# Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/56b8976d-2a83-4671-af07-a62c8516e9ab
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/56b8976d-2a83-4671-af07-a62c8516e9ab)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov-2022-afrikaans/1dc5c137-1205-4c5f-93eb-bd628fbe2fcf) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                     NOVEMBER 2022

              LEWENSWETENSKAPPE V2
                  NASIENRIGLYN

PUNTE: 150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         LEWENSWETENSKAPPE V2                              (EC/NOVEMBER 2022)

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      ‘maks.’-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
      Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
      Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.    As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
      word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
      nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek
      is, gaan voort om te krediteer.

9.    Onherkenbare afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin van die antwoord omskryf is. Indien dit nie
      omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer
      die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
      nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
      beteken nie of as dit buite konteks is.

13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
      Aanvaar, mits dit by die provinsiale nasienriglynbespreking aanvaar is.

14.   Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
      andersom)
      Moenie krediteer nie

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                     LEWENSWETENSAKPPE V2                                   3

15.    As eenhede nie in mate aangedui word nie
       Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlik punte vir eenhede
       aandui.

16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
       verskillende maniere aangebied kan word.

17.    Opskrif
       Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18.    Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
       ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
       leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
       aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in
       die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
       amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            LEWENSWETENSKAPPE V2                         (EC/NOVEMBER 2022)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    D ✓✓
      1.1.2    B ✓✓
      1.1.3    B ✓✓
      1.1.4    D ✓✓
      1.1.5    C ✓✓
      1.1.6    C ✓✓
      1.1.7    D ✓✓
      1.1.8    C ✓✓
      1.1.9    D ✓✓                                                          (9 x 2)    (18)

1.2   1.2.1    Asimmetrie ✓
      1.2.2    Sporofiet ✓
      1.2.3    (Anopheles) muskiet ✓
      1.2.4    andresium ✓
      1.2.5    Biologiese beheer ✓/ Biobeheer
      1.2.6    Mutualisme ✓
      1.2.7    Stropery ✓
      1.2.8    Monokultuur ✓                                                 (8 x 1)     (8)

1.3   1.3.1    SLEGS A ✓✓
      1.3.2    GEENEEN ✓✓
      1.3.3    BEIDE A en B ✓✓                                               (3 x 2)     (6)

1.4   1.4.1    Plantae ✓                                                                 (1)

      1.4.2    Charofiete, Briofiete, Pteridofiete, Gimnosperme
               (1–3 korrek) ✓ 4 korrek ✓✓                                                (2)

      1.4.3    350 ✓ MJG                                                                 (1)

      1.4.4    Briofiete ✓                                                               (1)

      1.4.5    (a) D ✓                                                                   (1)

               (b) A ✓                                                                   (1)

      1.4.6    Alge ✓                                                                    (1)

1.5   1.5.1    Predator-Prooi ✓ / Predasie                                               (1)

      1.5.2    (a) Die maksimum bevolkingsgrootte wat ŉ ekosisteem kan
                   ondersteun ✓✓                                                         (2)

               (b) Selektiewe doodmaak van organismes om hul bevolkingsgrootte
                   te verminder ✓✓
                                               OF
                   Verwydering van diere, van laer gehalte / diere wat te oud is om
                   te teel uit ŉ trop.                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                     LEWENSWETENSAKPPE V2                            5

       1.5.3    A✓                                                                    (1)

       1.5.4    1990 ✓ en 1995 ✓                                                      (2)

       1.5.5    1995 ✓                                                                (1)

       1.5.6    Siekte ✓
                Kompetisie vir voedsel ✓/ water / ruimte           (Enige 1 x 1)      (1)

                                                           TOTAAL AFDELING A:         50

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            LEWENSWETENSKAPPE V2                           (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 2

2.1   2.1.1    Spermatofiete ✓ / Angiosperme                                                (1)

