# Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov2018-afrikaans/dfdf485b-b012-402b-a4c4-af0bb8102c63
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov2018-afrikaans/dfdf485b-b012-402b-a4c4-af0bb8102c63)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/6384ce3f-cccc-427f-a368-7b8fe8b152a4) — QP · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 11

                      NOVEMBER 2018

                LEWENSWETENSKAPPE V2
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              LEWENSWETENSKAPPE V2                       (EC/NOVEMBER 2018)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word:
       Hou op nasien wanneer die maksimumpunte behaal is en trek ŉ kronkellyn en
       dui ‘maks’-punte in die regterkanste kantlyn aan.

 2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word:
       Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek is/nie korrek is
       nie.

 3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word:
       Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee:
       Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.    Indien tabulering vereis word maar paragrawe word gegee:
       Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.    As geannoteerde diagramme aangebied word as beskrywings vereis word:
       Kandidate sal punte verbeur.

 7.    Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word:
       Kandidate sal punte verbeur.

 8.    Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
       Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels nie
       korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek is,
       gaan voort om te krediteer.

 9.    Onherkenbare afkortings:
       Aanvaar indien dit aan begin in antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie,
       moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
       antwoord indien dit korrek is.
 10.   Verkeerd genommer:
       Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
       nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

 11.   Indien die taal gebruik, die eintlike betekenis verander:
       Moenie aanvaar nie.
 12.   Spelfoute:
       Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
       Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.
 13.   Indien gewone name in terminologie gegee word:
       Aanvaar, mits dit by die nasionale nasienriglynbespreking aanvaar is.
 14.   Indien slegs letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
       andersom)
       Moenie krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaaim om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)           LEWENSWETENSKAPPE V2                                       3

 15.    As eenhede nie in mate aangedui word nie:
        Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlike punte vir eenhede
        aandui.

 16.    Wees sensitief vir die betekenis van ŉ antwoord, wat soms op
        verskillende maniere aangebied kan word.

 17.    Opskrif
        Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ
        opskrif hê.

 18.    Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte):
        ŉ Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
        se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
        word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die
        relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
        amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                     LEWENSWETENSKAPPE V2   (EC/NOVEMBER 2018)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1        D    

        1.1.2        B    

        1.1.3        D    

        1.1.4        D    

        1.1.5        C    

        1.1.6        C    

        1.1.7        C    

        1.1.8        D    

        1.1.9        A    

        1.1.10       C                                       (10 x 2) (20)

 1.2    1.2.1        Koolstofvoetspoor 

        1.2.2        Eutrofikasie 

        1.2.3        Voedselsekuriteit 

        1.2.4        Bebossing 

        1.2.5        Monokultuur 

        1.2.6        Andresium  / meeldraad

        1.2.7        Sessiele / Sittende

        1.2.8        Ektoderm 

        1.2.9        Radiale  simmetrie

        1.2.10       Vervelling                                          (10)

 1.3    1.3.1        Geeneen 

        1.3.2        Beide A en B 

        1.3.3        Slegs A                                  (3 x 2)    (6)

Kopiereg voorbehou                                           Blaaim om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                LEWENSWETENSKAPPE V2                                5

 1.4    1.4.1        A – Briofiete 
                     B – Pteridofiete 
                     C – Gimnosperme 
                     D – Angiosperme                                                 (4)

        1.4.2        (a)   Vaat- / Watergeleidingsweefsel                            (1)

                     (b)   Blomme / Sade word deur vrugte omsluit                    (1)

        1.4.3        Spermatofiete                                                   (1)

 1.5    1.5.1        (a) 1994                                                        (1)

                     (b) 2014                                                        (1)

        1.5.2        (a) 9 − 10                                                      (1)

                     (b) 17 − 18                                                     (1)

        1.5.3         Monitering van CFK’s as ŉ dryfmiddel in aërosole/
                       spuitkannetjies. 
                      Toenemende openbare bewustheid van osoonuitputting. 
                      Ondersoek na nuwe osoonvriendelike dryfmiddels. 
                      Internasionale ooreenkomste, bv. die Montreal-protokol om
                       CFK produksie te verminder.
                                                (Enige ander korrekte oplossings)
                                                   (Merk slegs die eerste DRIE)       (3)

                                                             TOTAAL AFDELING A:       50

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 LEWENSWETENSKAPPE V2                     (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1   5 – Ribosome 
                7 – Flagellum                                                           (2)

