# Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2016-memo-afr/53779821-f25b-4aba-9f2a-b868578454de
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2016-memo-afr/53779821-f25b-4aba-9f2a-b868578454de)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           LEWENSWETENSKAPPE V2

                             FEBRUARIE/MAART 2016

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        2                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                    NSS – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
         vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme of diagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Onherkenbare afkortings
         Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
         omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
         krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
         nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
         beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Moenie krediteer nie
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          3                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
         aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
         'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
         leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
         aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
         in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
         word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
         wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
         moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           4                       DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        D
         1.1.2        D
         1.1.3        C
         1.1.4        C
         1.1.5        D
         1.1.6        B
         1.1.7        B
         1.1.8        B
         1.1.9        D
         1.1.10       A                                                     (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        Volledige dominansie
         1.2.2        Kloning
         1.2.3        Bevolking/Populasie
         1.2.4        Stereoskopies/Binokulêr
         1.2.5        Homonidae/Homoniede
         1.2.6        Down-sindroom/Trisomie 21
         1.2.7        Transkripsie
         1.2.8        Homoloog/Homoloë
         1.2.9        Lokus
         1.2.10       Nie-deurlopende/Diskontinue variasie                   (10 x 1)        (10)

1.3      1.3.1        Beide A en B
         1.3.2        Beide A en B
         1.3.3        Slegs B                                                 (3 x 2)       (6)

1.4      1.4.1        (a) Groot en groen vrugte                                             (2)

                      (b) BG, Bg, bG, bg                                                    (2)

         1.4.2        0 %                                                                   (2)
                                                                                              (6)

1.5      1.5.1        W     Selmembraan /Plasmalemma                                         (1)
                      X     Homoloë chromosome/Bivalent                                      (1)

         1.5.2        (a)   4                                                                (1)
                      (b)   2                                                                (1)

         1.5.3        D                                                                      (1)

         1.5.4        Y     Hou die susterchromatiede bymekaar
                      Z     Trek chromosome/chromatiede na die pole                          (2)

         1.5.5        Telofase II                                                            (1)
                                                                                              (8)

                                                              TOTAAL AFDELING A:              [50]
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          5                                  DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2
2.1      2.1.1        (11/100)  x 2000 = 220                                                         (3)

         2.1.2        - Herhaaldie ondersoek
                      - Gebruik 'n groter steekproefgrootte/meer honde
                      (Sien slegs die eerste TWEE na)                                   Enige 2         (2)

         2.1.3        Die ras van die honde
                      (Sien slegs die eerste EEN na)                                                    (1)

         2.1.4        -   Die afwykings is oorerflik 
                      -   en verander dus nie met ouderdom nie                                         (2)

         2.1.5        Outosomale resessiewe oorerwing veroorsaak die meeste van die
                      genetiese afwykings in honde                                                    (2)
                                                                                                        (10)

2.2                  P1           Fenotipe             Ruharig          x    Gladde hare
                                  Genotipe                 Hh           x    hh
                     Meiose
                                  G/gamete                H    h        x    h     h
                     Bevrugting
                     F1           Genotipe                Hh       Hh        hh     hh 

                                  Fenotipiese           1 ruharig : 1 gladde hare
                                  verhouding
                     P 1 en F 1 
                     Meiose en bevrugting                                               Enige 6
                                                     OF

                     P1           Feotipe              Ruharig          x    Gladde hare
                                  Genotipe                 Hh           x    hh

                     Meiose
                                                Gamete                  H               h
                     Bevrugting                    h                    Hh              hh
                                                   h                    Hh              hh

                                                  1 punt vir korrekte gamete
                                                  1 punt vir korrekte genotipes

                     F1           Fenotipiese   1 ruharig : 1 gladde hare
                                  verhouding
                     P 1 en F 1 
                     Meiose en bevrugting                                               Enige 6        (6)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                               6                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                           NSS – Memorandum

2.3      2.3.1       (a)      DNS/DNA                                                               (1)

                     (b)      Ribosoom                                                              (1)

         2.3.2       (a)      2                                                                     (1)

                 (b)          5                                                                     (1)

                 (c)          7                                                                     (1)

         2.3.3   -         Die mRNS/mRNA heg aan die ribosoom.
                 -         Wanneer elke kodon van die mRNS/mRNA
                 -         by die antikodon op die tRNS/tRNA pas
                 -         bring die tRNS/tRNA die vereiste aminosuur na die ribosoom
                 -         Wanneer die verskillende aminosure in volgorde gebring word,
                 -         word aangrensende aminosure deur peptiedbindings verbind
                 -         om die vereiste proteïen/polipeptied te vorm         Enige 4             (4)

