# Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2021-mg-afr/49c0ade5-a6de-497f-beba-2a2361658df7
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2021-mg-afr/49c0ade5-a6de-497f-beba-2a2361658df7)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           LEWENSWETENSKAPPE V1

                                  NOVEMBER 2021

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                       PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         2                         DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
         korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.
4.       Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
         wat vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.
8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         3                         DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

15.      As eenhede van mate nie aangedui word nie
         Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
         reeds in die vraag gegee is.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n
         opskrif voorsien en gekrediteer word.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandums
         Geen veranderinge mag aan die memorandums aangebring word nie. In
         uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator met die Nasionale
         Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne/Umalusi Moderators waar
         nodig).

20.      Amptelike memoranda
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
         Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word tydens opleiding van nasieners en tydens die nasienperiode.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             4                  DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1        C
         1.1.2        B
         1.1.3        D
         1.1.4        C
         1.1.5        A
         1.1.6        B
         1.1.7        C
         1.1.8        B
         1.1.9        A                                                   (9 x 2)         (18)
1.2      1.2.1        Ovulasie
         1.2.2        Sinaps
         1.2.3        Gestasie
         1.2.4        Tropisme
         1.2.5        Prekosiële ontwikkeling
         1.2.6        Allantoïs
         1.2.7        Seminalebuisies/saadbuisies/semenbuisies
         1.2.8        Absissiensuur                                        (8 x 1)         (8)
1.3      1.3.1        Beide A en B
         1.3.2        Slegs A
         1.3.3        Slegs B                                             (3 x 2)         (6)
1.4      1.4.1       (a) Vas deferens/saadleier/spermbuis                                  (1)
                     (b) Skrotum                                                           (1)
                     (c) Penis                                                             (1)
         1.4.2       (a) D Epididimis                                                     (2)
                     (b) G Uretra                                                         (2)
                     (c) E Testis                                                         (2)
         1.4.3        A
                      B
                      E                                                      Enige         (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                              (11)
1.5      1.5.1        (a) Sitoplasma                                                       (1)
                      (b) Jellielaag                                                       (1)
                      (c) Stert/flagellum                                                  (1)
         1.5.2       Mitochondrium                                                         (1)
         1.5.3       A en F                                                               (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)
         1.5.4       Oögenese                                                              (1)
                                                                                            (7)
                                                              TOTAAL AFDELING A:            50
Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            5                              DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1        Motoriese / efferente neuron                                                   (1)

         2.1.2        C  B  A                                                                     (2)
                      (Moet in die korrekte volgorde wees)

         2.1.3        -   Impulse sal vinniger vervoer word in neuron 1/
                          stadiger in neuron 2
                      -   as gevolg van die aanwesigheid van die miëlienskede in
                          neuron 1/ afwesigheid van die miëlienskede in neuron 2                     (3)

         2.1.4        -   Impulse vanaf die reseptor/sensoriese neuron
                      -   sal na die sentrale senueestelsel vervoer word/maar
                      -   die impulse sal nie die effektor bereik nie                                (3)
                                                                                                      (9)
2.2      2.2.1        Choroiëd                                                                       (1)

         2.2.2        - Hou die lens in posisie
                      - Verbind die lens aan die silliêre liggaam
                      - Speel ‘n rol in akkommodasie                                   Enige         (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         2.2.3        (D/die geelvlek) het die hoogste konsentrasie keëltjies                        (1)

         2.2.4        -  Deel B/sklera is ondeursigtig/ laat lig nie toe om deur te
                         beweeg nie/wit
                      - Deel F/lens is deurskynend/laat lig toe om deur die oog te
                         beweeg
                                                      OF
                      - Deel B/sklera is nie- elasties/ behou die vorm van die oog
                      - DeelF/lens is elasties/kan sy vorm verander                                 (4)
                       (Merk slegs eerste EEN)

         2.2.5        -   Die kringspiere/ sirkelvormige verslap
                      -   Die lengtespiere/radiale spiere trek saam
                      -   wat veroorsaak dat die pupil vergroot                                      (3)

