# Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/99eb3395-6b1f-4e0e-b2b1-a5ddd691e70e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/99eb3395-6b1f-4e0e-b2b1-a5ddd691e70e)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2020

                LEWENSWETENSKAPPE V2
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         LEWENSWETENSKAPPE V2                             (EC/SEPTEMBER 2020)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.   Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
      'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.   Indien, byvoorbeeld drie redes vereis word en vyf word gegee
      Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is
      nie.

 3.   Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.   Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.   Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.   As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat
      vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

 7.   Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

 8.   Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
      korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om
      te krediteer.

 9.   Nie-erkende afkortings
      Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
      nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
      antwoord indien dit korrek is.

 10. Verkeerd genommer
     Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

 11. Indien die taal wat gebruik word die, bedoelde betekenis verander
     Moenie aanvaar nie.

 12. Spelfoute
     Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
     Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

 13. Indien gewone name gegee word in terminologie
     Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.

 14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
     Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                   LEWENSWETENSKAPPE V2                                   3

 15.    As eenhede van mates nie aangedui word
        Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlike punte vir eenhede
        aandui.

 16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
        verskillende maniere aangebied kan word

 17.    Opskrif
        Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van
        'n opskrif voorsien word.

 18.    Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
        'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
        assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
        moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante
        amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike
        tale.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                          LEWENSWETENSKAPPE V2                        (EC/SEPTEMBER 2020)

 AFDELING A
 VRAAG 1
 1.1   1.1.1     A 
       1.1.2     C 
       1.1.3     D 
       1.1.4     D 
       1.1.5     A 
       1.1.6     B 
       1.1.7     C 
       1.1.8     B 
       1.1.9     B 
       1.1.10    A                                                      (10 x 2)    (20)
 1.2   1.2.1     allele 
       1.2.2     dubbele heliks 
       1.2.3     interfase 
       1.2.4     populasie/bevolking 
       1.2.5     Profase I 
       1.2.6     filogenetiese boom  / kladogram
       1.2.7     biogeografie 
       1.2.8     uitsterwing  / uitsterf / uitwissing                                  (8)
 1.3   1.3.1     Slegs A 
       1.3.2     Beide A en B 
       1.3.3     Beide A en B                                            (3 x 2)      (6)
 1.4   1.4.1     James Watson,  Francis Crick                                         (2)

       1.4.2     Dubbele heliks                                                        (1)

       1.4.3     - DNS/DNA kodeer vir die vorming van verskillende proteïene 
                   wat in die liggaam benodig word
                 - DNS/DNA is verantwoordelik vir die oordrag van oorerflike
                   eienskappe                                                          (2)

       1.4.4     Nukleus/selkern 
                 Mitochondrion                                                         (2)

       1.4.5     Maurice Wilken                                                        (1)
                                                                                        (8)

 1.5   1.5.1     Dihibriede  kruising                                                  (1)

       1.5.2     (a) rooi                                                              (1)
                 (b) ffhh                                                             (2)
                 (c) rooi,  lank                                                      (2)
                 (d) FH, Fh, fH, fh (1-3 korrek,  4 korrek )                         (2)
                                                                                        (8)

                                                             TOTAAL AFDELING A:         50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                     LEWENSWETENSKAPPE V2                                   5

 VRAAG 2

 2.1     2.1.1    Proteïensintese                                                             (1)

         2.1.2    sitoplasma / buite die nukleus/selkern                                      (1)

         2.1.3    (a) DNS/DNA                                                                 (1)
                  (b) polipeptiedketting / proteïen                                           (1)

         2.1.4    UGU                                                                        (2)

         2.1.5    ACG                                                                         (1)

         2.1.6    CCA                                                                        (2)

         2.1.7    Lisien                                                                      (1)

         2.1.8    As basisvolgorde UUU was in plaas van AAA, dan:
                  - antikodon op tRNA sou AAA  wees
                  - daarom sou aminosuur Fenielanien wees 
                  - in plaas van Lisien                                                       (3)
                                                                                              (13)

