# Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2015-afr-final/ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2015-afr-final/ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2015

                LEWENSWETENSKAPPE V2
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                  Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              LEWENSWETENSKAPPE V2                    (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1    A 
        1.1.2    C 
        1.1.3    A 
        1.1.4    D 
        1.1.5    C 
        1.1.6    A 
        1.1.7    A 
        1.1.8    D 
        1.1.9    D 
        1.1.10   B                                                       (10 x 2) (20)

 1.2    1.2.1    Proteïen 
        1.2.2    oRNS/RNA  / oordrag-RNS
        1.2.3    Waterstofbinding 
        1.2.4    Gepunktueerde ewewig 
        1.2.5    Ribosoom 
        1.2.6    Urasiel 
        1.2.7    Transkripsie 
        1.2.8    Ribose                                                (8 x 1)      (8)

 1.3    1.3.1    Slegs A 
        1.3.2    Slegs B 
        1.3.3    Slegs B 
        1.3.4    Slegs A 
        1.3.5    Slegs A 
        1.3.6    Beide A en B                                         (6 x 2)      (12)

 1.4    1.4.1    ŉ Diagrammatiese voortstelling  wat die verwantskap tussen
                 verskillende spesies toon.                                         (2)
        1.4.2    Australopithecus afarensis                                         (1)
        1.4.3    Homo sapiens  / moderne mens                                       (1)
        1.4.4    Australopithecus africanus,  Homo habilis,  Homo erectus 
                                                                  (Enige 2 x 1)      (2)
        1.4.5    (2,0  – 0,5 ) = 1,5 miljoen jaar gelede
                 (Aanvaar 1.8 en 1.9 vir Homo erectus)                               (3)
        1.4.6    Homo erectus                                                       (1)

                                                         TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)               LEWENSWETENSKAPPE V2                                      3

 AFDELING B
 VRAAG 2

 2.1    2.1.1     Metafase I – chromosome kom as homoloë pare na die ewenaar
                  Metafase II – individuele chromosome lê op die ewenaar                (1)

        2.1.2     18 min                                                                (1)

        2.1.3     (28 min – 18 min) = 10 min                                           (2)

 2.2    2.2.1     Verwys na alle DNS/DNA  in ŉ organisme insluitend sy gene.           (2)

        2.2.2     Dit is ŉ gedeelte van DNS/DNA met ŉ spesifieke volgorde van
                  basisse  wat dien as die instruksies vir die vervaardiging van ŉ
                  spesifieke proteïen.                                                  (2)

        2.2.3     Reguleer die chromosoomstruktuur 
                  Reguleer proteïensintese. / Reguleer die hoeveelheid en kwaliteit
                  van die proteïene wat vervaardig word.                                 (2)

        2.2.4     (a) 95%                                                               (1)
                  (b) Word gemaak van herhaalde volgorde/nie-koderende streke
                      en sy funksie is nog nie bekend nie.                              (1)

        2.2.5     Aantal gene op die ander chromosoom
                  = 24 000  – (2 965 + 231) 
                  = 20 804  gene
                  OF
                  = 24 000 – 3 196 
                  = 20 804  gene                                                        (3)

 2.3    2.3.1     A – chromosoom 
                  B – sentromeer 
                  C – chromatied 
                  D – chiasma /chiasmata                                                (4)

        2.3.2     Oorkruising                                                           (1)

        2.3.3     Bring genetiese  variasie voor.                                      (2)

        2.3.4     CHROMOSOOM NA OORKRUISING

                                            ŉ Dubbele string chromosoom /
                                            Stringe verbind met sentromeer
                                            Bewys van oorkruising aangetoon 
                                            Opskrif 

                                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               LEWENSWETENSKAPPE V2                      (EC/SEPTEMBER 2015)

2.4    2.4.1    Dit vervoer aminosuur / lysien na die bRNS/bRNA. 
                UUS (antikodon) bind met AAG (kodon) op bRNS/bRNA. 
                Aminosuur / lysien (op die oRNS/oRNA) vorm ŉ peptiedbinding
                met die polipeptiedketting  om ŉ proteïen te vorm.
                oRNS/oRNA is nou vry om na die sitoplasma terug te keer (om met
                ander lysien/aminosuur te bind).               (Enige 3 x 1)           (3)

2.5    2.5.1    Groot getal eiers word vervaardig , wat betroubaarheid
                verbeter 
                eenvoudige voedingstof-medium  wat koste bespaar 
                merke op mannetjie/grootte van wyfie maklik om te
                identifiseer 
                kort voortplantingstyd  resultate word vinnig verkry 
                                                                      (Enige 2 x 2)     (4)

