# Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2019-memo-afr/9e67668e-01a7-41ee-a49a-28bde8dde45b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2019-memo-afr/9e67668e-01a7-41ee-a49a-28bde8dde45b)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                             LEWENSWETENSKAPPE V1

                                   NOVEMBER 2019

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                        Hierdie nasienriglyne bestaan 11 bladsye +
                     die meester van die transparant om Vraag 2.3.5 te merk.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         2                          DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
         korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
         wat vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         3                         DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

15.      As eenhede van mate nie aangedui word nie
         Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
         reeds in die vraag gegee is.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n
         opskrif voorsien en gekrediteer word.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Geen veranderinge mag aan die memorandums aangebring word nie. In
         uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator met die Nasionale
         Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator waar nodig).

20.      Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
         Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word tydens opleiding van nasieners en tydens die nasienperiode.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          4                         DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        B
         1.1.2        C
         1.1.3        C
         1.1.4        A
         1.1.5        B
         1.1.6        C
         1.1.7        A
         1.1.8        B
         1.1.9        A
         1.1.10       D                                                      (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        Chorioniese villi
         1.2.2        Sitokinese
         1.2.3        Uitheemse indringer/eksotiese indringer
         1.2.4        Vagina
         1.2.5        Ontbossing
         1.2.6        Prolaktien
         1.2.7        Gestasie
         1.2.8        Fallopius-buise/ovidukte
         1.2.9        Puberteit                                                               (9)

1.3      1.3.1        Slegs A
         1.3.2        Slegs A
         1.3.3        Slegs B                                                  (3 x 2)       (6)

1.4      1.4.1       (a) Jellielaag/Zona pellucida                                            (1)
                     (b) Sitoplasma/sitosol                                                   (1)
                     (c) Akrosoom                                                             (1)

         1.4.2        Oögenese                                                                (1)

         1.4.3           D                                                                    (1)

         1.4.4           E
                         F                                                                    (2)
                         (Merk slegs eerste TWEE)                                              (7)
1.5      1.5.1        (a) Rugmurg                                                             (1)
                      (b) Corpus callosum                                                     (1)

         1.5.2        (a) D Serebrum                                                         (2)
                      (b) B Medulla oblongata                                                (2)
                      (c) E Serebellum                                                       (2)
                                                                                               (8)

                                                                 TOTAAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                              5                           DBE/November 2019
                                          NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1        (a)     Sentromeer                                                             (1)

                      (b)     Homoloë chromosome                                                     (1)

                      (c)     Spoeldraad/spoelvesels                                                 (1)

         2.1.2        Anafase II                                                                     (1)

         2.1.3        2, 1, 3                                                                       (2)

         2.1.4        By metafase I, rangskik die chromosome op die ewenaar in
                      homoloë pare terwyl
                      by metafase II, rangskik die chromosome op die ewenaar in ‘n
                      enkel ry                                                                       (2)
                      (Merk slegs eerste EEN)                                                         (8)

2.2      2.2.1        Eiers word in die wyfie se liggaam gehou/uitgebroei en die kleintjie
                      word lewendig gebore                                                          (2)

         2.2.2        2                                                                              (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         2.2.3        -     Die eier het die meeste dooier/energie inhoud
                      -     Wat maksimale ontwikkeling tot gevolg sal hê voor dit uitbroei           (2)

         2.2.4        1                                                                              (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)                                                         (6)

2.3      2.3.1        Versiendheid                                                                   (1)

         2.3.2        (a)     -   Die lens word dof/melkerig/ondeursigtig/wolkerig
                              -   en laat gevolglik lig nie toe om deur te beweeg nie                (2)

                      (b)     - Chirurgie
                              (Merk slegs eerste EEN)                                                 (1)

         2.3.3        -     Die lens is minder konveks/die oogbal is te kort/kornea is plat
                      -     Dit veroorsaak dat ligstrale agter die retina val
                      -     'n Bikonvekse lens verhoog die brekingkrag
                      -     Gevolglik fokus die ligstrale op die retina om 'n duidelike beeld
                            te vorm                                                                   (4)

         2.3.4        Astigmatisme                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          6                            DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

         2.3.5

                          Persentasie (gesiggestremde) mense wat aan
                                 verskillende gesigsgebreke ly
                                    Ander             Blindheid

                      Bysiendheid

                                                                          Versiendhei
                                                                               d

                 Berekeninge:

                 Blind:               2/100 x 360° = 7,2°
                 Bysiendheid:         30/100 x 360° = 108°
                 Versiendheid:        64/100 x 360° = 230,4°
                 Ander:               4/100 x 360° = 14,4°

                 Kriteria vir assessering van die grafiek:
           Sirkelgrafiek getrek (T)                   1
           Opskrif van grafiek toon die verwantskap   1
           tussen die twee veranderlikes (H)
           Korrekte berekeninge om die proporsies     2: Al 4 korrek
           te bepaal (C)                              1: 1 – 3 korrek
           Korrekte proporsies vir die benoemde       2: Al 4 sektore korrek
           sektore (kontroleer deur ‘n gegewe         1: 1 - 2 sektore korrek
           transparant te gebruik – sien Bylaag A –
           Bladsy 12) (P)

