# Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 Memo

> Grade 10 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/c2a7733d-cd9f-4042-a6d8-c00aa9fdbc60
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/life-sciences) › [Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/c2a7733d-cd9f-4042-a6d8-c00aa9fdbc60)

## About this document

Life Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 10

                      NOVEMBER 2018

                LEWENSWETENSKAPPE V2
                    NASIENRIGLYN

PUNTE :   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         LEWENSWETENSKAPPE V2                         (EC/NOVEMBER 2018)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.   Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word

     Hou op nasien wanneer die maksimum punte bereik is, trek ŉ kronkellyn en skryf
     ‘‘maks’’ in die regter kantlyn.

2.   Indien, byvoorbeeld, drie redes gevra is, maar vyf is gegee

     Sien die eerste drie na, ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.   Indien die hele proses gegee is, terwyl slegs ŉ gedeelte daarvan gevra is

     Lees en krediteer die relevante gedeelte.

4.   Indien vergelykings gevra word, maar beskrywings word gegee

     Aanvaar indien verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.   Indien tabulering gevra word, maar paragrawe word gegee

     Kandidate sal punte verbeur omdat hulle nie getabuleer het nie.

6.   Indien diagramme met byskrifte gegee is, terwyl beskrywings gevra is

     Kandidate sal punte verbeur.

7.   Indien vloeidiagramme gegee word,in plaas van beskrywings

     Kandidate sal punte verbeur.

8.   Indien volgorde verwarrend (deurmekaar) is en skakels nie sin maak nie

     Waar die volgorde en skakels korrek is, krediteer. Waar die volgorde en skakels
     nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As volgorde en skakels weereens korrek
     is, krediteer verder.

9.   Nie-erkende afkortings

     Aavaar indien dit aan die begin van die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
     is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer wel die res
     van die antwoord indien dit korrek is.

10. Verkeerd genommer

     Indien die antwoord inpas by die korrekte volgorde van die vrae, maar dit is
     verkeerd genommer, is dit aanvaarbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                    LEWENSWETENSKAPPE V2                                  3

11. Indien die taal wat gebruik is, die bedoelde betekenis verander

     Moenie aanvaar nie.

12. Spelfoute

     Aanvaar indien dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
     beteken nie of nie buite konteks gebruik is nie.

13. Indien gewone name in terminologie gegee is

     Aanvaar, as dit by die memo bespreking aanvaar is.

14. Indien slegs die letter gevra is, maar die naam is gegee (en omgekeerd).

     Moenie krediteer nie.

15. Indien eenhede nie in mates/afmetings gegee is nie.

     Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal punte afsonderlik vir eenhede
     toeken.

16. Wees sensitief vir die betekenis van ŉ antwoord wat dalk op verskillende
    maniere aangebied kan word.

17. Opskrif

     Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)

     ŉ Enkel woord, of twee, in enige ander amptelike taal as die leerder se
     assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied is, moet
     gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Merker wat vaardig is in die betrokke
     amptelike taal moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.

19. Veranderinge aan die nasienriglyn

     Geen veranderinge mag aangebring word aan die nasienriglyn sonder dat die
     eksaminator geraadpleeg is nie.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           LEWENSWETENSKAPPE V2                     (EC/NOVEMBER 2018)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1     1.1.1       D 
         1.1.2       B 
         1.1.3       A 
         1.1.4       D 
         1.1.5       C 
         1.1.6       A 
         1.1.7       C 
         1.1.8       C 
         1.1.9       A 
         1.1.10      D                                                (10 x 2)     (20)

 1.2     1.2.1       Paleontologie 
         1.2.2       Pangea 
         1.2.3       Edafies 
         1.2.4       Heterotrofies/ Verbruikers 
         1.2.5       Ekosisteem 
         1.2.6       Vleiland 
         1.2.7       Altitude (Hoogte bo seespieël) 
         1.2.8       Ontbinders                                         (8 x 1)      (8)

 1.3     1.3.1       BEIDE A EN B 
         1.3.2       GEENEEN 
         1.3.3       Slegs A                                           (3 x 2)      (6)

 1.4     1.4.1       Monera                                                          (1)
         1.4.2       Plantae                                                         (1)
         1.4.3       Prokarioot                                                      (1)
         1.4.4       Eukarioot                                                       (1)
         1.4.5       Eukarioot                                                       (1)
         1.4.6       Eensellig                                                       (1)
         1.4.7       Meersellig                                                      (1)
         1.4.8       Saprofities                                                     (1)
         1.4.9       Outotrofies                                                     (1)
         1.4.10      Paramecium caudatum        (MOET apart onderstreep word)        (1)

