# Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2020-memo-afr/f001fd30-bc70-4e99-8fd0-025399f036d8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2020-memo-afr/f001fd30-bc70-4e99-8fd0-025399f036d8)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           SENIOR SERTIFIKAAT/
                      NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                             LEWENSWETENSKAPPE V1

                                  NOVEMBER 2020(2)

                                    NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         2                       DBE/November 2020(2)
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
         is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
         is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
         verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

13.      Indien gewone name in terminologie gegee word
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         3                       DBE/November 2020(2)
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
         opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die nasienriglyne
         Nasienriglyne mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
         moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
         beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).

20.      Amptelike nasienriglyne
         Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           4                    DBE/November 2020(2)
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1        B
         1.1.2        C
         1.1.3        D
         1.1.4        C
         1.1.5        B
         1.1.6        A
         1.1.7        C
         1.1.8        B
         1.1.9        B
         1.1.10       C                                                    (10 x 2)        (20)
1.2      1.2.1        Osoon/Stratosfeer
         1.2.2        Stropery/roofjag
         1.2.3        Haploïed
         1.2.4        Fototropisme
         1.2.5        Luteïniseringshormoon/LH
         1.2.6        Corpus callosum
         1.2.7        NaelstringslagaarNaelstringarterie
         1.2.8        Dreineringspypie/Grommet
         1.2.9        Parasimpatiesesenuweestelsel
         1.1.10       Choroïed                                              (10 x 1)        (10)
1.3      1.3.1        Slegs B
         1.3.2        Geeneen
         1.3.3        Beide A en B                                           (3 x 2)       (6)
1.4      1.4.1        Akrosoom                                                              (1)
         1.4.2        Mitochondrium                                                         (1)
         1.4.3       (a) 3                                                                  (1)
                     (b) 1                                                                  (1)
                     (c) 1                                                                  (1)

         1.4.4        B- Nukleus/selkern                                                   (2)
         1.4.5        Mitose                                                                (1)
                                                                                             (8)
1.5      1.5.1        1 en 4                                                               (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         1.5.2        1 en 3                                                               (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         1.5.3        2 en 3                                                               (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)
                                                                                             (6)
                                                              TOTAAL AFDELING A:             50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             5                     DBE/November 2020(2)
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B
VRAAG 2
2.1      2.1.1        (a)    Serebrum                                                           (1)

                      (b)    Medulla oblongata                                                  (1)

                      (c)    Eustachius-buis                                                    (1)
         2.1.2        G Ronde venster                                                          (2)
         2.1.3        Haarselle/Orgaan van Corti                                                (1)
         2.1.4        -     Deel B beheer lewensbelangrike prosesse/hartklop/
                            asemhaling
                      -     Hierdie prosesse sal stop wat tot die dood sal lei                  (2)

         2.1.5        -     Die impulse sal geïnterpreteer word
                      -     en na die skeletspiere gestuur word
                      -     om balans te handhaaf                                               (3)
         2.1.6        -     Die ovale venster/Deel F sal nie vrylik vibreer nie
                      -     Minder/geen vibrasies sal oorgedra word na die
                            koglea/binneoor
                      -     Minder/geen drukgolwe sal vorm in die koglea
                      -     Daar sal minder/geen stimulasie van die orgaan van
                            Corti/haarselle wees
                      -     Minder/geen impulse sal na die serebrum oorgedra word
                            wat tot gehoorverlies lei                            Enige           (4)
                                                                                                 (15)
2.2      Vir ver visie:
         - Die siliêre spier ontspan
         - Die siliêre liggaam/choroïedlaag beweeg terugwaarts/weg van
             die lens af
         - Die suspensoriese/draagligamente is styf/gespanne
         - Spanning op die lens neem toe
         - Die lens is minder konveks/platter
         - Ligstrale word minder gebuig
         - Sodat        ‘n  duidelike  beeld   op    die  retina/geelvlek           vorm        (5)
             Enige
2.3      2.3.1        5µg/dl                                                                    (1)

         2.3.2        (25 - 5)  x 100 
                         5
                       = 400%
                               OF
                      (24 – 5)  x 100 
                          5
                      = 380%
                      Aanvaar enige getal tussen:
                      - 24 en 25 vir die eerste waarde en
                      - 380% en 400% vir die antwoord                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            6                        DBE/November 2020(2)
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         2.3.3
                      -   Tirotoksikose versnel die metabolisme tempo/tempo van
                          respirasie
                      - Meer glukose word gebruik
                      - Minder glukose word geberg
                      vet word afgebreek wat gewigsverlies veroorsaak           Enige            (3)

         2.3.4        -   Die hoë vlakke van tiroksien in die bloed
                      -   veroorsaak dat die pituïtêre klier/hipofise
                      -   om minder TSH in die bloed af te skei
                      -   wat veroorsaak dat die vlak van TSH afneem                             (4)
                                                                                                  (11)

