# Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/ae8cb13c-71ab-498f-8593-036a6b0fb035
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/ae8cb13c-71ab-498f-8593-036a6b0fb035)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov-2023-afrikaans/b31778be-0e79-4355-b74e-d88ef6286542) — QP · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIORSERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                      NOVEMBER 2023

                LEWENSWETENSKAPPE V2
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           LEWENSWETENSKAPPE V2                            (EC/NOVEMBER 2023)

BEGINSELS VERWAND MET DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.   Indien meer inligting as punte toegeken word gegee
     Hou op merk wanneer maksimum punte bereik is en plaas ŉ golwende lyn en
     ‘maks.’ in die regterkantse kantlyn.

2.   As byvoorbeeld drie redes vereis word en vyf word gegee
     Merk die eerste drie, ongeag of almal of sommige korrek/verkeerd is.

3.   As die hele proses gegee word wanneer slegs ŉ deel daarvan benodig word
     Lees alles en gee krediet vir die betrokke gedeelte.

4.   Indien vergelykings gevra word, maar beskrywings word gegee
     Aanvaar as die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.   As tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
     Kandidate sal punte verloor omdat hulle nie getabelleer het nie.

6.   As diagramme met aantekeninge gegee word wanneer beskrywings vereis
     word
     Kandidate sal punte verloor.

7.   As vloeidiagramme in plaas van beskrywings gegee word
     Kandidate sal punte verloor.

8.   As die volgorde deurmekaar is en skakels nie sin maak nie
     Waar volgorde en skakels korrek is, krediet. Waar volgorde en skakels verkeerd
     is, moenie krediet gee nie. As volgorde en skakels weer korrek word, hervat
     krediet.

9.   Nie-erkende afkortings
     Aanvaar as dit eers in antwoord gedefinieer is. Indien nie gedefinieer nie, moenie
     die onherkende afkorting krediteer nie, maar krediet die res van die antwoord
     indien korrek.

10. Verkeerde nommering
    As antwoord in die korrekte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer
    word gegee, is dit aanvaarbaar.

11. As taalgebruik die beoogde betekenis verander
    Moenie aanvaar nie.

12. Spelfoute
    Indien herkenbaar, aanvaar die antwoord, mits dit nie iets anders in
    Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13. As gewone name in terminologie gegee word
    Aanvaar, mits dit by die nasionale memo-besprekingsvergadering aanvaar is.

14. As slegs die letter gevra word, maar slegs die naam word gegee (en
    omgekeerd)
    Moenie krediet gee nie.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                 LEWENSWETENSKAPPE V2                                           3

 15.   As eenhede nie in mates gegee word nie
       Kandidate sal punte verloor. Nasienriglyn sal punte vir eenhede afsonderlik
       toeken.

 16.   Wees sensitief vir die sin van ŉ antwoord, wat op ŉ ander manier gestel
       kan word.

 17.   Byskrif
       Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ byskrif hê.

 18.   Kodewisseling van amptelike tale (terme en konsepte)
       ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal anders as die leerders se
       assesseringstaal wat die meeste in sy/haar antwoorde gebruik word voorkom,
       moet gekrediteer word indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat die betrokke
       amptelike taal magtig is, moet geraadpleeg word. Dit is van toepassing op alle
       amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             LEWENSWETENSKAPPE V2                           (EC/NOVEMBER 2023)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    C ✓✓
      1.1.2    D ✓✓
      1.1.3    B ✓✓
      1.1.4    B ✓✓
      1.1.5    D ✓✓
      1.1.6    A ✓✓
      1.1.7    C ✓✓
      1.1.8    C ✓✓
      1.1.9    B ✓✓                                                             (9 x 2)       (18)

1.2   1.2.1    roofdier ✓/predator
      1.2.2    sensus ✓
      1.2.3    (alkoholiese) fermentasie ✓
      1.2.4    prokarioties ✓
      1.2.5    filogenetiese boom ✓/ kladogram
      1.2.6    deurlopende ✓dermkanaal
      1.2.7    patogeen ✓
      1.2.8    voedselsekuriteit ✓                                              (8 x 1)       (8)

1.3   1.3.1    Beide A en B ✓✓
      1.3.2    Selgs A ✓✓
      1.3.3    Beide A en B ✓✓                                                      (3 x 2)   (6)

1.4   1.4.1    Logistiese ✓/ S-vormige                                                        (1)

      1.4.2    (a)    Ekwilibrium ✓ / ewewig of stabiele fase                                 (1)

