# Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/437bf9bd-3f56-4ca4-8d67-52e01020461d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/437bf9bd-3f56-4ca4-8d67-52e01020461d)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2017-afrikaans/bf87cb58-23d4-4b06-adf5-25fd58ae662a) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2017

                LEWENSWETENSKAPPE V2
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         LEWENSWETENSKAPPE V2                           (EC/SEPTEMBER 2017)

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
2017

1.   Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word.
     Hou op merk nadat die maksimum punte behaal is, en trek ŉ kronkellyn en dui
     ‘maks’-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.   Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word.
     Merk slegs die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.   Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word.
     Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.   Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee.
     Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.   Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee.
     Kandidate sal slegs punte verbeur omdat hulle nie die tabel getrek het nie.

6.   As geannoteerde diagramme geteken word, terwyl beskrywings vereis
     word.
     Kandidate sal punte verbeur.

7.   Indien vloeidiagramme of diagramme i.p.v. beskrywings aangebied word.
     Kandidate sal punte verbeur.

8.   Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie.
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
      korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is,
      gaan voort om te krediteer.

9.   Onherkenbare afkortings.
     Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
     is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
     van die antwoord indien dit korrek is.

10. Verkeerd genommer.
    Indien die antwoord ooreenstem met die regte volgorde van die vrae, maar die
    verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11. Indien die taal gebruik, die eintlike betekenis verander.
    Moenie aanvaar nie.

12. Spelfoute.
    Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
    beteken nie of as dit buite konteks is.

13. Indien gewone name gegee word in terminologie.
    Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                   LEWENSWETENSKAPPE V2                                      3

14.    Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
       andersom).
       Moenie krediteer nie.

15.    As eenhede nie in afmetings aangedui word nie.
       Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
       aandui.

16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
       verskillende maniere aangebied kan word.

17.    Opskrif.
       Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18.    Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte).
       ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
       leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
       aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in
       die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
       amptelike tale.

19.    Veranderinge aan die memorandum.
       Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word
       sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         LEWENSWETENSKAPPE V2                      (EC/SEPTEMBER 2017)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1      B 
     1.1.2      B 
     1.1.3      A 
     1.1.4      A 
     1.1.5      C 
     1.1.6      B 
     1.1.7      A 
     1.1.8      B 
     1.1.9      D 
     1.1.10     C                                                    (10 x 2)    (20)

 1.2 1.2.1      DNA/DNS-profilering  (DNA/DNS vingerafdrukke)
     1.2.2      Urasiel 
     1.2.3      Sitokinese 
     1.2.4      Ribosoom 
     1.2.5      Deoksiribose 
     1.2.6      Fossiele 
     1.2.7      Alleles 
     1.2.8      Uitsterwing/uitwissing 
     1.2.9      Prognaat 
     1.2.10     Lokus                                                 (10 x 1)    (10)

 1.3 1.3.1      Beide A en B                                                      (2)
     1.3.2      Slegs A                                                           (2)
     1.3.3      Geen                                                              (2)

 1.4 1.4.1      C B E F A D                                                       (2)
     1.4.2      In die nukleus/selkern                                             (1)
     1.4.3      A/D/F                                                            (3)
     1.4.4      TGG                                                                (1)
     1.4.5      Leusien                                                            (1)

 1.5 1.5.1      Stamboomdiagram                                                    (1)

      1.5.2     3                                                                  (1)

      1.5.3     (a)   Swart  pels                                                  (1)

                (b)   Swart  pels                                                  (1)

      1.5.4     (a)    aa                                                          (1)

                (b)    Aa                                                          (1)

                                                      TOTAAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                     LEWENSWETENSKAPPE V2                                 5

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1   2.1.1    45                                                                         (1)