        2.1.2   Beskerm die bakterie teen dehidrasie/uitdroging 
                Beskerm die bakterie teen skadelike stowwe              (Enige 1 x 1)   (1)

        2.1.3    ŉ Plasmied (ringvormige DNA) word van die bakterie E. coli
                   verwyder. 
                 Spesiale ensieme (beperkingsensieme) word gebruik om die DNA-
                  plasmied uit E. coli te sny. 
                 ŉ Menslike insuliengeen word in die plasmied  / E.coli DNA
                  ingevoeg.
                 Die plasmied en menslike geen van insulien heg aan mekaar om
                  rekombinante DNA te vorm. 
                 Die E. coli-bakterie begin voortplant, 
                 vervaardig baie insulienproduserende bakterieë. 
                 Die insulien word onttrek, 
                 gesuiwer en verkoop om diabetes te behandel.  (Enige 5 x 1)           (5)

 2.2    2.2.1   China                                                                   (1)

        2.2.2        Lei tot die verhoogde ‘kweekhuiseffek’ 
                     en dus aardverwarming. 
                     Aardverwarming beïnvloed weerpatrone 
                     wat habitatte kan vernietig 
                     wat lei tot ŉ afname in biodiversiteit.           (Enige 3 x 1)   (3)

        2.2.3     Dit sal duur  wees om te verander na masjinerie wat minder
                   CO2  produseer.
                  Te duur om stelsels te koop of te ontwikkel wat oortollige CO2
                   uit uitlaatgasse verwyder. 
                  Dit sal die wins verminder,  wat lei tot werkverliese /
                   negatiewe uitwerking op die land se ekonomie.        Enige (2 x 2)
                   (Merk slegs eerste TWEE)                                              (4)

 2.3    2.3.1   Daar is ŉ vinnige toename in die menslike bevolking                     (1)

        2.3.2   (a)     Plaagdoders vernietig die plae wat die gewasse vernietig        (1)

                (b)     Misstowwe verhoog die voedingstowwe in die grond                (1)

        2.3.3   Sekondêre verbruikers soos voëls  kan die plae eet met die
                gif wat die voëls kan doodmaak en sodoende word die bevolkings-
                grootte van die voëls verminder. 
                                                     OF
                Plae kan uitsterf en die sekondêre verbruikers wat op hulle voed
                se getalle sal daal weens ŉ tekort aan voedsel.                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaaim om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/NOVEMBER 2018)                           LEWENSWETENSKAPPE V2                                                       7

       2.3.4     Verlies aan flora en fauna biodiversiteit  deur inteling van GMO’s.
                 Die hele spesie kan uitgewis word as dit aan siekte blootgestel
                  word.                                                                                                      (2)

2.4    2.4.1    Dit is ŉ noue assosiasie/verband tussen twee organismes waar albei
                bevoordeel word                                                                                              (1)

       2.4.2     Die swamhifes verhoog die absorpsie-oppervlak van die plant-
                  wortels  / laat die plant water, fosfor en ander minerale van uit die
                  grond absorbeer.
                 Die plant voorsien die swam aan koolhidrate.                                                               (2)

       2.4.3    (a)                  (Teenwoordigheid / Afwesigheid van) Mikorisa                                            (1)

                (b)                  Groei van die plante                                                                    (1)

       2.4.4     Dieselfde tipe/soort grond is gebruik 
                 Al die ander faktore is dieselfde gehou
                (Merk slegs eerste EEN)                                                                 (Enige 1 x 1)         (1)

      2.4.5
                                     Lengte van plante gekweek in gesteriliseeerde en
                                     nie-gesteriliseerde grond oor 8 weke
                                     30
                                     25                                                  25

                       Hoogte (cm)
                                     20                                          19.1         Hoogte van plante in
                                     15                                   16.2                gesteriliseerde grond
                                                                                              gegroei (cm)
                                                                     12
                                     10                         10                            Hoogte van plante in nie-
                                                          8.7
                                                                                         6    gesteriliseerde grond
                                      5             5.5
                                                                          3.8
                                                                                 5            gegroei (cm)
                                               2       2        2.3 2.4
                                      0        0.8 1.5
                                           1    2     3 4 5 6               7        8
                                                       Tyd (weke)

