# Life Sciences Grade 12 IEB P2 2019 Question Paper (Afr)

> IEB Grade 12 Life Sciences Paper 2 question paper from the 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-afr/046ac644-005b-4ec1-bff0-1ad52f74b560
- Updated: 2026-10-10
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Paper: 2
- Publisher: IEB
- Curriculum: IEB
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 IEB P2 2019 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-afr/046ac644-005b-4ec1-bff0-1ad52f74b560)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · 2019 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
                                                             NOVEMBER 2019

                          LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II

                                  NASIENRIGLYNE

Tyd: 2 uur                                                             100 punte

Hierdie nasienriglyne is opgestel vir gebruik deur eksaminators en hulp-
eksaminatore van wie verwag word om almal 'n standaardiseringsvergadering by
te woon om te verseker dat die riglyne konsekwent vertolk en toegepas word by
die nasien van kandidate se skrifte.

Die IEB sal geen bespreking of korrespondensie oor enige nasienriglyne voer nie.
Ons erken dat daar verskillende standpunte oor sommige aangeleenthede van
beklemtoning of detail in die riglyne kan wees. Ons erken ook dat daar sonder
die voordeel van die bywoning van 'n standaardiseringsvergadering verskillende
vertolkings van die toepassing van die nasienriglyne kan wees.

IEB Copyright © 2019                                             BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE     Bladsy 2 van 10

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1 Vals

         1.1.2 Waar

         1.1.3 Waar

1.2      A

1.3      Tabel wat aanpassings toon van reusekruiskruid en reuselobelias by die
         omgewing / voordele van die aanpassings van reusekruid en reuselobelias

          Aanpassing                          Voordeel van aanpassing (beide opskrifte)
                                              (kan ook ry-opskrifte wees)
          Waterbergingsweefsel                Om water te stoor/hou water in stam
          Plant stoor water in die stam       omrede water in grond gevries is
          Blare wat op die stam bly           Beskerm stam van koue
          Blare krul rondom groeiknop         Om groeiknop teen koue te beskerm
          Teenvriesmiddel teenwoordig         Voorkom dat water in stam vries
          Houtagtige stingel en vinnige groei Om plant bo grond te lig om weg te kom
                                              van koue
         Merk eerste 2 eienskappe en ooreenstemmende voordele. Aanpassings MOET
         verband hou met beskerming teen die koue.

1.4      1.4.1 Die ontwikkeling van soortgelyke / analogiese eienskappe in nie-
               verwante spesies / verskillende mutasies het aanleiding gegee tot
               soortgelyke eienskappe / eienskappe is nie geneties verwant/
               identies nie, die funksies is dieselfde maar die eienskappe lyk net
               dieselfde die twee spesies deel nie 'n onlangse voorouer nie

         1.4.2 Die DNS / gene vir eienskappe in een plant verskil van die DNS /
               gene vir dieselfde eienskappe in die ander spesies die twee spesies
               is nie naby verwant nie. DNS is nie oorgeërf van gemeenskaplike
               voorvader nie. Eienskappe lyk dieselfde omdat daar dieselfde
               seleksiedruk was / in dieselfde omgewing was. DNS / genetiese
               profilering van DNS-kodering vir eienskappe lewer unieke stel
               staafkodes sal verskillende staafkodes / posisies van staafkodes hê

1.5      1.5.1 A

         1.5.2 B

         1.5.3 B

1.6      Inteling veroorsaak dat individue geneties baie ooreenstem / verhoogde
         homosigositeit / afname in genetiese variasie; verhoog die kans dat
         ongunstige allele uitgedruk sal word / minder vrugbaar / genetiese
         abnormaliteite neem toe / meer vatbaar vir siektes;
         Dieselfde allele word deur elke ouer oorgedra verhoogde risiko dat indien
         omgewing verander, geen individue die allele sal hê wat benodig word om
         die fenotipe te verskaf om by daardie verandering te pas nie

IEB Copyright © 2019                                                           BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE     Bladsy 3 van 10