       2.1.2    Daar is twee X chromosome /XX /Die gonosome is dieselfde.                  (1)

       2.1.3    Daar is 3 chromosome teenwoordig by posisie 21                             (1)

       2.1.4    Down-sindroom / Trisomie 21                                                (1)

       2.1.5    Nie-disjunksie                                                             (1)

 2.2   - Dubbelstring DNA/DNS draai af  (los)
       - en rits los  / skei wanneer
       - die waterstofbindings breek 
       - elke DNA/DNS -string word as ŉ templaat  gebruik
       - om vorm ŉ komplementêre DNA/DNS –string  / A-T en G-C te vorm
       - deur vry DNA/DNS-nukleotiede in die kernplasma  te gebruik
       - Twee geneties identiese DNA-molekules word gevorm 
       - Hierdie proses word DNS-replikasie / replikasie *  genoem
                                                (*1 verpligte punt + Enige 6 x 1)           (7)

 2.3 2.3.1      3                                                                          (1)

       2.3.2    (a)    Bloedgroep                                                          (1)

                (b)    IB i                                                                (1)

                (c)    IA IB        IBIB      IB i                                       (3)

 2.4    P1/ouer          Fenotipe:            korthaar   x   langhaar 
                         Genotipe:              Hh       x          hh 
                                  Meiose
                         G/gamete   H , h,               x   h   h

                          Bevrugting

        F1/nageslag   Genotipe:        Hh ; Hh ; hh; hh 
                      Fenotipe:     2 korthaar katte, 2 langhaar katte 
       *50% kans vir heterosigotiese nageslag 
       Ouers en nageslag /P1 en F1
       Meiose en bevrugting                       (Enige 5 + *1 verpligte punt)

                                               OF

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            LEWENSWETENSKAPPE V2                          (EC/SEPTEMBER 2017)

              P1/ouer           Fenotipe:     korthaar       x langhaar 
                                Genotipe:        Hh          x     hh 
                                         Meiose
                                G/gamete        H, h         x h, h 
                                            Gamete         H         h
                                               h          Hh         hh
                                Bevrugting
                                               h          Hh         hh
                                            1 punt vir korrekte gamete
                                            1 punt vir korrekte genotipes
              F1/nageslag       Genotipe:   Hh ; Hh ; hh; hh 
                                Fenotipe:  2 korthaar katte, 2 langhaar katte 

              *50% kans vir heterosigotiese nageslag 
              Ouers en nageslag /P1 en F1
              Meiose en bevrugting 
                                              (Enige 5 + *1 verpligte punt)                (6)

2.5 2.5.1    Genetiese modifikasie / genetiese manipulasie                                (1)

     2.5.2   Die Bt-mielies sal ŉ hoër opbrengs hê as die nie-Bt-mielies. 
                                               OF
             Die Bt-mielies sal ŉ laer  opbrengs hê as van die nie-
             Bt-mielies. 
                                               OF
             Die Bt-mielies en die nie-Bt-mielies sal dieselfde opbrengs hê.             (2)

     2.5.3   (a)     Mielie variteit / Soort mielies                                      (1)

             (b)     Gemiddelde opbrengs van gewas                                        (1)

     2.5.4   Die ondersoek is vier keer herhaal.                                          (1)

     2.5.5   Bt-mielies het die opbrengs van die gewas effektief verhoog 
             aangesien dit gif vervaardig het wat die EMB-wurm doodgemaak
             het.                                                                         (2)

     2.5.6   - Gebruik minder plaagdoders/onkruiddoders  en spaar dus geld 
             - Groter opbrengste  verseker dat grond beter benut word 
             - Voedsel het ŉ beter tekstuur,  verminder dus vermorsing 
             - Voedsel het ŉ langer raklewe,  kan dus maklik uitgevoer word.
                 (MERK SLEGS EERSTE EEN)                            (Enige 1 x 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                   LEWENSWETENSKAPPE V2                                     7