       2.5.2         P1     Fenotipe     Wit-oog mannetjie X Rooi-oog wyfie
                            Genotipe           Xr Y        X      XR XR 

                            Meïose
                 
                           Gamete          Xr ; Y                XR ; XR 

                            Bevrugting

                     F1     Genotipe        XR Xr ; XR Xr ; XR Y ; XR Y 

                Fenotipe: 2 Rooi-oog wyfies en 2 Rooi-oog mannetjies                   (6)

       2.5.3    Mannetjies het een alleel (nie chromosoom) so sal slegs een
                resessiewe alleel die fenotipe toon maar wyfies benodig twee
                resessiewe allele om die fenotipe te toon.        (Enige 2 x 1)         (2)
                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                 LEWENSWETENSKAPPE V2                                     5

VRAAG 3
3.1    3.1.1          P1 Fenotipe     Swart kort pels x Wit lang pels 

                       Genotipe     BbSs        x     bbss

                       Meiose
            
                  Gamete BS ; Bs ; bS ; bs x bs ; bs ; bs ; bs 
                                         (OF slegs 1 bs)

                       Bevrugting

                 F1
                 Gamete                BS            Bs           bS              bs
                    bs                BbSs          Bbss         bbSs            bbss      
                    bs                BbSs          Bbss         bbSs            bbss
                    bs                BbSs          Bbss         bbSs            bbss
                    bs                BbSs          Bbss         bbSs            bbss       (6)

       3.1.2     Fenotipe: 1 swart kort pels; 1 swart lang pels 
                           1 wit kort pels; 1 wit lang pels                                (2)

3.2    3.2.1     Meeste mense  het ŉ swak kennis van GM-voedsel 
                 Slegs ŉ klein persentasie glo dat hulle die kennis het van GM
                 voedsel.                                                                  (3)

       3.2.2     Mense in landelike gebiede sou minder kundig wees  ten opsigte
                 van GM-voedsel omdat hulle minder geleerd is en het minder
                 toegang tot kennis.                                                       (2)
                                                 OF
                 Mense in landelike gebiede is meestal boere  dus sal hulle meer
                 kundig wees ten opsigte van GM-voedsel. 

       3.2.3     Plante wat hulle gene laat manipuleer het om hulle op sommige
                 maniere beter te maak.                                                    (2)

       3.2.4     (a)      Dit maak die produksie van medisyne of ander produkte
                           goedkoper. 
                          Plaag- en droogte bestande plante kan geproduseer
                           word. 
                          Oes opbrengs kan verhoog  wat dus voedselsekuriteit kan
                           verhoog.
                          Die rakleeftyd van vrugte en groente kan verhoog  en
                           daarom word vermorsing verminder.            (Enige 2 x 1)       (2)

                 (b)      Aanvanklik is dit ŉ duur proses.  Geld kan vir ander
                           noodsaaklikhede gebruik word,
                          Ons dring teen die natuur in en probeer God speel. 
                          Mag potensiële gesondheidsrisiko’s hê. 
                          Ons is onseker oor die langtermyn effek van die gebruik van
                           GMO’s.                                (Enige 2 x 1)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                                           LEWENSWETENSKAPPE V2                   (EC/SEPTEMBER 2015)

3.3 3.3.1    Skedel B                                                                                              (1)

     3.3.2      Skuins voorkop 
                Prominente wenkbrou-rif 
                Geen ken 
                Uitsteek kaak / prognaat
                Groot skedel 
                Skuins gesig 
                Klein kranium                                                                 (Enige 5 x 1)       (5)

3.4      Hande vry om gereedskap, voedsel en wapens te dra. 
         Verminder die blootstelling van hul liggame aan die warm son. / Vinniger
          afkoeling van die liggaam
         Kan verder afstande sien,  bv. oor lang gras
         Makliker om voedsel uit bosse en lae takke te versamel. 
         Regop postuur is makliker vir jag en om te veg. 
         Langer in lengte om predatore te intimideer. 
         Makliker om kleintjies te dra. 
         ŉ Meer effektiewe manier van beweging as om deur takke te swaai. 
         Vertoon van manlike geslagorgane vir hofmaakgedrag.  (Enige 3 x 1)                                       (3)

     3.5.1
                                                          Gemiddelde breinvolume van verskillende

                      Gemiddelde breinvolume (cm3)
                                                     1600               homoniede               1450
                                                     1400
                                                     1200                               1100
                                                     1000
                                                      800
                                                                               575
                                                      600    440      450
                                                      400
                                                      200
                                                        0

                                                                     Hominiede

             Riglyne vir die assessering van die grafiek

     Korrekte tipe grafiek                                                                     1
     Titel van grafiek                                                                         1
     Korrekte opskrif en skaal van X-as                                                        1
     Korrekte opskrif en skaal van Y-as                                                        1
     Plot van punte                                                           1 punt: tot 3 stawe korrek geplot
                                                                              2 punte: al 5 stawekorrek geplot

Kopiereg voorbehou                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)               LEWENSWETENSKAPPE V2                                         7

               LET WEL:
               Indien die verkeerde grafiek geteken is, sal 1 punt verbeur word vir:
                   ‘Korrekte’ tipe grafiek.
               Indien opskrifte vir asse omgeruil is, sal 2 punte verbeur word vir:
                    ‘Korrekte’ opskrif en skaal vir X- en Y-asse.