 2.2     2.2.1    stamboomdiagram                                                             (1)
         2.2.2    (a) Vrou met blou vel                                                       (1)
                  (b) Nn                                                                      (1)
         2.2.3    resessiewe  allele                                                          (1)
         2.2.4    Mabala en Maurice is albei normal  maar hul seun Luna het `n blou
                  vel daarom is Mabala en Maurice draers van die siekte 
                                                 OF
                  Cletus en Ben is heterosigoties  en het nie die siekte  nie/is
                  normaal                                                                      (2)
 2.2.5    P1             Fenotipe     Man met Normale vel     x Vrou met Normale vel 
                         Genotipe         Nn                  x    Nn 
          Meiose
                         G/gamete           N,   n            x    N,     n

          Bevrugting

          F1             Genotipe          NN ; Nn ;        Nn ;        nn 
                         Fenotipe     3 Normaal en 1 blou vel 

         Hulle het 'n 25%  * kans om 'n kind met blou vel te hê

            P1 en F1 
            Meiose en bevrugting 
                                                            1 verpligtende* + Enige 6

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            LEWENSWETENSKAPPE V2                            (EC/SEPTEMBER 2020)

                                               OF
       P1               Fenotipe    Man met Normale vel     x Vrou met Normale vel
                        Genotipe        Nn                  x    Nn
       Meiose
                        G/gamete N ,      n                 x    N,     n
       Bevrugting                    Gamete     N      n
       F1                            N          NN Nn
                                     n          Nn     nn
                                     Korrekte genotipe 
                        Fenotiepe 3 Normaal en 1 blou vel

       Hulle het 'n 25%  * kans om 'n kind met blou vel te hê
               P1 en F1
               Meiose en bevrugting
                                                     1 verpligtend* + Enige 6                 (7)
                                                                                             (13)
 2.3 2.3.1     -     In die oorspronklike bevolking Antarktiese visse was daar variasie 
               -     Sommige visse het die vrieswering-proteïen  vervaardig, en ander nie
               -     Die vis wat nie vrieswering-proteïen vervaardig het nie, het nie die
                     ysige,water oorleef nie 
               -     Die vis wat die vrieswering-proteïen vervaardig het, het die ysige,
                     water oorleef 
               -     Hulle het voortgeplant  en het hierdie kenmerk na die volgende
                     generasie  oorgedra
               -     En die aantal visse met die vrieswering-proteïen in die bevolking het
                     mettertyd toegeneem                                     (Enige 5 x 1) (5)
      2.3.2    Genetiese Modifikasie                                                         (1)
      2.3.3    - Ontwerpte koue-bestande plante 
               - perservering van voedsel teen baie lae temperature                          (2)
      2.3.4    - Die geen wat vir die vrieswering-proteïenproduksie kodeer, word
                  vanuit 'n vissel geïsoleer. 
               - Die geen word met behulp van restriksie ensieme uitgesny
               - 'n Bakteriese plasmied word verwyder en met behulp van restriksie
                  ensieme oopgesny 
               - Die vrieswering-produserende geen word in die plasmied geplaas 
               - Die geneties gemodifiseerde plasmied word weer binne-in die
                  bakterie geplaas 
               - Die bakterieë vermeerder en al die nakomelinge besit die geen van
                  die vrieswering-proteïen vir die produksie 
               - Die bakterieë produseer nou die vrieswering-proteïen  (Enige 5)             (5)
      2.3.5    - Mense wat allergies is vir visproteïene, mag moontlik nie weet dat
                 die plant dit bevat nie  en dit hou vir hulle 'n risiko in.
               - Veganiste en vegetariërs wil miskien nie diereprodukte eet nie en
                 sal gedwing word om dit te doen as dit in plante is
                 Merk slegs eerste EEN                                        (Enige 1)       (1)
                                                                                             (14)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                     LEWENSWETENSKAPPE V2                                    7