 1.5     1.5.1       A – Nitrate 
                     B – Ammoniak 
                     C – Nitriete                                                    (3)
         1.5.2       Denitrifikasie                                                  (1)
         1.5.3       Peulplante                                                      (1)
         1.5.4       Weerlig                                                         (1)

                                                         TOTAAL AFDELING A:               50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                    LEWENSWETENSKAPPE V2                               5

AFDELING B

VRAAG 2

2.1 2.1.1    -     Suiker 
             -     Brood 
             -     Pasta 
             -     Gaskoeldrank 
             -     Lekkergoed            (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1)        (2)

     2.1.2   Trans-vette                                                               (1)

     2.1.3   Die meeste mense glo dat ŉ mens moet wegbly van versadigde vette
             Maar dr. Sinatra beveel versadigde vette aan  / Hy sê ons moet
             eerder wegbly van suiker                                                   (2)

     2.1.4   - Die opbou van vetneerslae/cholesterol in die wande van die slagare
               veroorsaak dat hulle vernou 
             - Dit word aterosklerose genoem 
             - Dit veroorsaak bloedklonte wat die slagare verstop 
             - Die bloed kan nie deurvloei nie 
             - Die hartspier wat deur die slagaar voorsien word gaan dood as
               gevolg van ŉ gebrek aan suurstof 
             - en dit veroorsaak ŉ hartaanval.                      (Enige 3 x 1)       (3)

2.2 2.2.1    ŉ Gebied met ŉ spesifieke klimaat  wat ŉ kenmerkende groep plante
             en diere ondersteun.                                                      (2)

     2.2.2   C – Grasland 
             D – Nama Karoo                                                            (2)

     2.2.3   (a)      B                                                                (1)
             (b)      E                                                                (1)

     2.2.4   Koel, nat winters  Warm, droë somers                                     (2)

     2.2.5             Woud                              Grasland
             Dik humuslaag               Dun humuslaag / Sanderig 
             Dun rommellaag  van gevalle Dik rommellaag  van gevalle debris soos
             debris soos blare ens.        blare ens.
             Vrugbaar                     Mag onvrugbaar  wees soos baie
                                            alhoewel bladwisselende woude
                                            vrugbaar is
                                (Enige een verskil)       (Merk slegs eerste EEN)       (2)

     2.2.6   - Dik kutikula / klein blare  om waterverlies te voorkom 
             - Blare is gereduseer tot dorings / stekels  om verdamping van
               water te voorkom 
             - Hou(berg) water in die blare om uitdroging te voorkom 
             - Kort groei-seisoen  kan dus droë periodes as sade oorleef 
                                          (Enige EEN)      (Merk slegs eerste EEN)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                              LEWENSWETENSKAPPE V2                      (EC/NOVEMBER 2018)

2.3    2.3.1   Om te bepaal of temperatuur  die aantal tjirps per minuut in krieke
               beïnvloed                                                                                   (2)

       2.3.2   - Grootte van die kissies 
               - Omgewingstoestande  (leerders mag ook ŉ omgewingstoestand
                 noem, maar slegs een punt sal egter toegeken word ten spyte
                 van die aantal toestande wat hulle noem)
               - Hoeveelheid voedsel / water 
               - Die persoon wat die tjirps aanteken  / metode om die tjirps aan
                 te teken
                                           (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1)                           (2)

       2.3.3
                                               Aantal tjirps per minuut deur krieke by
                                                   verskillende temperature (°C)
                                         160
                                         140

                     Tjirps per minuut
                                         120
                                         100
                                          80
                                          60
                                          40
                                          20
                                           0
                                                 10          15              20          25
                                                              Temperatuur (oC)

               Puntetoekenning
                Opskrif                                                 
                Tipe grafiek                                            
                Y-as byskrif en skaal                                   
                X-as byskrif en skaal                                   
                Plot: 1 – 3 punte korrek                                
                          4 punte korrek                                                                  (6)

       2.3.4   Herhaal die eksperiment 
               Gebruik ŉ groter monster-grootte                                                            (2)

       2.3.5   Somer 
               Die temperature is hoër  / krieke tjirp meer wanneer die
               temperature hoog is.                                                                         (2)

       2.3.6   Nagdiere                                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)                   LEWENSWETENSKAPPE V2                                7

2.4   2.4.1   Die rigting van energievloei                                            (1)

      2.4.2   Sprinkaan                                                               (1)

      2.4.3   -   Energie gaan by elke trofiese vlak verlore 
              -   Deur respirasie / voortplanting / uitskeiding 
              -   Dus sal die volgende trofiese vlak minder energie ontvang           (3)
                                                                                      [40]

 Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                           LEWENSWETENSKAPPE V2                         (EC/NOVEMBER 2018)

VRAAG 3

3.1   3.1.1   Biogeografie                                                               (1)

      3.1.2   Gondwanaland                                                               (1)

      3.1.3   Die fossiele van Mesosaurus / Glossopteris / Cynognathus 
              word in beide Suid- Amerika en Afrika aangetref                            (2)

      3.1.4   Glossopteris                                                               (1)

      3.1.5   Glossopteris                                                               (1)

      3.1.6    -   Die kontinente rus op reuse tektoniese plate 
               -   Hierdie plate beweeg 
               -   as gevolg van gesmelte rots in die aarde se mantel 
               -   soos die plate van mekaar weg beweeg veroorsaak dit dat die
                   kontinente van mekaar weg beweeg                  (Enige 3 x 1)       (3)

3.2   3.2.1   Estcourt / Mooirivier                                                      (1)

      3.2.2   Grahamstad                                                                 (1)

      3.2.3   G                                                                          (1)

      3.2.4    -   Daar is geglo dat die selakant alreeds 70 mjg uitesterf het 
               -   Slegs fossiele van die selakant is ontdek 
               -   Totdat ŉ lewende spesimen (eksemplaar) langs die
               -   Oos-Londense kus en later langs die kus van KwaZulu-Natal
                   ontdek is                                                             (3)

      3.2.5   -    Die selakant gaan dood en sink na die bodem van die oseaan 
              -    Minerale soute in die water sink ook na die bodem 
              -    Die sagte liggaamsdele ontbind  en net die bene bly agter
              -    Minerale soute syfer in die bene van die organisme in 
              -    en verander dit in gesteentes  /dit word petrifikasie(verstening)
                   genoem
              -    Met verloop van jare word lae sediment bo-op neergelê 
              -    druk op die sedimente bou op namate meer sedimente versamel
                   en die sedimente en bene verander in gesteentes. 
              -    Alternatiewelik, kan die bene heeltemal ontbind en slegs ŉ afdruk
                   van die organisme bly agter. 
              -    Die holte (ruimte) wat agterbly kan met minerale gevul word en
                   sodoende word ŉ steenreplika van die organisme gemaak.                (5)

      3.2.6   Radiometriese  datering
              Relatiewe  datering                                                        (2)

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)                      LEWENSWETENSKAPPE V2                               9

    3.2.7      -      Sommige organismes ontbind te vinnig  om te fossileer
               -      Slegs organismes wat met sediment bedek word fossileer
               -      vinnig 
               -      Diere met sagte liggame fossileer nie  omdat hulle te vinnig
                      ontbind              (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1)        (2)

    3.2.8     -       Bron van inkomste vir die gebied 
              -       Bron van werkverskaffing vir plaaslike bevolking  (mag
                      voorbeelde gee)
              -       Opvoeding rakende fossiele 
                                           (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1)        (2)

3.3 3.3.1     Miljoen Jaar Gelede                                                       (1)

    3.3.2     245  mjg  (aanvaar 245 – 250 mjg)                                        (2)

    3.3.3     Era – Senosoïes 
              Periode – Kwaternêr                                                       (2)

    3.3.4     500 – 440  mjg = 60  mjg                                                (3)

    3.3.5     Pennsilvaniese                                                            (1)

    3.3.6     Kambriese Ontploffing                                                     (1)

    3.3.7     Kryt                                                                      (1)

    3.3.8     Leerder moet slegs EEN teorie beskryf. Merk eerste teorie wat
              beskryf is.

              Vulkaniese Aktiwiteit/Uitbarstings - in Indië
                               - het stofdeeltjies in die atmosfeer vrygestel 
                               - en aardverkoeling veroorsaak 
                                                  OF
              Asteroïed Impak  - reuse stofwolke het die son geblokkeer / voor
                                     die son ingeskuif 
                                   - en globale klimaatsverandering veroorsaak 
                                                  OF
              Kontinentale Drywing  - soos kontinente van mekaar wegbeweeg
                                           
                                        - het dit klimaatsverandering veroorsaak        (3)
                                                                                        [40]

                                                            TOTAAL AFDELING B:           80

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                         LEWENSWETENSKAPPE V2                       (EC/NOVEMBER 2018)

AFDELING C

VRAAG 4

Roete (Pad) van die rooibloedsel (rbs)

