# Life Sciences Grade 10 P2 National Exemplar 2012 Memo (Afr)

> Grade 10 Life Sciences Paper 2 memorandum from the National Exemplar Exam 2012 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr-10-exemplar-2012-memo-afr/9fe56c25-b2ed-4907-ae3c-7e8348eae4b6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: National Exemplar Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/life-sciences) › [Life Sciences Grade 10 P2 National Exemplar 2012 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr-10-exemplar-2012-memo-afr/9fe56c25-b2ed-4907-ae3c-7e8348eae4b6)

## About this document

Life Sciences · Grade 10 · National Exemplar Exam · 2012. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  GRAAD 12

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 10

                          LEWENSWETENSKAPPE P2

                                   MODEL 2012

                                 MEMORANDUM

PUNTE: 150

                     Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            2                                                DBE/2012
                                NSS – Graad 10 Model – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2012

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word.
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in
         die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee.
         Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word.
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee.
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee.
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat vereis
         word.
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word.
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie.
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is
         nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings.
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie
         die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit
         korrek is.

10.      Verkeerd genommer.
         Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander.
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute.
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie.
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en anders om).
         Geen krediet nie.

15.      As eenhede van mate nie aangedui word nie.
         Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in vraag gegee is.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere
         aangebied kan word.

17.      Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n
         opskrif voorsien word.

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         3                                DBE/2012
                             NSS – Graad 10 Model – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       D
         1.1.2       C
         1.1.3       D
         1.1.4       A
         1.1.5       D 
         1.1.6       B
         1.1.7       D
         1.1.8       B
         1.1.9       B                                                      (9 x 2)     (18)

1.2      1.2.1       Xerofiete
         1.2.2       Voedselweb
         1.2.3       Sure
         1.2.4       Perikardium
         1.2.5       Omleiding
         1.2.6       Hoogte
         1.2.7       Biodiversiteit
         1.2.8       Geologiese tydskaal
         1.2.9       Sterkfonteingrotte
         1.2.10      Uitwissing/Uitsterwing                                 (10 x 1)     (10)

1.3      1.3.1       Slegs A 
         1.3.2       Slegs A 
         1.3.3       Slegs B 
         1.3.4       Beide A en B
         1.3.5       Beide A en B 
         1.3.6       Slegs B 
         1.3.7       Slegs B 
         1.3.8       Slegs B 
         1.3.9       Slegs A 
         1.3.10      Slegs A 
         1.3.11      Beide A en B                                          (11 x 2)     (22)

                                                                 TOTAAL AFDELING A:        50

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           4                               DBE/2012
                               NSS – Graad 10 Model – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1       (a)     Groen blaarluis 

                     (b)     Roos                                                         (2)

         2.1.2       Energie oorgedra na lyster = 1 000 kJ/m2/jaar x 10 
                                                                     100
                                                = (100 kJ/m2/jaar )

                     Energie oorgedra na lyster    = 100 kJ/m2/jaar x 10
                                                                      100
                                                  = (10 kJ/m2/jaar)

                     Energie oorgedra na lyster = 10 kJ/m2/jaar x 10
                                                                  100
                                                = (1 kJ/m2/jaar)                          (4)

         2.1.3       (a)     Toename – nie geëet deur groen blaarluis                    (2)
                     (b)     Afname – geen voedsel vir hulle om te eet nie               (2)
                     (c)     Afname – liewenheersbesie gaan dood, geen voedsel           (2)
                                                                                           (12)

2.2      2.2.1       (a)     A                                                            (1)
                     (b)     B                                                            (1)
                     (c)     C                                                            (1)

         2.2.2       Grond raak versadig van water; wortels van plante kan verrot        (2)

         2.2.3       -     Fyn grondkorrels wat
                     -     styf teenmekaar verpak is                                      (2)

         2.2.4       -     Verbeter die lugtoevoer van die grond
                     -     Verhoog die waterhouvermoë van die grond
                     -     Verbeter die minerale inhoud van die grond        (enige 2)     (2)
                                                                                           (9)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           5                                   DBE/2012
                               NSS – Graad 10 Model – Memorandum

2.3      2.3.1       Fynbos                                                                   (1)

         2.3.2       ‘n Streek met ‘n spesifieke klimaat saam met die plante en diere
                     wat daarin lewe                                                          (1)