1.7      1 / 36 000 = 0,000027 = 2,7 × 10-5 g (aanvaar afgerond tot 3 × 10-5 g
         aanvaar enige desimale plek Kan 1 punt verdien indien sê dat 36 000
         saadjies 'n massa van 1 g het

1.8      C

1.9      Die omgewing op die berge verskil van dié tussen die berge soos eilande
         wat deur die see geskei word.
         Bevolkings op die berge is geïsoleer (soos organismes op eilande in 'n see)
         en kan nie kruisteel nie.
         Elke berg se omgewing verskil; daarom het elke spesie op die berge
         verskillend ontwikkel soos geïsoleerde bevolkings wat op eilande met
         verskillende omgewings ontwikkel.

1.10     'n Verlaagde vlak van genetiese diversiteit kan 'n hoër risiko vir uitsterwing
         van spesies tot gevolg hê; afname in genetiese diversiteit aangesien
         inteling sal plaasvind; sal lei tot gelokaliseerde uitsterwings oorlewing sal
         afneem; weens ongunstige toestande/moontlik warmer weer/gebrek aan
         water hierdie plante benodig/plante het aanpassings vir kouer weer/benodig
         water vir stoor in stingels, ens.

VRAAG 2

2.1      2.1.1 C

         2.1.2 A

         2.1.3 D

         2.1.4 B

2.2      Nuwe spesies wat ontstaan (sonder die teenwoordigheid) van geografiese
         versperrings (enigiets wat geen fisiese versperrings impliseer nie)

2.3      Tot 40% van die mtDNS verskil tussen die diere in die twee streke (wat op
         beperkte geenvloei dui).
         Verskille in sekere gene oor die genoom in die harde kalkgrond- en sagte
         kalkgrondbevolkings.
         Wyfie- en mannetjiemolrotte van een grondsoort geneem, verkies om met
         mekaar te paar (selfs in die teenwoordigheid van molrotte van die ander
         grondsoort.)
         Ten spyte daarvan dat hulle dieselfde spesie is, blyk dit dat die twee
         bevolkings opgehou het om met mekaar te paar (op 'n stadium in die
         verlede).
         Baie individue wat voorkom in die harde kalksteen het die p53 gemuteerde
         alleel.

2.4      Mutasies bv. onderwerp aan hoë UV-bestraling / verandering in nukleotied-
         volgorde van geen / lae suurstofvlakke / enige faktor wat 'n mutasie kan
         veroorsaak, bv. 'n fout gedurende DNS-replisering.

IEB Copyright © 2019                                                           BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE     Bladsy 4 van 10

2.5      Die twee bevolkings lyk steeds soortgelyk; hul kan steeds kruisteel; slegs
         klein veranderinge het plaasgevind (bv. Galilea-molrotte in harde kalkgrond
         ontvang minder suurstof/ 'n mutasie in kodon 172 van 'n geen genaamd
         p53 is meer algemeen in die harde kalkgrondbevolking; hulle is nie
         verskillende spesies nie; nie baie veranderinge het plaasgevind nie kan nog
         steeds 'n vrugbare nageslag produseer; daar is nog steeds geenvloei; 60%
         mtDNS is dieselfde

2.6      2.6.1 Portuuroorsig is 'n belangrike deel van die wetenskaplike proses om
               die proses of gevolgtrekkings wat bereik is, te kontroleer / wetenskap
               is 'n wye bron van kennis, nuwe bewyse word voortdurend aan die lig
               gebring wat gevolgtrekkings sal verander; kan help met samevoeging
               van kennis sodat nuwe kennis vinniger bevestig kan word

         2.6.2 Daar is geen werklike 'soliede' geografiese versperring vir geenvloei
               nie daarom is dit nie seker dat geenvloei opgehou het om verskille
               toe te laat om te vermeerder nie. (Moeilik om te bepaal of teling
               tussen die twee groepe opgehou het)