         2.3.4       (a)      CCT                                                                  (2)

                     (b)      CCU                                                                  (2)

         2.3.5               DNS/DNA                           RNS/RNA
                  Het deoksiribose-suiker          Het ribose-sugar
                  Het stikstofbasis timien (T)/ A, Het stikstofbasis urasiel(U)/
                  C, G en T                         A, C, G en U
                 (Sien slegs eerste TWEE na)                                 (2 x 2)                 (4)
                 TABEL WORD NIE VEREIS NIE
                                                                                                     (17)

2.4      2.4.1       Embrio's/Blastosiste
                     Naelstring/Plasenta
                     Beenmurg
                     (Sien slegs eerste EEN na)                                   Enige 1            (1)

         2.4.2       -     Stamselle is ongedifferensieerd
                     -     en het die potensiaal om in enige tipe sel te ontwikkel
                     -     om die aangetaste/defektiewe selle te vervangwat die
                           afwyking veroorsaak                                                       (3)

         2.4.3       -     Om ovums te produseer wat gebruik kan word
                     -     in gevalle waar vroue nie funksionele eierstokke het nie
                     -     en dus onvrugbaar is om dit sodoende
                     -     vir hulle moontlik te maak om kinders te hê           Enige 3            (3)
                                                                                                     (7)
                                                                                                     [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           7                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 3

3.1      3.1.1        -   Die DNS/DNA-molekuul rol af.
                      -   Waterstofbindings tussen die twee stringe breek/Die molekuul
                          rits oop.
                      -   Elke string dien as 'n templaat.
                      -   Vry nukleotiede heg aan die individuele stringe
                      -   met komplementêre stikstofbasis wat paar
                      -   Twee identiese DNS/DNA-molekule word gevorm
                      -   Die proses word deur ensieme beheer                  Enige 5            (5)
         3.1.2        -   Indien die verkeerde stikstofbasis aan die oorspronklike string
                          het/Indien 'n stikstofbasis bygevoeg of uitgelaat word,
                      -   verander die volgorde van die basisse op die nuwe
                          DNS/DNA-molekuul
                      -   Dit lei tot 'n verandering in die geenstruktuur         Enige 2         (2)
                                                                                                  (7)

3.2      3.2.1        'Uit Afrika'-hipotese                                                      (1)

         3.2.2        Mitochondriale DNS/DNA/mtDNS/mtDNA                                         (1)

         3.2.3        -   Die mitochondriale DNS/DNA word slegs by die moeder geërf
                      -   Enige mutasie op hierdie DNS/DNA
                      -   kan slegs aan moederskant nagespeur word                               (3)

         3.2.4        Fossielbewyse
                      Argeologiese bewyse                                        Enige 1          (1)
                      (Sien slegs die eerste EEN na)                                              (6)

3.3      -   'n Bevolking van 'n spesie word geskei deur 'n geologiese versperring
         -   Die bevolking onderverdeel in verskillende bevolkings
         -   Daar is nie geenvloei tussen die bevolkings nie
         -   Elke bevolking word aan verskillende omgewingstoestande blootgestel
         -   Natuurlike seleksie vind onafhanklik plaas in elke bevolking
         -   Die individue in elke bevolking verskil met verloop van tyd al hoe meer van
             mekaar
         -   beide genotipies en fenotipies
         -   Selfs al sou die twee bevolkings weer meng
         -   Sal hulle nie meer met mekaar kan paar nie en hulle is dus verskillende
             spesies                                                             Enige 6          (6)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                              8                         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                          NSS – Memorandum

3.4      3.4.1              X - Foramen magnum                                                    (1)
                            Y - Oogtand                                                           (1)

         3.4.2        -     Die foramen magnum is in 'n meer vorentoe posisie onder die
                            skedel
                      -     wat aandui dat organisme C bipedaal/tweevoetig was
                      -     Dit maak dit vir die werwelkolom/rugstring moontlik om
                            vertikaal vanaf die basis van die skedel te strek
                      -     Om die liggaamsgewig in 'n regop loopposisie te balanseer
                                                                                   Enige 3         (3)

         3.4.3              (a) B                                                                 (1)

                            (b) A                                                                 (1)

         3.4.4        -     Daar is 'n toename
                      -     in die grootte van die kranium van organisme B tot organisme
                            C
                      -     Dit maak dit moontlik om 'n groter brein/serebrum te huisves,
                            wat meer intelligensie impliseer                                       (3)

