# Life Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2024-mg-afr/580298b8-025d-4187-a366-f03ad0d0eca6
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2024-mg-afr/580298b8-025d-4187-a366-f03ad0d0eca6)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                          LEWENSWETENSKAPPE V1

                                 NOVEMBER 2024

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Lewenswetenskappe/V1                         2                          DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
          Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
          'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
          Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek
          is nie.

 3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
          Lees alles en krediteer die relevante dele.
 4.       Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
          Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
          Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.       As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
          wat vereis word
          Kandidate sal punte verbeur.

 7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
          Kandidate sal punte verbeur.
 8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
          Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
          nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
          korrek is, gaan voort om te krediteer.
 9.       Nie-erkende afkortings
          Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
          nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
          die antwoord indien dit korrek is.
 10.      Verkeerd genommer
          Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

 11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
          Moenie aanvaar nie.

 12.      Spelfoute
          Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
          Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

 13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
          Aanvaar, indien dit by die nasionale standardiserings-vergadering aanvaar is.

 14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
          andersom)
          Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Lewenswetenskappe/V1                         3                         DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

 15.      As eenhede van mate nie aangedui word nie
          Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
          reeds in die vraag gegee is.

 16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
          verskillende maniere aangebied kan word.

 17.      Opskrif
          Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n
          opskrif voorsien en gekrediteer word.

 18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
          'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
          assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
          moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante
          amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle
          amptelike tale.

 19.      Veranderinge aan die nasienriglyne
          Geen veranderinge mag aan die nasienriglyne aangebring word nie. In
          uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator met die Nasionale
          Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator waar nodig).

 20.      Amptelike nasienriglyne
          Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
          Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale Departement
          van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word
          tydens opleiding van nasieners en tydens die nasienperiode.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Lewenswetenskappe/V1                          4                  DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1      1.1.1        B
          1.1.2        C
          1.1.3        D
          1.1.4        A
          1.1.5        D
          1.1.6        C
          1.1.7        B
          1.1.8        A
          1.1.9        C
          1.1.10       B                                                              (20)

 1.2      1.2.1        Naelstring
          1.2.2        Outonome senuweestelsel
          1.2.3        Kristas
          1.2.4        Stiebeuel/stapes
          1.2.5        Geotropisme/gravitropisme
          1.2.6        Koglea
          1.2.7        Gibberelliene
          1.2.8        Akrosoom                                           (8 x 1)      (8)

 1.3      1.3.1        Slegs A
          1.3.2        Slegs B
          1.3.3        Slegs A                                           (3 x 2)      (6)

 1.4      1.4.1        (a) C - Uretra
                               OF
                           D - Penis                                                  (2)

                       (b) B - Epididimis                                             (2)

                       (c) E - Testis                                                 (2)

          1.4.2        (a) Prostaatklier                                               (1)

                       (b) Spermatogenese                                              (1)
                                                                                        (8)

 1.5      1.5.1        A F                                                            (2)

          1.5.2        B - Kappilêres/bloedvat

                       C - Sweetklier                                                 (4)

          1.5.3        (a) ADH/Antidiuretiese hormoon                                  (1)

                       (b) Nier                                                        (1)
                                                                                        (8)

                                                           TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Lewenswetenskappe/V1                               5                            DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne

 AFDELING B
 VRAAG 2
 2.1      2.1.1        (a)     Fallopiusbuis                                                           (1)
                       (b)     Ovarium                                                                 (1)
          2.1.2        (a)     - Dit het 'n ryk bloedtoevoer/is bloedvatryk
                               - Dit is klierryk
                               - Dit is dik                                                Enige       (2)
                               (Merk slegs eerste TWEE)

                       (b)     -  Spermselle is teenwoordig in die fallopiusbuis/in die
                                  nabyheid van die ovum
                               - Ovulasie het plaasgevind/'n ovum is vrygestel                         (2)
                                (Merk slegs eerste TWEE)
          2.1.3        -     Tydens oögenese*
                       -     diploïede selle in die ovarium ondergaan mitose
                       -     om talle follikels te vorm
                       -     Sodra puberteit begin
                       -     onder die invloed van FSH
                       -     sal een sel in die follikel (vergroot en) meioseondergaan
                       -     Van die vier selle wat gevorm word, oorleef slegs een om 'n
                       -     (volwasse), haploïede ovum te vorm
                                                                 Verpligte punt * (1) + Enige (5)      (6)