               (b)    drakapasiteit ✓/dravermoe                                               (1)

      1.4.3    Die bevolking is geslagtelik onvolwasse ✓/ nog nie geslagsryp nie
               Hulle raak gewoond aan die omgewing ✓/ akklimatiseer
               Hulle soek nog paarmaats ✓                              (Enige 2 x 1)          (2)

      1.4.4    siekte ✓
               kompetisie/gebrek vir/aan kos ✓
               kompetisie/gebrek vir/aan water ✓
               kompetisie/gebrek vir/aan ruimte ✓
               predasie ✓
               parasitisme ✓                                             (Enige 2 x 1)        (2)

      1.4.5    nataliteit ✓
               immigrasie ✓                                                                   (2)

1.5   1.5.1    Gimnosperme ✓/ Spermatofiete                                                   (1)

      1.5.2    Hulle het goed ontwikkelde vaskulêre-/vaatweefsel ✓
               Hulle het ware wortels, stingels en blare ✓/ nie thallusplante nie             (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                     LEWENSWETENSKAPPE V2                                  5

       1.5.3    Plant A het nie water nodig vir bevrugting ✓/voorplanting nie.
                Gamete word deur wind vervoer ✓
                Plant B benodig water vir manlike gameet om na vroulike gameet te
                swem ✓                                                                  (3)

       1.5.4    (a)    risoom ✓                                                         (1)

                (b)    varingblaar ✓                                                    (1)

       1.5.5    Dit het ware wortels, stingels en blare ✓                               (1)
                                                                                       [50]

                                                              TOTAAL AFDELING A:         50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              LEWENSWETENSKAPPE V2                        (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 2

2.1   2.1.1    Fungi ✓/Swamme                                                             (1)

      2.1.2    A – sporangium ✓
               B – sporangiofoor ✓                                                        (2)

      2.1.3    hifes ✓                                                                    (1)

      2.1.4    warm ✓
               klam ✓/vogtig
               donkerte ✓
               (Merk slegs eerste TWEE)                                (Enige 2 x 1)      (2)

      2.1.5    wyn ✓/ bier/ alkoholiese drankies
               brood ✓
               sojasous ✓
               kaas ✓/ jogurt / maas
               (Merk slegs eerste TWEE)                                 (Enige 2 x 1)     (2)

      2.1.6    • Tree op as ontbinders wat dooie/verrottende organies materiaal
                 afbreek ✓ wat herwinde voedingstowwe laat terugkeer na die
                 grond ✓
               • Sampioene is ŉ voedselbron ✓ vir ander diere ✓
               • Fungi het ŉ mutualistiese verhouding ✓ met alge om korsmos
                 (ligene) te vorm ✓
               • Mikorisa (swamme) leef op wortels van plante en dien as
                 wortelhare vir die plante ✓
               • Hulle groei op rotse en is pionierplante, ✓ wat die proses van
                 grondvorming begin ✓
               • Hulle is patogenies ✓ en veroorsaak siektes by plante en diere ✓
               (Merk slegs eerste EEN)                                  (Enige 1 x 2)     (2)

2.2   2.2.1    (a) (hoeveelheid) kroonblare ✓                                             (1)

               (b) bevrugting van saadknop ✓                                              (1)

      2.2.2    (a)    helmknop ✓                                                          (1)

               (b)    kelk ✓                                                              (1)

               (c)    vrugbeginsel ✓/ovarium/saadknop                                     (1)

      2.2.3    Bestuiwers word deur die kroonblare aangetrek ✓ en besoek daarom
               die blomme met kroonblare meer ✓gereeld                                    (2)
      2.2.4    selfbestuiwing het plaasgevind ✓
               die stuifmeelbuis het nie die saadknop bereik nie ✓                        (2)
      2.2.5    verseker dat alle blomme dieselfde blootstelling aan insekte het ✓
               gebruik dieselfde soort blom ✓
               gebruik dieselfde kleur blom ✓
               (Merk slegs eerste TWEE)                                 (Enige 2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                 LEWENSWETENSKAPPE V2                                         7

      2.2.6     Hoe meer kroonblare, hoe groter is die kanse/hoeveelheid van
                bevrugting. ✓✓
                                                    OF
                Die hoeveelheid kroonblare verhoog die kanse/hoeveelheid van
                bevrugting wat plaasvind. ✓✓                                              (2)

