# Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2018-afrikaans/a2d949d7-0e2c-4791-b6b0-0c3eb89eca70
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2018-afrikaans/a2d949d7-0e2c-4791-b6b0-0c3eb89eca70)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2018

               LEWENSWETENSKAPPE V2
                   NASIENRIGLYN

PUNT:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         LEWENSWETENSKAPPE V2                            (EC/SEPTEMBER 2018)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.   Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op nasien wanneer die maksimumpunte behaal is en trek 'n kronkellyn en
      dui 'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.   Indien byvoorbeeld drie redes vereis en vyf gegee word
      Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek is/nie korrek is nie.

 3.   Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.   Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.   Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.   As geannoteerde diagramme aangebied word as beskrywings vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

 7.   Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

 8.   Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels nie
      korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek is, gaan
      voort om te krediteer.

 9.   Nie-erkende afkortings
      Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
      nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
      antwoord indien dit korrek is.

 10. Verkeerd genommer
     Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
     nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

 11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
     Moenie aanvaar nie

 12. Spelfoute
     Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
     Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

 13. Indien gewone name in terminologie gegee word
     Aanvaar, indien dit by die nasionale memorandumbespreking aanvaar is.

 14. Indien slegs letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
     andersom)
     Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  LEWENSWETENSKAPPE V2                                3

 15.    As eenhede nie in mate aangedui word nie
        Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlike punte vir
        eenhede aandui.

 16.    Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
        verskillende maniere aangebied kan word.

 17.    Opskrif
        Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
        opskrif hê.

 18.    Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
        'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
        se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
        word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
        relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
        alle amptelike tale.

Kopiereg voorbehou

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                          LEWENSWETENSKAPPE V2                      (EC/SEPTEMBER 2018)

 AFDELING A

 QUESTION 1

 1.1      1.1.1       B 
          1.1.2       D 
          1.1.3       B 
          1.1.4       D 
          1.1.5       C 
          1.1.6       C 
          1.1.7       D 
          1.1.8       C 
          1.1.9       B 
          1.1.10      A                                              (10 x 2)       (20)

 1.2      1.2.1       Variasie 
          1.2.2       Outosome 
          1.2.3       Fossiele 
          1.2.4       Allele 
          1.2.5       Hemofilie 
          1.2.6       Biotegnologie 
          1.2.7       Filogenetiese boom 
          1.2.8       Foramen magnum 
          1.2.9       Mitochondriale DNS                                  (9 x 1)     (9)

 1.3      1.3.1       Beide A en B 
          1.3.2       Slegs A 
          1.3.3       Slegs B                                            (3 x 2)     (6)

 1.4      1.4.1       550  mjg (Aanvaar enige waarde tussen 545 en 555)               (1)

          1.4.2       Bakterieë                                                       (1)

          1.4.3       Varings                                                         (1)

          1.4.4       Voëls                                                           (1)

          1.4.5       Reptiele                                                        (1)

          1.4.6       Hulle deel ŉ meer onlangse gemeenskaplike voorouer              (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                LEWENSWETENSKAPPE V2                                 5

 1.5 1.5.1      Kloning                                                          (1)

       1.5.2    Ovum                                                             (1)

       1.5.3    Uterus                                                           (1)

       1.5.4    46                                                               (1)

       1.5.5    - Vervaardiging van kinders vir onvrugbare paartjies 
                - Vergoeding van die verlies van ŉ geliefde 
                - Kloning van organe uit 'n persoon se weefsel en gebruik as
                  oorplanting 
                - Jong selle gekloneer tot ŉ verlengde lewe / Vertraagde
                  veroudering
                                              (Enige 1) (Merk slegs eerste EEN)   (1)

 1.6 -    Teel op verskillende tye van die jaar 
     -    Spesiespesifieke hofmaakgedrag 
     -    Aanpassing by verskillende bestuiwers 
     -    Onvrugbare nageslag 
     -    Voorkoming van bevrugting 
          (Enige 4) (Merk slegs eerste VIER)                                      (4)

                                                        TOTAAL AFDELING A:        50

Kopiereg voorbehou

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           LEWENSWETENSKAPPE V2                                    (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 2

 2.1   2.1.1    UAC                                                                                 (1)

       2.1.2    (a)    Methionien – Arginien – Glysien                                             (2)

                (b)    - Die ooreenstemmende mRNA-kodon sal AUC wees 
                       - wat veroorsaak dat isoleusien opgetel word deur tRNA 
                       - wat ŉ ander proteïen tot gevolg het                                        (3)

 2.2   2.2.1    (a)    Swart pels                                                                   (1)

                (b)    Wit pels                                                                     (1)

       2.2.2    1BB :2Bb :1 bb                                                                     (2)

       2.2.3    12                                                                                  (1)

       2.2.4     P1              Fenotipe               Swart        X         Wit 
                                 Genotipe                 Bb         X         Bb 
                 Meiose
                                 G/gamete             B, b           X         IB , i
                 Fertilisation
                 F1              Genotipe             Bb     Bb;          bb       bb *