          2.1.4        -     Deel A/die fallopiusbuis is nie in staat om die ruimte te verskaf
                       -     en daar is geen endometrium/ bloedtoevoer
                       -     om voedingstowwe/suurstof te verskaf nie OF om
                             afvalstowwe te verwyder nie
                       -     sodat die embrio kan ontwikkel                              Enige         (3)
                                                                                                        (15)
 2.2      2.2.1        20                                                                              (1)
          2.2.2        FSH                                                                             (1)
          2.2.3        -     Die progesteroonvlak neem af/gaan van 5 tot 0,8 ng/ml
                             daarom
                       -     word FSH sekresie/die pituïtêre klier nie meer geïnhibeer nie             (2)
          2.2.4        280 – 70  x 100
                          70
                       = 300%                                                                          (3)

          2.2.5        -     Dit bly hoog/sal verhoog                                                  (1)
          2.2.6        -     Die corpus luteum disintegreer nie
                       -     en hou aan om progesteroon vry te stel
                                                           OF
                       -     Die plasenta ontwikkel
                       -     wat progesteroon vrystel                                                  (2)
                                                                                                        (10)
Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Lewenswetenskappe/V1                             6                          DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

 2.3      2.3.1        Sub-kapsulêre katarakte                                                     (1)

          2.3.2        -     Proteïen strukture in die lens begin disintegreer en vorm
                             klonte✓
                       -     Die lens word dof✓/melkerig en
                       -     minder/geen lig word deurgelaat✓ deur die lens
                       -     op die retina✓nie
                       -     daarom sal minder/geen stimuli omgeskakel word in impulse✓             (5)
                                                                                                    (6)

 2.4      2.4.1        -     Die oogbal is te kort
                       -     Die beeld vorm agter die retina
                       -     wat onduidelike/wasige sig veroorsaak
                                                            OF
                       -     The kornea is minder konveks
                       -     Lig word minder gebreek/die beeld vorm agter die retina
                       -     wat onduidelike sig veroorsaak                                        (3)

          2.4.2        -     Die ligstrale word meer gebreekwat veroorsaak dat die beeld
                       -     op die retina val                                                     (2)
                                                                                                    (5)

 2.5      2.5.1        Motorieseneuron                                                             (1)

          2.5.2        - Die neuron het baie dendriete/is multipolêr
                       - Die selliggaam word aan een kantaangetref
                       - Die akson is lank en die dendriete is kort                   Enige        (1)
                       (Merk slegs eerste EEN)

          2.5.3        -     Dit gelei impulse
                       -     vanaf die sentrale senuweestelsel/interneuron
                       -     na die effektor                                                       (3)

          2.5.4        C → A → B                                                                  (2)

          2.5.5        Veelvuldige sklerose                                                        (1)
                                                                                                    (8)

 2.6      2.6.1        (a)    5µm                                                                  (1)

                       (b)    800µm                                                                (1)

          2.6.2        (a)    (Die spoed van die impuls) is vinniger in 'n gemiëlineerde
                              neuron as in 'n ongemiëlineerde neuron
                                                              OF
                              (Die spoed van die impuls) is stadiger in ‘n ongemiëlineerde
                              neuron as in ‘n gemiëlineerde neuron                                (2)

                       (b)    Soos die deursnee van die akson toeneem, word die spoed
                              van die impuls vinniger                                             (2)
                                                                                                    (6)
                                                                                                    [50]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Lewenswetenskappe/V1                              7                            DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3

 3.1      3.1.1        (a)     Hulle lê eiers                                                         (1)
                               (Merk slegs eerste EEN)

                       (b)     -  Die eiers word beskerm/uitgebroei deur die ouers
                               -  Die jong kuikens word deur die ouers gevoed/hulle
                                  vertoon ouersorg                                  Enige              (1)
                               (Merk slegs eerste EEN)

          3.1.2        -  Dit verhoog die kanse vir bevrugting/gamete is in noue kontak
                       -  Gamete word beskerm teen predasie/uitdroging/
                          omgewingsfaktore
                       - Water word nie benodig nie
                       - Minder gamete is nodig                                   Enige               (2)
                       (Merk slegs eerste TWEE)

          3.1.3        - Oë is toe as hulle uitbroei
                       - Liggame het nie (dons)vere nie
                       - Nie in staat om te beweeg nie direk na uitbroeiing nie
                       - Afhanklik van ouers vir kos/beskerming                          Enige        (2)
                       (Merk slegs eerste TWEE)

          3.1.4        -     Die kuikens is nie volledig ontwikkel as hulle uitbroei nieomdat
                       -     die eiers minder dooier het/daar 'n groot mate van ouersorg is           (2)
                                                                                                       (8)

 3.2      3.2.1        (a)     Pupil                                                                  (1)

                       (b)     Iris                                                                   (1)

          3.2.2        -     Dit is 'n vinnige
                       -     onwillekeurigereaksie
                       -     op lig                                                                   (3)

          3.2.3        - Radiale spiere
                       - Kring spiere                                                                 (2)
                       (Merk slegs eerste TWEE)

