# Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2017 Memo

> Grade 10 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2017-afrikaans/2f49c755-9d74-4ae4-ac1c-2cc1d5e8119a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/life-sciences) › [Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2017-afrikaans/2f49c755-9d74-4ae4-ac1c-2cc1d5e8119a)

## About this document

Life Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [LIFE SCIENCES P2 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-qp-nov2017-afrikaans/e55b43d9-9787-4f2e-9a65-128f985b3bfe) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 10

                     NOVEMBER 2017

               LEWENSWETENSKAPPE V2
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         LEWENSWETENSKAPPE V2                     (EC/NOVEMBER 2017)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.     Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word

        Hou op merk nadat die maksimum punte behaal is, en trek ŉ kronkellyn en
        dui ‘maks.’ in die regterkantse kantlyn aan.

 2.     Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word

        Merk slegs die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is
        nie.

 3.     Indien die hele proses beskryf word, terwyl slegs ŉ deel vereis word

        Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.     Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word

        Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.     Indien tabulering vereis word, maar paragrawe gegee word

        Kandidate sal punte verbeur omdat hulle nie die tabel getrek het nie.

 6.     Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
        word

        Kandidate sal punte verbeur.

 7.     Indien vloeidiagramme of diagramme i.p.v. beskrywings aangebied
        word

        Kandidate sal punte verbeur.

 8.     Indien die volgorde vaag is en die skakel nie sin maak nie

        Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
        nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
        korrek is, gaan voort om te krediteer.

 9.     Nie-herkende afkortings

        Aanvaar indien dit aan die begin van die antwoord omskryf is. Indien dit nie
        omskryf is nie, moenie die nie-herkende afkorting krediteer nie, maar
        krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

 10.    Verkeerd genommer

         Indien die antwoord ooreenstem met die regte volgorde van die vrae, maar
         die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)            LEWENSWETENSKAPPE V2                                     3

 11.    Indien die taalgebruik die eintlike betekenis verander

        Moenie aanvaar nie.

 12.    Spelfoute

        Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
        beteken nie of as dit buite konteks is.

 13.    Indien gewone name in terminologie gegee word

        Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

 14.    Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
        andersom)

        Moenie krediteer nie.

 15.    As eenhede nie in mate aangedui word nie.

        Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlik punte vir eenhede
        aandui.

 16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
        verskillende maniere aangebied kan word

 17.    Opskrif

        Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

 18.    Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)

        ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
        leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
        aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat
        in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
        alle amptelike tale.

 19.    Veranderinge aan die nasienriglyn

        Geen veranderinge mag aan die nasienriglyn aangebring word sonder dat
        daar met die eksaminator beraadslaag is nie.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            LEWENSWETENSKAPPE V2                   (EC/NOVEMBER 2017)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1     1.1.1        C 
        1.1.2        A 
        1.1.3        D 
        1.1.4        C 
        1.1.5        C 
        1.1.6        D 
        1.1.7        B 
        1.1.8        A 
        1.1.9        A 
        1.1.10       B                                                   (10 x 2)      (20)

1.2     1.2.1        Septum 
        1.2.2        Biodiversiteit 
        1.2.3        Gletservorming 
        1.2.4        Are 
        1.2.5        Selakant 
        1.2.6        Geologiese  tydskaal
        1.2.7        Paleontoloog 
        1.2.8        Atmosfeer 
        1.2.9        Weefselvloeistof                                      (9 x 1)       (9)

1.3     1.3.1        slegs A 
        1.3.2        Beide A en B 
        1.3.3        slegs A                                              (3 x 2)       (6)

1.4     1.4.1        A – Transpirasie 
                     B – Verdamping 
                     C – Kondensasie 
                     D – Presipitasie                                      (4 x 1)       (4)

        1.4.2        Landbou / Boerdery 
                     Industrie / Vervaardiging 
                     Bou van damme           (Enige 1 x 1) Merk slegs eerste EEN         (1)

