             TOTAAL AFDELING C:            20
                                                                                 GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2018-afr/12a337df-bd94-4623-80e8-1f7baba2ce86) — Life Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2018-eng/f78a2850-007f-41f2-9e3b-939d8311bf0d) — Life Sciences · QP · 2018 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/0335a3c8-f1eb-4093-94d2-7a5b284fa6d3) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P1 Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-preparatory-2018-possible-answer/ef5b118c-f250-4bd1-b98a-e6b935b9c562) — Life Sciences · Memo · 2018
- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2018-memo-eng/7028d3e4-e3bb-4329-9cb4-8e3f45808a77) — Life Sciences · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