         2.6.3 Appelmaaiervlieg / Darwin-vinke / Cichlidae-visse enige ander
               korrekte voorbeeld

2.7      2.7.1 Harde kalkgrond hou meer water as sagte kalkgrond dit beteken dat
               Galilea-molrotte in harde kalkgrond minder suurstof ontvang wat tot
               afsterf van selle kan lei – p53-alleel laat selle afsterf wanneer
               toestande ongunstig is. Mutante alleel beteken dat selle nie afsterf
               weens minder suurstof nie

         2.7.2 B       C   A

2.8      2.8.1 mtDNS ongeskonde oorgedra van moeder na kind (geen
               rekombinasie), dus, hoe meer soortgelyk, hoe nader verwant het 'n
               hoër mutasietempo wat ons toelaat om die verskille tussen
               populasies makliker te sien

         2.8.2 Biogeografie / strukturele ooreenkomste, fossielbewyse rudimentêre
               strukture /embriologiese ooreenkomste

IEB Copyright © 2019                                                           BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE      Bladsy 5 van 10

2.9      Evolusie onderlê alle biologiese wetenskappe – medisyne – studie van
         antibiotiese weerstand – antibiotika vernietig vatbare bakterieë, dus
         weerstandbiedende oorleef en dra weerstand oor, laat ons toe om proses te
         verstaan, paleontologie – menslike evolusie – om menslike oorsprong te
         verstaan, bewaring – voorspellings van effekte van fragmentasie en isolasie
         van habitatte op biodiversiteit, plant- en diereteling en effekte van inteling –
         heterose, kunsmatige seleksie van eienskappe – teling van opreg geteelde
         diere of gewenste variëteite van gewasse/plaasdiere – ook hoe om inteling
         te vermy wanneer dit gedoen word en gevolge te verstaan; medisyne –
         stigterseffek/bottelnek – kyk na voorkoms van sekere genetiese toestande
         in bevolkingsgroepe, klimaatsverandering – toekomstige gevolge van
         klimaatsverandering op bevolkings – gepunte ewewig/filetiese gradualisme.
         Ooreenkoms tussen organismes in terme van ontwikkeling – ons kan
         spesies wat met mense verband hou gebruik (soos hoenders) om te sien
         hoe hul ontwikkel. Ooreenkoms bepaal deur genetika. Biodiversiteit
         verduidelik deur evolusie van groot aantal spesies. Redes vir hoë diversiteit
         verduidelik deur verandering in omgewings en besetting van nisse deur
         nuwe spesies. Groot aantal verwante spesies in nabye ligging verduidelik
         deur evolusie (bv. Galapagos-vinke). Ekologiese interaksies soos
         simbiotiese verhoudings verduidelik deur ko-evolusie, nisdifferensiasie vind
         plaas deur gunstige mutasies in enige spesie wat hul in staat stel om nuwe
         eienskappe te verkry in uiteenlopende nisse. Geneeskunde – gebruik van
         diermodelle berus op evolusie – hierdie organismes toon ooreenkomste.
         Mutasies bied weerstand teen siektes, bv. CCR5 teen MIV-infeksie.
         Redes moet SPESIFIEK wees.

IEB Copyright © 2019                                                            BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE      Bladsy 6 van 10

AFDELING B

VRAAG 3

Oorweeg die volgende stelling:

 Die noodsaaklikheid om doeltreffend toegang tot voedsel te verkry, eerder as 'n
 behoefte aan sosiale samewerking, was die belangrikste seleksiedruk vir die
 evolusie van 'n groot brein in hominide.
 Voedsel                                            Sosiaal
 Bron A                                             Bron A
 Breine het ontwikkel as gevolg van:                Breine het ontwikkel as gevolg van :
 Moeilik om kos te vind in                          Vermy om gekul te word
 seisoensveranderende savanne                       Val ander menslike bevolkings aan
 Stoor voedsel om later te eet                      Vir koöperatiewe jag
 Vind skuiling                                      Kry voedsel van mededingers in groep
 Berei voor en kook kos; help vertering             Leer lesse van sosiale groep
 Gebruik van gereedskap                             Maak spraak moontlik
 Vind 'n wye verskeidenheid kos
 Sien in kleur
 Bron B                                             Bron B
 Groter brein – meer komplekse                      Groter brein (Broca se area) –
 gereedskap geproduseer                             taalontwikkeling
 Groter brein – meer gewysigde dieet
 Bron C                                             Bron C
 Neanderdalmense het 'n groot brein maar            Namate gemeenskapsgrootte toeneem,
 'n kleiner gemeenskap (om sosiale rede te          neem breingrootte toe
 weerspreek).                                       Vereis groot hoeveelhede verstandelike
 .                                                  vermoë om in groot sosiale groepe te
                                                    bestaan
                                                    Moet in groep bly om toegang tot kos en
                                                    maats te verkry
                                                    Brein is groot om tred te hou met vinnig
                                                    veranderde sosiale verhoudings en
                                                    manipuleer vir toegang tot hulpbronne –
                                                    manipulasie (en vermyding van
                                                    manipulasie); gekoppel aan breingrootte
                                                    Diegene wat goed is hiermee
                                                    (manipulasie) het meer nakomelinge
                                                    Diegene wat nie gemanipuleer kan word
                                                    nie, sal ook bevoordeel word
                                                    Primate evalueer groeplede in terme van
                                                    wat hulle uit hulle kan kry
                                                    Ook 'n voordeel vir individue om ander te
                                                    kan evalueer wanneer 'n ander groep
                                                    aangeval word
                                                    Manipulasie is algemeen in modern
                                                    mense

IEB Copyright © 2019                                                            BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE      Bladsy 7 van 10

 Bron D                                             Bron D
                                                    Groot brein laat kommunikasie toe/
                                                    spanwerk/ taal vir verspreiding
                                                    Koöperatiewe jag moontlik met goeie
                                                    kommunikasie
                                                    Kinders bly langer by ouers – benodig
                                                    groter brein vir leer- en
                                                    onderrigvaardighede
                                                    Emosies word gebruik om groter deel van
                                                    hulpbronne te verkry
 Bron E                                             Bron E
 Breingrootte korreleer met persentasie
 vrugte in dieet
 Groter breine in spesies wat omnivore/
 vrugte-eters is
 NB leer om veilige vrugte te herken
 Hoë diversiteit van verskillende plante,
 voedsel op verskillende tye voorkom en in
 groepe – moet dus leer waar kos is.
 Moeilik om vrugte te bereik of beskerm
 deur verdedigingsmeganismes, primate
 benodig ook probleemoplossings-
 vaardighede of selfs gereedskap – groter
 breine nodig om hierdie toestande te
 hanteer
 Bron F                                             Bron F
                                                    Menslike breingrootte het vinnig ontwikkel
                                                    toe daar klimaatsverandering was groter
                                                    breine het meer interaksie met mekaar
                                                    toegelaat, omgewing het meer
                                                    onvoorspelbaar geword en groter breine
                                                    het dus gehelp met oorlewing
 Bron G                                             Bron G
 Baie geloofwaardige studies wat toon dat
 die gebruik van gereedskap korreleer met
 toename in breingrootte
 Gevorderde gebruik van gereedskap in
 ape – het groot breine
 Breingrootte korreleer goed met gebruik
 van gereedskap; innovering in gebruik van
 gereedskap
 Bron H                                             Bron H
 Toename in breingrootte korreleer met
 gereedskapskompleksiteit. Visvang –
 groter breine om getye in ag te neem, vang
 vis, forseer skulpvis oop
 Kook kos – sagter, eet makliker en kry
 meer energie – toename in breingrootte
 laat evolusie van kook toe
 Korrelasie tussen die eerste voorkoms van
 die gaarmaak van kos en breingrootte.