        1.4.3        Temperatuur                                                         (1)

1.5     1.5.1        1 – Aorta 
                     2 – Vena Cava Superior                                              (2)
        1.5.2        5  en 7                                                            (2)
        1.5.3        6  – Trikuspidale (drieslip) klep                                  (2)
        1.5.4        Kardiale (hart) spier                                               (1)
        1.5.5        Dit word beskerm deur die: Sternum (borsbeen) 
                                                  Ribbekas 
                                                  Vet 
                                                   Perikardium     (Enige 2 x 1)         (2)

                                                          TOTAAL AFDELING A:              50

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)              LEWENSWETENSKAPPE V2                                        5

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1     2.1.1        (a) Gras / Struike                                                       (1)
                      (b) Lyster  / Valk  / Jakkals (Vos) / Wesel         (Enige 2 x 1)
                                                                Merk slegs eerste TWEE          (2)

         2.1.2        Puntetoekenning: Opskrif 
                                Korrekte organismes is by elke vlak ingevul in
                                ooreenstemming met die gegewe voedselketting  
                                Trofiese vlakke is aangedui (T) 
                                 Piramide-vorm is geteken (P) 

                      (P) (T)

                                       Valk/                   4de Trofiese vlak
                                      Vos / Jakkals

                                     Lyster / Wesel              3de Trofiese vlak

                                   Ruspe / Muis                  2de Trofiese vlak

                                                                  1ste Trofiese vlak
                                    Gras / Struik            

                              Voedselpiramide van Energie 
                                                                                                (7)

         2.1.3        Die aantal muise sal nie so vinnig afneem nie,  want slegs een
                      predator is verwyder. 
                                                     OF
                      Die aantal konyne en eekhorings sal vinniger afneem aangesien
                      die jakkals nou ŉ ander bron van voedsel moet soek.                      (2)

 2.2     2.2.1       - Blare is dik en vlesig  – om transpirasietempo te verminder 
                     - Blare het ŉ dik kutikula  – om transpirasietempo te
                       verminder 
                     - Blare het dorings – om transpirasietempo te verminder 
                     - Blare het ingesinkte stomata  – om transpirasietempo te
                     verminder                                             (Enige1 x 2)       (2)

         2.2.2       Die hellings met ŉ noordelike aansig ontvang meer direkte sonlig 
                     en is droër as die hellings met ŉ suidelike aansig / is warmer 
                     as gevolg van verdamping                                                  (2)

         2.2.3       (a)    Aspek is die rigting waarin die helling wys.                       (1)
                     (b)    Hoogte verwys na die hoogte bo seevlak (seespieël).                (1)

         2.2.4       - Sonlig Klimaat
                     - Aspek / Helling
                     - Hoogte (bo seespieël) 
                     - Grond                                             (Enige 2 x 1)
                                                              Merk slegs eerste TWEE            (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                                                        LEWENSWETENSKAPPE V2                              (EC/NOVEMBER 2017)

    2.3   2.3.1                                                   Lyngrafiek om die koolstofdioksiedvlakke oor 'n
                                                                     vyfjaarperiode te toon, van 2004 tot 2008

                      Koolstofdioksiedvlakke (dele per miljoen)
                                                                   386
                                                                   384
                                                                   382
                                                                   380
                                                                   378
                                                                   376
                                                                   374
                                                                   372
                                                                           2004      2005      2006      2007       2008
                                                                                                Jaar

                  Punte-toekenning: Opskrif 
                                    Tipe grafiek 
                                    Y-as byskrif en skaal 
                                    X-as byskrif en skaal 
                                    Plot: 1– 4 punte korrek 
                                           Al 5 punte korrek                                                                                   (6)

          2.3.2   Die koolstofdioksiedvlakke neem elke jaar toe / soos die jare toeneem.                                                        (2)

          2.3.3   Koolstofdioksiedvlak                                                                                                          (1)

          2.3.4   383,5 – 376,0  = 7,5 dele per miljoen*  (*verpligtend)                                                                       (2)