                                                                                                     (6)
                                                                                                     (15)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           7                           DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

2.4      2.4.1        -   Die hoë progesteroonvlakke  in die pille
                      -   sal die sekresie van FSH inhibeer deur die pituïtêre klier
                      -   Geen follikel sal ontwikkel nie
                      -   en gevolglik sal geen estrogeen gesekreteer/afgeskei word
                          nie                                                                    (4)

         2.4.2        -   Die styging in die progesteroonvlak
                      -   dui daarop dat die corpus luteum gevorm het                            (2)

         2.4.3        -   Vrouens sal in die gewoonte bly om die pil daagliks te
                          neem/sal nie vergeet om die progesteroon-bevattende pille
                          te drink nie

                      -   Sodat menstruasie kan plaasvind                         Enige          (1)
                           (Merk slegs eerste EEN)                                                (7)

2.5                   -   Sigoot verdeel deur mitose
                      -   om 'n bal selle te vorm
                      -   wat die morula genoem word
                      -   wat verder verdeel om 'n hol balletjie selle te vorm
                      -   wat die blastula/blastosist genoem word                  Enige         (4)
                                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                              8                         DBE/November 2019
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1      3.1.1        (a)     ADH/antidiuretiese hormoon/vasopressien                              (1)

                      (b)     Aldosteroon                                                          (1)

         3.1.2        Adrenale klier/bynier                                                        (1)

         3.1.3        3                                                                            (1)

         3.1.4        -     Die bloed sal ŉ hoë soutinhoud hê
                      -     en daarom sal min/geen aldosteroon afgeskei/gesekreteer word
                            nie
                      -     wat veroorsaak dat minder sout in die bloed geherbsorbeer
                            word/meer sout word in die urien uitgeskei

                      -     Die bloed sal minder water as normaalweghê
                      -     en daarom word meer ADH afgeskei
                      -     wat die nierbuisies meer deurlaarbaar maak
                      -     wat tot gevolg het dat meer water in die bloed geherabsorbeer
                            word/minder water verlaat die liggaam as urien        Enige            (5)
                                                                                                    (9)

3.2      3.2.1        Eilandjies van Langerhans/pankreas                                           (1)

         3.2.2        Adrenalien                                                                   (1)
         3.2.3        Dieselfde:
                      - Soort voedsel gee
                      - Adrenalienkonsentrasie
                      - Hoeveelheid adrenalien
                      - Meetinstrument wat gebruik is
                      - Persoon wat die glukosekonsentrasies meet
                      - Hoeveelheid aktiwiteite doen
                      - Ouderdom van pasiënte
                      - Liggaamsmassa van pasiënte
                      - Gesondheidstoestand van pasiënte
                      (Merk slegs eerste DRIE)                                        Enige         (3)

         3.2.4        -     Dien as ŉ basislyn/beginvlak/verwysingspunt/kontrole
                      -     wat met die invloed van die adrenalien wat ingespuit is
                            vergelyk kan word                                                      (2)

         3.2.5        -     Hormone is proteïene
                      -     en kan daarom verteer/gedenatureer word wat dit oneffektief
                            maak

                      OF

                      -     Omdat dit die bloed direk binnedring
                      -     bereik dit die teikenorgane vinniger                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            9                             DBE/November 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

         3.2.6        -   Die glukosevlakke in die bloed sal styg
                      -   omdat ŉ styging in adrenalien die omskakeling van glikogeen
                          na glukose stimuleer                                                      (2)

         3.2.7        Verhoog die betroubaarheid van die resultate                                  (1)
                                                                                                     (12)

3.3      3.3.1        -   Biodiversiteit sal afneem*
                      -   Die vloei van die rivier neem af/grootte van
                          die habitat neem af
                      -   Dit kan die migrasiepatrone/kuitskiet van die visse beïnvloed
                      -   Die oopmaak van die sluise verhoog die druk van die vloei
                          van die water
                                                          1 verpligte punt* + enige ander 1          (2)

         3.3.2        -   Die watergehalte sal afneem*
                      -   omdat die kunsmis die hoeveelheid voedingstowwe
                          verhoog/veroorsaak eutrofikasie
                      -   wat algbloei tot gevolg het
                      -   Dit sal sonlig blokkeer
                      -   Die onderwaterplante kan nie fotosintetiseer nie/vrek
                      -   Diere wat van die plante leef vrek ook
                      -   Dit lei tot ŉ toename in ontbinderswat van die dooie
                          organismes lewe
                      -   Die ontbinders verminder die suurstof in die water
                                                          1 verpligte punt* + enige ander 4          (5)

         3.3.3        -   Konstante beskikbaarheid van water vir landbou
                          om die oesopbreng te verhoog

