# Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2017-memo-afr/31b7df2d-f7ef-4912-982b-864647679012
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2017-memo-afr/31b7df2d-f7ef-4912-982b-864647679012)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

                             FEBRUARIE/MAART 2017

                                    NASIENGIDS

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        2                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                    NSS – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
         is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
         is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
         verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

13.      Indien gewone name in terminologie gegee word
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        3                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                    NSS – Memorandum

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
         opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Memorandums mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
         moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
         beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           4               DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        B
         1.1.2        C
         1.1.3        B
         1.1.4        D
         1.1.5        C
         1.1.6        B
         1.1.7        A
         1.1.8        D                                            ( 8 x 2)        (16)

1.2      1.2.1        (Geen)mutasie
         1.2.2        Teorie
         1.2.3        Kunsmatige seleksie/Selektiewe teling
         1.2.4        Ribosesuiker
         1.2.5        Gepun(k)te ewewig
         1.2.6        'Uit Afrika'-hipotese
         1.2.7        Fossiele                                       (7 x 1)        (7)

1.3      1.3.1        Slegs A
         1.3.2        Beide A en B
         1.3.3        Slegs B                                       (3 x 2)        (6)

1.4      1.4.1        (a) 25 mjg (aanvaar 24 tot 25)                                (1)

                      (b) 63 mjg                                                    (1)

         1.4.2        Ou Wêreld-ape en ape                                         (2)
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)

         1.4.3        Lorisse                                                       (1)
                                                                                     (5)

1.5      1.5.1        23                                                            (1)

         1.5.2        (a) Sentromeer                                                (1)

                      (b) Chiasma/chiasmata                                         (1)

         1.5.3        Ovarium                                                       (1)

         1.5.4        (a) Oorkruising                                               (1)

                      (b) Profase I                                                 (1)

                      (c) ovum/gamete/geslagselle                                   (1)

         1.5.5        C B A(korrekte volgorde)                                    (1)
                                                                                     (8)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          5                  DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

1.6      1.6.1        (a)   BbTt                                                     (2)

                      (b)   Swart pels kort stert                                    (2)

                      (c)   BbTt                                                      (1)

         1.6.2        0%                                                              (1)

         1.6.3        Bt bT
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)                                      (2)
                                                                                       (8)

                                                         TOTAAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            6                      DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1        'n Oorgangsfossiel toon kenmerke van twee/tussen genera/
                      spesies                                                                (2)

         2.1.2        Bipedalisme/Tweevoetigheid/staan regop                                (1)

         2.1.3        - Struktuur van die pelvis
                      - Kranium volume
                      (SIEN SLEG EERSTE EEN NA)                              Enige 1         (1)

         2.1.4        - Die foramen magnum is meer na vore onder
                        die skedel geleë, sodat
                      - die werwelkolom onderdie skedel kan uitkom.
                      - Die werwelkolom is S-vormig
                      - vir 'n regop postuur
                      - die pelvis is korter en wyer
                      - om die liggaam bo die pelvis te ondersteun
                      (SIEN SLEG EERSTE TWEE NA)                       Enige (2 x 2)         (4)

         2.1.5        - Daar was 'n verandering in die dieet
                      - van taai/rou kos na
                      - sagter/gekookte voedsel                                             (3)
                                                                                             (11)

2.2      2.2.1        (a) MRSA                                                              (1)

                      (b) FQRP                                                              (1)

         2.2.2        (20-5)    100     OF     (15) 100
                        5    x    1                5  x 1

                      = 300%                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                                                    7                                 DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                                                NSS – Memorandum

           2.2.3

                                                    Veranderinge in die persentasie antibiotiese
                                               weerstandigheid in MRSA van 1981 tot 2001/oor 20 jaar
                                                                                                          

             
                                      70

       Antibiotiese weerstandigheid
                                                                                                          60     T
                                      60

                                      50
                                                                               40           40
                                      40
                                                                                                  
                                      30

                (%) in MRSA
                                      20                           15
                                                       10
                                      10
                                          2
                                       0
                                        1981         1985         1989         1993        1997        2001

                                                                        Jare     

      Puntetoekenning van die grafiek

                     Kriteria                                                    Puntetoekenning
      Korrekte tipe grafiek (lyngrafiek)                                                1
      Opskrif vir grafiek met beide                                                     1
      veranderlikes
      Korrekte opskrif en skaal vir X-axis                                                 1
      Korrekte opskrif en skaal vir Y-axis                                                 1
      Plot van punte                                                     1: 1 tot 5 punte korrek geplot
                                                                         2: al 6 punte korrek geplot

NOTA:
As die verkeerde tipe grafiek getrek is, sal punte verloor word vir:
• 'Korrekte tipe grafiek'
• ‘Plot van punte’
Indien die asse omgeruil is:
Sal die leerder 2 punte verloor vir die korrekte byskrif en skaal van die x-en die y-asse

