# Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 Memo

> Grade 10 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2019-afrikaans/e7a029c4-1a57-4fd2-8fe0-7dd48b83d249
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/life-sciences) › [Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2019-afrikaans/e7a029c4-1a57-4fd2-8fe0-7dd48b83d249)

## About this document

Life Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 10

                      NOVEMBER 2019

                LEWENSWETENSKAPPE V2
                    NASIENRIGLYN

PUNTE :   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           LEWENSWETENSKAPPE V2   (EC/NOVEMBER 2019)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 1.1.1     D 

     1.1.2    B 

     1.1.3    A 

     1.1.4    A 

     1.1.5    B 

     1.1.6    C 

     1.1.7    B 

     1.1.8    A 

     1.1.9    D 

     1.1.10 C                                    (10 x 2)    (20)

1.2 1.2.1     Geslote 

     1.2.2    Kapillêre 

     1.2.3    Algemene diastool 

     1.2.4    pH 

     1.2.5    Ektotermiese 

     1.2.6    Hiberneer 

     1.2.7    Tropiese vlak 

     1.2.8    Nitraat  / NO2                        (8 x 1)   (8)

1.3 1.3.1     Geeneen 

     1.3.2    Slegs B 

     1.3.3    Beide A en B                        (3 x 2)    (6)

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   LEWENSWETENSKAPPE V2                                 3

 1.4 1.4.1 A – Aorta 

              B – Pulmonêre arterie (longslagaar) 

              G – Halfmaanvormige klep  / pulmonêre halfmaanvormige klep           (3)

      1.4.2 C  en F                                                               (2)

      1.4.3 Inferior vena cava                                                     (1)

      1.4.4 D  Septum                                                             (2)

 1.5 1.5.1 (a)        A – Ontbinding                                               (1)

              (b)     B – Verbranding                                              (1)

              (c)     C – Fossielbrandstof  verbranding                            (1)

      1.5.2 Selrespirasie                                                          (1)

      1.5.3 60 + 60 + 1,1 + 8,4 + 90 – 120 – 90  = 9,5  miljard ton CO2 per
            jaar                                                                   (3)

      1.5.4 Aardverwarming                                                         (1)

                                                           TOTAAL AFDELING A:       50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           LEWENSWETENSKAPPE V2                         (EC/NOVEMBER 2019)

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1    160                                                                      (3)
                     mm Hg 
               90

      2.1.2 Hoog                                                                       (1)

      2.1.3 ŉ Tekort aan suurstofvoorsiening aan die brein 
            as gevolg van ŉ bloedklont  of ŉ gebarste bloedvat                        (3)

      2.1.4 Gevorderde ouderdom 
            Hoë bloeddruk 
            Hoë cholesterol 
            Rook 
            Diabeet                                                      (Enige 2)
                                                          (Merk slegs eerste TWEE)      (2)

 2.2 2.2.1 Nama Karoo                                                                  (1)

      2.2.2 Baie warm somers 
            Koue winters 
            Halfwoestyn met baie min reën                                              (3)

      2.2.3 Grasse 
            Klein struike 
            Bome SLEGS langs riviere                                     (Enige 2)     (2)

      2.2.4 Voorsien klein insekte  soos vlieë / krieke / sprinkane
            om die verkleurmannetjie van kos te voorsien 

                                                 OF

              Voorsien ŉ bron van water 
              dus kan die verkleurmannetjie drink 

                                                 OF

              ŉ Verwarmer / termostaat  of hou by hoë temperature
              aangesien Karoo-dwergverkleurmannetjie aangepas is vir hoë
              temperatuur / woon in die Nama Karoo-bioom. 

                                                 OF

              Plant ŉ klein plantjie / struik in die terrarium 
              om die verkleurmannetjie te kamoefleer                 (Enige 2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                                                 LEWENSWETENSKAPPE V2                                       5

 2.3 2.3.1     (a)                         Aantal Watsonia-blomme wat oopgegaan het                                        (1)
               (b)                         Ligintensiteit                                                                  (1)
      2.3.2    Gee die Watsonias dieselfde hoeveelheid water 
                                                                                  OF
               Dieselfde tipe grond / dieselfde hoeveelheid grond / tel knoppe op
               dieselfde tyd van die dag                                          (1)
      2.3.3    Hy kon nog 5 potte Watsonias op die grasperk geplaas het 
               sonder enige skadu-net                                                                                      (2)
      2.3.4                                                               9−5
               Persentasie toename                                    =           × 100
                                                                              5
                                                                          4
                                                                      =  × 100 
                                                                        5
                                                                      = 80%                                                (3)
      2.3.5    Hoe hoër die ligintensiteit  hoe meer blomknoppies sal oopgaan. 
                                                                                  OF
               Hoe laer die ligintensiteit  hoe minder blomknoppies sal oopgaan                                           (2)

