# Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2018-memo-afr/3446f3c9-dda0-4d73-8f83-759be6e74d1d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2018-memo-afr/3446f3c9-dda0-4d73-8f83-759be6e74d1d)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

                              FEBRUARIE/MAART 2018

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        2                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
         is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
         verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

13.      Indien gewone name in terminologie gegee word
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        3                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
         opskrif hê.

18.      Meng van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Memorandums mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
         moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
         beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            4              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        A
         1.1.2        B
         1.1.3        C
         1.1.4        B
         1.1.5        A
         1.1.6        C
         1.1.7        C
         1.1.8        C
         1.1.9        A                                            ( 9 x 2)        (18)

1.2      1.2.1        tRNA/tRNS/oordrag RNA/o-RNA/o-RNS
         1.2.2        Kloning
         1.2.3        Stamselle
         1.2.4        Onvolledige dominansie
         1.2.5        Kunsmatige seleksie/selektiewe teling
         1.2.6        Chiasma
         1.2.7        Ribosoom
         1.2.8        Biodiversiteit                                (8 x 1)         (8)

1.3      1.3.1        Slegs B
         1.3.2        Beide A en B
         1.3.3        Slegs A                                       (3 x 2)        (6)

1.4      1.4.1        DNA/Deoksiribonukleïensuur                                    (1)
         1.4.2        Nukleus/selkern/kern/chromosoom
                      Mitochondria                                                  (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         1.4.3        (a)   Nukleotied                                              (1)
                      (b)   Guanien                                                 (1)
                      (c)   Fosfaat                                                 (1)
                      (d)   Waterstofbinding                                        (1)

         1.4.4        Dubbele heliks                                                (1)

         1.4.5        DNA replisering                                               (1)
                                                                                     (9)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           5                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

1.5      1.5.1        Filogenetiese                                                              (1)

         1.5.2        (a)   5                                                                    (1)
                      (b)   4                                                                    (1)

         1.5.3        (Paranthropus) robustus en (Paranthropus) boisei                          (2)

         1.5.4        (a) Aanvaar enige waarde in die reeks 4,3 tot 4,5 miljoen jare
                          gelede/mjg                                                             (1)

                      (b) 1 mjg                                                                  (1)

         1.5.5        (a) Homo neanderthalensis                                                  (1)
                      (b) Homo habilis                                                           (1)
                                                                                                  (9)

                                                                TOTAAL AFDELING A:                50

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         6                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1        Homoloë chromosome                                                     (1)

         2.1.2        45                                                                     (1)

         2.1.3        Gonosoom                                                               (1)

         2.1.4        Die teenwoordigheid van 'n Y chromosoom/XY chromosoom                  (1)

         2.1.5        Chromosoommutasie                                                      (1)

         2.1.6        - Nie-disjunksie vind plaas/'n Homoloë chromosoompaar het nie
                        van mekaar geskei
                      - by posisie 21
                      - gedurende Anafase nie
                      - wat een gameet met 24 chromosome/ ’n ekstra chromosoom/
                        2 chromosome by 21 tot gevolg het
                      - Die bevrugting van hierdie gameet met 'n normale
                        gameet/gameet met 23 chromosome /1 chromosoom by
                        posisie 21
                      - het 'n sigoot met 47 chromosome tot gevolg
                      - Daar is 3 chromosome/’n ekstra chromosoom by posisie 21/
                        dit is Trisomie 21                                   Enige 6          (6)
                                                                                              (11)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           7                                    DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

2.2      2.2.1        (a) 3                                                                              (1)
                      (b) 3                                                                              (1)

         2.2.2        (a) Gehoor/normaal                                                                 (1)
                      (b) Hh                                                                             (1)

         2.2.3        - Lyall het een resessiewe alleel
                      - van elke ouer oorgeërf                                                           (2)

         2.2.4         P1           Fenotipe               Horend               Doof
                                                                           x
                                                        (kan hoor)
                                    Genotipe                   HH          x    hh
                       Meiose
                                    G/gamete                 H    H        x    h      h
                       Bevrugting
                       F1           Genotipe                 Hh       Hh       Hh      Hh

                                    Fenotipe       Almal horend
                                                   0% doof*

                       P1 en F1
                       Meiose en bevrugting
                                                        *1 Verpligte punt + Enige 6

                                                        OF
                       P1           Fenotipe               Horend               Doof 
                                                                           x
                                                        (kan hoor)
                                    Genotipe                   HH          x    hh 