      2.1.2    (a) Helmknop ✓

               (b) Kroon ✓

               (c) Stempel ✓                                                                (3)
      2.1.3    B, C, F,G     (1–3 korrek) ✓ (Al 4 korrek) ✓✓                                (2)
      2.1.4    1✓                                                                           (1)
      2.1.5    Die stempel is groot ✓/veeragtig
               Die meeldrade is lank ✓/steek by die blom uit
               Helmknoppe is groot ✓ om baie stuifmeel te produseer
                                                                         (Enige 2 x 1)      (2)
      2.1.6    Vrugte ✓
               Blomme ✓                                                                     (2)

2.2   2.2.1    Mycobacterium ✓                                                              (1)
      2.2.2    Dit het nie ŉ (membraangebonde) kern nie ✓                                   (1)
      2.2.3    (a) slymkapsel ✓

               (b) flagella ✓

               (c) nukleoïed / DNA ✓                                                        (3)
      2.2.4    ŉ Persoon kry ŉ verswakte vorm van die bakterieë ✓ die liggaam sal
               teenliggaampies produseer om die infeksie te beveg ✓
               Die teenliggaampies sal hulle teen ŉ nuwe/sterker infeksie van
               dieselfde kiem beskerm ✓                                                     (3)

      2.2.5                 Virus(se)                          Bakterie(ë)
               Nie-lewend                         Lewend 
               Nie-sellulêr                       Prokarioties 
               Proteïenkapsel of kapsied          Selwand/selmembraan 
                                                               Tabel  + (Enige 1 x 2)      (3)
      2.2.6    MIV verlaag die liggaam se immuniteit ✓ /witbloedseltelling daarom
               kan dit nie die liggaam teen TB verdedig/beskerm nie ✓                       (2)

2.3   2.3.1    Fungi/Swamme groei die beste in donker ✓ en warm plekke .✓                   (2)

      2.3.2    Behandeling ✓ op brood                                                       (1)

      2.3.3    Dit is die kontrole ✓                                                        (1)

      2.3.4    Herhaal die ondersoek ✓/ vergroot die steekproefgrootte                      (1)

      2.3.5    Suiker verskaf energie ✓/voedsel vir fungi daarom sal meer kos fungi
               vinniger laat groei ✓                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                      LEWENSWETENSAKPPE V2                                   7

       2.3.6    Gebruik spuitbottel om behandelings eweredig toe te dien ✓
                Plaas brood in ritsluitsakkies ✓
                Het al die snye in die kas geplaas ✓
                Het almal vir een week gelos ✓ / dieselfde tyd
                Die snye brood is almal dieselfde grootte ✓
                Dieselfde hoeveelheid (200 mℓ) behandeling ✓            (Enige 2 x 1)         (2)
 2.4 2.4.1      Animalia ✓                                                                    (1)
       2.4.2    Cnidaria ✓                                                                    (1)
       2.4.3    Bilateraal ✓                                                                  (1)
       2.4.4    (a) Ektoderm ✓

                (b) Endoderm ✓                                                                (2)
       2.4.5    Erdwurms grawe tonnels onder die grond ✓ wat gronddeurlugting
                bevorder ✓/ maak die insypeling van water moontlik
                Hulle eet ontbind dooie organiese materiaal ✓
                Die feses van erdwurms is ryk aan voedingstowwe en maak die grond
                meer vrugbaar vir plante ✓                                                    (4)
       2.4.6    Cnidaria:
                - Hulle is sittende- / sessiele diere ✓ daarom laat radiale simmetrie
                  hulle toe om voedsel vanuit alle rigtings te verkry en gevaar uit
                  alle rigtings af te weer ✓
                - Hulle het senuwees oor die hele liggaamsoppervlak. ✓ / daar is
                  geen kefalisasie nie. Dit laat hulle toe om oral te voel. ✓
                - Die jellie-agtige mesoglea ✓ het ŉ netwerk van senuwees wat
                  gekoördineerde beweging moontlik maak. ✓                  (Maks. 2 x 2)