         2.3.3       -     Stedelike uitbreiding
                     -     Skoonmaak van landbougrond
                     -     Gebruik natuurlike bronne vir industriële gebruik    (enige 2)     (2)

         2.3.4       -     Voorkom uitsterwing van spesies
                     -     Bewaar natuurlike bronne
                     -     Ekonomiese voordele vir mense                       (enige 2)      (2)

         2.3.5       9 000 x 70
                             100  = 6 300 spesies                                            (3)

         2.3.6       Ekotoerisme                                                              (1)

         2.3.7       -     Verskaf werk/besigheidsgeleenthede vir plaaslike mense
                     -     Bewusmaking van die omgewing deur opvoeding                        (2)
                                                                                               (12)

2.4      2.4.1       Diagram A                                                                 (1)

         2.4.2       -     Dit het dik spierwande om die druk te weerstaan wat deur die
                           pompaksie van die hart veroorsaak word
                     -     Die lumen is kleiner in deursneeom die vinniger vloei van
                           bloed te fasiliteer/Veroorsaak hoër bloeddruk    (enige 1 x 2)     (2)

         2.4.3       B                                                                        (1)

         2.4.4       (a)   Elastiese en spierweefsel                                          (1)
                     (b)   Endoteelweefsel                                                    (1)
                     (c)   Lumen                                                              (1)
                                                                                               (7)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          6                                      DBE/2012
                              NSS – Graad 10 Model – Memorandum

VRAAG 3

3.1      3.1.1       Archaeopteryx ( en vir die onderstreep van die wetenskaplike
                     naam)                                                                      (2)

         3.1.2       ‘n Skedel met tande en kake soortgelyk aan dinosourusse
                     Het drie kloue aan die einde van die bene van elke vlerk
                     soortgelyk aan dinosourusse                          (enige 1 x 2)        (2)
                                             EN
                     Het vere soortgelyk aan voëls
                     Het drie tone wat vorentoe wys en een wat agtertoe wys
                     soortgelyk aan voëls                                 (enige 1 x 2)        (2)

         3.1.3       Die organisme het langs die vloedlyn gesterf
                     Sedimentêre gesteentes  bedek die organisme en verminder
                     suurstofvloei
                     Sagte dele ontbind
                     Oor tyd het minerale in die beendere inbeweeg en verplaas die
                     organiese deel                                         (enige 4)          (4)

         3.1.4       Trinaxodon in die Karoo                                                  (2)
                                                                                                (12)

3.2      3.2.1       Radiometriese datering
                     Relatiewe datering                                                        (2)

         3.2.2       (a)    X = 28 650 mjg                                                    (2)

                     (b)    Z = 3,125 %                                                       (2)

         3.2.3       Na 60 miljoen jaar is daar nie meer koolstof-14 oor  in die
                     fossiel nie                                                                (2)

         3.2.4       Nie alle organismes raak gefossileer nie
                     Sommige fossiele is moontlik nog nie gevind nie                           (2)
                                                                                                (10)

3.3      3.3.1       (Aanvaar enige waarde van) 55–60miljoen jaar gelede/mjg                  (2)

         3.3.2       Permiese uitwissing/massa-uitsterwing                                     (1)

         3.3.3       400 – 200 = 200 families van spesies
                           OF
                     400 – (210 tot 230) = (190 tot 170) families van spesies                (3)

         3.3.4       Die uitsterwing van ‘n groot aantal families het tot gevolg dat leë
                     nisse beskikbaar is  wat gevul kan word deur oorlewende
                     spesies. Hierdie spesies is die beste in staat om in die nuwe nisse
                     te oorleef en vorm nuwe spesies                            (enige 3)     (3)
                                                                                                (9)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          7                                  DBE/2012
                              NSS – Graad 10 Model – Memorandum

3.4      3.4.1       Fossielbewyse/Paleontologiese studies                                  (1)

         3.4.2       65miljoen jare gelede/mjg                                             (2)

         3.4.3       - ‘n Komeet, an asteroïed of deel van ‘n ster vanuit die buitenste
                        ruimte tref die Aarde/Golf van Mexiko wat tot gevolg het dat
                     - groot stofwolke die sonstrale blokkeer 
                     - stop fotosintese
                     - globale afkoeling vind plaas/dinosourusse mag ektotermies
                       wees en nie in staat om in die koue te leef nie
                     - Wêreldwye brande
                     - Groot oorstromings/tsoenami's                          (enige 6)     (6)
                                                                                             (9)
                                                                                             [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:          80