Indien leerders al 3 grafieke op dieselfde asstelsel getrek het:
• Sal leerders die punt vir die opskrif verloor
• Die leerders 1 punt verloor vir die korrekte byskrif en skaal van die y-as
• Indien al drie grafieke wat getrek is, benoem is, merk die korrekte MRSA grafiek
• Indien al drie grafieke wat getrek is, nie benoem is nie, sal die punte vir plot verloor
    word

Indien leerders al drie grafieke apart getrek het, merk slegs die eerste grafiek

                                                                                                                                    (6)
                                                                                                                                    (11)

Kopiereg voorbehou                                                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            8                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

2.3      2.3.1       DNS/DNA                                                                   (1)

         2.3.2       Eerste basis drietal/ TAT /TAG word TAT                                   (1)

         2.3.3       (a) GUU                                                                  (2)

                     (b) Isoleusien                                                           (2)
                                                                                                (6)

2.4      -   Dubbelgestringde DNA draai af
         -   rits los
         -   wanneer die waterstofbindings breek
         -   Een string word gebruik as die templaat
         -   om bRNS/mRNA te vorm
         -   deur vrye nukleotides van die nukleoplasma te gebruik
         -   die bRNS/mRNA is komplementêr aan die DNA
         -   Die gekodeerde boodskap vir proteïensintese is dus
         -   oorgedra na die bRNS/mRNA                                           Enige 4       (4)

2.5      2.5.1       (a)   Man met Tay Sachs-siekte/al 4 simptome moet
                           genoem word, nl. blind, doof, verstandelik gestrem
                           en verlam/verloor motoriese vaardighede en
                           verstandelike vermoëns                                               (2)

         2.5.2       (b)   Nn                                                                 (2)

                     (c)   Nn                                                                 (2)

                     - Omdat Elizabeth Tay-Sachs siekte/nn het, moes sy
                       een resessiewe alleel van elk van haar ouers/Portia en
                       Patrick erf
                     - Patrick se genotipe is Nn/heterosigoties wat beteken hy is 'n
                       draer maar normaal.                                 (Enige 2)            (2)
                                                                                                (8)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          9                                       DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 3

3.1      3.1.1        Mary
                      (SIEN SLEGS EERSTE EEN NA)                                                        (2)

         3.1.2        Daar is geen ooreenstemmende bande nie/stawe/patrone/DNA
                      profiel met beide ouers                                                          (2)
                                                                                                        (4)

3.2      3.2.1        Drie/3                                                                           (1)

         3.2.2        IA  en IB                                                                       (2)
                      (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)

         3.2.3
                       P1           Fenotipe     Bloedgroep A             x       Bloedgroep O
                                    Genotipe               IAi            x       ii
                       Meiose
                                    G/gamete             IA, i            x       i, i
                       Bevrugting
                       F1           Genotipe             IAi;      IAi;         ii;      ii 

                                    Fenotipe      2 bloedgroep A : 2 bloedgroep O
                                                Fenotipiese verhouding is 1 : 1*
                       P 1 en F 1 
                       Meiose en bevrugting
                                                                *1 verpligte punt + Enige 6

                                                    OF

                       P1           Fenotipe     Bloedgroep A             x       Bloedgroep O
                                    Genotipe               IAi            x       ii

                       Meiose
                                                 Gamete                   IA                     i
                       Bevrugting                    i                    IAi                   ii
                                                     i                    IAi                   ii

                                                   1 punt vir korrekte gamete
                                                   1 punt vir korrekte genotipes

                       F1           Fenotipe     2 bloedgroep A : 2 bloedgroep O
                                                  Fenotipiese verhouding is 1 : 1*
                       P 1 en F 1 
                       Meiose en bevrugting
                                                                *1 verpligte punt + Enige 6             (7)
                                                                                                        (10)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          10                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

3.3      -   'n Individu erf een alleel van elke ouer
         -   Die Y chromosome is geërf van die vader
         -   En die resessiewe alleel/Xh is geërf van die moeder
         -   aangesien die moeder twee resessiewe allele/Xh Xh het
         -   die seun benodig slegs een resessiewe alleel om hemofilies te wees
             aangesien die Y-chromosoom nie 'n alleel besit wat die hemofiliese alleel
             kan onderdruk nie
                                                                               Enige 4            (4)

3.4      3.4.1        -   Bepaal dag/tyd om data te versamel
                      -   Het 'n gebiedop die eiland gekies
                      -   en 'n aantal voëls van dieselfde spesies lukraak gevang
                      -   en hul snawels gemeet
                      -   voor die droogte
                      -   en gedurende die droogte
                      -   die aantal voëls met die verskillende snawelgroottes is
                          aangeteken
                          (SIEN SLEGS EERSTE VIER NA)                             Enige 4         (4)

         3.4.2        Getal vinke voor en tydens die droogte/(snawelgrootte)                     (1)

         3.4.3        Gedurende die droogte was daar minder vinke met groter
                      snawels
                                                  OF
                      Gedurende die droogte was daar minder vinke met kleiner
                      snawels                                                                   (2)