     2.5.7

                                      Puntetoekenning vir grafiek
              Kriteria                          Uitbreiding                    Punt
              Tipe grafiek (T) Staafgrafiek geteken                              1
              Opskrif (C)      Sluit albei veranderlikes in: gemiddelde
                               opbrengs van twee soorte mielies met
                               Europese mielie-boorder besmetting                 1
              X-as             Stafies is ewe breed EN byskrifte is korrek        1
              Y-as             Gepaste skaal, korrekte byskrif en eenheid         1
              Plotting (P)     1 stafie korrek geplot                             1
                               2 stafies korrek geplot                            2

              LET WEL:
              Indien ŉ lyngrafiek geteken is, punte sal slegs vir die ‘opskrif en
              byskrif vir X-as en Y-as’ toegeken word.
              Indien die asse omgeruil is – punte sal verbeur word vir die byskrif(te)
              vir die X-as en Y-as.                                                        (6)
                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            LEWENSWETENSKAPPE V2                            (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1      Meiose I                                                                          (1)

      3.1.2    -     Haploïede selle word geproduseer 
               -     Selle het die helfte van die oorspronklike aantal chromosome
                     geproduseer 
               -     Homoloë chromosome skei en beweeg na teenoorgestelde pole
                     by C.                                                  (Enige 2 x 1)         (2)

      3.1.3     C – Anafase 1                                  D – Telofase 1                    (2)

 3.2 3.2.1     - Na toediening van die insekdoder vanaf 1995 tot 1998 was daar ŉ
                 toename in die persentasie weerstandige insekte,  vanaf 0,15% in
                 1995 tot 99,1% in 1998. 
               - Die persentasie nie-weerstandige insekte neem af  van 99,85% tot
                 0,9%.                                                (Enige 3 x 1)               (3)

      3.2.2    -     Daar is variasie in die insekbevolking. 
               -     Sommige was weerstandig en sommige nie. 
               -     Toe die insekdoder die eerste keer gebruik is, het dit ŉ groot aantal
                     nie-weerstandige insekte doodgemaak. 
               -     Sommige insekte was egter bestand teen die insekdoder  en het
                     oorleef 
               -     Die wat oorleef het, was in staat om voort te plant 
               -     en het geen vir weerstandigheid aan die nageslag oorgedra. 
               -     Voortgesette gebruik van die insekdoder het feitlik geen effek op die
                     weerstandige insekte gehad. 
               -     Dus het die weerstandige insekte toegeneem 
               -     en nie-weerstandige insekte het afgeneem.               (Enige 6 x 1)        (6)

 3.3 3.3.1     Geografiese spesiasie  / Spesiasie (deur geografiese isolasie)                     (1)

      3.3.2    -     Die oorspronklike salamanders bevolking is geskei in twee
               -     sub-bevolkings  deur die sentrale vallei *
               -     Geen geenvloei het tussen die twee subbevolkings plaasgevind
               -     nie
               -     Die omgewingstoestande aan elke kant van die vallei was
               -     verskillend / seleksie-druk
               -     Natuurlike seleksie het onafhanklik plaasgevind in elke sub-
                     bevolking 
               -     Die lede van elke sub-bevolking het verander en het genotipies en
                     fenotipies verskillend geraak 
               -     Selfs al sou die twee sub-bevolkings meng 
               -     sal hulle nie kan reproduseer /inteel nie
               -     wat lei tot die vorming van spesie B. (1* Verpligte punt + enige 5)           (6)

      3.3.3    Tydens gepunte ewewig:
               - Evolusie behels lang tydperke waar spesies nie verander nie / baie
                 min verandering vind plaas
               - Dit wissel met kort tydperke wanneer vinnige veranderinge plaasvind 
               - Nuwe spesies word oor ŉ kort tydperk gevorm / relatief tot die lang
                 periodes van geen / klein verandering.
               - Ondersteun deur die afwesigheid van oorgangsfossiele (Enige 3 x 1)                (3)
Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                    LEWENSWETENSKAPPE V2                                    9

3.4 3.4.1     (a)      3                                                                          (1)