         3.4.5                       Skedel B                      Skedel C
                          Oogbankriwwe baie             Oogbankriwwe nie so prominent
                          prominent                    nie
                          Kakebeen staan meer         Kakebeen staan minder uit/
                          uit/groter kakebeen        kleiner kakebeen                             (5)
                          (Sien slegs die eerste TWEE na)              Tabel1 + (2 x 2)            (15)

3.5      3.5.1        -     Omdat hulle normaal is, moet elkeen een dominante alleel hê
                      -     en vir hulle kinders om geaffekteer te wees, moet elke ouer een
                            resessiewe alleel hê                                                  (2)

         3.5.2        NN of Nn                                                                   (2)

         3.5.3        -     Die pa kon geaffekteer gewees het indien dit
                            geslaggekoppeld was,                                                   (2)
                      -     sodat die dogter geaffekteer sou wees                                 (6)
                                                                                                   [40]

                                                                                                   80
                                                                   TOTAAL AFDELING B:

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                               9                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                           NSS – Memorandum

AFDELING C
VRAAG 4
Lamarckisme
- Die oerolifant het sy proboskis uitgestrek
- om blare in bome/ver van die liggaam af by te kom.
- Hoe meer die proboskis gebruik het
- hoe langer het dit geword
- Die nageslag het dus die langer proboskis geërf. 
- Oor baie generasies het die lengte van die proboskis bly toeneem
- totdat dit uiteindelik 'n slurp geword het  soos in die moderne olifant          Enige 5        (5)
Darwinisme
- Daar was baie genetiese variasie onder die nageslag.
- Sommige het lang proboskisse gehad
- en ander s'n was kort
- Daar was 'n verandering in omgewingstoestande/kompetisie onder die diere vir
   voedsel.
- Hulle moet hoër in die bome blare probeer bykom
- Die diere met korter proboskisse het gevrek. 
- Die individue met die langer proboskisse het oorleef. 
- Hulle het voortgeplant
- en hierdie kenmerk aan hulle nageslag oorgedra
- Die volgende generasie diere het 'n groter verhouding diere met langer
   proboskisse gehad                                                      (Enige 9)                (9)

Kunsmatige seleksie
- Mense selekteer die olifante met
- gewenste kenmerke/lang slurpe
- en teel hulle om nageslag met langer slurpe te produseer
- Dié wat suiwer geteel is vir langer slurpe
- word verder geselekteer om te teel om nageslag met nog langer slurpe te                          (3)
   produseer                                                             (Enige 3)
                                                                            Inhoud:                 (17)
                                                                           Sintese:                 (3)
                                                                                                    (20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

Kriteria      Relevant (R)                   Logiese volgorde (L)     Uitbreiding (C)
Algemeen      Alle inligting verskaf hou     Idees is in 'n           Alle aspekte wat vir die opstel
              verband met die vraag          logiese/oorsaak gevolg   benodig word, is voldoende
                                             volgorde gerangskik      aangespreek
Vir hierdie   Slegs inligting oor die        Verduidelikings met      Ten minste 3 korrekte punte
opstel in     verduidelikings met            betrekking tot           vir die verduideliking oor
Vraag 4       betrekking tot                 Lamarckisme,             Lamarckisme, 6 korrekte
              Lamarckisme, Darwinisme        Darwinisme en            punte vir die verduideliking
              en kunsmatige seleksie         kunsmatige seleksie      oor Darwinisme en 2 korrekte
              word verskaf                   word op 'n logiese en    punte oor kunsmatige
                                             ordelike wyse verskaf.   seleksie
Punt                       1                               1                         1
                                                                       TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                           GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2016-memo-eng/f26c26e8-9a6f-40ce-9cdf-2296b0af028f) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2016-memo-eng/9df17af6-1780-4b22-803e-95b344b83d38) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Life Sciences P2 Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2018-memo-afr/3446f3c9-dda0-4d73-8f83-759be6e74d1d) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Life Sciences P2 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2017-memo-eng/859c3d51-42fc-4a5f-acda-48de5f985ffe) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Life Sciences P1 Feb March 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-feb-march-2016-eng/1289bece-5f76-4cc1-912c-95fa7f8270ac) — Life Sciences · QP · 2016 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 SEPT2016 QP Engl FINAL](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-sept2016-qp-engl-final/660dff8f-a299-49ec-8bcf-9bdb39099fa3) — Life Sciences · QP · 2016

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