         3.4.4        - Gedurende die droogte het slegs harde houtagtige sade
                        oorgebly
                      - Vinke met die groter snawels kon die sade makliker oopkraak
                      - en het genoeg kos gehad
                      - oorleef en plantvoort
                                                     OF
                      - Gedurende die droogte was daar geen sagte sade nie
                      - Vinke met kleiner snawels kon nie die harde houtagtige sade
                        oopbreek nie
                      - En het geen voedsel gehad nie
                      - Het nie oorleef om voort te plant nie                                    (3)

         3.4.5        Aanvaar (9,8 – 10,3) mm/groter                                             (1)
                                                                                                  (11)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            11                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                         NSS – Memorandum

3.5      3.5.1        (a)     Kloning                                                                (1)

                      (b)     Oögenese/gametogenese/meiose                                           (1)

         3.5.2        -     Die skenker perd besit die gewenste kenmerke
                      -     wat oorgedra moet word
                      -     en teenwoordig moet wees in die nageslag/volgende
                            geslag                                             Enige 2                (2)

         3.5.3        -     Die nukleus besit al die genetiese inligting/oorerfbare
                            kenmerke/chromosome van die kampioenperd                                  (2)

         3.5.4        (a)     64                                                                     (1)

                      (b)     32                                                                     (1)

                      (c)     64                                                                     (1)

         3.5.5        -     'n Gameet is oor die gewoonlik haploïed
                      -     Die ovum is diploïed omdat
                      -     dit die nukleus van 'n somatiese sel het               Enige 2           (2)
                                                                                                      (11)
                                                                                                      [40]

                                                                    TOTAAL AFDELING B:                80

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                                  12                                  DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                               NSS – Memorandum

AFDELING C

VRAAG 4

Natuurlike seleksie en spesiasie

-   Die oorspronklike spesies van die anoolakkedisse is geskeiS
-   in verskillende bevolkingsS
-   deur 'n geografiese skeidingS
-   wat die see isS
-   Daar vind nie geenvloei plaasS
-   tussen die verskillende bevolkingsS nie
-   Elke bevolking is blootgestel aan die verskillende omgewingstoestandeN
    op elke eiland
-   Omdat daar variasie isN tussen die akkedisse
-   vind natuurlike seleksie onafhanklik plaasN in elke bevolking
-   sekere akkedisse het gewenste kenmerkeN om te oorleef op 'n spesifieke eiland
-   terwyl ander nie het nieN
-   Die wat nie die gewenste kenmerke besit nie sterf  N
-   Terwyl die met die gewenste kenmerk oorleef N
-   en plant voortN
-   om die geen vir die gewenste kenmerke N
-   aan die volgende generasie N oor te dra
-   na verskeie generasies kom die alleel meer voor in die bevolking N
-   oor tyd word elke bevolking verskillend van mekaarS
-   genotipies S
-   en fenotipiesS
-   Selfs as die bevolking weer mengS
-   kan hul nie voortplant/inteel met mekaar nieS                          Maks 17

NOTA: S = SPESIASIE
       N = NATUURLIKE SELEKSIE
                                                                                                 Inhoud:           (17)
                                                                                                 Sintese:          (3)
                                                                                                                   (20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
 Kriteria              Relevansie (R)                Logiese volgorde (L)                  Volledigheid (C)
Algemeen      Alle inligting wat gegee is,      Idees is in 'n logiese-volgorde     Beantwoord alle aspekte
              het betrekking op die             gegee.                              vereis deur die opstel.
              onderwerp.
In hierdie    Slegs inligting met betrekking    Die beskrywings van natuurlike      Ten minste 6 korrekte punte
opstel (V4)   tot die beskrywing van            seleksie en spesiasie is logies     in die beskrywing van
              natuurlike seleksie en            en in volgorde.                     natuurlike seleksie en 6
              spesiasie is gegee.                                                   korrekte punte oor spesiasie
                                                                                    is gegee.
Punt                        1                                   1                                  1

                                                                                  TOTAAL AFDELING C:               20
                                                                                      GROOTTOTAAL:                 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2017-memo-eng/859c3d51-42fc-4a5f-acda-48de5f985ffe) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Life Sciences P2 Feb March 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2017-eng/7e62377f-2abd-4a09-be12-9a33dc3af21b) — Life Sciences · QP · 2017 · Eng
- [Grade 12 NSC Life Science P2 Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p2-preparatory-2017-possible-answers/7cdfe52c-6c5b-4229-879b-4720a39713a9) — Life Sciences · Memo · 2017
- [Life Sciences P2 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2017-memo-eng/ac055537-b682-4f91-8ae5-b842212979ad) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Life Sciences P2 Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2018-memo-afr/3446f3c9-dda0-4d73-8f83-759be6e74d1d) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Life Sciences P2 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2016-memo-eng/f26c26e8-9a6f-40ce-9cdf-2296b0af028f) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