IEB Copyright © 2019                                                            BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE       Bladsy 8 van 10

 EIE                                                EIE
 Serebrum is die deel van die brein wat die         Teenwoordigheid van voedsel het
 meeste toegeneem het                               ontwikkeling van groot brein toegelaat
 Ontwikkeling van vuur om kos gaar te               Serebrum is die deel van die brein wat die
 maak – gekoppel aan toename in                     meeste toegeneem het
 breingrootte                                       Ontwikkeling van wette in samelewings –
 Homo habilis gebruik gereedskap                    benodig groot brein
 Toegang tot 'n verskeidenheid van                  Uit-Afrika bespreking gekoppel aan
 kossoorte lei tot gesonder individue –             migrasie en breingrootte
 groter brein nodig                                 K-seleksie in mense – meer ouersorg –
 Klimaatsverandering lei tot minder kos             groter brein
 beskikbaar – diegene met 'n groter brein           Neanderdalmense het groot breine gehad
 sal 'n voordeel hê om kos te bekom                 maar mense het hulle oorleef omdat
                                                    mense meer suksesvol was in die
                                                    verkryging van kos – voedsel en 'n groter
                                                    brein hou dus nie noodwendig verband nie
                                                    Neanderdalmense het groot breine en
                                                    gevorderde sosiale stelsels gehad.
                                                    Groepe kan hulself beter teen roofdiere
                                                    beskerm as individue

                                                                               Totaal: 100 punte

IEB Copyright © 2019                                                             BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE – AANVULLEND                                                     Bladsy 9 van 10

Nota: Die opstel moet 2½ tot 3 bladsye lank wees.
Voorgestelde tydstoedeling: Lees van bronne 10 min.; Beplanning 10 min.; Skryf van opstel 40 min.

                                                                                                                                              Moontlike punt
                                 1 punt                     2 punte                         3 punte                    4 punte
                                                                                                                                                  (40)
                       • Besluit weergegee         • Besluit weergegee           • Besluit weergegee
                       • Sleutelpunte              • Sleutelpunte ontwikkel      • Sleutelpunte ontwikkel
      Beplanning         teenwoordig vir en teen     vir en teen die argument      vir en teen die argument
                                                                                                                                                     6
           ×2
                         die argument                                            • Bronverwysings
                                                                                   geïdentifiseer (bv. Bron
                                                                                   A/eie inligting)
                       • Vaag                      • Duidelike besluit
        Besluit        • Verander standpunt          geneem                                                                                          2
                         binne opstel
                       • Tot ¼ van potensiële      • Tot ½ van potensiële        • Tot ¾ van potensiële       • Besonderhede van bron
 Gebruik van kennis      besonderhede in bronne      besonderhede in bronne        besonderhede in bronne       - baie na aan volle
     uit bronne                                                                                                                                      8
                         gebruik om argument te      gebruik om argument te        gebruik om argument te       potensiaal gebruik om
         ×2
                         ondersteun                  ondersteun                    ondersteun                   argument te ondersteun
                       • Sommige feite buite die   • Baie feite buite die bron   • Sommige feite buite die    • Baie feite buite die bron
                         bron gegee om               gegee om argument te          bron gegee om                gegee om argument te
   Gebruik van eie
                         argument te ondersteun      ondersteun                    argument te ondersteun       ondersteun                           4
      kennis
                                                                                 • Feite geïntegreer met      • Feite geïntegreer met
                                                                                   argument                     argument
                       • Herhaling meestal vermy   • Herhaling meestal vermy
                       • 'n Geringe afwyking       • 'n Geringe afwyking
 Toepaslikheid van     • Ondersteunende            • Ondersteunende
                                                                                                                                                     2
     inhoud              argument relevant           argument relevant
                                                   • Kwaliteit van uittreksels
                                                     uit bronne erken

IEB Copyright © 2019                                                                                                                        BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE                                                                   Bladsy 10 van 10