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         8                                   DBE/2012
                             NSS – Graad 10 Model – Memorandum

AFDELING C

VRAAG 4

Pulmonêre sirkulasie

- Deoksigeneerde bloed  vloei van die regteratrium
- deur die trikuspidale kleppe na die regterventrikel
- Sodra die ventrikels saamtrek gedurende sistool
- deoksigeneerde bloed van die regterventrikel
- word gepomp deur die halfmaankleppe
- In die pulmonêre arterie - wat vertak in twee arteries
  wat elke longe binnedring
- In die longkapillêre  diffundeer koolstofdioksied uit die bloed 
  in die longe en
- suurstof diffundeer in die bloed in
- Die kapillêres versmelt om venules te vorm 
- wat uiteindelik vier pulmonêre venes vorm , verlaat die longe en
  vervoer oksigeneerde bloed terug na die hart
- deur die linkeratrium.                                                    (enige 13)        (13)

- Hart het die kuspidale kleppe  tussen pulmonêre arterie en
  regterventrikel om te voorkom dat bloed terugvloei in die
  ventrikels 
- Hart het die trikuspidale kleppe tussen regteratrium en
  regterventrikel om die terugvloei van bloed in die regteratrium te
  verhoed
- Het ‘n septum wat verhoed dat bloed in die ventrikels/artriums vermeng
- Wande bestaan uit kardiale spiere  wat die sametrekking en verslapping in
  stand hou                                                             (enige 2 x 2)         (4)
                                                                                               (17)

 Punte                                      Beskrywings
   3     Goed gestruktureerd – demonstreer insig en begrip van die vraag
   2     Weinige gapings of irrelevante inligting in die logika en vloei van die antwoord
   1     Beduidende gapings of irrelevante inligting in die logika en vloei van die antwoord
   0     Geen poging/niks geskryf behalwe vraagnommer/geen relevante inligting

                                                                                Sintese        (3)

                                                                 TOTAAL AFDELING C:            20
                                                                     GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 GR 10 Exemplar 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr-10-exemplar-2012-memo-eng/10f18a1c-e000-43c9-a569-8d2434c94d64) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [Life Sciences P2 GR 10 Exemplar 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr-10-exemplar-2012-afr/5e3efd87-2d4d-4a8f-a432-1fad4dd8f760) — Life Sciences · QP · 2012 · Afr
- [Life Sciences P2 GR 10 Exemplar 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr-10-exemplar-2012-eng/47078c13-0c44-47ba-bfb8-6bfcad9fb0b4) — Life Sciences · QP · 2012 · Eng
- [Life Sciences P1 GR 10 Exemplar Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr-10-exemplar-memo-eng/22d99d73-1fb4-4501-ac69-530d8a501b7f) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [Life Sciences P1 GR 10 Exemplar 2012 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr-10-exemplar-2012-memo-afr/12460a0d-dcf4-4f50-9bed-062e80f1a311) — Life Sciences · Memo · 2012 · Afr
- [Life Sciences P3 GR 10 Exemplar 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-gr-10-exemplar-2012-memo-eng/422f0444-7b7e-4d94-b06f-44cafc33e401) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng

## More from Grade 10 Life Sciences

- [Gr10-Lewenswetenskappe-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-lewenswetenskappe-og-studyguide-lr/8e3e18e1-6b71-4e05-952d-de0944ef8eff) — Guide
- [Gr10-Life-Sciences-TG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-life-sciences-tg-studyguide-lr/5615738c-106e-4a50-9536-78ad61f5ee23) — Guide
- [KZN Life Sciences Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-kzn-march-test-question-paper-and-memorandum/a3348de3-4618-469e-a3dc-d828cb2b83c5) — QP + Memo · 2026
- [Grade 10 Life Sciences P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1/0c82afe6-0b61-4685-9c62-7a67740800e0) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 10 Life Sciences P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/b43ba134-5609-4518-ab21-13789a757d2c) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 10 Life Sciences P1 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-1/98f1b9c7-d258-4c78-92f4-2a43cccda7f3) — QP · 2026 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