         2.2.6        -   Die lense in die brille sal die ligstrale breek
                      -   Die lens van die oog breek ook die ligstrale
                      -   Die ligstrale sal gevolglik voor die retina fokus                          (3)
                                                                                                      (13)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            6                          DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

2.3      2.3.1        Uterus                                                                      (1)

         2.3.2        -   Die verdikte laag kan ‘n obstruksie/blokkasie veroorsaak
                      -   wat kan verhoed dat die gamete deurbeweeg
                      -   wat voorkom dat bevrugting plaasvind
                                                     OF
                      -   Die verdikte laag kan ‘n obstruksie/blokkasie veroorsaak
                      -   wat kan verhoed dat die embrio die uterus bereik/
                          inplanting kon in die Fallopius-buis plaasvind
                      -   wat tot die dood van die embrio kan lei/Fallopius-buis skeur/
                          miskraam                                                                 (3)

         2.3.3        -   ‘n Hoë konsentrasie progesteroon
                      -   inhibeer die pituïtêre klier om FSH af te skei
                      -   Sonder FSH sal ‘n follikel nie ontwikkel nie in die ovarium
                      -   Daarom sal estrogeen nie afgeskei word nie                              (4)
                                                                                                   (8)

2.4      -   Die pinna/oorskulp van die oor vang die klankgolwe op
         -   Die gehoorkanaal stuur die klankgolwe na die trommelvlies/timpanum
         -   wat veroorsaak dat die trommelvlies vibreer
         -   wat veroorsaak dat die ossikels vibreer en
         -   gelei die vibrasies na die ovale venster/versterk die vibrasies
         -   (Druk)golwe ontstaan in die binne-oor/perilimf/endolimf
         -   Die orgaan van Corti word gestimuleer 
         -   en skakel die prikkels om in impulse
         -   wat deur die gehoorsenuwee vervoer word
         -   na die serebrum vir interpretasie                               Enige                (7)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            7                       DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

2.5      2.5.1        Chorion                                                                  (1)
         2.5.2        - Dien as ‘n skokabsorbeerder
                      - Dit voorkom uitdroging/dehidrasie
                      - Dit help om die temperatuur binne ‘n klein verandering te hou
                      - Dit bevorder vrye beweging van die fetus                 Enige         (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         2.5.3        -   Sigoot verdeel deur mitose
                      -   om 'n (soliede) bal selle te vorm
                      -   wat die morula genoem word
                      -   wat ontwikkel in 'n hol balletjie selle
                      -   wat die blastula/blastosist genoem word                Enige         (4)

         2.5.4        - Dien as ‘n mikro-filter/ beskerm teen patogene
                      - Verwyderering van skadelike metaboliese afval
                      - Produseer teenliggaampies
                      - Hou die endometrium instand                              Enige         (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         2.5.5        Naelstringaar                                                            (1)

         2.5.6        -   By mense ontvang die ontwikkelende fetus voedingstowwe
                          vanaf die ma se bloed
                      -   via die plasenta/naelstringaar
                      -   By organismes wat ovipaar is ontvang die ontwikkelende fetus
                          voedingstowwe vanaf die dooier/albumien                              (3)
                                                                                                (13)
                                                                                                [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            8                        DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1      3.1.1        Serebellum                                                                (1)

         3.1.2        - Verbind die twee hemisfere van die brein
                      - Laat kommunikasie tussen die twee hemisfere van die brein
                        toe                                                                     (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         3.1.3        D Serebrum                                                               (2)

         3.1.4        (a) Adrenalien                                                            (1)

                      (b) -    Meer lug/suurstof sal ingeasem word
                          -    Bloed sal vinniger gepomp word
                          -    gevolglik sal meer suurstof en glukose na die
                               skeletspiere vervoer word
                           -   wat die tempo van sellulêre respirasie/metabolisme
                               verhoog                                                           (4)