              (b)      1                                                                          (1)

              (c)      2                                                                          (1)

      3.4.2   Pelvis B  en skedel 1                                                              (2)

      3.4.3        Kenmerk             Skedel 1                          Skedel 3
              X-foramen magnum Agtertoe geleë                    Meer vorentoe geleë
                               Minder prominent                  Meer prominent
              Y-wenkbrou       (uitstaande)                      (uitstaande)
                 (MERK SLEGS EERSTE TWEE)                       (2 x 2 + 1 punt vir tabel)         (5)

      3.4.4   Dit het die mees ontwikkelde hoektande/oogtande.                                    (1)

      3.4.5   -     Die mitochondriale DNA in die sigoot word van die moeder geërf. 
              -     Enige mutasie 
              -     in die mitochondriale DNA  kan teruggevoer word
              -     na ŉ vrou uit Afrika  (mitochondriale Eva).
              -     Dit bewys dat alle vroue van Afrika afkomstig is 
              -     en van daar af het haar nageslag die aarde bedek.    (Enige 5 x 1)         (5)
                                                                                               [40]

                                                               TOTAAL AFDELING B:                  80

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                        LEWENSWETENSKAPPE V2                           (EC/SEPTEMBER 2017)

AFDELING C
VRAAG 4

Bronne van genetiese variasie: meiose 
- Gamete wat deur meiose geproduseer word, verskil as gevolg van:
- oorkruising  tydens eerste profase 
- willekeurige rangskikking van chromosome /onafhanklike sortering
- tydens eerste metafase  en tweede metafase

Willekeurige paring  as ŉ bron van variasie
- In mense en ander soogdiere vind paring plaas tussen individue wat
- paringsvennote van ŉ bepaalde soort kies 
- In die meeste ander spesies, vind paring willekeurig onder alle individue
- binne die bevolking plaas 
- Meer as een paarmaat 
Kans bevrugting van eierselle deur spermselle 
- Gewoonlik word meer as een eiersel en spermselle geproduseer en
- hulle is almal verskillend 
- Samesmelting van baie soorte sperms en eierselle  kan baie
- verskillende soorte nageslag produseer 
Mutasies
- Mutasies is die skielike, ewekansige veranderinge in die genetiese kode
- van ŉ organisme 
- ŉ Geenmutasie  vind plaas
- as gevolg van ŉ verandering in die volgorde van stikstofbasisse  in die
  DNA/DNS molekule
- kan aanleiding gee tot die vorming van ŉ ander proteïen 
- wat lei tot nuwe/verskillende eienskappe 
- ŉ Chromosoommutasie  vind plaas
- as gevolg van ŉ verandering in die struktuur / aantal chromosome 
- Mutasies wat in geslagselle voorkom 
- word oorgedra aan die nageslag en nuwe generasies 
- en dit lei tot die vorming van nuwe eienskappe 

                                                                               Inhoud:    (17)
                                                                               Sintese:    (3)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
  Kriterium     Relevansie (R)        Logiese volgorde (L)         Omvattendheid (C)
Algemeen    Alle inligting wat     Idees word verskaf in ŉ      Alle aspekte wat deur
            verskaf word, is       logiese / oorsaak-effek      die opstel vereis word,
            relevant vir die       volgorde                     is voldoende
            onderwerp                                           aangespreek
In hierdie  Inligting wat relevant Inligting (rakende die       Ten minste 12/17
opstel      is vir die beskrywing  beskrywing van bronne        korrekte punte oor
            van bronne van         van genetiese variasie)      bronne van genetiese
            genetiese variasie     word op ŉ logiese en         variasie word gegee.
            word gegee             opeenvolgende wyse
                                   gegee.
Punt                     1                       1                         1

                                                             TOTAAL AFDELING C:             20
                                                                 GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/13d7c9c8-15ee-4ae8-9e7d-b86c6cb669b9) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
