# Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2017 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov2017-afrikaans/d09bf431-7b37-4435-a8b4-bbef3cb10595
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov2017-afrikaans/d09bf431-7b37-4435-a8b4-bbef3cb10595)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov2017-afrikaans/5c136a7a-ccf7-4459-99cd-5fb4f04747c4) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                    NOVEMBER 2017

               LEWENSWETENSKAPPE V2
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              LEWENSWETENSKAPPE V2                      (EC/NOVEMBER 2017)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word:
       Hou op merk nadat die maksimum punte behaal is, en trek ŉ kronkellyn en dui
       'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word:
       Merk slegs die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

 3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word:
       Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee:
       Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.    Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee:
       Kandidate sal slegs punte verbeur omdat hulle nie die tabel getrek het nie.

 6.    As geannoteerde diagramme geteken word, terwyl beskrywings vereis word:
       Kandidate sal punte verbeur.

 7.    Indien vloeidiagramme of diagramme i.p.v. beskrywings aangebied word:
       Kandidate sal punte verbeur.

 8.    Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie:
       Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
       korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is,
       gaan voort om te krediteer.

 9.    Onherkenbare afkortings:
       Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
       is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
       die antwoord indien dit korrek is.

 10.   Verkeerd genommer:
       Indien die antwoord ooreenstem met die regte volgorde van die vrae, maar die
       verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

 11.   Indien die taal gebruik, die eintlike betekenis verander:
       Moenie aanvaar nie.

 12.   Spelfoute:
       Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
       beteken nie of as dit buite konteks is.

 13.   Indien gewone name in terminologie gegee word:
       Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

 14.   Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
       andersom):
       Moenie krediteer nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)           LEWENSWETENSKAPPE V2                                        3

 15.    As eenhede nie in afmetings aangedui word nie:
        Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlik punte vir eenhede aandui.

 16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
        maniere aangebied kan word.

 17.    Opskrif:
        Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

 18.    Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte):
        ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder
        se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
        moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante
        amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.

 19.    Veranderinge aan die nasienriglyn:
        Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde nasienriglyn aangebring word
        sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is.

 20.    Amptelike nasienriglyn:
        Slegs nasienriglyn wat die handtekeninge van die nasionale interne moderator en
        die Umalusi-moderators bevat en deur die Nasionale Departement van Basiese
        Onderwys via die provinsies versprei word, moet gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              LEWENSWETENSKAPPE V2                    (EC/NOVEMBER 2017)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1   D      
        1.1.2   B      
        1.1.3   C      
        1.1.4   D      
        1.1.5   A      
        1.1.6   A      
        1.1.7   B      
        1.1.8   C      
        1.9     D      
        1.1.10 C                                                             (10 x 2)     (20)
 1.2    1.2.1   Ontbossing 
        1.2.2   Vegetatiewe voortplanting 
        1.2.3   Ekologiese Koolstofvoetspoor 
        1.2.4   Sorus /Sori
        1.2.5   Bio-opeenhoping /Biologiese vergroting
        1.2.6   Tallus 
        1.2.7   Osoonlaag                                                      (7 x 1)     (7)
 1.3    1.3.1   Slegs A 
        1.3.2   Slegs A 
        1.3.3   Slegs B                                                       (3 x 2)     (6)
 1.4    1.4.1   3,5  ºC                                                                   (2)
        1.4.2   (a)    Tussen 4 en 6  dae                                                 (1)
                (b)    10  dae                                                             (1)
 1.5    1.5.1   Skimmel /Rhizopus                                                          (1)
        1.5.2   Lug , Kos /Voedingstowwe, Water /Vog                                     (3)
        1.5.3   Hy kon die brood gerooster het.                                            (1)
        1.5.4   Die metode verwyder vog  uit die brood en maak dit droog.                 (2)
 1.6    1.6.1   Insek                                                                      (1)
        1.6.2   1      Stempel 
                2      Helmknop                                                            (2)
        1.6.3   Periant                                                                    (1)
        1.6.4   (a)    5                                                                   (1)
                (b)    4                                                                   (1)
                                                             TOTAAL AFDELING A:             50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                 LEWENSWETENSKAPPE V2                                     5