                KRITERIA VIR DIE ASSESSERING VAN DIE GRAFIEK:

                Lyngrafieke geteken                                                                         1 punt
                Opskrif                                                                                     1 punt
                Byskrifte en eenhede van 𝑥-as en 𝑦-as                                                       1 punt
                Skaal op 𝑥-as en 𝑦-as                                                                       1 punt
                Plot: 6 punte korrek geplot                                                                 1 punt
                Al die punte is korrek geplot                                                               1 punt             (6)

  Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             LEWENSWETENSKAPPE V2                     (EC/NOVEMBER 2018)

    2.4.6     Sterilisering van die grond wat die fungi  doodgemaak het, het
               beteken
              dat daar geen mikorisa-hifes was 
              om die absorpsie-oppervlak van die plantwortels te
               verhoog nie. 
              Die plant kon nie genoeg water, fosfor en ander minerale-ione vanuit
               die grond kry nie, wat tot stadige groei gelei het.    (Enige 3 x 1)        (3)

    2.4.7    Mikorisa swamme bevorder die groei van plante, soos waargeneem kan
             word in plante wat in nie-gesteriliseerde grond groei.                    (2)
                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaaim om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)             LEWENSWETENSKAPPE V2                                      9

 VRAAG 3

 3.1   3.1.1    AB                                                                         (1)

       3.1.2    Arthropoda 
                Chordata 
                Annelida                                             (Enige 2 x 1)          (2)

       3.1.3    X − Mesoderm 
                Y − Seloom                                                                  (2)

       3.1.4     Voorsien ruimte vir die ontwikkeling van inwendige organe 
                 Skei die dermwand van die liggaamswand sodat hulle
                  onafhanklik van mekaar kan funksioneer. 
                 Die vloeistof in die liggaamsholte tree op as hidrostatiese skelet 
                  wat die diere met voortbeweging help.                 (Enige 2 x 1)) (2)

       3.1.5    A                                                                           (1)

       3.1.6     Laat diere toe wat sessiel / substraatgebonde is om voedsel
                  vanuit enige rigting  te verkry omdat hulle nie kan beweeg
                  nie. 
                                                      OF
                 Laat diere toe wat sessiel is om te reageer op gevaar vanuit
                  enige rigting omdat hulle nie na die aankomende gevaar kan
                  draai nie.                                                                (2)

 3.2   3.2.1     Rooibruin kleur van water 
                 Reuk van vrot eiers 
                 Dooie visse                                        (Enige 2 x 1)          (2)

       3.2.2    Ja                                                                          (1)

       3.2.3     Die aantal fekale koliforme is hoër  in monster B as in
                  monster A. 
                  (Merk slegs eerste EEN) (Enige EEN van die 7 vergelykings)                 (2)

       3.2.4    (a)    Afname in pH,  sulfate                       (Enige 1 x 1)          (1)
                (b)    Chloriede,  natrium                           (Enige 1 x 1          (1)
                (c)    Fekale koliforme,  nitrate,  fosfate         (Enige 1 x 1          (1)

       3.2.5    (a)    Verspreiding van water-oordraagbare siektes deur
                       besoedelde water wat vir besproeiing gebruik word.                  (2)
                (b)    Verspreiding van water-oordraagbare siektes deur
                       besoedelde water te drink.                                          (2)

       3.2.6    Beter bestuur  en gereelde instandhouding van afvalwater-
                behandelingsaanleg.                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               LEWENSWETENSKAPPE V2                         (EC/NOVEMBER 2018)

 3.3   3.3.1   Stropery                                                                (1)

       3.3.2   Toename in stedelike aanvraag / groot stede en dorpe
               groei/brei uit.
               Maklike toegang tot wilde diere as gevolg van padnetwerke wat
               uitbrei en woude  binnedring.                                           (2)

       3.3.3     Versteur die ekosisteem 
                 omdat voedselkettings beïnvloed word 
                 wat lei tot die uitwissing van sommige spesies  in die
                  ekosisteem
                 en dit sal uiteindelik lei tot die verlies aan biodiversiteit. 
                                                                        (Enige 3 x 1)    (3)

       3.3.4   (a)  Reguleer jag 
                    werk saam met plaaslike gemeenskappe om hul
                     hulpbronne te bestuur en te beskerm  teen
                     buitestaanders. 
               (b)  Beter van die hoeveelheid mense wat ŉ beskermde
                     gebied besoek. 
                    Beter bestuur van aktiwiteite van mense wat die
                     beskermde gebied besoek. 
                    Bevorder volhoubare voedselbronne.       (Enige 2 x 1)             (2)

