# Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2023-mg-afr/5e891df2-f5e0-4455-850f-e7d9e306c588
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2023-mg-afr/5e891df2-f5e0-4455-850f-e7d9e306c588)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                           LEWENSWETENSKAPPE V1

                                 NOVEMBER 2023

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                                                                      MARKS: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         2                         DBE/November 2023
                                    NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
         korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
         wat vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         3                         DBE/November 2023
                                    NSS – Nasienriglyne

14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

15.      As eenhede van mate nie aangedui word nie
         Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
         reeds in die vraag gegee is.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n
         opskrif voorsien en gekrediteer word.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Geen veranderinge mag aan die memorandums aangebring word nie. In
         uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator met die Nasionale
         Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator waar nodig).

20.      Amptelike memorandum
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
         Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word tydens opleiding van nasieners en tydens die nasienperiode.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          4                  DBE/November 2023
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1       D
         1.1.2       D
         1.1.3       A
         1.1.4       C
         1.1.5       C
         1.1.6       B
         1.1.7       A
         1.1.8       B
         1.1.9       A
         1.1.10      C                                                (10 x 2)        (20)
1.2      1.2.1       Viviparie
         1.2.2       Uretra
         1.2.3       Perifere senuweestelsel
         1.2.4       Glikogeen
         1.2.5       Plasenta
         1.2.6       Choroïed
         1.2.7       Miëlienskede
         1.2.8       Epididimis                                         (8 x 1)        (8)
1.3      1.3.1       Slegs B
         1.3.2       Beide A en B
         1.3.3       Slegs A                                            (3 x 2)       (6)
1.4      1.4.1       (a) Halfsirkelvormige kanale                                      (1)
                     (b) Rondevenster                                                  (1)
         1.4.2       (a) D Buis van Eustachius                                        (2)
                     (b) C Koglea                                                     (2)
         1.4.3       (a) F                                                             (1)
                     (b) A                                                             (1)
                                                                                        (8)
1.5      1.5.1       (a) Sigoot                                                        (1)
                     (b) Morula                                                        (1)
                     (c) Blastosist/blastula                                           (1)
         1.5.2       (a) Bevrugting                                                    (1)
                     (b) Endometrium                                                   (1)
         1.5.3       Mitose                                                            (1)
         1.5.4       23                                                                (1)
         1.5.5       Chorion                                                           (1)
                                                                                        (8)
                                                           TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             5                         DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING B
VRAAG 2
2.1      2.1.1       Uitwendige bevrugting                                                        (1)

         2.1.2       -     Die eiers sal uitdroog
                     -     omdat hulle geen doppe het nie/nie amniotiese eiers is nie/
                           het geen amnion nie                                                     (2)

         2.1.3       -     Die manlike en vroulike liggame is in nabye kontak
                           sodat sperms direk op die ova vrygestel kan word

                                                         OF

                     -     Baie/tot 6 000 ova word vrygestel
                           aangesien bevrugting uitwendig is               Enige (1 x 2)          (2)
                          (Merk slegs eerste EEN)

         2.1.4       -     Baie/tot 6 000 ova word vrygestel
                           aangesien bevrugting uitwendig is/verhoog die kans dat
                           sommige bevrug sal word

                                                         OF

                     -     Die manlike en vroulike liggame is in nabye kontak
                           sodat sperms direk op die ova vrygestel kan word
                         (Merk slegs eerste EEN)                             Enige (1 x 2)         (2)
                                                                                                   (7)
2.2      2.2.1       (a) Seminale vesikel                                                         (1)
                     (b) Testosteroon                                                             (1)
         2.2.2        Dit is alkalies
                        om die suurtoestande van die vagina te neutraliseer
                      Dit bevat mukus/verskaf medium
                        wat die beweeglikheid van die sperms bevorder
                      Dit bevat voedingstowwe
                        om die sperms van energie te voorsien           Enige (1 x 2)             (2)
                     (Merk slegs eerste EEN)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                                                     6                       DBE/November 2023
                                                                NSS – Nasienriglyne

         2.2.3                      (a) (70 – 74)                                                                       (1)

          (b)
                                                          Getal prostaatkanker gevalle in verskillende
                                                                      ouderdomsgroepe

                     Getal prostaatkanker gevalle
                                                    900
                                                    800                          764
                                                                      720               693
                                                    700
                                                    600
                                                             488
                                                    500
                                                    400

                         (per 100 000 mans)
                                                    300
                                                    200
                                                    100
                                                      0