      3.5.2    Homo sapiens                                                             (1)

      3.5.3    Die vroeër homoniede het ŉ kleiner breinvolume gehad. 
               Soos die homoniede ontwikkel het,  so het hulle breinvolume ook
               vergroot.                                                                (3)

      3.5.4          Verwerk groot hoeveelhede informasie 
                     Ontwikkeling van spraak / kommunikeer
                     Hoër intelligensie 
                     Vinnige verwerking van inligting 
                     Komplekse gedrag                               (Enige 2 x 1)       (2)
                                                                                         [40]

                                                            TOTAAL AFDELING B:            80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              LEWENSWETENSKAPPE V2                     (EC/SEPTEMBER 2015)

AFDELING C

VRAAG 4

4.1     Mutasie
        - Mutasie is enige verandering in die genetiese samestelling  van ŉ
          organisme.
        - wat lei na ŉ verandering in die struktuur /volgorde van gene.
        - Dit beïnvloed die proses van proteïensintese, 
          wat lei na die vorming van ander proteïen  of geen proteïen gevorm.
        - Dit lei dan na veranderde kenmerke  in die organisme
          en ŉ verandering in die fenotipe.                             Maks. 6

        Gevolge van mutasies
        - Die gevolge kan skadelik /gevaarlik, onskadelik /neutraal en
          voordelig  wees.
        - Dit is die voordelige en soms die skadelike mutasies wat tot genetiese
          variasie  bydra en
        - indien die mutasie in ŉ somatiese sel plaasvind,  sal geen genetiese
          variasie plaasvind  omdat hulle nie oorgeërf word nie.
        - Indien die mutasie in ŉ gameet plaasvind  of in selle wat oorsprong
          gee aan gamete, sal dit na die nageslag oorgedra word. M.a.w. dit
          moet ŉ oorgeërfde variasie wees vir ŉ sekere kenmerk          Maks. 4

        Natuurlike seleksie
        - Mutasies lei tot evolusie.
        - Organismes produseer ŉ groot aantal nakomelinge, 
          met baie variasie tussen die nageslag. 
        - Sommige van hierdie sal voordelige kenmerke hê
          om die veranderde omgewing te oorleef. 
        - Dit maak dit vir hulle moontlik om te oorleef. 
        - Die voordelige kenmerke word dan na hulle nageslag oorgedra, 
          wat dan na die vorming van ŉ nuwe spesie  lei / spesialisasie vind
          plaas.
       - Die met ongunstige kenmerke  sal nie by die omgewing aanpas nie
         en sal dan uitsterf / uitsterwing.                             Maks. 7      (17)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)               LEWENSWETENSKAPPE V2                                          9

                       Assessering vir die voorlegging van die opstel

        Kriteria        Relevansie (R)        Logiese volgorde (L) Begrip (C)
        In hierdie      Slegs inligting       Logiese vloei in die      Mutasies, sy
        opstel          relevant tot          antwoord met              gevolge en
                        mutasies, sy          verwysing na hoe          invloed op
                        gevolge en invloed    mutasies lei tot          variasie,
                        op variasie en        variasie, en natuurlike   natuurlike
                        natuurlike seleksie   seleksie verduidelik.     seleksie en
                        word gegee.                                     evolusie word
                                                                        met duidelike
                                                                        begrip
                                                                        verduidelik.
        Punt                     1                      1                      1

                                                                              Sintese (3)

                                                             TOTAAL AFDELING C:            20
                                                                 GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-afr/b8da6f77-a4a9-4f20-be34-bdd1488cd2b7) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-eng/d6c0abd7-6ef8-46e2-b6c1-5f8388545390) — Life Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2021 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2021-sesotho/83f68bb0-0ec1-4a72-a70a-994a6f9af99e) — Life Sciences · Memo · 2021 · Sesotho
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LFSC P2 GR12 SEPT2014 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p2-gr12-sept2014-memo-eng/d86729d1-6d3b-4b93-8c3b-a41c76d8a773) — Life Sciences · Memo · 2014 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
