# Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2022-mg-afr/b655ce85-c557-4f1f-bce2-950a6ff208e3
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2022-mg-afr/b655ce85-c557-4f1f-bce2-950a6ff208e3)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V1

                                  NOVEMBER 2022

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         2                          DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
         korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
         wat vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         3                         DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

15.      As eenhede van mate nie aangedui word nie
         Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
         reeds in die vraag gegee is.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n
         opskrif voorsien en gekrediteer word.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die nasienriglyne
         Geen veranderinge mag aan die nasienriglyne aangebring word nie. In
         uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator met die Nasionale
         Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator waar nodig).

20.      Amptelike nasienriglyne
         Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
         Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word tydens opleiding van nasieners en tydens die nasienperiode.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           4                      DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1        C
         1.1.2        A
         1.1.3        D
         1.1.4        C
         1.1.5        D
         1.1.6        B
         1.1.7        D
         1.1.8        C
         1.1.9        B
         1.1.10       D                                                    (10 x 2)        (20)
1.2      1.2.1        Kranium
         1.2.2        Termoregulering
         1.2.3        Katarak
         1.2.4        Naelstringslagaar/naelstringarterie
         1.2.5        Hipotalamus
         1.2.6        Perifere senuweestelsel
         1.2.7        Chorioniese villi
         1.2.8        Aldosteroon
         1.2.9        Amnion vloeistof
         1.2.10       Fovea centralis/ geelvlek                             (10 x 1)        (10)
1.3      1.3.1        Slegs B
         1.3.2        Slegs A
         1.3.3        Beide A en B                                           (3 x 2)       (6)
         1.4.1        (a)   B - Iris                                                       (2)
                      (b)   A - Sklera                                                     (2)
         1.4.2        (a)   2                                                               (1)
                      (b)   3                                                               (1)
         1.4.3        (a)   Kring spiere                                                    (1)
                      (b)   Kring spiere                                                    (1)
                                                                                             (8)

1.5      1.5.1        Negatiewe-terugkoppelings meganisme                                   (1)
         1.5.2        (a)   Tiroïed                                                         (1)
                      (b)   TSH/tiroïedstimulerende hormoon                                 (1)
                      (c)   Tiroksien                                                       (1)
         1.5.3        Goiter                                                                (1)
         1.5.4        Hormoon A                                                             (1)
                                                                                             (6)
                                                               TOTAAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           5                          DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1        Semenvesikels/saadsakkies                                                   (1)

         2.1.2        Vervoer semen uit die liggaam uit                                           (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)
         2.1.3        - Vervoer sy sekresies in buise/ sekresie nie direk in bloed
                      - Produseer nie ‘n hormoon nie                                              (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         2.1.4        Spermatogenese                                                              (1)

         2.1.5        -   Die sekresie is alkalies
                          om die suurheid van die vagina te neutralisser/ uretra

                      -   Die sekresie bevat voedingstowwe
                          vir die sperm om energie te verskaf vir beweging

                      -   Die sekresie is ‘n vloeistof/mukus/slym
                          wat beweging van die spermselle bevorder           Enige (2 x 2)        (4)
                                                                                                   (9)

2.2      2.2.1        Akrosoom                                                                    (1)

         2.2.2        -   Versmelt met die nukleus van die ovum
                      -   Dra genetiese materiaal                                   Enige         (1)

         2.2.3        -   Produseer energie/ plek van sellulêre respirasie
                      -   wat benodig word vir beweging van die sperm                             (2)

         2.2.4        -   Die ovale/torpedo-vormige kop
                      -   sal vinniger beweging bevorder

                      -   Die aanwesigheid van ‘n akrosoom/Deel A
                      -   stel die sperm in staat om die ovum binne te dring

                      - ‘n Langer stert
                      - verseker vinniger beweging                           Enige (2 x 2)        (4)
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                                     (8)

2.3      2.3.1        - Stimuleer ovulasie
                      - Stimuleer die ontwikkeling van die corpus luteum                          (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             6                          DBE/November 2022
                                         NSS – Nasienriglyne

         2.3.2        (a)    -   FSH/‘n hoë konsentrasie van hormoon A
                             -   sal follikels stimuleer om te ontwikkel
                             -   Gevolglik, word ovums geproduseer verhoog
                                 die kanse om swanger te raak                                       (3)