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1     2.1.1       A        Arthropoda 
                     B        Porifera 
                     C        Platyhelminthes                                                     (3)

         2.1.2       Bilateraal simmetries                                                        (1)

         2.1.3            Die dier kan in ŉ konstante rigting deur die omgewing beweeg ,
                          het ŉ definitiewe voor- en agterkant en ŉ linker- en regterkant. 
                          Dit help met voeding en om van roofdiere te ontsnap.  (Enige 1)        (1)

         2.1.4       (a)      A  en C 
                     (b)      C
                     (c)      A  en C 
                     (d)      A                                                                   (6)

         2.1.5       Diere het nie spesiale middele nodig om voedingstowwe/gasse na
                     verskillende liggaamsdele  te versprei nie, dit vind deur diffusie plaas.    (1)

         2.1.6
                                                    Ektoderm - gee oorsprong              aan
                                                    epidermis en senuweestelsel 
                                                    Mesoderm - gee oorsprong aan liggaamsisteme
                                                    en organe  en senuweestelsel 

                                                     Endoderm  - vorm die voering van die
                                                     spysverteringskanaal en spysverteringskliere 
                                                                                                (6)

 2.2     2.2.1       (a)     Samestelling van die toetsmonster                                    (1)
                     (b)     Groei van die bakteriële kolonie                                     (1)
                     (c)     Dieselfde hoeveelheid melk 
                             Dieselfde tydperk/tyd  om ondersoek te doen
                             Dieselfde omgewingstoestande /temperatuur             (Enige 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                                              LEWENSWETENSKAPPE V2              (EC/NOVEMBER 2017)

        2.2.2
                                                            Effek van knoffel op bakteriële groei
                                                                         oor 5 dae
                                                       40

                      Grootte van bakteriële kolonie
                                                       35
                                                       30
                                                       25                                              Sleutel:
                                                       20                                                    A
                                                       15                                                    B
                                                       10
                                                                                                             C

                                  (mm)
                                                        5
                                                        0
                                                              Dag 1   Dag 2   Dag 3   Dag 4   Dag 5
                                                                               Dae

                 Riglyne vir die assessering van die grafiek:
                 Drie lyngrafieke op dieselfde
                                                    1
                 assestelsels
                 Opskrif van grafiek                1
                 Korrekte byskrif en skaal vir X-as 1
                 Korrekte byskrif, eenheid en
                                                    1
                 skaal vir Y-as
                                                    1:   1 tot 2 lyne korrek geplot
                 Tekening van lyngrafieke
                                                    2:   Al 3 lyne is korrek geplot                                   (6)

        2.2.3    Om die groei van bakterieë te verhoed  voor die aanvang van die
                 eksperiment, aangesien die meeste bakterieë nie in koue toestande
                 groei nie                                                                                           (2)

        2.2.4               Petri-bakkie C met melk, die E.coli-monster en knoffelaftreksel toon
                             geen tekens van bakteriële groei nie. 
                            Die allisien /antimikrobiese stof in die knoffelaftreksel het die
                             bakterieë vernietig  dus was daar geen groei in petri-bakkie C nie.                     (3)

 2.3    2.3.1    I                             Pteridofiete 
                 II                            Briofiete                                                             (2)

        2.3.2    I                           benodig water vir bevrugting 
                 IV                          is nie afhanklik van water vir bevrugting nie                  (2)

                 I                           het geen sade nie 
                 IV                          het sade                                                       (2)      (4)

        2.3.3    II                                                                                                   (1)
                                                                                                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)           LEWENSWETENSKAPPE V2                                      7