2.4      2.4.1        -   Sodat die plant ouksiene/ hormoon van die groeipunt
                      -   in die blok met agarjellie diffundeer                                  (2)

         2.4.2        -   Die stingel het gestop om opwaarts te groei
                      -   Sytakke het ontwikkel                                                  (2)

         2.4.3        -   (Sy)takke ontwikkel
                      -   wat meer vrugte kan dra/opbrengs verhoog
                                                      OF
                      -   ‘n Korter bome/ ontwikkeling van sytakke
                      -   vergemaklik die oes van die vrugte                Enige (1 x 2)        (2)

         2.4.4        -   Ouksiene in die blok met agarjellie
                      -   beweeg afwaarts in die stingel
                      -   veroorsaak (sel)verlenging/groei
                          wat die opwaartse groei van die stingel tot gevolg het                  (3)
                                                                                                  (9)
                                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            7                      DBE/November 2020(2)
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1      3.1.1        Sentriole/sentrosoom                                                       (1)

         3.1.2        Anafase I                                                                  (1)

         3.1.3        -   Die spoelvesel trek saam
                      -   Die sentromeer verdeel
                      -   Elke chromatied word na teenoorgestelde pole getrek                    (2)

         3.1.4        Oorkruising                                                                (1)

         3.1.5        Dit lei tot (genetiese) variasie                                           (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         3.1.6        46/23 pare                                                                 (1)

         3.1.7        -   Struktuur B bestaan uit twee DNA molekules/bevat 'n
                          dubbele draad/bestaan uit twee chromatides
                      -   omdat DNA/DNS replisering plaasgevind het
                      -   Struktuur C bestaan uit een DNA molekuul/ bevat 'n
                          enkele draad /chromatied
                      -   aangesien replisering nie plaasgevind het nie /as gevolg
                          van die verdeling van die chromosoom tydens anafase 2
                                                                                   Enige          (3)
                                                                                                  (10)

3.2      3.2.1        Serviks                                                                    (1)

         3.2.2        - Die plek waar bevrugting plaasvind
                      - Die plek waar die sigoot verdeel
                      - Dra die ovum/embrio oor na die uterus                       Enige        (1)
                       (Merk slegs eerste EEN)

         3.2.3        -   Diploïede selle in die ovarium ondergaan mitose
                      -   om verskeie follikels te vorm
                      -   Onder die invloed van FSH
                      -   ondergaan een sel meiose
                      -   om ‘n (haploiede) ovum te vorm                            Enige        (4)

         3.2.4        - Dit is 'n hol orgaan
                      - Dit het 'n spierlaag
                      - Dit het 'n bloedvatryke voering/endometrium                 Enige        (1)
                       (Merk slegs eerste EEN)

         3.2.5        -   Geen follikels sal ontwikkel
                      -   Geen estrogeen sal geproduseer word nie
                      -   en geen progesteroon sal geproduseer word nie
                      -   gevolglik sal die endometrium nie ontwikkel nie* om tydens
                          menstruasie te skeur nie           Verpligte punt*1 + Enige 2          (3)
                                                                                                  (10)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            8                       DBE/November 2020(2)
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

3.3      3.3.1        Manlike vrugbaarheid                                                       (1)
         3.3.2        Meet die spermtelling                                                      (1)

         3.3.3        -  Ouderdom
                      -  Dieet 
                      -  Oefening
                      -  Vlak van aktiwiteite
                      -  Lewensstyl
                      -  Beroep. ens
                         (Aanvaar faktore wat NIE gesonheids verwant is NIE)         Enige        (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)
         3.3.4        -   TU inhibeer die sekresie van testosteroon
                      -    Spermatogenese kan nie plaasvind nie/gee sperms sal
                          geproduseer word nie                                                    (2)

         3.3.5        -   Die hoër temperatuur/drukking op die testis as gevolg
                          van die stywe onderklere
                      -   Kan die spermtelling/spermprodusering laat afneem/lei
                          tot die produsering van abnormale sperms                                (2)

         3.3.6        -  Om te bepaal of TU nog effektief is na 12 maande
                      -  Om te sien of die spermtelling terugkeer na normaal as
                         die behandeling gestaak word                            Enige            (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         3.3.7        -   Geen sperms sal vervoer word
                      -   vanaf die epididimis na die uretranie
                      -   Semen sonder sperms sal vrygestel word                   Enige         (2)
                                                                                                  (11)
3.4      3.4.1        Eutrofikasie                                                               (1)
         3.4.2        -   Die oesopbrengs bereik 'n maksimum by die aanbevole
                          hoeveelheid
                      -   Om meer kunsmis te gebruik sal duurder kossonder om die
                          oesopbrengs te verhoog
                      -   Gevolglik sal die wins minder wees                                     (3)
         3.4.3        Minder kunsmis sal as gevolg van afloop/uitloging verlore gaan             (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)
         3.4.4        -   Algbloei sal voorkom
                      -   Alge sal 'n laag op die water vorm wat die sonlig blokkeer
                      -   Die (water)plante sal vrek aangesien hulle nie in staat sal wees
                          om te fotosintetiseer nie
                      -   Diere wat op die plante voed sal vrek
                      -   Ontbinding van die dooie plante en diere vind plaas
                      -   dit veroorsaak 'n styging in die getal bakterieë*
                                                              Verpligte punt*1 + Enige 3         (4)
                                                                                                  (9)
                                                                                                  [40]
                                                                 TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         9                       DBE/November 2020(2)
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C