 3.4   3.4.1     Vermindering van afval 
                 Hergebruik van afvalprodukte                                          (2)

       3.4.2   Voordeel
                Geen chemikalieë betrokke nie 
                dus geen besoedeling van die omgewing nie.                             (2)

               Nadeel
                Die ingevoerde organisme kan so suksesvol word 
                 dat dit ander spesies kan uitskakel.                                   (2)
                                                                                        [40]

                                                          TOTAAL AFDELING B:             80

Kopiereg voorbehou                                                             Blaaim om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)           LEWENSWETENSKAPPE V2                                11

 AFDELING C

 VRAAG 4

 WIND-BESTUIFDE BLOMME

    Is gewoonlik klein 
    groen / vaal 
    sonder opvallende kroonblare  en
    min/geen nektar. 
    Hulle produseer groot hoeveelhede stuifmeel 
    om die kanse op bestuiwing te verhoog. 
    Die stuifmeelkorrels is lig  / glad en droog
    sodat hulle in die lug  oor lang afstande gedra kan word/dryf.
    Hulle het lang, dun filamente 
    Om in die wind te swaai. 
    Die helmknoppe is op so ŉ wyse aan die filamente geheg 
    dat hulle maklik kan beweeg. 
    Die stempels is groot en taai 
    om soveel stuifmeel as moontlik vas te vang.                      Maks. 9

 INSEK-BESTUIFDE BLOMME

    is gewoonlik groot  en
    helderkleurig 
    Sommige gee aangename reuk af
    om insekte soos bye  / skoenlappers en motte te lok.
    Sommige gee onaangename reuk af
    om insekte soos vlieë te lok. 
    Sommige blomme het hare  / spesiale merke / nektargidslyne
    om die insekte na die nektarkliere te lei wat nektar produseer.
    Sommige het spesiale strukturele aanpassings  /
    om stuifmeel oor te dra aan/op die insekte 
    sodat stuifmeel van die insek se rug kan afsmeer op die blom. 
                                                                       Maks. 8    (8)
                                                                        Inhoud: (17)
                                                                       Sintese:   (3)
                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                               LEWENSWETENSKAPPE V2                      (EC/NOVEMBER 2018)

 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

     Kriteria   Relevansie (R)               Logiese volgorde (L)      Omvattendheid (C)
                Alle inligting wat verskaf   Idees word in ŉ logiese   Alle aspekte van die
 Algemeen       word, is relevant vir die    volgorde gerangskik.      opstel is voldoende
                vraag.                                                 aangespreek.
                Slegs inligting wat          Die bespreking van die    Ten minste moet
                verband hou met die          aanpassings van           die volgende punte
                bespreking van die           blomme vir bestuiwing     behaal word:
                aanpassings van              deur wind en insekte      - 6/9 vir die
                blomme vir bestuiwing        word op ŉ logiese en        bespreking van
                deur wind en insekte.        opeenvolgende wyse          aanpassings van
 In hierdie     Geen irrelevante inligting   aangebied.                  blomme vir
  opstel in     ingesluit nie.                                           bestuiwing deur
     V4                                                                  die wind
                                                                       - 5/8 vir die
                                                                         bespreking van
                                                                         aanpassings van
                                                                         blomme vir
                                                                         bestuiwing deur
                                                                         insekte
      Punt                  1                           1                         1

                                                              TOTAAL AFDELING C:          20
                                                                  GROOTTOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaaim om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2018-afrikaans/7839a03f-5438-4e0c-801b-89ccb1dd7577) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/5e572d25-3d0e-49c1-b07e-e8046386defb) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov-2022-afrikaans/1dc5c137-1205-4c5f-93eb-bd628fbe2fcf) — Life Sciences · QP · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov2020-afrikaans-docx/6bfde4c0-705a-4366-b519-da158a210651) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov2020-afrikaans/548b157e-3fe2-429d-945d-ed753014122b) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov2017-afrikaans/5c136a7a-ccf7-4459-99cd-5fb4f04747c4) — Life Sciences · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/16f6b3c9-ef72-40fd-8904-5ab062f8ed6e) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