 VRAAG 3

 3.1    3.1.1   1     Stralingsenergie dring deur die kombers kweekhuisgasse in die
                      atmosfeer en bereik die aarde se oppervlak. 
                2     Sodra dit geabsorbeer word, word sommige van die stralingsenergie
                      in die atmosfeer teruggestuur in die vorm van infrarooi strale .
                      Sommige van die energie ontsnap in die ruimte.
                3     Maar die meeste van die energie word deur die kweekhuisgasse in
                      die atmosfeer geabsorbeer. 
                4     Die kweekhuisgasse herlei hierdie energie terug na die aarde wat
                      die Aarde verwarm.                                                     (4)

        3.1.2   Voorkom dat die aarde te koud raak /verhit die aarde                         (1)

        3.1.3   Steenkoolkragstasies /die brand van fossielbrandstowwe                       (1)

        3.1.4        Langdurige droogtetydperke  gevolg deur swaar oorstromings 
                     spoel die bo-grond weg. 
                     Die grond sal nie die plantlewe kan ondersteun nie. 
                     Die land verander in ŉ woestyn.                      (Enige 4)         (4)

 3.2    3.2.1   Area C                                                        (1)
                   Het die hoogste organiese inhoud wat lei tot die oor-verryking van
                    water met voedingstowwe. 
                   Dit veroorsaak dat alge baie vinnig groei /algebloei,
                   Wat voorkom dat lig die dieper vlakke van die water bereik. 
                   Fotosintese kom tot stilstand, die plante sterf en ontbind. 
                   Die aantal bakterieë neem toe namate die plante ontbind word 
                   en hulle gebruik en verminder die suurstof  konsentrasie soos
                    gesien word by Area C.                                   (4) (Maks. 5)    (5)

        3.2.2   Lae organiese inhoud  in water lei tot hoë suurstof konsentrasie  in
                water aangesien daar minder bakterieë is ✓ wat suurstof gebruik as
                gevolg van eutrofikasie. 
                                                OF

                Hoë organiese inhoud  in water lei tot lae suurstof konsentrasie  in
                water aangesien daar meer bakterieë is  wat suurstof gebruik as
                gevolg van eutrofikasie.                                                     (4)

 3.3    3.3.1   Daar was ŉ beduidende afname  in die aantal spesies voor en na
                landbou.                                                                      (2)

        3.3.2   Daar is lae plantspesiediversiteit as gevolg van monokultuur.  Dit
                affekteer spesiediversiteit  weens die voedselbronne  wat dit
                beïnvloed. Dit het ŉ negatiewe effek op die voedselketting  en kan
                veroorsaak dat die hele voedselweb ineenstort.                               (4)

        3.3.3   Plante                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                LEWENSWETENSKAPPE V2                     (EC/NOVEMBER 2017)

        3.3.4   Dit is ŉ studie wat in ŉ gebied gedoen word om die vlak van
                verandering/skade te bepaal  wat mense op daardie gebied het. Dit is
                belangrik om vas te stel hoe erg ŉ gebied geraak word sodat maatreëls
                getref kan word  om dit te rehabiliteer of te red/te beskerm  wat in
                daardie spesifieke gebied oorgebly het.                                        (3)

 3.4    3.4.1   100  - (69 + 15 + 3 + 2)  = 11                                              (3)

        3.4.2   Metaan                                                                        (1)

        3.4.3   Dit word verbrand om:
                    hitte te verskaf /kos te kook
                    elektrisiteit te genereer                                                (2)

        3.4.4        Kernkrag 
                     Hidro-elektriese krag 
                     Sonkrag 
                     Windkrag                                               (Enige 2)        (2)

        3.4.5   Biodiversiteit verminder  omdat myne habitatte vernietig  en die diere
                wat daar woon, sterf /beweeg weg.

                                                      OF

                Biodiversiteit verminder  omdat myne chemikalieë /besoedeling-
                stowwe in die omgewing vrylaat wat plante en diere vergiftig.                  (3)
                                                                                               [40]

                                                               TOTAAL AFDELING B:              80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)        LEWENSWETENSKAPPE V2                                   9

 AFDELING C

 VRAAG 4

 Skryf ŉ opstel waarin jy beskryf hoe uitheemse indringerplante die kwaliteit van water
 beïnvloed en bespreek die verskillende maniere om uitheemse indringerplante te
 beheer, insluitend hul voordele en/of nadele.