                Annelida:
                - Hulle is baie aktief en beweeg in nuwe omgewings ✓ met nuwe
                  gevare.
                  Daarom toon hulle kefalisasie ✓ / benodig sintuigorgane wat
                  gekonsentreer is in die gebied wat eerste met die nuwe omgewing
                  in aanraking kom
                - Aangesien vry-lewende spesies aktief van plek tot plek beweeg
                  benodig hulle spiere ✓
                  hulle het 'n mesoderm ontwikkel ✓ wat oorsprong gee aan spiere/
                  hulle is triploblasties.
                - Vir spiere om effektief te werk, moet die liggaamswand van hierdie
                  organismes onafhanklik van die ingewande werk. ✓ Die
                  ontwikkeling van ŉ seloom het die liggaamswand van die
                  dermwand geskei.                                       (Maks. 2 x 2)       (8)
                                                                                            [50]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                         LEWENSWETENSKAPPE V2                             (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 3

3.1   3.1.1   Dit verhit die atmosfeer ✓ om lewe te onderhou. ✓                            (2)

      3.1.2   Ontbossing ✓
              Verbranding van fossielbrandstowwe ✓/ry motors/produksie deur
              fabrieke
              Grootskaalse beesboerdery ✓/ Rysvelde word vernietig (Enige 2 x 1)           (2)

      3.1.3   Die koolstofdioksiedkonsentrasie in die atmosfeer het toegeneem ✓
              Dit het veroorsaak dat meer hitte / strale geabsorbeer / vasgevang word
              deur die atmosfeer ✓
              En minder hitte / strale wat weerkaats word ✓                                (3)

      3.1.4   Voedselsekuriteit neem af ✓*
              Veranderinge in reënvalpatroon veroorsaak:
              - Verwoestyning ✓
              - Verhoogde oorstromings ✓
              - en veldbrande ✓
              - wat gronderosie verhoog ✓ wat lei tot:
                o minder gewasse wat geplant word ✓
                o laer oesopbrengste ✓
                o minder kos vir lewende hawe ✓
              - Hoër omgewingstemperatuur beïnvloed lewende hawe ✓ / gewasse
                negatief
              - Hierdie faktore verminder voedselbeskikbaarheid verder ✓
              - Kos/voedsel word duurder ✓
                                                        ✓* Verpligte punt + enige 4        (5)

3.2   3.2.1   (a) Geometriese ✓ / logaritmiese / versnellende groei                        (1)

              (b) Vertraag groei ✓                                                         (1)

      3.2.2   Logistiese ✓ groeivorm                                                       (1)

      3.2.3   (a) D ✓                                                                      (1)

              (b) B ✓                                                                      (1)

      3.2.4   - Haasbevolking het dravermoë bereik ✓
              - Omgewingsweerstand vind plaas ✓ / digtheidsafhanklike faktore
                verhoed dat die bevolking toeneem/voedsel/ruimte/water word beperk
              - Dit verhoed dat die bevolking verder toeneem ✓                             (3)

      3.2.5   Merk-hervangmetode ✓                                                         (1)

      3.2.6    40 x 25     ✓ = 250 ✓
                 4         ✓                                                               (3)

      3.2.7   Die monster kan van ŉ gebied geneem word wat die hase verkies ✓ /
              nie verkies nie
              Die plaatjies kon afgeval het ✓                     (Enige 1 x 1)            (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                      LEWENSWETENSAKPPE V2                                9

3.3    3.3.1   ŉ Groep organismes van dieselfde spesie, wat dieselfde habitat op
               dieselfde tyd bewoon, en in staat is om willekeurig te teel. ✓✓             (2)

       3.3.2   4% ✓                                                                        (1)

       3.3.3   5–9 jaar oud ✓                                                              (1)

       3.3.4   Vroue ✓                                                                     (1)

       3.3.5   Nigerië ✓                                                                   (1)

       3.3.6   - Hoë geboortesyfer ✓ / Hoë aantal jonger mense in die bevolking
               - Hoë sterftesyfer ✓ / Minder ouer mense in die bevolking / Kort
                 lewensverwagting                                                          (2)