      2.3.6
                                                Aantal blomknoppies wat oor vier weke in Oktober op
                                                Watsonia-plante in vier verskillende houers, oopgaan
                                           35

                                           30

                 Aantal blomknoppies oop
                                           25

                                           20

                                           15

                                           10

                                           5

                                           0       1 (25% skadu)     2 (50% skadu)        3 (75% skadu)   4 (100%
                                                   skadu)
                                                                          Houer getal

               Puntetoekenning
               Tipe                                                
               Opskrif                                             
               Byskrif (X en Y)                                    
               Skaal                                               
               Plotting                                            1–3 stawe korrek 
                                                                   Alle stawe korrek                                      (6)

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                          LEWENSWETENSKAPPE V2                     (EC/NOVEMBER 2019)

 2.4    2.4.1   (a)    Gras                                                         (1)

                (b)    Springbok  / Sebra                                           (1)

        2.4.2   Daar sal minder roofdiere wees 
                Dit sou veroorsaak dat daar meer springbokke en sebras is 
                wat sal lei tot ŉ toename in die leeubevolking                      (3)
                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                      LEWENSWETENSKAPPE V2                                     7

 VRAAG 3

 3.1     3.1.1       Orde – Karnivora 
                     Familie – Felidae                                                        (2)

         3.1.2       Panthera uncia (kleinletter ‘u’)  albei afsonderlik onderstreep         (2)

         3.1.3       Vyf  / 5                                                                 (1)

         3.1.4       Dit het selle met ŉ ware kern  / DNS/DNA word deur ŉ
                     membraan omring organelle in die sitoplasma                              (1)

         3.1.5       Voedingswyse – Heterotrofies 
                     Metode van voortplanting – Geslagtelik                                   (2)

         3.1.6       Digotome sleutel  / Biologiese sleutel / Verbale sleutel                 (1)

 3.2     3.2.1       Senosoïese  Kwaternêre                                                  (2)

         3.2.2       190 + 140
                                = 165 MJG 
                         2                                                                     (2)

         3.2.3       Daar was ŉ vinnige toename  in die aantal spesies  op aarde             (2)

         3.2.4       Groot hoeveelhede stof en as  na ŉ uitbarsting
                     kon die son se strale blokkeer 
                     wat tot minder fotosintese gelei het 
                     en dus minder O2  en voedsel 
                     Dit kon ook die afkoeling van die atmosfeer veroorsaak het 
                     Aangesien die dinosourusse nie kon aanpas 
                     by die klimaatverandering  nie, het hulle uitgesterf
                                                                           (Enige 5 x 1)      (5)

         3.2.5       Die sesde / 6de massa-uitwissing *
                     Bedreigings vir biodiversiteit:
                     Habitatvernietiging 
                     Plant van indringer- / uitheemse spesies 
                     Besoedeling 
                     Oorbenutting van hulpbronne 
                     Oorbenutting van kunsmisstowwe en plaagdoders 
                     Handel met bedreigde spesies 
                     Stropery en jag           (*verpligtend 1 + ENIGE 2 bedreigings)
                                              (Merk slegs eerste TWEE bedreigings)             (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            LEWENSWETENSKAPPE V2                         (EC/NOVEMBER 2019)

 3.3     3.3.1       Gondwanaland                                                          (1)

         3.3.2       Biogeografie                                                          (1)

         3.3.3       Voëls wat nie kon vlieg nie, soos die rhea en volstruis, het
                     moontlik van ŉ gemeenskaplike voorouer ontwikkel
                     Wat op dieselfde kontinent/Gondwanaland gebly het 
                     Beide voëls is van mekaar geskei
                     toe Suid-Amerika en Afrika van mekaar wegbeweeg het  as
                     gevolg van kontinentale drywing                         (Enige 3)     (3)

         3.3.4       As ons oor tyd na die kontinente kyk, sal ons sien dat
                     die arktiese gebied nooit naby die Antarktiese gebied was nie 
                     Aangesien albei van hulle vir koue aangepas is 
                     kon hulle nie oorbeweeg nie  want
                     die gematigde / tropiese / warm gebiede 
                     tussenin het hulle van mekaar geskei 
                     Dus het hulle afsonderlik (apart) van mekaar gebly  (Enige 4)         (4)

 3.4     3.4.1       Nasionale erfenisterrein – Wieg van die mensdom 
                     Grotte – Sterkfontein Grotte                                          (2)

         3.4.2       Dit skep werk 
                     Dit is ŉ bron van inkomste                                            (2)

         3.4.3       Glossopteris (Korrekte naam) 
                     Korrekte formaat (Hoofletter ‘G’ en onderstreep)                      (2)

         3.4.4       Trilobiete                                                            (1)

         3.4.5       Selakant                                                              (1)
                                                                                           [40]

                                                              TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   LEWENSWETENSKAPPE V2                                 9