                       Meiose
                                                     Gamete                H                 H
                       Bevrugting                       h                  Hh                Hh
                                                        h                  Hh                Hh

                                                      1 punt vir korrekte gamete
                                                      1 punt vir korrekte genotipes

                       F1           Fenotipe       Almal horend
                                                   0% doof *
                       P1 en F1
                       Meiose en bevrugting
                                                        *1 Verpligte punt + Enige 6                       (7)
                                                                                                          (13)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            8                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

2.3      2.3.1       No correct answer

         2.3.2       83 000 jare                                                            (1)

         2.3.3       Australopithecus                                                       (1)
                     (Merk slegs eerste EEN)

         2.3.4       - Die kaak was meer prognaties/vooruitstekend en
                     - groter as by die mens
                     - Die kaak was meer reghoekig
                     - Die verhemelte was minder gerond/U-vormig/reghoekig
                     - Die slagtande was groter
                     - Groter spasies/diasteem tussen die tande            Enige 3          (3)
                     (Merk slegs eerste DRIE)

         2.3.5       - 'n Meer na vore posisie
                     - van die foramen magnum                                               (2)
                     (Merk slegs eerste EEN)

         2.3.6       - Opponeerbare duime
                     - Naakte vingerpunte
                     - Naels in die plek van kloue
                     - Pentadaktielehand                                     Enige 2        (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)

         2.3.7

                             HOMO SPESIES                BREINVOLUME(cm3)
                        H. floresiensis                          426
                        H. habilis                               600
                        H. erectus                               860
                        H. sapiens/moderne mense                1300

                     Riglyn om die tabel te assesseer
                      Korrekte formaat vir tabel  1
                      (skeiding van kolomme)
                      Kolom opskrifte             2
                      Data ingevul                1: 1 tot 3 data stelle korrek ingevul
                                                  2: Al 4 datastelle korrek ingevul
                                                                                                  (5)
                                                                                                  (14)
                                                                                                  [38]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            9                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1      3.1.1        Bloedgroep A                                                              (1)

         3.1.2        40  x 5 000 000 
                      100        1
                      = 2 000 000/2 miljoen                                                     (3)

         3.1.3        - Die allele IA en IB
                      - is ewe dominant                                                         (2)

         3.1.4        - Wanneer fenotipes in aparte of spesifieke kategorieë inpas
                      - met geen intermediêre fenotipes nie                                     (2)

         3.1.5        (a) i                                                                     (1)
                      (b) Bloedgroep O                                                          (1)
                                                                                                 (10)

3.2      3.2.1        - Dit word gekenmerk deur lang tydperke van geen of min
                        verandering
                      - afgewissel met kort tydperke van vinnige verandering
                      - waartydens nuwe spesies gevorm kan word                                 (3)

         3.2.2        Hulle besit toksiene (gifstowwe) wat die slange doodmaak
                                                       OF
                      Te groot om ingesluk te word                             Enige 1          (1)

         3.2.3        - Deur 'n kleiner kaak te hê
                      - beteken dat marinepaddas nie meer verorber kon word nie
                      - wat die slange beskerm teen die inname van toksiene                     (3)

         3.2.4        - Omdat die slange se kake minder gebruik word /nie gebruik word
                      - het die slange kleiner kake ontwikkel
                      - Hierdie eienskap (van 'n kleiner kaak) is deur die nageslag
                        oorgeërf
                      - Oor baie generasies het die slang se kaak kleiner geword                (4)
                                                                                                 (11)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          10                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

3.3      3.3.1        Dihibriede kruising                                                         (1)

         3.3.2        (a)   Rooi                                                                  (1)
                      (b)   Kort                                                                  (1)
                      (c)   Rooi en Lank                                                         (2)
                      (d)   ffhh                                                                 (2)

         3.3.3        - Wanneer twee organismes met suiwertelende
                      - kontrasterende eienskappegekruis word
                      - sal al die individue van die F1 generasie die dominante eienskap
                        vertoon
                                                         OF
                      - Indien 'n organisme heterosigoties is
                      - sal die dominante alleel
                      - die fenotipe bepaal                                                       (3)
                                                                                                   (10)

3.4      3.4.1        (a)   Blootstelling aan die insekdoder                                      (1)
                      (b)   Getal insekte wat oorleef het/oorlewingskoers van insekte             (1)