                      (c) -    Deel B/die medulla oblongata word gestimuleer
                          -    en stuur impulse na die hart en na
                          -    die asemhalingspiere/tussenribspiere en diafragma
                          -    Meer bloed word na die longe toe vervoer
                          -    en die koolstofdioksied word vinniger uitgeasem
                          -    en die vlakke van koolstofdioksied keer terug na normaal
                                                                                    Enige        (4)
                                                                                                 (13)

3.2      3.2.1        50°C                                                                      (1)

         3.2.2        Soos wat die temperatuur styg verhoog die gemiddelde tempo
                      van die bloedvloei na die vel                                            (2)

         3.2.3
                                x 100 = 175%       OF       x 100 = 175%                   (3)

         3.2.4        -   Soos wat die temperatuur styg van 20 °C tot 45 °C
                      -   vind vasodilasie plaas/bloedvate verwyd
                      -   om die tempo van bloevloei verhoog/meer bloed vloei na
                          die vel
                      -   sodat meer hitte/ sweet verlore kan gaan                              (4)

         3.2.5        -   Minder bloed vloei na die vel by lae temperature
                      -   Minder suurstof/voedingstowwe bereik die selle van die
                          weefsel en die selle kan doodgaan
                                                      OF
                      -   Minder bloed vloei na die vel by lae temperature
                      -   Meer koolstofdioksied/afvalprodukte hoop op in die selle van
                          die weefsel en die selle kan doodgaan                                  (2)
                                                                                                 (12)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                              9                        DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

3.3      3.3.1        -     Die pituïtêre klier is gestimuleer
                      -     om minder TSH af te skei
                      -     Lae vlakke van TSH veroorsaak dat die tiroïedklier
                      -     minder tiroksien afskei
                      -     Tiroksienvlakke keer terug na normaal                                  (5)

         3.3.2        -     Die tempo van metabolisme/respirasie in die liggaam neem af
                      -     Minder glukose word afgebreek
                      -     en meer glukose sal omgeskakel word en as vet/glikogeen
                            geberg                                                                  (3)
                                                                                                    (8)

3.4      3.4.1        Stingelgroei                                                                 (1)

         3.4.2        -     Om die bron van ouksien te verwyder
                      -     Die groeipunt geproduseer ouksien                        Enige         (1)

         3.4.3        Om die betroubaarheid/geldigheid van die resultate te verhoog                (1)

         3.4.4        B en C                                                                      (2)

         3.4.5        -     Die aanwesigheid van ouksien in die stingelpunt
                      -     stimuleer opwaartse groei
                      -     en inhibeer die ontwikkeling van sytakke                               (3)

         3.4.6        (a)       Gibberellien                                                       (1)

                      (b)       Absisiensuur                                                       (1)
                                                                                                    (10)

3.5      3.5.1        Inwendige bevrugting                                                         (1)

         3.5.2        -  Inwendige bevrugting
                         verhoog die kanse van bevrugting
                      - Ovoviviparie/ eiers word binne-in die wyfie se liggaam gehou
                         waar hulle beskerm word                                                   (4)
                       (Merk slegs eerste TWEE)

         3.5.3        -     Om die kanse vir bevrugting/die oorlewing van die eiers/
                            aantal nageslag te verhoog
                      -     Omdat eiers weens predatore/ omgewingsfaktore, ens
                            verlore kan gaan
                      -     Omdat daar uitwendige bevrugting is                      Enige         (2)
                                                                                                    (7)
                                                                                                    [50]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:               100
                                                                       GROOTTOTAAL:                 150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [Life Sciences P1 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2020-memo-afr/f001fd30-bc70-4e99-8fd0-025399f036d8) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/ac9008aa-c5cb-4f9c-93ac-0cbd1f45ec4a) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2014-memo-afr/f69d3534-758b-4a47-9c52-94dab3ad59be) — Life Sciences · Memo · 2014 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2013-memo-eng/86a52d8f-329a-44b4-b501-d512c9b125ed) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2012 Version 1 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2012-version-1-memo-afr/bc664c37-1161-416b-9499-dd0861d22001) — Life Sciences · Memo · 2012 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2021-afr/6a0be2cc-cabc-40b2-a5fc-4dcf29d7b1b8) — Life Sciences · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