                                                                    Ouderdomsgroep

                                  Kriteria vir die nasien van die grafiek:
                                                  Kriteria                                    Puntetoekenning
                            Histogram is geteken (T)                                                 1
                            Opskrif van die grafiek sluit beide veranderlikes                        1
                            in (C)
                            Korrekte byskrifte op die X-as en Y-as met
                                                                                                         1
                            korrekte eenheid op die Y-as (L)
                            Korrekte skaal vir Y-as en
                                                                                                         1
                            stawe ewe breed met geen spasies op X-as(S)
                            Stip van punte (P) is korrek vir:
                            1 tot 3 ouderdomsgroepe                                                      1               (6)
                            Slegs al 4 vereiste ouderdomsgroepe                                          2               (11)
         Indien ‘n staafgrafiek of ‘n lyngrafiek geteken is, sal punte verloor word vir:
             Tipe grafiek
             Skaal
         Indien asse omgeruil is:
             Kan al die punte toegeken word indien die byskrifte ook omgeruil is en
                die stawe horisontaal is
             Indien die byskrifte nie korrelleer nie, sal:
                      Punte verloor word vir byskrifte en skaal
                      Die stip van punte kan krediet kry indien die koördinate korrek
                        is vir die gegewe byskrifte

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             7                       DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyne

2.3      2.3.1       (a)    - (Graafse) follikel en
                            - Corpus luteum                                                     (2)
                            (Merk slegs eerste TWEE)
                     (b)    - (Intense) pyn
                            - Inwendige bloeding                                                (2)
                            (Merk slegs eerste TWEE)
         2.3.2       (a)    FSH                                                                 (1)
                     (b)    Estrogeen
                                                              OF
                             LH
                                                              OF
                            FSH                                                                 (1)
         2.3.3       Die Graaafse follikel hou aan om estrogeen te produseer/
                     bars nie oop nie
                                                       OF
                     Die verhoogde afskeiding van estrogeen stimuleer die vrystelling
                     van LH
                                                              OF
                     Oormatige produksie van FSH kan veroorsaak dat ovulasie nie
                     plaasvind nie/ Graafse follikel om oop te bars                              (1)
         2.3.4       -     Die corpus luteum degenereer nieen
                     -     hou aan om progesteroon af te skei
                     -     Dit onderdruk die pituïtêre klier
                     -     om FSH af te skei daarom
                     -     sal geen follikel ontwikkel nie en
                     -     geen ovulasie sal plaasvind nie                        Enige         (5)
                                                                                                 (12)
2.4      2.4.1       (a)    Rugmurg                                                             (1)
                     (b)    Pituïtêre klier/hipofise                                            (1)
         2.4.2       A                                                                          (1)
         2.4.3       Tussen die twee hemisfere van die serebrum                                (2)
         2.4.4       (a)    -   Deel D/ medulla oblongata wat asemhaling beheer
                            -   is nie beseer nie                                               (2)
                     (b)    -   Die leerder het (soms) balans verloor
                            -   a.g.v geen koördinasie van willekeurige bewegings
                                deur deel B                                                      (2)

                     (c)    -   Die geheueverlies dui 'n moontlike besering van deel A
                                /serebrum aan
                            -   wat ook verantwoordelik is vir (die interpretasie van)
                                klank/gehoor                                                    (2)
                                                                                                 (11)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            8                            DBE/November 2023
                                       NSS – Nasienriglyne

2.5      2.5.1       -     'n Vinnige, onwillekeurige/outomatiese reaksie
                     -     op 'n stimulus                                                          (2)

         2.5.2       (a)    Dit verseker dat die impuls in een rigting gelei word                  (1)
                            (Merk slegs eerste EEN)
                     (b)    Dit is belangrik vir balans/beweging                                   (1)
         2.5.3       ˗ Die impuls word gelei vanaf die reseptore in die patella
                        tendon deur die
                     ˗ sensoriese neuron en die
                     ˗ sinapsna die
                     ˗ motoriese neuron en na die
                     ˗ kwadrisepsspier                                                             (5)
                     (Korrekte volgorde word benodig)                                               (9)
                                                                                                    [50]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             9                           DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1      3.1.1       - Degenerasie/vernietiging van senuweeweefsel
                     - Plaak/proteïene vorm rondom die senuweeweefsel                 Enige         (1)
                     (Merk slegs eerste EEN)
         3.1.2       (a)     Verergerende vermoë om nuwe informasie te onthou                       (1)
                             (Merk slegs eerste EEN)
                     (b)     Familiegeskiedenis                                                     (1)
                     (c)     - Leervermoë
                             - Oriëntasie                                                           (2)
                             (Merk slegs eerste TWEE)
         3.1.3       Hulle:
                     - Was slegs vrouens /het geslag in ag geneem
                     - Was tussen die ouderdomme van 65 en 75/het
                        ouderdomsgroep/ouderdom in ag geneem
                     - Het nie simptome van Alzheimer se siekte getoon nie            Enige          (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)
         3.1.4       Hulle het:
                     - 37 deelnemers gebruik
                     - Die ondersoek drie keer 'n week uitgevoer
                     - Die ondersoek vir drie maande uitgevoer                        Enige         (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)
         3.1.5       -     Die ondersoek het nie die verwantskap tussen oefening en
                           die ontwikkeling an Alzheimer se siekte bevestig nie
                           aangesien geen veranderinge in die senuweeweefsel
                           gemeet is nie/die tydperk was kort
                                                         OF