                      (b)    -   ‘n Piek in hormoon B/LH
                             -   sal aandui dat ovulasie is op die punt om plaas te vind
                             -   gevolglik, sal ‘n ovum beskikbaar wees vir bevrugting
                                                                                       Enige        (2)

         2.3.3        -     Die vlakke sal laag bly omdat
                      -     die hoë progesteroonvlakke tydens swangerskap
                      -     die afseiding van FSH/hormoon A sal inhibeer                           (3)
                                                                                                    (10)

2.4      -   Die Graafse follikel
         -   sekreteer estrogeen
         -   wat veroorsak dt die endometrium verdik/meer klierryk of bloedvatryk
         -   Die corpus luteum
         -   sekreteer progesteroon
         -   wat die (verdere) verdikking van die endometrium verhoog
         -   Hoë vlakke van progesteroon inhibeer FSH sekresie                 Enige               (5)

2.5      2.5.1        Uitwendige bevrugting                                                        (1)
         2.5.2        -     Hulle embrios ontwikkel binne-in eiers
                      -     buite die wyfie se liggaam                                             (2)
         2.5.3        -     Die mannetjies stel semen rondom die wyfie vry
                      -     ‘n Groot hoeveelheid gamete/ ovums word geproduseer                    (2)
         2.5.4        Grafiek X                                                                    (1)

         2.5.5        -     Hulle sal ‘n groter getal embrio's/eiers/nakomelinge hê wat
                            oorleef
                      -     Omdat hulle bevrugte eiers aan plantegroei vasgeheg is
                      -     waar hulle beskerm word teen predatore/weg te spoel                    (3)
                                                                                                    (9)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             7                           DBE/November 2022
                                         NSS – Nasienriglyne

2.6      2.6.1        (a) Pankreas /Eilandjies van Langerhans                                      (1)

                      (b) Glukagon                                                                 (1)

         2.6.2        (a)    -   Die bloedglukosevlak sal hoog bly
                             -   omdat die selle nie in staat is om glukose uit die bloed te
                                 absorbeer nie
                             -   oortollige glukose kan nie na glikogeen omgeskakel word
                                 nie deur die lewer/spiere                                         (3)

                      (b)    Diabetes mellitus                                                     (1)

         2.6.3        -     Adrenalien stimuleer die lewer
                      -     om glikogeen na glukose om te skakel
                      -     om die bloedglukosevlakke te verhoog                                   (3)
                                                                                                    (9)
                                                                                                    [50]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                                                                  8                              DBE/November 2022
                                                                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1      3.1.1                                        Corpus callosum                                                                        (1)
         3.1.2                                        - Dit beheer lewensnoodsaaklike prosesse/hartklop/asemhaling
                                                      - wat sal stop as dit beskadig is                                                      (2)
          3.1.3                                       (a)      Rugmurg                                                                       (1)
                                                      (b)      -       Die impulse vanaf die serebrum
                                                               -       word nie oorgedra na die skeletspiere                                 (2)
                                                                                                                                              (6)
3.2      3.2.1                                        Afrika                                                                                 (1)
         3.2.2                                        - Nie alle breinbeserings word aangeteken nie
                                                      - as gevolg van swak gesondheidsfasiliteite                                            (2)
         3.2.3

                                                     Die getal breinbeserings in verskillende streke van die wêreld
                                                                                                                 C

         Breinbeserings per 100 000 mense per jaar
                                                                               1 300

                                                                                                           1 010
                                                             900                             890
                                                                                                                          800

                                                             Latyns-
                                                                                               Oos-         Europa         Afrika
                                                                               VSA en
                                                            Amerika
                                                                               Kanada
                                                                                            Mediterreens

                                                                                  Streke van die wêreld

                                    Kriteria vir merk van grafiek:
                                  Kriteria                                                                 Puntetoekenning
                                  Staafgrafiek is getrek (T)                                                       1
                                  Opskrif van grafiek met beide veranderlikes (C)                                  1
                                  Korrekte byskrifte op X-as en Y-as (L)                                           1
                                  Korrekte skaal vir Y-as                                                          1
                                  Gelyke spasies tussen stawe en gelyke wydte van
                                  stawe op X-as (S)
                                  Plot: (P)
                                  1-4 koödinate korrek geplot                                                         1
                                  Al 5 koördinate korrek geplot                                                       2                     (6)
                                                                                                                                            (9)
Kopiereg voorbehou                                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                              9                         DBE/November 2022
                                          NSS – Nasienriglyne