       3.3.7   - Siekte ✓
               - Gebrek aan voedsel ✓
               - Gebrek aan water ✓
               - Gebrek aan ruimte ✓                                    (Enige 1 x 1)      (1)

       3.3.8   Verduideliking moet vir antwoord in VRAAG 3.3.7 wees
               Siekte – mense het mediese tegnologie ontwikkel ✓ daarom is daar
               minder sterftes ✓
               Gebrek aan voedsel – massa-produksie van gewasse ✓ / monokultuur
               / GM-voedsel om gewasproduksie te verhoog ✓
               Gebrek aan water – bou van damme ✓ om water te stoor vir wanneer
               dit nodig is ✓
               Gebrek aan ruimte – bou hoë woonstelgeboue en wolkekrabbers ✓ /
               skep stede en dorpe sodat mense in ŉ kleiner gebied of ruimte ✓ kan
               leef                                                     (Enige 1 x 2)      (2)

3.4    3.4.1   Kwik ✓
               Asbes ✓
               ‘Pekelwater’ ✓
               ‘Vlieënde as’ ✓
               Afval-olie ✓
               Riool ✓                                                   (Enige 2 x 1)     (2)

       3.4.2   Metaan ✓                                                                    (1)

       3.4.3    10
                     ✓ x 54 200 000 ✓ = 5 420 000 ✓ ton / 5,42 miljoen ton                 (3)
               100

       3.4.4   - Siektedraende (besmette) diere word deur die stortingsterrein
                 aangetrek ✓
               - Sorttingsterrein stel stof en onaangename reuke vry ✓
               - Ontbinding en besoedeling gee giftige stowwe af ✓
               - Vrystelling van metaangas kan ontploffings veroorsaak ✓
                                                                         (Enige 2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                        LEWENSWETENSKAPPE V2                              (EC/NOVEMBER 2022)

      3.4.5   - Grawe ŉ gat waar soliede afval gestort word ✓ en bedek dan met
                grond. ✓
              - Om te verhoed dat die giftige loogwater ✓ die grondwater bereik,
                word ŉ plastieklaag ✓ onder die stortingsterrein geplaas.
              - Bedek die ou stortingsterrein met kleigrond, ✓
                en bedek dan met ŉ laag bogrond. ✓                       (Enige 2 x 1)      (2)

      3.4.6   - Hergebruik ✓ van afvalprodukte sluit in die hergebruik van plastiek
                inkopiesakke, hergebruik van glas en plastiekhouers – dit help om die
                afval wat vervaardig word te verminder. ✓
              - Herwinning ✓ van afval skep werk, verminder die gebruik van
                grondstowwe en energiebesoedeling. ✓
              - Vermindering van afval ✓ deur mense ekstra te laat betaal as hulle
                 meer afval genereer ✓
              - Boetes vir mense wat nie die afval in verskillende houers skei nie ✓
                Om burgers aan te moedig om afval meer doeltreffend te bestuur ✓
              - Vennootskap met herwinningsmaatskappye ✓ vir verbeterde
                versameling van verskillende soorte afval ✓
              - Leer mense om organiese afval te gebruik, ✓ byvoorbeeld om
                kompos te maak ✓                                        (Enige 2 x 2)      (4)
                                                                                          [50]

                                                             TOTAAL AFDELING B:           100
                                                                 GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/5e572d25-3d0e-49c1-b07e-e8046386defb) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/28f8e037-0338-4732-a6d2-f84e1691873e) — Life Sciences · QP · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov2020-afrikaans-docx/6bfde4c0-705a-4366-b519-da158a210651) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov2020-afrikaans/548b157e-3fe2-429d-945d-ed753014122b) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/6384ce3f-cccc-427f-a368-7b8fe8b152a4) — Life Sciences · QP · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov2017-afrikaans/5c136a7a-ccf7-4459-99cd-5fb4f04747c4) — Life Sciences · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/16f6b3c9-ef72-40fd-8904-5ab062f8ed6e) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