                     -     Daar was geen kontrolegroep
                           om aan te dui dat dit die oefening was, wat gelei het tot die
                           toename van bloedvloei/ hoër-orde-denkvermoeë nie
                                                          OF

                     -     Mense wat nie simptome van Alzheimer se siekte getoon
                           het nie is gebruik
                           daarom dui die resultate nie die voorkoming van die
                           ontwikkeling van Allzheimer se siekte aan nie    Enige (1 x 2)           (2)

         3.1.6       -     Oefening kan bloedvloei na die brein verbeter en
                     -     dit kan die volume van die hippokampus in stand hou wat
                     -     'n vermindering van hoër orde denke/kognitiewe
                           vermoëns/leervermoëns sal voorkom                                         (3)
                                                                                                     (14)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             10                        DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyne

3.2      3.2.1       (a)    Nier                                                                 (1)
                     (b)    Endokriene stelsel                                                   (1)

         3.2.2       - Dit stel hormone vry
                     - direk in die bloed/en is buisloos                                         (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)

         3.2.3       -     Lae soutvlakke word waargeneem deur reseptorselle in die
                           nier
                     -     Byniere word gestimuleer om
                     -     meer aldosteroon vry te stel
                     -     wat die nierbuisies stimuleer
                     -     om meer deurlaatbaar vir sout te wees
                     -     Dit verhoog die herabsorpsie van sout en
                     -     die soutvlakke in die bloed styg/keer terug na normaal
                                                                                   Enige          (5)

         3.2.4       ˗     Die sekresie van ADH
                     ˗     sal verhoog
                     -     wat die deurlaatbaarheid verhoog
                     -     van die nierbuisies in X
                     -     sodat meer water geherabsorbeer word uit die filtraat                 (5)
                                                                                                  (14)

3.3      3.3.1       (a)    Termoregulering                                                      (1)
                     (b)    Hipotalamus                                                          (1)

         3.3.2       (a)    Sweetklier                                                           (1)
                     (b)    Kapillêre/bloedvat                                                   (1)

         3.3.3       (37,4 – 35,4)
                         37,4           x 100 = 5,35%                                          (3)

         3.3.4       -     Veltemperatuur het afgeneem/verlaag van 37,4 ºC tot 35,4 ºC
                     -     aangesien deel Q verwyd/vasodilasie ondergaan het
                     -     wat veroorsaak het dat meer bloed na die oppervlak van die vel
                           vloei en
                     -     deel P (meer) aktief word/meer sweet produseer
                     -     wat veroorsaak het dat meer hitte verlore gegaan het na die
                           omgewing
                     -     deur verdamping/radiasie/konveksie                                    (6)
                                                                                                  (13)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            11                        DBE/November 2023
                                       NSS – Nasienriglyne

3.4      3.4.1       (a)    (Teenwoordigheid/afwesigheid van ouksiene                           (1)

                     (b)    Groei van sytakke                                                   (1)

         3.4.2       -     Om te verseker dat die resultate slegs veroorsaak is deur die
                           teenwoordigheid van ouksiene wat
                     -     die geldigheid (van die ondersoek) verhoog                           (2)

         3.4.3       -     Dit dien as 'n kontrole
                     -     om te toon dat die resultate van Plant D
                     -     veroorsaak is deur (die teenwoordigheid van) ouksiene
                     -     en nie deur die agarjellie nie                        Enige          (3)

         3.4.4       Die teenwoordigheid van ouksiene vertraag die groei van
                     sytakke

                                                        OF

                     Die afwesigheid van ouksiene stimuleer die groei van sytakke
                                                                                 Enige           (2)
                                                                                                 (9)
                                                                                                 [50]

                                                                TOTAAL AFDELING B:               100
                                                                    GROOTTOTAAL:                 150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2021-mg-afr/49c0ade5-a6de-497f-beba-2a2361658df7) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2020-memo-afr/f001fd30-bc70-4e99-8fd0-025399f036d8) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/ac9008aa-c5cb-4f9c-93ac-0cbd1f45ec4a) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2014-memo-afr/f69d3534-758b-4a47-9c52-94dab3ad59be) — Life Sciences · Memo · 2014 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2013-memo-eng/86a52d8f-329a-44b4-b501-d512c9b125ed) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