VRAAG 3
3.1 3.1.1      Ko-dominansie                                                                  (1)

      3.1.2    Albei allele  word in die fenotipe van die nakomelinge uitgedruk              (2)

      3.1.3
                              Genotipe                  RR    RB      BB
                              Aantal nakomelinge        5     10       5

                                                    OF

                                  Genotipe  Aantal nakomelinge 
                                     RR                5
                                     RB               10
                                     BB                5

                      Riglyne vir die assessering van die tabel

                       Korrekte tabelformaat    1
                       (skeiding van kolomme)
                       Kolomopskrifte           2
                       Data ingevul             1 : 1 tot 2 stelle korrek ingevul
                                                2 : Al 3 datastelle is korrek ingevul          (5)

      3.1.4    Albei ouers se fenotipe is – Rooi  en hul Genotipe is – RR                   (2)
                                                                                             (10)

3.2 3.2.1      (a) Toename in Spierproteïensintese                                            (1)

               (b) Hoeveelheid proteïene                                                      (1)

      3.2.2    -   Kry toestemming van deelnemers  / dokter
               -   Bepaal hoe om SPS  te meet / hoe data ingesamel sal word
               -   Lei dataversamelaars op hoe om SPS te meet 
               -   Bepaal monstergrootte 
                   Merk slegs eerste TWEE                                (Enige 2)             (2)

      3.2.3    - Dit het 'n groot steekproefgrootte gehad / 100 deelnemers
               - Dit het soortgelyke resultate in twee ander ondersoeke gelewer               (2)

      3.2.4    Persentasie verhoog
               = 1 x 100  = 9,09% 
                   11                                                                          (2)

      3.2.5    - Daar is baie min styging in SPS van 20g tot 40g 
               - daarom sal jy baie min kry vir dubbele die hoeveelheid proteïene            (2)
                                                                                             (10)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             LEWENSWETENSKAPPE V2                         (EC/SEPTEMBER 2020)

3.3 3.3.1     Stamselle is ongedifferensieerde selle  wat die potensiaal het om
              enige orgaanweefsel te vorm                                                    (2)

      3.3.2         Koordbloed, naelstringbloed 
                    Beenmurg 
                    Bloed, perifere bloedstamselle 
                    Menstruele bloed                    OF Volwasse stamselle 
                    Vel 
                    Tande 
                    Plasentale weefsel 
                                                                         (Enige 2)            (2)
      3.3.3   Rugmurgbeserings  / neurodegeneratiewe siektes  (Parkinson-
              siekte / Alzheimersiekte / Amiotrofiese laterale sklerose) (Enige 1)            (1)
                                                                                              (5)

3.4 3.4.1     Daar is 3 allele / meer as twee vir bloedgroepe  A, B en O                    (2)

      3.4.2   I BI B 
              I Bi                                                                           (2)

      3.4.3   As die man IBi was  en die vrou IAi  dan sou hulle albei die
              resessiewe alleel / I aan hul kind deurgegee het.                              (3)
                                                                                              (7)

3.4 3.5.1     - Al die olifante het kort slurpe / neuse gehad 
              - Hulle het hul slurp / neus gereeld gestrek om by die blare bo in die
                bome te kom 
              - As gevolg daarvan het hul slurpe langer geword 
              - Die kenmerk van lang slurpe wat op hierdie manier verkry is, is dan
                oorgedra aan die volgende generasie 
              - Uiteindelik het al die olifante lang slurpe gehad                             (5)

      3.5.2   - Organismes het ontwikkel, nie omdat hulle wou ontwikkel nie, maar
                omdat veranderinge in reaksie op die omgewing lukraak
                plaasgevind het 
              - Daar is baie min bewyse om Lamarck se idee dat veranderinge wat
                deur aanpassing by die omgewing teweeggebring word, van ouer
                na nageslag oorgedra word, te ondersteun                                     (2)