VRAAG 4

Wanneer die temperatuur bo normaal styg (T):

-   Reseptore word gestimuleer
-   en impulse word na die hipotalamus gestuur
-   Die hipotalamus stuur impulse na die bloedvate in die vel
-   en na die sweetkliere
-   Die bloedvate in die vel verwyd/vasodilatasie vind plaas
-   Meer bloed vloei na die oppervlak van die vel/sweetkliere
-   (Meer) hitte vanuit die liggaam gaan verlore
-   Meer sweet word geproduseer
-   (Meer) hitte gaan verlore wanneer die sweet verdamp
-   Die temperatuur van die liggaam keer na normaal terug                         Enige        (7)

Wanneer die koolstofdioksiedvlakke bo normaal styg (C):

-   Reseptore in die (karotis)slagaar in die nek/aorta word gestimuleer
-   om impulse na die medulla oblongata te stuur
-   Die medulla oblongata stuur impulse na die asemhalingspiere
-   om meer aktief saam te trek 
-   en verhoog die tempo/diepte van asemhaling
-   ‘n Impuls word ook na die hart gestuur
-   en die hart klop vinniger
-   Meer koolstofdioksied word na die longe vervoer/uitgeasem
-   Die koolstofdioksiedvlakke keer na normaal terug                             Enige         (5)

Belangrikheid van koolstofdioksied om die atmosferiese temperatuur te reguleer
en sy invloed op aardverwarming (A):

-   Koolstofdioksied is 'n kweekhuisgas
-   Dit vang hitte vas/voorkom dat hitte na die atmosfeer vrygestel word
-   Dit word die kweekhuiseffek genoem wat
-   wat die aarde verwarm om lewe op aarde moontlik te maak
-   'n Styging in die koolstofdioksiedvlakke in die atmosfeer veroorsaak 'n verhoogde
    kweekhuiseffek
-   Meer hitte word in die atmosfeer vasgevang
-   wat 'n styging van die gemiddelde globale temperatuur tot gevolg het         Enige         (5)

                                                                                 Inhoud         (17)
                                                                                 Sintese        (3)
                                                                                                (20)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            10                       DBE/November 2020(2)
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

         RELEVANSIE                 LOGIESE VOLGORDE                   VOLLEDIGHEID
Alle inligting wat gegee is, is           Idees is in 'n        Beantwoord alle aspekte vereis
    relevant vir die vraag          logiese/oorsaak-gevolg-     deur die opstel in genoegsame
                                         volgorde gegee                 besonderhede
Al die inligting is relevant      Die volgorde van gebeure      Die volgende moet ingesluit
aan die:                          in die:                       wees:

-   Homeostatiese beheer          - Homeostatiese beheer        -   Homeostatiese beheer van
    van temperatuur wanner          van temperatuur                 temperatuur (T: 5/7)
    die temperatuur bo            - Homeostatiese beheer        -   Homeostatiese beheer van
    normaal styg                    van CO2                         CO2
-   Homeostatiese beheer          - Belangrikheid om CO2             (C: 3/5)
    van CO2                         in die regulering van die   -   Belangrikheid om CO2 in
-   Belangrikheid om CO2            atmosferiese                    die regulering van die
                                                                    atmosferiese temperatuur
    in die regulering van die       temperatuur en sy               en sy invloed op
    atmosferiese                    invloed op                      aardverwarming (A: 3/5)
    temperatuur en sy               aardverwarming
    invloed op
    aardverwarming

Geen irrelevante inligting        is in 'n logiese volgorde
nie
           1 punt                            1 punt                         1 punt

                                                                      TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                          GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [Life Sciences P1 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2020-eng/81c455c0-136c-4dfc-a4ca-6899136e61c1) — Life Sciences · QP · 2020 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2021-mg-afr/49c0ade5-a6de-497f-beba-2a2361658df7) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/ac9008aa-c5cb-4f9c-93ac-0cbd1f45ec4a) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2014-memo-afr/f69d3534-758b-4a47-9c52-94dab3ad59be) — Life Sciences · Memo · 2014 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2013-memo-eng/86a52d8f-329a-44b4-b501-d512c9b125ed) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2012 Version 1 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2012-version-1-memo-afr/bc664c37-1161-416b-9499-dd0861d22001) — Life Sciences · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