          3.2.4        -     Die pupil vergroot sodat
                       -     meer lig die oog binnedring✓
                       -     om sig te verbeter✓
                       -     in dowwe lig✓                                                             (4)
                                                                                                       (11)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Lewenswetenskappe/V1                               8                       DBE/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne

 3.3      3.3.1        Om te verseker dat die verandering in die glukose vlakke van
                       bloed as gevolg van slegs insulien was                                    (2)

          3.3.2        -  Dit stimuleer die absorpsie van glukose vanuit die bloed
                          na die selle
                       - Dit stimuleer die lewer/spiere om glukose om te skakel
                          na glikogeen
                       - Dit veroorsaak verhoogde sellulêre respirasie
                          wat glukose benut                                Enige (2 x 2)          (4)
                       (Merk slegs eerste TWEE)

          3.3.3        Groep Y✓                                                                    (1)

          3.3.4        -     By 0 minute was die bloedglukose vlak van groep Y binne
                             die normale perke/die bloedglukose vlak van groep X was
                             hoog

                       -     By 90 minute het die bloedglukose vlak van groep Y
                             teruggekeer na normaal/die bloedglukose vlak van groep X
                             het hoog gebly

                       -     Na die inname van glukose het die vlak van insulien van
                             groep Y verhoog/die insulien vlak van groep X verlaag                (3)
                                                                                                   (10)

 3.4      3.4.1        (a)     Negatiewe terugkoppeling/terugkoppelingsmeganisme                  (1)

                       (b)     Tiroïed                                                            (1)

                       (c)     Goiter                                                             (1)

          3.4.2        -  Dit reguleer die metaboliese tempo
                       -  Dit affekteer die groei en funksionering van die hart/senuwee-
                          stelsel
                       - Dit beinvloed beenontwikkeling/spierbeheer                 Enige         (1)
                       (Merk slegs eerste EEN)

          3.4.3        -     Die tiroksienvlak is laag
                       -     Die pituitêre klier word gestimuleer
                       -     Meer TSHword vrygestel
                       -     wat klier Y/die tiroïedklier stimuleer
                       -     om meer tiroksien vry te stel                           Enige        (4)

          3.4.4        -     'n Laer metaboliese tempo
                       -     veroorsaak 'n verminderde gebruik van voedingstowwe en
                       -     oortollige voedingstowwe/vet sal in die liggaam gestoor word
                                                                                      Enige        (2)
                                                                                                   (10)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Lewenswetenskappe/V1                              9                          DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

 3.5      3.5.1        (a)    (Teenwoordigheid) van ouksiene                                    (1)

                       (b)    - Spesie
                              - Lig
                              - Tydsduur in die donker                                 Enige    (2)
                              (Merk slegs eerste TWEE)

          3.5.2        (a)    Die plant/stingel groei (reguit) opwaarts                         (1)

                       (b)    -   Geen opwaartse groei sal plaasvind nie
                              -   Sytakke sal ontwikkel                                         (1)

          3.5.3        -     Four plants in elke groep                                         (2)

          3.5.4        -     Die ouksiene sal na die linkerkant van die stingel diffundeer
                       -     Die hoër konsentrasie ouksiene aan die linkerkant
                       -     veroorsaak meer selverlenging/groei van selle aan die
                             linkerkant
                       -     Daar sal minder groei aan die regterkant wees nie en die
                             stingel sal na die regterkant buig                                  (4)
                                                                                                 (11)
                                                                                                 [50]

                                                                    TOTAAL AFDELING B:           100
                                                                        GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT2024 English](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr12-sept2024-english/fa4befb2-edb6-4abd-ab23-dadee10f33fc) — Life Sciences · Memo · 2024 · Eng
- [Gr 12 Life Sciences P1 (English) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-life-sciences-p1-english-2024-possible-answers/f92ba3f0-2aa9-4a93-8230-8fa1e37eb2c9) — Life Sciences · Memo · 2024 · Eng
- [LIFE SCIENCES P1 QP GR12 SEPT2024 ISIXHOSA](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-gr12-sept2024-isixhosa/bb797fac-0132-4eef-bdb5-8f799aaa6a5d) — Life Sciences · QP · 2024 · isiXhosa
- [Gr 12 Life Sciences P1 (English) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-life-sciences-p1-english-2024-question-paper-x05/14c6bb83-399b-4f65-858d-915e1e99c43f) — Life Sciences · QP · 2024 · Eng
- [Gr 12 Life Sciences P1 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-life-sciences-p1-english-june-2024-question-paper/4fc6ccbd-0c7e-4401-885a-2cf93f82dfd5) — Life Sciences · QP · 2024 · Eng
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Life Sciences · Memo · 2024

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