                                 Fenotipe               Swart              Wit *
                 P1 en F1 
                 Meiose en bevrugting 
                                                 OF
                 P1              Fenotipe               Swart        X         Wit 
                                 Genotipe                 Bb         X         bb 

                 Meiose
                                            Gamete              B                       b
                 Bevrugting                    b                Bb                      bb
                                               b                Bb                      bb

                                             1 punt vir korrekte gamete
                                             1 punt vir korrekte genotipes 

                 F1           Fenotipe          Swart           ,        wit *
                 P1 en F1 
                 Meiose en bevrugting
                                                        * (Verpligtend 2 + enige 4)                  (6)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    LEWENSWETENSKAPPE V2                                   7

        2.3.1    X – Sentromeer 
                 Y – Homoloë chromosome                                                (2)

        2.3.2    Metafase I                                                            (1)

        2.3.3    -     Homoloë chromosome / chromosoompare
                 -     word ewekansig gerangskik 
                 -     by die ewenaar van die sel
                 -     geheg aan spindelvesels                           (Enige 3)     (3)

        2.3.4    -     Willekeurige rangskikking van chromosome stel genetiese
                       variasie  in gamete bekend
                 -     kan lei tot organismes wat beter geskik  is vir ŉ
                       veranderende omgewing
                                                    OF
                 -     Dit veroorsaak dat chromosome uitmekaar beweeg 
                 -     wat lei tot halvering van chromosoomgetalle  / haploïede
                       gamete
                                                    OF
                 -     Sametrekking van spindelvesels 
                 -     laat chromosome skei / beweeg na die pole                       (2)
                 -
 2.4    2.4.1    -     Die oorspronklike bevolking van pistoolgarnale
                 -     is geskei  in verskillende bevolkings
                 -     deur ŉ smal strook land * / Panama
                 -     Daar was geen geenvloei tussen die bevolkings nie
                 -     Elke bevolking is blootgestel aan verskillende
                       omgewingsomstandighede / seleksie druk
                 -     Natuurlike seleksie het onafhanklik voorgekom in elke
                       populasie
                 -     Die individue van die twee garnale populasies het verskillend
                        geword van mekaar af
                 -     genotipies en fenotipies 
                 -     Al sou die twee populasies weer meng 
                 -     hulle sal nie in staat wees om te teel nie      Enige 6 +*1     (7)

        2.4.2    -     Spesiasie het gelei tot twee spesies  / nuwe spesies
                 -     sodoende het die biodiversiteit  van die pistoolgarnale
                       verhoog.                                                         (2)

 2.5    2.5.1    IA en IB                                                             (2)

        2.5.2    Baba Y  en Z                                                         (2)

        2.5.3    IAi                                                                  (2)
                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              LEWENSWETENSKAPPE V2                           (EC/SEPTEMBER 2018)

VRAAG 3

3.1 3.1.1     Stamboomdiagram                                                                  (1)

      3.1.2   Resessiewe                                                                       (1)

      3.1.3   -      Geeneen van individu 1 en 2 het die siekte  nie                           (2)
              -      hulle het twee kinders 7 en 8 met die siekte. 
                                                            OF
              -      Individue 3 en 4 het nie die siekte nie 
              -      maar het kind 12 met die siekte. 

      3.1.4   (a)       Nn                                                                     (1)

              (b)       nn                                                                     (1)

      3.1.5   -      Individu 11 kan slegs genotipe NN hê 
              -      As dit gekruis word met individuele 10 met die genotipe nn 
              -      daar is geen kans / 0% waarskynlikheid om ŉ kind met die
              -      siekte te het 
              -      aangesien alle nageslag die genotipe Nn het                (Enige 3)      (3)

3.2 3.2.1     (a)       Vrugte kleur en voëlspesies                                           (2)

              (b)       Voorkeur van vrugte kleur                                              (1)

      3.2.2   -      Dieselfde aantal voëls gevang 
              -      Petri bakkie was identies 
              -      Dieselfde aantal vrugte in elke petri-bakkie / 2 rooi en 2 oranje
                     vrugte
              -      Hokke van gelyke grootte 
              -      Slegs die eerste keuse is aangeteken                          (Enige 2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)                                                   (2)

      3.2.3   -      Die steekproefgrootte van die voëlspesies is verhoog  toe 10 voëls
                     in plaas van een gebruik is.
              -      die betroubaarheid  van die ondersoek verbeter.                           (2)

      3.2.4   30
                     ✓x 100 ✓ = 75 ✓%
              40                                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                      LEWENSWETENSKAPPE V2                                     9