AFDELING C

VRAAG 4

Fossielvorming
 Die organisme (plant of dier) sterf 
 en word vinnig 
 met sediment  bedek
 óf op land 
 óf op die bodem van ŉ meer  / rivier / see
 Die sagte weefsel ontbind
 as gevolg van bakterieë  / mikro-organismes / ontbinders
 terwyl die harde dele van die liggaam  / bene / skulpe
 behoue bly 
 Organiese materiaal word deur minerale vervang 
 Met verloop van tyd bou druk op die onderste sedimente op 
 namate meer sedimente versamel 
 Sedimente en bene verander in sedimentêre gesteente  / skalie / kalksteen /
  sandsteen                                                            Maks. 10        (10)

Relatiewe datering

 Wetenskaplikes bestudeer die rotslae aan die bo- en onderkant van ŉ fossiel 
 Om dit met ander fossiele/geologiese gebeure te vergelyk
 Omdat dit ons nie die presiese ouderdom van die fossiel gee nie
 Wetenskaplikes kan ook fossiele wat geïndekseer is, gebruik om die ouderdom
  van ander fossiele te bepaal.
 wetend dat fossiele wat aan die onderkant aangetref word, ouer is
 terwyl fossiele wat aan die bokant aangetref word jonger  is
 Dit is nie ŉ baie akkurate  metode nie
                                                                        Maks. 4          (4)

Ontdekking
 Sedimentêre gesteentes word na die oppervlak gedruk 
 deur die beweging van die aarde  / geologiese kragte / aardbewings / vulkane
  / plaatbeweging
 Oor baie eeue  / ŉ lang periode
 word fossiele blootgestel as gevolg van erosie  / of menslike aktiwiteite /
  mynbou                                                                    Maks. 3    (3)

                                                                           Inhoud: (17)
                                                                           Sintese: (3)
                                                                                    (20)

LET WEL:      GEEN punte word toegeken vir antwoorde in die vorm van
              vloeidiagramme, tabelle of diagramme nie.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                           LEWENSWETENSKAPPE V2                      (EC/NOVEMBER 2019)

ASSESSERING VAN DIE OPSTEL

       Relevansie (R)              Logiese volgorde (L)        Omvattendheid (C)
Alle inligting wat verskaf   Idees word gerangskik in ŉ     Alle aspekte wat deur die
word is relevant tot die     logiese volgorde.              opstel vereis word, is
onderwerp.                                                  voldoende aangespreek.
Al die inligting wat         Al die inligting rakende:      Die volgende punte moet
aangebied word, is                                          ten minste ingesluit
relevant tot:                 Fossielvorming               wees:

 Fossielvorming              Hoe fossiele ontdek word      Fossielvorming (F)
                                                              (7/10)
 Hoe fossiele ontdek         Relatiewe dateringsmetodes
  word                         is logies gerangskik          Relatiewe
                                                              dateringsmetodes (R)
 Relatiewe                                                   (2/4)
  dateringsmetodes
                                                             Hoe fossiele ontdek
Daar is geen irrelevante                                      word (H) (2/3)
inligting nie
          1 Punt                           1 Punt                   1 Punt

                                                            TOTAAL AFDELING C:           20
                                                                GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/c2a7733d-cd9f-4042-a6d8-c00aa9fdbc60) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2017-afrikaans/2f49c755-9d74-4ae4-ac1c-2cc1d5e8119a) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR10 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr10-nov2020-afrikaans/4ea03349-a707-405f-90fd-870d0bcdd2e9) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-qp-nov2017-afrikaans/e55b43d9-9787-4f2e-9a65-128f985b3bfe) — Life Sciences · QP · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 NOV .2019 EngD](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-nov-2019-engd/f55efed9-bce4-4582-b2e4-a2da60b806f6) — Life Sciences · QP · 2019
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 NOV .2019 AfrD](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-nov-2019-afrd/b29b227c-5b7f-4cbe-bcbf-20ba3d23a1ba) — Life Sciences · QP · 2019

## More from Grade 10 Life Sciences

- [Gr10-Lewenswetenskappe-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-lewenswetenskappe-og-studyguide-lr/8e3e18e1-6b71-4e05-952d-de0944ef8eff) — Guide
- [Gr10-Life-Sciences-TG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-life-sciences-tg-studyguide-lr/5615738c-106e-4a50-9536-78ad61f5ee23) — Guide
- [KZN Life Sciences Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-kzn-march-test-question-paper-and-memorandum/a3348de3-4618-469e-a3dc-d828cb2b83c5) — QP + Memo · 2026
- [Gr 10 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-life-sci-atp-2023-24/ed5e1ff0-929f-4365-8c9b-45bddb8d3048) — ATP
- [EC Life Sciences Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-10-june-2025-qp-and-memo/aa6599b4-f6e3-4768-8731-6f1e10a5494e) — QP + Memo · 2025
- [FS Life Sciences Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-life-sciences-grade-10-march-2025-qp-and-memo/3c40be94-69ee-40e0-9355-f835c10d452c) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