                       • Skryfwerk bestaan uit       • Maksimum indien geen        •   Ondersteun die besluit     • Sterk ondersteuning van
                         feite met min verbande        duidelike besluit ter       •   Duidelike redenasie          duidelike besluit
                         getref of redenasie           ondersteuning nie           •   Geringe foute in verloop   • Redenasie is baie
   Kwaliteit van       • Redenasie foutief           • Redenasie korrek, maar      •   Verbande word soms           duidelik en bondig
   argument wat                                        moeilik om te volg              uitgelaat                  • Logiese verloop
                                                                                                                                                      8
 besluit ondersteun                                  • Alledaags - 'n paar                                        • Afdwingbaar met
         ×2                                            verbande duidelik getref                                     gereelde verbande
                                                                                                                    getref
                                                                                                                  • Goed geïntegreerde
                                                                                                                    argument
   Regverdigheid -     • Een tot twee                • Drie tot vier               • Integrasie van een tot       • Integrasie van drie tot
   teenoorgestelde       teenoorgestelde               teenoorgestelde               twee teenoorgestelde           vier teenoorgestelde
                                                                                                                                                      4
    menings tot die      menings vanuit die            menings vanuit die            menings vanuit die             menings vanuit die
       besluit           bronne weergegee              bronne weergegee              bronne in die argument         bronne in die argument
                       • Skryfwerk is amper          • Trant, taal, terminologie   • Trant is konsekwent en       • Trant is ontwikkeld en
                         onverstaanbaar                swak                          geskik vir wetenskaplike       geskik vir wetenskaplike
                       • Trant, taal, terminologie   • Inleiding en                  taalgebruik                    taalgebruik
                         nie-wetenskaplik en baie      gevolgtrekking              • Goeie en gepaste taal        • Uitstekende en
                         swak                          teenwoordig                   en terminologie                toepaslike taal en
                       • Inleiding en/of                                           • Meestal gepaste                terminologie
      Aanbieding                                                                                                                                      4
                         gevolgtrekking nie                                          paragrawe                    • Korrekte vorming van
                         teenwoordig                                               • Inleiding en                   paragrawe met goeie
                                                                                     gevolgtrekking toon            oorgang daartussen
                                                                                     meriete                      • Interessante inleiding,
                                                                                                                    bevredigende
                                                                                                                    gevolgtrekking
    Wetenskaplike
                       Opstel toon akademiese nougesetheid, akkurate redenasie, insig en samehangendheid.                                             2
       meriete

IEB Copyright © 2019

## Related documents

- [P2 Source Booklet Afr](https://www.hlayiso.com/library/p2-source-booklet-afr/92603945-801c-450c-91b6-ad8a0e411a3b) — Life Sciences · Addendum · 2019 · Afr
- [Life Sciences P3 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-afr/4e33ae79-a0c8-4a6a-a8c7-3abf1d49ea53) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Life Sciences P3 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-afr/ee84961f-6ad3-4b7d-b8ee-4552e82988d1) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [P1 Answer Booklet Afr](https://www.hlayiso.com/library/p1-answer-booklet-afr/37665d7f-7bef-465f-92bc-ffe2c6c3f8b5) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [P3 Information Sheet Afr](https://www.hlayiso.com/library/p3-information-sheet-afr/a9cdd9df-fb7f-4c0e-b9e4-c42b618fa37f) — Life Sciences · Info sheet · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 Memo 2019](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-2019/cf6e5008-9469-4338-92b7-191590ea6345) — Life Sciences · Memo · 2019

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences P1 Memo 2019](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-2019/72b0fe51-e475-4125-97bc-66beffd23383) — Memo · 2019
- [Life Sciences P3 Memo 2019](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-memo-2019/95d73189-7a56-4206-9877-01da8b59e377) — Memo · 2019
- [P1 Answer Booklet 2019](https://www.hlayiso.com/library/p1-answer-booklet-2019/a336a91d-efcd-4915-b3e6-c8eac60d7bef) — Memo · 2019
- [P2 Source Booklet 2019](https://www.hlayiso.com/library/p2-source-booklet-2019/ac7f73d4-f606-4661-9448-282419190870) — Addendum · 2019
- [PAT Information Sheet 2019](https://www.hlayiso.com/library/pat-information-sheet-2019/d6a40cec-7e8c-4ba3-805a-168fdf50e5d3) — Info sheet · 2019
- [Life Sciences P1 2018](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-2018/0ef9a893-7d4b-49e6-8bc4-4c90dc67cb1d) — QP · 2018

## Collection

- [Grade 12 IEB past papers](https://www.hlayiso.com/ieb/grade-12/life-sciences)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