          2.3.5   -                                   ŉ Toename in koolstofdioksied in die atmosfeer absorbeer die hitte-
                                                      energie / tree op soos ŉ kombers 
                  -                                   en vang die hitte vas en verhoed dat dit in die ruimte ontsnap. 
                  -                                   Dus styg die Aarde se temperatuur. 
                  -                                   Dit word aardverwarming genoem. 
                  -                                   Dit lei tot klimaatsverandering.                         (Enige 4 x 1)                     (4)

          2.3.6   (a)                                              - Verbranding van hout / fossielbrandstowwe  vir hitte
                                                                   - Ontbossing  vir landbou, fabrieke, papier, ens. (enige
                                                                     aanvaarbare voorbeeld)
                                                                   - Die bestuur van motorvoertuie  / wat petrol of diesel verbruik.
                                                                   - Die gebruik van elektrisiteit  afkomstig van steenkool-
                                                                     aangedrewe kragstasies
                                                                   - Vorm saamryklubs
                                                                   - (Enige ander relevante antwoord.)                  (Enige 3 x 1)
                                                                                                             Merk slegs eerste DRIE              (3)

                  (b)                                              - Loop in plaas van ry 
                                                                   - Gebruik minder elektrisiteit 
                                                                   - Koop plaaslik-vervaardigde produkte 
                                                                   - Verminder / hergebruik / herwin               (Enige 2 x 1)
                                                                                                        Merk slegs eerste TWEE                   (2)
                                                                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)            LEWENSWETENSKAPPE V2                                  7

VRAAG 3

3.1    3.1.1    A – Bobbejaan
                B – Afrika Pikkewyn 
                C – Luiperd 
                D – Olifant                                              (4 x 1)       (4)

3.2    3.2.1    5                                                                      (1)

       3.2.2    Permiese                                                               (1)

       3.2.3    Paleosoïese                                                            (1)

       3.2.4    -    Vulkaniese aktiwiteit 
                -    Asteroïed / komeet impak 
                -    Klimaatsverandering 
                -    Gletservorming  / afname in seevlakke                             (2)

       3.2.5    200 mjg*                                      (*Verpligtend)           (1)

       3.2.6    Permiese                                                               (1)

       3.2.7    Oorbenutting van die omgewing deur die mens                            (1)

3.3    3.3.1    Biogeografie                                                           (1)

       3.3.2    Gondwanaland                                                           (1)

       3.3.3    - Na aanleiding van die teorie was alle kontinente oorspronklik
                  een groot landmassa / super kontinent  genoem Pangaea.
                - Hierdie kontinent het oor ŉ tydperk opgebreek in twee groot
                  massas (Laurasië en Gondwanaland). 
                - Hulle het verder opgebreek in al die kontinente wat ons vandag
                  kry /Laurasië het opgebreek in Noord- Amerika, Europa, die
                  Midde-Ooste, Asië en China, en Gondwanaland het opgebreek
                  in Suid-Amerika, Afrika, Madagaskar, Australië, Indië en
                  Antarktika.                                                           (3)

       3.3.4    Nee                                                                    (1)

       3.3.5    Reuse miervreters behoort aan die genus Myrmecophaga 
                en armadillo’s behoort aan die genus Dasypus                           (2)

       3.3.6    Dasypus novemcinctus  (Moet afsonderlik onderstreep word)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                          LEWENSWETENSKAPPE V2                     (EC/NOVEMBER 2017)