      3.5.3   Eienskappe word van die ouers na die nakomelinge oorgedra                     (1)
                                                                                             (8)
                                                                                            [40]

                                                            TOTAAL AFDELING B:                80

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                 LEWENSWETENSKAPPE V2                                   9

 AFDELING C
 VRAAG 4

 Samestelling van kariotipe
 - Daar is 23 paar  / 46 chromosome in
 - menslike somatiese selle  / liggaamselle
 - wat in homoloë pare gerangskik is 
 - Elke somatiese sel het 22 paar/44 outosome  en
 - 'n paar/2 gonosome  / geslagschromosome / X- en Y-chromosoom
 - Outosome word in pare van die grootste na die kleinste  in 'n kariotipe gerangskik
 - Mans het XY-chromosome 
 - Vrouens het XX chromosome 
 - Die X-chromosoom is groter as die Y-chromosoom                           (Enige 6)          (6)

 Belangrikheid van meiose
 - Produksie van haploïede gamete 
 - Halveringseffek oorkom die verdubbeling effek as gevolg van bevrugting 
 - Dus, 'n konstante chromosoomgetal handhaaf 
 - Lei tot variasie                                                      (Enige 3)             (3)

 Effek van nie-disjunksie / nie-verdeling / -skeiding by mense

 -   Mense kan deur aneuploïedie beïnvloed word
 -   Aneuploïedie / Nie-disjunksie/ nie-verdeling / -skeiding vind plaas wanneer
     chromosome nie skei nie 
 -   tydens anafase 
 -   Tydens anafase 1 skei 'n enkele paar homoloë chromosome nie 
 -   Of tydens die anafase 2 skei chromatiede nie 
 -   Een gameet sal twee  eksemplare van dieselfde chromosoom ontvang
 -   Terwyl die ander gameet niks ontvang nie 
 -   As bevrugting  tussen die abnormale gameet en 'n normale gameet
     plaasvind, sal die resulterende sel / sigoot een minder chromosoom hê  /
     die sigoot sal monosoom wees
 -   Óf die sigoot kan 'n ekstra chromosoom hê  / die sigoot is trisomies
 -   Downsindroom  / Trisomie 21 is 'n voorbeeld van aneuploïedie by mense
                                                                              (Enige 8)         (8)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                          LEWENSWETENSKAPPE V2                             (EC/SEPTEMBER 2020)

 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

 Kriterium           Relevansie (R)        Logiese volgorde (L)               Begrip (C)

 Algemeen Alle inligting wat             Idees word in 'n logiese/      Alle aspekte wat die
          aangebied word, is             oorsaak-gevolg volgorde        opstel vereis, is
          relevant tot die vraag         gerangskik                     voldoende
                                                                        aangespreek

 In hierdie   Slegs inligting wat        Al die inligting rakende die   Ten minste:
 opstel in    relevant is tot die
              beskrywing van:            - Samestelling van             - 4/6 vir samestelling
 V4
                                         kariotipe, belangrikheid         van kariotipe
              - Samestelling van         van meiose en die effek        - 2/3 vir die
                                                                          belangrikheid van
              kariotipe, belangrikheid   van nie-disjunksie
                                                                          meiose
              van meiose en die effek                                   - 6/8 vir effek van nie-
              van nie-disjunksie         Word op 'n logiese manier
                                                                          disjunksie
                                         gegee
              Daar is geen irrelevante
              inligting nie
     Punt                   1                         1                            1
                                                                                Inhoud       17
                                                                                Sintese       3

                                                             TOTAAL AFDELING C:              20
                                                                 GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/13d7c9c8-15ee-4ae8-9e7d-b86c6cb669b9) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2017-afrikaans/bf87cb58-23d4-4b06-adf5-25fd58ae662a) — Life Sciences · QP · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