      2.2.7     Angiosperme
                het sade ✓
                het vaskulêre weefsel ✓
                het ŉ kutikula ✓
                maak nie op water staat vir voortplanting nie ✓
                (Merk slegs eerste TWEE)                                (Enige 2 x 1)     (2)

      2.2.8     Spermatofiete ✓                                                           (1)

      2.2.9.    nageslag geneties verskillend ✓
                sigoot bedek met dik beskermende kapsel ✓                                 (2)

2.3   2.3.1     Protosoë ✓/Protista                                                       (1)

      2.3.2     • Dit is niebioafbreekbaar nie ✓
                • Dit bou op in die voedselketting en affekteer diere aan die bopunt
                  van die voedselketting ✓
                • Dit het die agteruitgang van baie roofvoëls veroorsaak aangesien
                  dit die doppe van hul eiers baie dun gemaak het ✓
                  (Merk slegs eerste EEN)                                (Enige 1 x 1)    (1)

      2.3.3     • Dit sal ŉ negatiewe impak op die ekonomie hê ✓
                • Want daar sal minder mense werk ✓/ hulle sal minder geld verdien/
                  hulle sal meer geld spandeer aan mediese sorg                           (2)

      2.3.4     • Die muskiet suig bloed wat plasmodium van besmette persoon
                  bevat ✓
                • Wanneer dit ŉ ander persoon byt spyt die muskiet van sy speeksel
                  wat plasmodium bevat, in sy slagoffer se bloed ✓in.                     (2)

      2.3.5     • Neem medikasie voordat hulle malaria-gebied binnegaan ✓
                • Verhoed dat muskiet hulle byt ✓/ of ŉ voorbeeld                         (2)

      2.3.6     • lewer ✓ selle
                • Rooi bloed ✓ selle/ eritrosiete                                         (2)
2.4   2.4.1     Porifera ✓                                                                (1)
      2.4.2     (a) Y ✓                                                                   (1)
                (b) X ✓                                                                   (1)
                (c) X ✓                                                                   (1)
      2.4.3     Bilaterale ✓                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                          LEWENSWETENSKAPPE V2                       (EC/NOVEMBER 2023)

      2.4.4    • Hulle het sintuigorgane wat gekonsentreerd is in die area wat
                 eerste die nuwe omgewing binnegaan ✓/ toon kefalisasie.
               • Hulle het ŉ mesoderm ontwikkel waaruit spiere ontstaan. ✓
               • Hulle het ŉ seloom wat die liggaamswand van die dermwand skei
                 sodat spiere onafhanklik kan werk. ✓                                (3)
      2.4.5    Opskrif: Liggaamsplan van organisme Y (vlieg) wat weefsellae
               toon ✓
               Korrekte tekening ✓
               Enige 2 korrekte byskrifte ✓✓
               (Liggaamslae moet in die regte posisie wees om punt te kry)

                                                  ektoderm ✓

                                                  mesoderm ✓
                                                  endoderm ✓

                                                  seloom ✓

                                                                                     (4)
                                                                                    [50]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                   LEWENSWETENSKAPPE V2                                           9

VRAAG 3

3.1 3.1.1 Steenkool ✓                                                                          (1)

     3.1.2 •    Die verbranding van steenkool stel koolstofdioksied vry ✓
           •    Koolstofdioksied is ŉ kweekhuisgas ✓
           •    ŉ Toename in koolstofdioksied vang meer hitte in die atmosfeer vas ✓
           •    Dit verhoog die atmosferiese temperatuur ✓                                     (4)

     3.1.3 • Steenkool is ŉ nie-hernubare hulpbron ✓/ daar is ŉ beperkte
             hoeveelheid steenkool / steenkool is duur / dit besoedel die atmosfeer.
           • Wind en sonkrag is gratis hulpbronne ✓/ koste van wind en sonkrag
             opgewekte elektrisiteit is laer / dit besoedel nie die omgewing nie.              (2)

     3.1.4 Puntetoekenning
            Opskrif (C)                  Opskrif het beide afhanklike en             ✓
                                         onafhanklike veranderlikes
               Tipe grafiek (T)          Sirkeldiagram geteken                       ✓
               Berekeninge               1–5 berekeninge korrek ✓                    ✓✓
                                         Al 6 berekeninge korrek ✓✓
               Korrekte sektor-grootte   1–5 segmente geteken volgens                ✓✓
               (S)                       regte grootte ✓
                                         Alle sektore is volgens die regte
                                         grootte geteken ✓✓
               Sektore is gemerk (L)     Byskrifte op grafiek of in sleutel          ✓