      3.2.5    -      Daar is variasie in vrugtekleur in die salmberrie plante
               -      Sommige is rooi en sommige is oranje ✓
               -      Voëls verkies die rooi vrugte en versprei hul sade ✓ / rooi vrugte word
                      gekies en hulle sade word deur voëls versprei ✓
               -      Oranje vrugte word nie verkies nie, en hulle sade word nie versprei
                      nie ✓/ oranje vrugte word nie gekies nie en hul sade word nie deur
                      voëls versprei nie
               -      Die hoeveelheid oranje vrugte sal afneem✓
               -      omdat daar geen ontkieming van hul sade is nie ✓
               -      Die sade van rooi vrugte ontkiem ✓
               -      meer rooi vrugte word geproduseer ✓
               -      die alleel vir die produsering van rooi vrugte word oorgedra aan die
                      nageslag✓ wat lei tot ŉ toename in die verhouding van salmberrie
                      plante wat oor baie geslagte rooi vrugte produseer             (Enige 6)     (6)

3.3 3.3.1      (a)      (Homo) erectus                                                            (1)

               (b)      (Homo) habilis                                                            (1)

      3.3.2    4  miljoen jaar gelede                                                             (1)

      3.3.3    Fossiel  bewyse
               ( Merk slegs eerste EEN)                                                            (1)

      3.3.4    (a)      Raymond Dart                                                              (1)

               (b)      Taung dorpie  / Sterkfontein                                              (1)

      3.3.5    -      Australopithecus het goed ontwikkelde wenkbroue terwyl in
               -      Homo sapiens sapiens die wenkbroue nie goed ontwikkel is nie.
               -      Die kakebeen is meer prognaat (lank en vooruitstekend) in
                      Australopithecus en
               -      minder prognaat (lank en vooruitstekend) in Homo sapiens sapiens             (4)

      3.3.6    Kraniale (skedel) kapasiteit het toegeneem                                         (1)

3.4 Volgens gepunte ewewig:
    - Evolusie behels lang tydperke 
    - Waar spesies nie verander nie / verander baie min
    - Dit wissel met kort tydperke 
    - waar vinnige veranderinge plaasvind  deur natuurlike seleksie                             (4)
                                                                                                  [40]

                                                                    TOTAAL AFDELING B:             80

Kopiereg voorbehou

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                         LEWENSWETENSKAPPE V2                          (EC/SEPTEMBER 2018)

AFDELING C

VRAAG 4

- DNS Replikasie
- is die proses waardeur DNS ŉ identiese kopie van homself maak 
- Dit vind plaas tydens interfase 
- net voor seldeling  (mitose en meiose)
- Dit moet gebeur sodat DNS tussen dogterselle tydens selverdeling gedeel word 
- sodat elke dogtersel dieselfde aantal chromosome as die oorspronklike sel het 
Dit vind soos volg plaas:
- Dubbele-heliks DNS draai af 
- en rits los / skei wanneer 
- die swak waterstofbindings breek 
- en dit word deur ensieme beheer 
- Elke oorspronklike DNS-string word as ŉ templaat gebruik om ŉ nuwe string te vorm
- deur aan vry nukleotiede van die nukleoplasma vas te heg
- om komplementêre stringe (A tot T, C tot G) te vorm 
- Elke DNS-molekuul bestaan nou uit een oorspronklike string en een nuwe string
- Die resultaat is twee geneties identiese DNS-molekules 
- Die hele proses word beheer deur ensieme                                 (Maks.) 13         (13)

Gebruik van DNS-profilering
DNS-profiele word gebruik vir::
- Toets vir die teenwoordigheid van spesifieke allele / gene wat ŉ genetiese afwyking
  veroorsaak
- Ondersoek van misdade 
- Die vestiging van vaderskap  / of ŉ persoon die vader van ŉ kind is of nie
- Identifiseer familie verhoudings,  bv. broers en susters of niggies
- Identifisering van organismes uit hul oorblyfsels 
- Instelling van bypassende weefsel vir orgaanoorplantings                   ( Maks. 4)        (4)
                                                                                 Inhoud:       (17)
                                                                                Sintese:        (3)
                                                                                               [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                LEWENSWETENSKAPPE V2                                   11

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

Kriteria     Relevansie (R)               Logiese volgorde (L) Omvattendheid (C)
Algemeen     Alle inligting wat verskaf   Idees word in ŉ logiese Alle aspekte van die
             word, is relevant vir die    volgorde gereël.        opstel is voldoende
             vraag.                                               aangespreek.
In hierdie   Slegs inligting wat          Die beskrywing van      Ten minste moet die
opstel in V4 relevant is vir die          DNA-replisering en      volgende punte
             beskrywing van DNS -         gebruike van DNS-       behaal word:
             replisering en die           profielering word op 'n - 8/13 vir die
             gebruik van DNS-             logiese en                  beskrywing van
             profielering.                opeenvolgende wyse          DNA replikasie en
             Geen irrelevante inligting   weergegee.                   3/4 vir die
             ingesluit nie.                                           gebruik van DNA-
                                                                      profielering.

                                                                TOTAAL AFDELING C:          20
                                                                    GROOTTOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/13d7c9c8-15ee-4ae8-9e7d-b86c6cb669b9) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2017-afrikaans/bf87cb58-23d4-4b06-adf5-25fd58ae662a) — Life Sciences · QP · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