         3.4.2        - Monstergrootte/300 insekte
                      - Grootte van houers
                      - Toestande
                      - Konsentrasie van insekdoder
                      - Volume van insekdoder
                      - Tydsduur/24 ure                                          Enige 3          (3)
                      (Merk slegs eerste DRIE)

         3.4.3        - Hulle het die ondersoek slegs een keer gedoen/het dit nie
                        herhaal nie
                      - Hulle het 'n klein monstergrootte /slegs 300 insekte gebuik
                      - Hulle het slegs twee bergingshouers gebruik              Enige 2          (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         3.4.4        Insekte wat voorheen aan die insekdoder blootgestel was, het 'n
                      hoër oorlewingstempo gehad
                                                     OF
                      Insekte wat nie voorheen aan die insekdoder blootgestel was nie
                      het 'n laer oorlewingstempo gehad                                          (2)
                                                                                                   (9)
                                                                                                   [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:                80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                              11                                    DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                           NSS – Nasienriglyne

AFDELING C

VRAAG 4

MUTASIES EN PROTEÏENSINTESE
- 'n Mutasie is 'n verandering in die nukleotied/stikstofbasis volgorde
- van 'n DNA/DNS molekule/’n geen
- aangesien mRNA/b-RNS gekopieer word vanaf die DNA molekule
- tydens transkripsie
- Sal dit 'n verandering in die kodons tot gevolg hê
- Dit het tot gevolg dat verskillende tRNA/o-RNSmolekules
- wat verskillende aminosuredra, benodig sal word
- Die volgorde van aminosure verander
- wat 'n ander proteïen tot gevolg het
- Indien daar vir dieselfde aminosuurgekodeer word
- sal daar geen verandering in die proteïenstruktuur wees nie                                Enige 9        (9)

MUTASIES EN EVOLUSIE TANS
- In 'n bevolking insekte/bakterieë/HI virusse/Galápagos vinke
- is mutasies 'n bron van variasie
- wat sommige organismes beter bestand/beter geskik
- teen insekdoders/antibiotika/antiretrovirale medisyne/ droogte
- Daardie individue wat nie beter bestand /beter geskik is nie sal doodgaan
- terwyl die wat beter bestand/beter geskik is sal oorleef
- om die weerstandbiedende alleel/weerstandigheid/aanpassing oor te dra aan hul
  nageslag
- Dit staan bekend as natuurlike seleksie
- Meer individue van die toekomstige generasies sal beter bestand wees teen
- insekdoders/antibiotika/antiretrovirale medisyne/aangepas by droogte
                                                                             Enige 8                         (8)

                                                                                               Inhoud        (17)
                                                                                              Sintese        (3)
                                                                                                             (20)

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

Kriterium    Toepaslikheid (R)             Logiese volgorde (L)                Volledigheid (C)
Algemeen     Alle inligting verskaf is     Idees is in 'n logiese/oorsaak-     Alle aspekte vereis deur die opstel
             relevant tot die vraag.       gevolg volgorde gegee.              is volledig aangespreek
In hierdie   Slegs inligting van           Inligting oor:                      Ten minste die volgende punte
opstel in    toepassing op:                - Mutasies en proteïensintese       moet verwerf word:
V4           - Mutasies en                 - Mutasies en evolusie tans         - Mutasies en proteïensintese (7/9)
               proteïensintese             is op 'n logiese wyse               - Mutasies en evolusie tans (5/8)
             - Mutasies en evolusie tans   aangebied
               is beskryf.
             Geen irrelevante inligting
             nie.
Punt                         1                            1                                     1

                                                                             TOTAAL AFDELING C:              20
                                                                                 GROOTTOTAAL:                148

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/0335a3c8-f1eb-4093-94d2-7a5b284fa6d3) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Life Sciences P2 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2017-memo-eng/859c3d51-42fc-4a5f-acda-48de5f985ffe) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Life Sciences P2 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2016-memo-eng/f26c26e8-9a6f-40ce-9cdf-2296b0af028f) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Life Sciences P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2016-memo-afr/53779821-f25b-4aba-9f2a-b868578454de) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2018-english/77f4ce99-c134-4c97-bb48-a35ebaf63702) — Life Sciences · QP · 2018 · Eng
- [Life Sciences P2 Feb March 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2017-eng/7e62377f-2abd-4a09-be12-9a33dc3af21b) — Life Sciences · QP · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