                            Sirkelgrafiek wat die beplande bydrae van
                        verskillende bronne van elektrisiteit vir 2030 toon

                         16%
                                                                              Steenkool

                                                                              Kernkrag
              11%                                                   46%
                                                                              Wind

                                                                              Hidro

                                                                              Sonkrag
               10%

                                                                              Gas

                               15%               2%                                            (7)

     3.1.5 16 – 0,8 ✓= 15,2 ✓%                                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                              LEWENSWETENSKAPPE V2                          (EC/NOVEMBER 2023)

3.2 3.2.1 Eenvoudige steekproefneming ✓/ Kwadraat-metode                                         (1)

      3.2.2 Monsters moet ewekansig wees ✓
            Hulle moet die hele gebied verteenwoordig ✓                                          (2)

      3.2.3 Gemiddelde aantal perdeblomme:

              (22+3+7+4+15+0+3+0+12+3+0+14+4+7+2) ✓/ 15 = 6,4 ✓

              Totale aantal perdeblomme:
                           2
              6,4 x 2 500 m ✓
                      2         = 16 000 ✓perdeblomme (onkruide)
                   1m ✓
                                                                                                 (5)

      3.2.4 Om betroubaarheid te verhoog ✓                                                       (1)

      3.2.5 • Om te weet hoeveel onkruiddoder om te gebruik ✓
            • Om te weet hoe lank dit hom sal neem om al die onkruid uit te trek ✓
            (Merk slegs eerste EEN)                                   (Enige 1 x 1)              (1)

3.3                    Ontwikkelde land                    Ontwikkelende land
               Goeie mediese sorg ✓                 Swak mediese sorg ✓
               Lae geboortesyfer ✓                  Hoë geboortesyfer ✓
               Lae sterftesyfer ✓                   Hoë sterftesyfer ✓
               Hoë ekonomiese standaarde ✓/         Lae ekonomiese standaarde ✓/
               hoë lewenstandaard                   lae lewenstandaard
                                                                 Tabel ✓+ (Enige 2 x 2)          (5)

3.4 3.4.1 Water sypel deur die piriet-rots ✓
          En los die swael ✓ in die rots op,
          Vorming van swaelsuur ✓                                                                (3)

      3.4.2   • Dit besoedel grond sodat plante nie die nodige voedingstowwe kry
                  om te groei nie ✓
              •   Dit besoedel drinkwater, ontwrig die groei en voortplanting van
                  waterorganismes ✓                                                              (2)

      3.4.3   •   Kalk moet ontgin word ✓ wat meer geld sou kos ✓
              •   Slak is 'n afvalproduk ✓ en is dus gratis ✓/sal nie meer kos nie               (4)

      3.4.4   •   Veroorsaak termiese besoedeling ✓                                              (1)

3.5 3.5.1 Uitheemse plante groei nie natuurlik in ŉ gebied nie ✓
          Inheems plante groei natuurlik in ŉ gebied ✓                                           (2)

      3.5.2 Hulle gebruik baie water en voedingstowwe en groei vinnig ✓/ hulle het
            geen natuurlike vyande en patogene nie.                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)              LEWENSWETENSKAPPE V2                             11

     3.5.3 Chemiese beheer ✓/ of voorbeeld
           Meganiese beheer ✓/ of voorbeeld
           Biobeheer ✓/ of voorbeeld
           (Merk slegs eerste TWEE)                            (Enige 2 x 1)    (2)

     3.5.4 Dit blokkeer die sonlig ✓
           plante kan nie fotosinteer nie ✓
           verminder die suurstof in die water ✓
           en veroorsaak dat organismes sterf ✓*                                (4)
                                                                               [50]

                                                       TOTAAL AFDELING B:       100
                                                           GROOTTOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/5e572d25-3d0e-49c1-b07e-e8046386defb) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/0400c2ec-9d59-4362-ad20-cd516e1e9a60) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/2b87c776-2666-4205-a905-4b992d131e8a) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — Life Sciences · QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov-2022-afrikaans/1dc5c137-1205-4c5f-93eb-bd628fbe2fcf) — Life Sciences · QP · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov2020-afrikaans-docx/6bfde4c0-705a-4366-b519-da158a210651) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/16f6b3c9-ef72-40fd-8904-5ab062f8ed6e) — QP + Memo · 2024
- [Life Sciences Grade 11 March 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-11-march-2023-qp-and-memo/fba019ce-d02a-4f9b-a4ee-24c91a5e035c) — QP + Memo · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