3.4    - Wetenskaplikes dink dat daar geen suurstof in die vroeë atmosfeer was
         nie. 
       - Hierdie afwesigheid van suurstof het veroorsaak dat organiese
         molekules, wat die boustene is van lewende organismes, vorm. 
       - Die eerste lewensvorme het nie suurstof nodig gehad nie / hulle was
         anaërobies. 
       - Toe het fotosinterende bakterieë ontwikkel. 
       - Hulle het suurstof in die atmosfeer vrygestel / die suurstofvlakke in die
         atmosfeer laat toeneem (verhoog). 
       - Soos wat die suurstofvlakke toegeneem het, het organismes wat van
         suurstof afhanklik is / aërobiese organismes, ontwikkel 
       - Die afwesigheid van suurstof het gelei tot die skepping van lewe, 
         maar ŉ toename in suurstofvlakke het gelei tot ŉ toename in die diversiteit
         van lewe.                                                       (Enige 5 x 1)    (5)

 3.5   3.5.1   A – Algemene diastool 
               B – Atriale sistool 
               C – Ventrikulêre sistool                                                   (3)

       3.5.2   - Die twee atria trek tegelykertyd saam 
               - Die drieslip- en tweeslipkleppe maak oop 
               - Bloed vloei die twee ventrikels binne                                    (4)

       3.5.3   Sino-atriale knoop  / SA knoop                                             (1)

       3.5.4   0,8 sek                                                                    (1)

       3.5.5   - Reseptorselle in die karotisarterieë (nekslagare) neem die
                 verhoogde koolstofdioksiedvlakke waar. 
               - Hierdie boodskap word na die medulla oblongata gestuur. 
               - (Simpatiese) senuwees van die medulla neem die boodskap na die
                 pasaangeër / SA-knoop van die hart 
               - en laat die hart vinniger klop.                                          (4)
                                                                                          [40]

                                                              TOTAAL AFDELING B:           80

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)           LEWENSWETENSKAPPE V2                                      9

 AFDELING C

 VRAAG 4

 Fossielvorming
  - Dooie organismes sink na die bodem van die meer, see of moeras
     (waterliggaam / watermassa). 
  - Minerale soute in die water sink ook na die bodem. 
  - Sagte liggaamsdele ontbind,  slegs die bene bly oor.
  - Minerale soute syfer in die bene van die organisme in. 
  - Dit versteen  / dit word petrifikasie genoem.
  - Met die verloop van jare word lae sedimente bo-op neergelê. 
  - Soos wat die lae bo-op versamel, bou druk op die ouer lae sedimente op wat
     versteen. 
  - Alternatiewelik kan die bene heeltemal ontbind en slegs ŉ afdruk van die
     organisme bly oor. 
  - Die ruimte wat agterbly kan met minerale opgevul word en ŉ replika van
     steen kan van die organisme gemaak word.                         Maks. 5

 Ander soorte fossiele
  - Fossiele in ys  byvoorbeeld, die mammoet
  - Fossiele in teer byvoorbeeld sabeltandtier  onveranderde fossiele 
  - Fossiele in amber/hars byvoorbeeld insekte
  - Gekarboniseerde fossiele  byvoorbeeld steenkool              Maks. 2

 Datering van fossiele (bepaling van die ouderdom)

 Radiometriese datering 
   - Pogings om uit te vind hoe lank gelede ŉ bepaalde fossiel gevorm is/
      was  / gee die werklike ouderdom van die fossiel.
   - Wetenskaplikes sal die afbreek van radioaktiewe stowwe in die rots
      waarneem / die afbreek van radioaktiewe koolstof-14 / uraan / kalium
      ens.
   - Hulle vergelyk die oorblywende hoeveelheid radio-aktiewe stof  met die
      stof waarin dit verander het (afgebreek is) / koolstof-14 na stikstof-14/
      uraan na lood / kalium na argon.                                     Maks. 3

 Relatiewe datering 
    - Die ouderdom van die fossiel word bereken deur dit te vergelyk met die
        ouderdom van ŉ ander bekende fossiel of ŉ geologiese gebeurtenis. 
    - Dit kan slegs vir ons sê of ŉ bepaalde fossiel voor of na ŉ spesifieke fossiel
        of gebeurtenis gevorm is. 
    - Fossiele wat in die onderste lae aangetref word, is ouer as fossiele wat in
        die boonste lae aangetref word / is gevorm voor hulle.           Maks.3