3.3      3.3.1        Koglea                                                                       (1)
         3.3.2        (a)    Absorbeer oortollige drukgolwe/verlig druk in die binne-oor/
                             voorkom ‘n eggo                                                        (1)
                             (Merk slegs eerste EEN)
                      (b)    Dit skakel prikkels/drukgolwe om in impulse                           (1)
                             (Merk slegs eerste EEN)

         3.3.3        -     Deel A/timpaniese membraan sal nie in staat wees om te
                            vibreer/vrylik vibreer nie
                      -     Geen/minder vibrasies sal na die middeloor/ossikels vervoer
                            word                                                                    (2)
         3.3.4        -     Middeloor-infeksies veroorsaak die opbou van vloeistof in die
                            middeloor
                      -     wat die Eustachius buis blokeer
                      -     Die dreineringspypie sal die druk verlig wat in die middeloor
                            sal opbou /dreineer vloeistof uit die midderoor
                      -     Die druk aan weerskante van die timpaniese membraan word
                            gebalanseer
                      -     wat voorkom dat die timpaniese membraan bars en
                      -     die ossikels toe laat om vrylik te vibreer                             (4)

         3.3.5        -     Die kristas word gestimuleer en
                      -     en skakel prikkels om na impulse
                      -     Die impulse word via die gehoorsenuweegestuur
                      -     na die serebellum
                      -     wat die inligting interpreteer en
                      -     impulse stuur na die skeletspiere om balans te herstel
                                                                                      Enige         (4)
                                                                                                    (13)
3.4      3.4.1        (a)    Dra van ‘n gesigsmasker                                               (1)
                      (b)    Koolstofdioksiedvlakke in die bloed                                   (1)
         3.4.2        - Ouderdom
                      - Gesonde individue                                                          (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         3.4.3        150 vrywilligers is gebruik                                                  (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         3.4.4        -     Om die koolstofdioksiedvlakke in die bloed na normaal te laat
                            terugkeer
                      -     sodat elke fase dieselfde koolstofdioksiedvlak sal hê as die
                                                                                                    (2)
                            beginpunt

         3.4.5        -     Dien as ‘n kontrole/basislyn
                      -     Om te sien of dit die gesigsmasker is wat die koolstofdioksied-
                            vlakke beïnvloed en nie die fisiese aktiwiteite nie      Enige         (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          10                         DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

         3.4.6        -   Reseptore in die karotisslagaar word gestimuleeren
                      -   impulse word na die medulla oblongata gestuur
                      -   Die medulla oblongata stimuleer die hart
                      -   om vinniger te klop sodat
                      -   meer koolstofdioksied na die longe geneem word
                      -   Die asemhalingspiere/tussenribspiere en diafragma
                      -   trek meer aktief saam en
                      -   die tempo en diepte van asemhaling verhoog
                      -   Meer koolstofdioksied word vrygestel
                      -   Die koolstofdioksiedvlakke daal en keer na normal terug
                                                                                     Enige   (7)
                                                                                             (15)

3.5      3.5.1        - (Apikale) punt van die stingel/ eindknop
                      - (Apikale) punt van die wortel                                       (2)
                       (Merk slegs eerste TWEE)

         3.5.2        - Stimuleer seldeling/mitose
                      - Stimuleer selverlenging                                             (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         3.5.3        Gibberelliene                                                         (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         3.5.4        -   Verhoogde plantgroei
                      -   Red spesies van uitwisseng/uitserwing                             (2)
                                                                                             (7)
                                                                                             [50]

                                                                TOTAAL AFDELING B:           100
                                                                    GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2022-eng/c0ba0c20-6c29-4abe-aef0-baeb48113dd3) — Life Sciences · QP · 2022 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2021-mg-afr/49c0ade5-a6de-497f-beba-2a2361658df7) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2020-memo-afr/f001fd30-bc70-4e99-8fd0-025399f036d8) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/ac9008aa-c5cb-4f9c-93ac-0cbd1f45ec4a) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2014-memo-afr/f69d3534-758b-4a47-9c52-94dab3ad59be) — Life Sciences · Memo · 2014 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2013-memo-eng/86a52d8f-329a-44b4-b501-d512c9b125ed) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