                      -   Meer voedsel sal beskikbaar wees
                          gevolglik word minder geld gespandeer om landbouprodukte
                          te koop

                      -  Meer mense werk by die bestuur van die landbou/dam/
                         toerisme
                         gevolglik is daar groter stabiliteit in inkomste vir die mense van
                         die gemeenskap
                      (Merk slegs eerste EEN)                                      Enige 1 x 2       (2)
                                                                                                     (9)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           10                          DBE/November 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

3.4      3.4.1        8,7 – 3,8 OF 8,7 - (2,5 + 0,5 + 0,8)

                      = 4,9 miljard ton                                                          (2)

         3.4.2        -   Daar sal ‘n toename in aardverwarming*wees
                      -   Die verbranding van plastiek stel koolstofdioksied in die
                          atmosfeer vry
                      -   wat tot ŉ verhoogde kweekhuiseffek lei
                      -   toename in die hoeveelheid hitte wat in die atmosfeer
                          vasgevang word
                      -   veroorsaak dat die temperatuur styg
                                                         1 verpligte punt* + enige ander 3        (4)

         3.4.3        -  Verskaf spesiale blikke/vullissakke om die optel
                          van plastiek aan te moedig
                      - Bring herwinbare punte nader aan die gemeenskappeom
                         toeganklikheid te verhoog
                      - Verhoog reklame/ bewusmaking/ opvoeding oor die voordele
                         van herwinning
                      - Gee (aansporings) bonusse om meer plastiek te versamel
                      (Merk slegs eerste TWEE)                             Enige (2 x 2)          (4)
                                                                                                  (10)
                                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                                  11                                 DBE/November 2019
                                               NSS – Nasienriglyne

AFDELING C
VRAAG 4
Plant se reaksie op gravitasie (P)
Wanneer ŉ plant horisontaal neergesit word, word die:
- ouksiene
- deur gravitasie aangetrek
Wortel
- Daar is ŉ hoër konsentrasie ouksiene aan die onderkant van die wortel
- wat groei/ selverlenging/selverdeling aan die onderkant inhibeer/vertraag
- Daar ŉ laer konsentrasie ouksiene aan die bokant van die wortel
- wat groei/ selverlenging/selverdeling aan die bokant stimuleer
- Die bokant van die wortel groei vinniger/oneweredige groei kom voor
- wat veroorsaak dat die wortel afwaarts groei/buig
- Die wortel groei na gravitasie/Die wortel is positief geotropies
Stingel
- Daar is ŉ hoër konsentrasie ouksiene aan die onderkant van die stingel
- wat groei/ selverlenging/selverdeling aan die onderkant stimuleer
- Daar ŉ laer konsentrasie ouksiene aan die bokant van die stingel
- wat groei/ selverlenging/selverdeling aan die bokant inhibeer/vertraag
- Die onderkant van die stingel groei vinniger/oneweredige groei kom voor
- wat veroorsaak dat die stingel opwaarts groei/buig
- Die stingel groei weg van gravitasie/Die stingel is negatief geotropies                           Enige         (11)

Handhawing van balans (B)
Wanneer die posisie van die kop verander, word die makula:
- gestimuleer
- Die prikkel/stimulus word omgeskakel na 'n impuls
- wat vervoer word deur die gehoorsenuwee
- na die serebellum
- waar die impuls geïnterpreteer word
- Die serebellum stuur impulse na die spiere
- en balans word herstel                                                                            Enige         (6)

                                                                                                    Inhoud         (17)
                                                                                                    Sintese        (3)
                                                                                                                   (20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
             Relevansie                        Logiese volgorde                        Volledigheid
   Alle inligting wat gegee is, is        Idees is in 'n logiese/oorsaak-     Beantwoord alle aspekte vereis
       relevant vir die vraag                gevolg-volgorde gegee            deur die opstel in genoegsame
                                                                                      besonderhede
Al die inligting is relevant aan die:   Die volgorde van gebeure in die:    Die volgende moet ingesluit wees:
- Plant se reaksie op gravitasie        - Plant se reaksie op gravitasie
- Handhawing van balans                 - Handhawing van balans             - Plant se reaksie op gravitasie (P)
                                                                              (7/11)
Daar is geen irrelevante inligting      Is in 'n logiese volgorde            - Handhawing van balans (B) (4/6)
               1 punt                                  1 punt                              1 punt

                                                                                 TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                                     GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                       12                         DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

                Bylaag A – Meester vir transparant om Vraag 2.3.5 te merk

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P1 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2019-eng/830f1c66-6246-4109-b897-0aceb3aff57f) — Life Sciences · QP · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2019-memo-afr/7c21e1cc-ca52-4afb-839e-d881e2995812) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2021-mg-afr/49c0ade5-a6de-497f-beba-2a2361658df7) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2020-memo-afr/f001fd30-bc70-4e99-8fd0-025399f036d8) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