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                          LEWENSWETENSKAPPE V2                   (EC/NOVEMBER 2017)

            Voordele van fossiel-toerisme
              - Skep werk/ werksgeleenthede vir die plaaslike gemeenskap 
                  byvoorbeeld veldwerkers by opgrawings, toergidse, beeldhouers
                  en kunstenaars.
              - Skep sake-geleenthede  byvoorbeeld die verkoop van
                  kunsvoorwerpe/aandenkings.
              - Opvoeding van plaaslike inwoners en besoekers in verband met
                  ons geologiese geskiedenis.
              - Verbeter die ekonomie van die land  omdat buitelandse toeriste
                  meer geld inbring.
              - Geld wat deur fossiel-toerisme verkry word, kan gebruik word vir
                  verdere uitgrawings. 
              - Fossielterreine sal beskerm word omdat hulle ŉ bron van inkomste
                  is. 
                                                                          Maks. 4
                                                                          Inhoud:      (17)
                                                                          Sintese:      (3)
                                                                                       [20]
 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

      Kriterium Relevansie (R)          Logiese volgorde (L)         Volledigheid (C)
     Algemeen Alle inligting         Idees is in ŉ logiese       Alle aspekte vereis deur
                verskaf, is          /oorsaak-gevolg volgorde.   die opstel is voldoende
                relevant tot die                                 aangespreek.
                onderwerp.
     In hierdie Slegs inligting      Inligting rakende die       Alle aspekte
     opstel     relevant tot die     beskrywing van              (fossielvorming / ander
                beskrywing van       fossielvorming, datering    vorme van fossiele /
                fossielvorming,      van fossiele en fossiel-    datering en fossiel-
                datering van         toerisme is gegee in ŉ      toerisme) is aangepak
                fossiele, en slegs   logiese, opeenvolgende      en ten minste 4/5
                voordele van         wyse.                       korrekte punte vir
                fossieltoerisme is                               fossiel- vorming, 4/6
                gegee.                                           korrekte punte vir
                                                                 datering van fossiele en
                                                                 3/4 korrek vir
                                                                 fossieltoerisme.
     Punt              1 punt                  1 punt                      1 punt

                                                            TOTAAL AFDELING C:          20
                                                                GROOTTOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2017-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/fafa551d-05d3-43bc-9740-1b5116690f59) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/c2a7733d-cd9f-4042-a6d8-c00aa9fdbc60) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2017-national-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/c1e4d056-81c3-4a23-aa2f-55ffbe979f3d) — Life Sciences · QP · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR10 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr10-nov2020-afrikaans/4ea03349-a707-405f-90fd-870d0bcdd2e9) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [LIFE SC P1 MEMO GR10 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-memo-gr10-nov-2018-afrikaans/7ca9f0df-a921-4bcb-af62-db81d6542e85) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/9a5cbe7e-959f-4d2a-9da5-f96cc96618fd) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 10 Life Sciences

- [Gr10-Lewenswetenskappe-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-lewenswetenskappe-og-studyguide-lr/8e3e18e1-6b71-4e05-952d-de0944ef8eff) — Guide
- [Gr10-Life-Sciences-TG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-life-sciences-tg-studyguide-lr/5615738c-106e-4a50-9536-78ad61f5ee23) — Guide
- [KZN Life Sciences Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-kzn-march-test-question-paper-and-memorandum/a3348de3-4618-469e-a3dc-d828cb2b83c5) — QP + Memo · 2026
- [Gr 10 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-life-sci-atp-2023-24/ed5e1ff0-929f-4365-8c9b-45bddb8d3048) — ATP
- [EC Life Sciences Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-10-june-2025-qp-and-memo/aa6599b4-f6e3-4768-8731-6f1e10a5494e) — QP + Memo · 2025
- [FS Life Sciences Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-life-sciences-grade-10-march-2025-qp-and-memo/3c40be94-69ee-40e0-9355-f835c10d452c) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