 EFFEK VAN UITHEEMSE INDRINGERSPESIES OP WATERKWALITEIT
  Hulle vorm ŉ digte mat op die oppervlak van die water 
  wat die lig blokkeer  en verhoed dat lig die dieper waterlae bereik.
  Fotosintese in die dieper waterlae kom tot stilstand. 
  Die plante sterf en ontbind. 
  Die bevolking van ontbinders neem toe, 
  wat groot hoeveelhede suurstof gebruik. 
  Akwatiese diere/visse/paddas sterf 
  weens ŉ gebrek aan suurstof. 
  Dit verminder die kwaliteit van die water. 

 MEGANIESE BEHEER 
  Verwydering van indringerspesies met die hand  of met masjiene
  Effektief in die beheer van klein populasies 
  Voordeel: verminder skade aan nie-indringerplante en diere 
  Nadeel: Arbeidsintensief  en tydrowend 

 CHEMIESE BEHEER 
  Gebruik chemikalieë /chemiese verbindings om verspreiding van uitheemse
    indringerspesies te beheer
  Effektief in beide groot en klein populasies 
  Nadeel: moontlike besoedeling van grond en waterbronne  en
  kan lei tot die doodmaak van gewenste plant- en dierspesies. 
  Teikenspesies kan weerstand teen die chemikalieë ontwikkel 

 BIOLOGIESE BEHEER 
  Gebruik ŉ spesifieke spesie om die verspreiding van uitheemse indringerspesies
    te beheer 
  Beide inheemse en nie-inheemse spesies mag gebruik word 
  Kan beide omgewingsvriendelik en suksesvol wees
  Die gebruik van nie-inheemse spesies kan uitheemse indringerspesies verhoog 

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                            LEWENSWETENSKAPPE V2                   (EC/NOVEMBER 2017)

 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
 Kriterium Relevansie (R)               Logiese volgorde (L)     Omvattendheid (C)
            Alle inligting verskaf is   Idees is in ŉ            Alle aspekte vereis in die
  Oor die
            relevant tot die            logiese/oorsaak-gevolg   opstel is voldoende
 algemeen
            onderwerp.                  orde gerangskik.         beantwoord/aangeraak.
            Alle inligting wat relevant Die beskrywing van die   Moet ten minste die
            is rakende die uitwerking uitwerking van             volgende punte
            van uitheemse               indringerplante op die   behaal:
            indringerplante op die      kwaliteit van water en    5 vir die uitwerking
            kwaliteit van water en      die voordele en nadele       van indringerplante
 In hierdie die voordele en nadele      van die verskillende         op die gehalte van
  opstel in van die verskillende        maniere om uitheemse         water en
     V4     maniere om uitheemse        indringerplante te        10 vir die voor- en
            indringerplante te          beheer word op ŉ             nadele van die
            beheer word beskryf.        logiese en                   verskillende maniere
            Geen irrelevante inligting opeenvolgende wyse            om uitheemse
            ingesluit nie.              weergegee.                   indringerplante te
                                                                     beheer.
     Punt                1                         1                          1

                                                                       Inhoud: (17)
                                                                        Sintese: (3)      [20]

                                                            TOTAAL AFDELING C:               20

                                                                 GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/7df20d63-e42b-4304-a4c6-711f21b5ecc5) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/5e572d25-3d0e-49c1-b07e-e8046386defb) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov-2022-afrikaans/1dc5c137-1205-4c5f-93eb-bd628fbe2fcf) — Life Sciences · QP · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov2020-afrikaans-docx/6bfde4c0-705a-4366-b519-da158a210651) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov2020-afrikaans/548b157e-3fe2-429d-945d-ed753014122b) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/6384ce3f-cccc-427f-a368-7b8fe8b152a4) — Life Sciences · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/16f6b3c9-ef72-40fd-8904-5ab062f8ed6e) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