-    Dit word die pulmonêre (long) bloedsomloop/sirkulasie genoem *
-    Wanneer die regter atrium saamtrek 
-    word gedeoksigineerde bloed/rbs 
-    deur die (drieslipklep) trikuspidale klep 
-    in die regterventrikel  gepomp.
-    Wanneer die regterventrikel saamtrek 
-    word bloed deur die halfmaanvormige kleppe 
-    in die longslagaar geforseer.
-    Die long slagaar vertak na die linker en regter long. 
-    Die slagare vertak in kleiner arteriole 
-    wat bloed/rbs na die longe vervoer. 
-    In die long vertak die bloedvate om die longkapillêres te vorm 
-    Die kapillêres verenig om venules te vorm wat weer groter are/venes vorm 
-    Die geoksigineerde bloed word deur die longare  vanaf elke long vervoer
-    Bloed van die regter- en linkerlong vloei in die linker atrium in 

                                             *Verpligte punt   Maks. enige 10 + 1* (11)

Verskille tussen Slagare (arterieë) en Are (venes)

- Slagare het ŉ dik laag gladde spierweefsel  terwyl are ŉ dunner laag gladde
  spierweefsel het.
- Slagare het nie kleppe  nie, terwyl are kleppe het.
- Slagare het ŉ kleiner (holte) lumen  terwyl are ŉ groter lumen het.
- Slagare vervoer bloed weg van die hart  terwyl are bloed na die hart vervoer.
- Die bloed in slagare is onder druk  terwyl die bloed in are nie onder druk is
  nie. 
                                                           (Enige 3 x 2)    Maks. 6        (6)

                                                                          Inhoud:      (17)
                                                                          Sintese:      (3)
                                                                                       [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                      LEWENSWETENSKAPPE V2                                        11

AANBIEDING VAN DIE ASSESSERING VAN DIE OPSTEL

 Kriterium   Relevansie (R)           Logiese volgorde (L)                Omvattendheid (C)
Algemeen Alle inligting           Idees is in ŉ logiese oorsaak-     Alle aspekte vereis in die
           verstrek is relevant   gevolg volgorde gerangskik.        opstel is voldoende
           tot die onderwerp.                                        aangespreek.
In hierdie Slegs inligting        Inligting rakende die roete van    Alle aspekte (roete van die
opstel     relevant tot die       die rooibloedsel is in ŉ logiese   rooibloedsel en verskille
           roete van die          volgorde gegee.                    tussen slagare en are) is
           rooibloedsel en                                           aangeroer en minstens
           verskille tussen                                          8/11 punte is korrek vir die
           slagare en are is                                         roete van die rooibloedsel,
           gegee.                                                    en 4/6 punte is korrek vir
                                                                     verskille tussen slagare en
                                                                     are.
Punt                 1 punt                   1 punt                           1 punt

                                                                TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                    GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SC P1 MEMO GR10 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-memo-gr10-nov-2018-afrikaans/7ca9f0df-a921-4bcb-af62-db81d6542e85) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2017-afrikaans/2f49c755-9d74-4ae4-ac1c-2cc1d5e8119a) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [LIFE SC P1 QP GR10 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-qp-gr10-nov-2018-afrikaans/6369a975-f289-4a19-a7cc-86653673d2d2) — Life Sciences · QP · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR10 NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr10-nov2018-afrikaans/4d43b51a-169c-45c8-96ff-9641f29ff4ad) — Life Sciences · QP · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR10 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr10-nov2020-afrikaans/4ea03349-a707-405f-90fd-870d0bcdd2e9) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-qp-nov2017-afrikaans/e55b43d9-9787-4f2e-9a65-128f985b3bfe) — Life Sciences · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 10 Life Sciences

- [Gr10-Lewenswetenskappe-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-lewenswetenskappe-og-studyguide-lr/8e3e18e1-6b71-4e05-952d-de0944ef8eff) — Guide
- [Gr10-Life-Sciences-TG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-life-sciences-tg-studyguide-lr/5615738c-106e-4a50-9536-78ad61f5ee23) — Guide
- [KZN Life Sciences Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-kzn-march-test-question-paper-and-memorandum/a3348de3-4618-469e-a3dc-d828cb2b83c5) — QP + Memo · 2026
- [Gr 10 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-life-sci-atp-2023-24/ed5e1ff0-929f-4365-8c9b-45bddb8d3048) — ATP
- [EC Life Sciences Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-10-june-2025-qp-and-memo/aa6599b4-f6e3-4768-8731-6f1e10a5494e) — QP + Memo · 2025
- [FS Life Sciences Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-life-sciences-grade-10-march-2025-qp-and-memo/3c40be94-69ee-40e0-9355-f835c10d452c) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
